
Manne met ‘n missie
deur Delta
Dit was ‘n makliker gesprek as wat ek gedink het. Na jou aanvanklike skok het jy vinnig opgewonde geraak oor my idee. Daar was reēls. Natuurlik was daar. Maar jy het ingestem. Dit was die belangrikste!
My volgende uitdagende gesprek was met Mark, Ettienne en Peter. Hulle kon hul ore nie glo nie. Maar ek weet dat hulle sou instem. Ek het die bewondering, die kyke en smagting al ‘n paar keer gesien. By elke een van hulle. Geen uitsondering nie.
Vir konteks, skets ek die probleem aan hulle. My beeldskone Jen het nog nooit gekom net van my piel nie. As ek haar klit lek kom sy met oorgawe. Maar ek kan net nie lank genoeg uithou in haar poesie om haar te laat kom nie. Ons was al naby, so naby, maar my lus en opwekking is altyd net te veel. Ek kyk net na haar liggaam, hoe sy beweeg en die geluide wat sy maak en dan kom ek in sterk warm strepe oor haar borste, poesie of boude.
Ek is nou op ‘n missie. En hulle is my soldate.
Jen is lank. Pragtig. Suksesvol. Meeste manne kan net droom om haar haar oog te vang. Perfekte borste, bene en boude. Sy is ‘n godin.
Nou die manne. Elkeen is suksesvol, aantreklik. Manne met iets om te verloor. Getroud, welaf en uiters goeie vriende. Maar belangrikste van alles. Betroubaar. En vertroubaar.
Ettienne is medium lengte. Mooi bou. Vroeg in sy vyftigs. Bietjie metro man, maar nou ja.
Mark is Engels. Aan die kort kant en ook in sy vyftigs. Goeie lyf. En sjarmant. So sjarmant.
Peter is ook Engels. Langer en groter as die ander. Leef in die gimnasium. Ek weet nie, maar ek vermoed hy het ‘n groot piel.
Nou vir die reëls. Ons soek romantiese en sensuele seks. Enige posisie. Een piel in haar op ‘n slag. As die man voel hy is naby aan klimaks trek uit en die volgende piel gaan in. Jen kan gesoen word en gelek word na hartelus. Sy mag ook suig en die manne se piele vryf en hard hou vir die taak. Sy mag kom soveel as wat sy wil. En kan.
En ek? Ek gaan kyk. Aanmoedig. Help. Orkestreer. Seker maak ons slaag in die missie.
Die ligging gaan ‘n eksklusiewe bergoord wees. Die aksie begin al die Vrydag. Maar die seks is Saterdag. Een nag vir hulle. In sekshemel.
Ons spreek af dat ek die datum en plek sal bevestig. Die manne lyk gespanne, maar opgewonde.
Dis ‘n koue Vrydagmiddag toe ons by die bergoord aankom. Son wil net so begin sak. Ons registreer by ontvangs en gaan gou kamer toe. Ons ontmoet die manne teen seweuur in die sitkamer se kroegarea. Jen gaan stort en ek handel gou ‘n laaste paar eposse af.
Sy kom uit in net haar handdoek. Sy laat dit val en begin haar lang hare droogblaas. Ek kyk so onderlangs na haar. Lang bene, mooi borste en so oulike stywe gat. Sy is regtig iets om te sien. En die manne gaan hulle oë nie glo nie.
Sy is gekleë in Jeans, stewels, mooi bloes nogal laag oop en haar lang leerbaadjie toe ons seweuur afstap. Sy lyk pragtig.
Ek het vir ons lekker eetgoed bestel en die kroeg is oop en op my rekening. Die manne kyk op in waardering toe ons instap.
Daar is ‘n lekker groot kaggel wat brand in die middel van die vertrek. Jen trek haar baadjie uit en ek sien haar borste en bra uitsteek bokant haar bloes. Almal so oë trek na haar toe en die waardering is duidelik!
Die aand verloop goed. Eintlik baie goed. Jen en my vriende geniet mekaar en ons lag en gesels heerlik. Soos dit later word moedig ek hulle aan om so ‘n bietjie afsonderlik met haar te gesels en mekaar beter te leer ken.
Ek sien heelwat aanraking, flirtasie en duidelike aantrekking tussen haar en hulle. Ettienne is mos vreeslik sjarmant en ek kyk hoe hy haar vashou en soen. Dit voel vreemd om te sien. Ek voel beide jaloers en jags. Sy streel oor sy bors en rug en lyk of sy dit baie geniet om sy mond op hare te voel. Die ander twee is nie so dapper nie en kyk maar net toe hoe die soen verloop.
Ons maak verskoning en gaan na ons suite. Jen lyk opgewonde. Sy vertel my dat my keuses baie goed was en sy uitsien na more aand.
Soos ons afgespreek het gaan ek haar nie steek vanaand nie en sy mag ook nie met haarself speel nie. Ons gaan slaap kaal met die kaggel wat lekker brand in die kamer.
Ek word in die nag wakker en hoor hoe sy met haarself speel. Ek maak of ek slaap en hoor dan hoe sy stilletjies kreun en dan kom met haar vingers op en in haar poesie. My plan werk. Sy is baie lus!
Ons eet ontbyt die volgende oggend op ons eie en dan ry ons na die nabye dorpies om bietjie te verken. Die Drakensberge lyk pragtig in die winterson. Ons loop lekker rond en koop alles wat ons sien.
Na ‘n lekker middagete gaan rus ons op die bed. Ek lees my boek op my iPad en sy blaai deur tydskrifte. Ek kyk na haar bene en poesie wat uitsteek onder haar t-hemp. Ek wil haar net daar gryp en my piel staan kliphard in my Jeans. Maar nee, ek hou myself in.
Na ‘n slapie word ons wakker en begin regmaak vir die aand. Die manne sal half agt by ons suite wees. Jen bad lank en trek dan baie mooi onderklere en ‘n rok aan. Dit het ‘n lae hals en oop rug en ek let op dat sy geen bra dra nie. Sy trek hoë hak skoene daarby aan.
Teen sewe kom die kos en drankies aan en ek het goeie wyn en whiskey sowel as sjampanje gekry. Die kamer lyk warm en die kaggel brand hoog. Die manne arriveer op tyd, en soos afgespreek gekleë in jeans, oopknoop hemde en formele baadjies. Die manne lyk goed. En opgewonde.
Die eerste paar minute is maar bietjie styf en vreemd, maar soos die drankies vloei word dit meer ontspanne. Ettienne loop na haar toe en trek haar op van die bank waar sy sit. Hy begin haar diep soen, sy hande op haar rug en dan haar boude. Die ander twee en ek kyk in stilte en fassinering. Jen se hande voel oor sy rug en bors. Hy kyk op en roep die ander twee nader.
Hulle begin Jen se rok uittrek en soos dit op die bank val staan Mark agter haar en begin haar nek en kaal rug soen. Ettienne staan steeds voor haar en soen haar diep terwyl sy hande haar borste voel en vryf. Jen kreun van genot.
Jen trek weg en begin die manne se klere uittrek. Wanneer almal kaal is, trek Jen haar skoene en broekie uit. Sy wys vir Peter om op die bank te sit en gaan sit dan op hom. Sy soen hom diep terwyl haar heupe op sy piel beweeg. Die ander twee soen haar nek en rug en vryf oor haar stywe boudjies.
Peter druk sy piel stadig, maar seker in haar poes en sy begin stadig op en af beweeg op hom. Die ander twee staan terug en beskou die mooi dans. Peter suig haar borste terwyl sy piel stadig en ritmies ry. Ek kan sien Peter raak naby en hy onttrek sy groot piel vinnig uit haar sopnat poes.
Ettienne staan nader en plaas haar op haar kniee op die bank. Hy druk sy piel in haar in en ry haar poes stadig, heeltemal in en dan weer uit. Sy drunk haar heuwel agtertoe om sy piel te ry. Mark beweeg voor haar in en soen haar en speel met haar swaaiende tiete.
Ettienne is nou naby aan kom. Hy trek uit haar poesie. Mark neem haar hand en laat lê haar op die bed op haar rug. Sy groot piel gaan diep in haar poesie in en haar bene is wyd oop. Hy steek hard en vinnig en ek kan sien hoe sy piel haar poesielippe oopmaak en hoe haar lippe beweeg soos hy in en uit gaan. Sy kom hard. Haar kreune is duidelik die van groot plesier! Peter staan nou oor haar en sy suig sy piel en speel met sy balle.
Dinge raak gou warm vir Ettienne en hy trek uit haar baie nat poesie uit. Peter lê op sy rug op die bed en trek haar bo op hom. Sy sak neer op sy piel en begin hom met mening ry. Sy gryp Mark se piel en begin hom ritmies mastubeer. Ettienne vryf haar oor haar hele lyf en sy kom weer hard. Sy skree toe die klimaks haar tref en haar poesie trek styf saam om Peter se piel in haar.
Die oomblik is net te groot en Peter kom diep in haar nat poesie. Sy warm saad tref haar binneste voue met krag en vul haar heeltemal. Hy lag verleë en së hy kon net nie meer hou nie!
Jen staan op en gaan kniel op die kant van die bed. Sy nooi Ettienne en Mark om haar te kom steek en wil hê hulle moet op haar boude en rug kom. Hulle naai haar so om die beurt, hul balle wat teen haar poesie stamp.
Sy kom weer met ‘n geweldige intensiteit wat ek nog nie gesien het nie. Dit neem nie lank nie en die twee kom met lang kom hale oor haar rug en haar boude.
Sy val uitgeput neer en ek gooi ‘n groot warm handdoek oor haar.
***
Die manne trek aan en na elke een haar kom soen, verlaat hulle stilletjies die suite.
Ek tap vir haar ‘n warm bad.
Terwyl sy rustig sit en die nag onthou, staan ek nou en wonder wat die volgende avontuur gaan wees.
En of ek haar moet jammer kry of ook steek.
O ja. En missie sukses!
3 COMMENTS
Storie was beveredigend .Dankie Delta jy het die situasie mooi saamgevat in ‘n sexy storie.
Droomstorie!!!
Wat ‘n voorreg om so vrou te he.
Sys spesiaal
Lekker man lekker