Gesamentlike vervolgverhaal: Bobaasspeurder Faber (4)
deur Jan Pielewiet
Taalversorging deur Lusman
(Lees vorige episode HIER)
Na drie weke se agtervolging het ek niks meer wys geword oor mevrou G nie en het ek my verslag op ‘n sonnige helderblou Maandagoggend om 08:30 aan meneer G oorhandig. Nadat hy dit rustig gesit en deurlees het, het hy gevra dat ek vir nog drie maande steekproewe doen, op haar gholfdae. En verder wou hy hê ek moet haar monitor as sy verdagte afsprake het.
Toe is dit terug kantoor toe vir ‘n afspraak om 11:00, met wat dalk die volgende moontlike kliënt is. Dit het weldra belowend gelyk.
Tannie Annetjie is ‘n boervrou wat redelik bekommerd is oor haar aanstaande skoonseun. Hy is getatoeëer en hy vape. Sy dink nie hy is die regte persoon vir haar Annabelle nie. Sy sê ek moet hom daarom asseblief dophou en enigiets moontlik kry wat sy kan gebruik as skietgoed. Sy wil dit gebruik sodat sy haar kind kan oortuig dat dit die verkeerde man vir haar is. Tannie Annetjie is heimlik bekommerd dat hy slegs agter Annabelle se erfgeld aan is. Sy en haar man sit daar goed in – die oom is ‘n baie groot Vrystaatse boer. Hulle weet ook absoluut niks van die verloofde se familie nie. As hulle probeer uitvis, word hulle deur Annabelle aangegluur.
Ek skryf soos gewoontlik al die detail wat Annabelle se ma beskikbaar het in my klein swart notaboekie en onderneem om die mannetjie vir twee weke te agtervolg. Ek sal probeer bewyse insamel en onder andere ‘n agtergrond-ontleding deur my polisiekontakte laat doen.
Na die eerste week het ek ‘n patroon saamgestel waarvolgens hy soggens werk toe gaan, na werk gaan gym en dan by Annabelle gaan kuier tot vroeg die volgende dag. Dan gaan hy terug na sy woonstel in Morningside, waar hy hom vinnig gaan opfris en andersins gereedmaak om weer werk toe te gaan. Hy is ‘n stelselanalitikus by een of ander staatsdepartement wat waterontledings doen en basies die land se water bestuur.
Met ‘n B.Tech-ingenieursgraad en ‘n string kwalifikasies in verskeie IT-rigtings kom die kêrel voor as ‘n baie intelligente jong man. Maar hy het ‘n wilde streep en dit dui in ‘n mate daarop dat hy neig na die homo-kant. Die lyfink word egter gedurende kantoorure onder langmouhemde verbloem. Teenoor sy kollegas is hy heel professioneel. My polisiekontak vind uit hy het geen kriminele rekord nie, hy word nie deur hulle gesoek nie en die paar spoedboetes wat hy die laaste paar jaar gehad het, is binne die grasietydperk betaal. Hy betaal selfs sy e-tol-rekening getrou.
Die uitsondering op die skedule was die Woensdagaand toe hy en Annabelle die klubs ingevaar het. Hulle het van een kroeg na ‘n ander gekerjakker, om uiteindelik by ‘n obskure klein kroegie in die middel van Houghton se rykmansbuurt te eindig. Dit is halftwaalf die nag wat hulle daar instap. Ek volg ‘n paar minute later.
Ek blaas my hele begroting op die toegangsgeld. Dan is ek in nirwana. Daar speel sagte musiek uit verskuilde luidsprekers en oral is intieme tafels waar twee tot ses mense sit en teug aan ‘n craft-bier of ‘n eksotiese jenewerkonkoksie. Hier en daar is ‘n dame besig met ‘n lang mengeldrankie met vrugte in. Dis beslis nie jou normale werkende mense se kroeg nie.
In die middel van die vertrek is daar ‘n ronde verhoog met ‘n dubbelbed op. Ek wandel rustig deur die kroegie, maar sien nêrens vir Annabelle en haar kêrel nie. Ek kry naderhand vir my ‘n skoon whiskey met ys en neem plaas op ‘n sitplek naby die badkamer. Ek vermoed hulle het dalk daar ingegaan voor ek hulle begin soek het en hoop hulle sal binnekort daar uitkom.
Mettertyd word die ligte verdoof. Ek kan skaars my hand voor my oë sien. ‘n Kollig gaan aan wat op die verhoog skyn. Daar lê ‘n vrou uitgestrek met ‘n tipe swart leerpakkie aan. Dit herinner my aan Catgirl. Sy het selfs die katore-kopstuk aan en vals snorbaarde weerskante van haar gesig. Daar is ‘n kort swepie in haar hand en op die vloer voor die bed kniel ‘n man met slegs ‘n swart deurtrekker aan. Sy spiere blink van die olie en mens kan sien hy ken die binnekant van ‘n gym. Ook hy het ‘n masker op sy gesig. Aan die tatoes kan ek sien dit is Annabelle se kêrel.
Nou herken ek vir Annabelle as die kat op die bed. Daar speel sulke vreemde musiek uit die luidsprekers en Annabelle begin die man met haar swepie streel. Hy bly gedienstig kniel todat sy hom ‘n raps gee. Net toe hy wil reageer, kry hy nog ‘n hou – wat hom weer gedienstig verder laat kniel. Dan beduie sy dat hy mag opstaan.
Hy gaan staan by haar voete langs die bed. As sy haar knieë laat oopval, sien ek haar geslag oopblom uit ‘n opening in haar broek. Haar tiete, wat tot dusver onsigbaar was as gevolg van die beligting, druk deur openinge in haar top.
Die kêrel gaan lê op sy maag op die bed, sy kop by haar voete. Hy begin haar bene te lek van haar enkels af op. As hy bo kom, begin hy haar moemfie met ‘n passie te eet. Ek kan die slurpgeluide hoor hier waar ek ‘n taamlike ent weg van die verhoog sit. Dis duidelik dat hy byna waansinnig agter haar sappe aan is.
Annabelle se lyf begin krom; haar rug word hol soos sy haar kwak in sy mond indruk. Ek kan die sappe van haar opgewerkheid teen sy ken sien afloop. Dan piets sy hom weer liggies oor die rug. Onmiddellik staan hy op. Sy duime haak by sy deurtrekker in. Hy trek dit af, oor sy boude. Hy laat val dit op sy voete en stap daaruit. As hy na my kant toe draai, is ek verstom oor die lengte van sy harde, vorentoe pronkende manlikheid – nie baie dik nie, maar maklik 20 tot 25 cm lank.
Hy sak oor haar af, sy knieë weerskante van haar bolyf. Annabelle neem die punt in haar mond en dan lek sy die kop af, al rondom die glans. Stelselmatig neem sy al hoe meer van hom in haar mond in. Dan verstom sy die gehoor deur die hele lengte in haar keel te laat afglip. Ek sien hoe haar keel opswel soos sy dit insluk en dan, wanneer sy ballas op haar ken lê, maak die punt ‘n knop in haar kuiltjie. Sy laat hom weer amper heeltemal uit haar keel uit. Sy vertroetel hom so ‘n bietjie met die kop wat in haar kieste rondspeel, voordat sy hom weer tot aan die wortel insluk.
Ek is opgewerk en ontplof al amper in my broek van lusgeit.
Sy laat hom weer stadig uitgly en wanneer net die kop in haar mond oor is, laat sy hom smakkend heeltemal uitpop. Die skare juig as hy terugstaan en buk om haar ‘n diep, passievolle soen te gee. Wanneer hy die soen verbreek, gaan lê hy tussen haar bene. Hy skuifel vorentoe, sodat sy bekken al nader aan hare beweeg. Dan is hy in ‘n gunstige posisie vir penetrasie, sy bekken skuins bo hare en sy bene oop en na agtertoe uitgestrek. Stadig laat sak hy die punt tussen haar koeklippe in en dan stoot hy die volle lengte in haar weg.
Annabelle gil van plesier as hy haar stadig maar deeglik begin naai, met die nuuskierige, jagse oë van omtrent 15 tot 20 individue wat nie kan glo wat hulle sien nie. Mens kan sien dit is nie die eerste keer dat die twee mekaar beetkry nie. Wanneer hy haar amper op fyndraai het, trek hy uit. Ek verstom my weereens aan sy lang tril en wonder waar hy alles in sy broek wegbêre.
Annabelle se kêrel laat haar omdraai. Die katvrou gaan staan knielend met haar gesig in die kussings ingedruk en haar pikante boudjies in die lug. Dan gaan staan hy gehurk agter haar, sy voete plat op die bed en sy knieë net genoeg gebuig sodat sy piel op haar boude kan rus. Sy hande druk op haar rug. Hy laat speel sy pielkop tussen haar boude deur, al laer af, tot dit tussen haar lippies deur gly. Annabelle sit ‘n handjie by. Met ‘n ligte drukking van die vingers van haar regterhand om sy skag net agter sy kop, laat glip sy die begin van sy lenige orgaan in haar private liefdestonnel in.
Die skare juig en klap hande as hy sy hele piel in haar inplant en haar begin naai. Annabelle se regterhand het nou onder haar maag deurgeskuif en is op haar klit. Sy woel hom, om haar orgasme, wat vinnig naderkom, te versterk. Wanneer sy gil van die lekkerkry, pluk die kêrel uit. Sy spuit sulke wit strale uit wat agter hom op die vloer spat. Dan druk hy weer in en gee so ‘n paar stoothale, voor hy weer uittrek. Sy skwirt nog ‘n paar strome wat saam met die eerstes op die bed se rand en vloer beland. Dit lyk amper of sy urineer, so sterk is die strale wat sy spuit.
Die kêrel dop haar weer om, terug op haar rug, om haar verder te spyker. Hy tel haar enkels op en dan stoot hy weer sy paal weg in haar sloot. Dié keer maak sy knaters sulke nat klapgeluide elke keer wanneer hulle teen haar hol vasslaan met die instoothaal. Hy gebruik sulke lang bewegings waar hy omtrent driekwart van sy paal uit haar laat uitkom en dan met die inwaartse haal weer diep in haar plant. Stelselmatig tel hy spoed op en met ‘n paar vinnige stote lyk dit vir my hy is op fyndraai. Maar weereens trek hy uit en gee haar ‘n kans om sulke lang slymslierte uit te skiet.
Dan sit Annabelle regop. Sy neem hom weer in haar mond, terwyl al twee haar hande op en af aan sy skag trek. Wanneer die kêrel begin kom, trek sy sy draad met lang melkbewegings. Hy skiet lang wit blertse oor haar gesig en tiete. Annabelle probeer alles wat op haar lippe en om haar mond val, oplek. Dan skep sy die kom van haar tiete op en prop dit ook in haar mond. Terwyl sy haar vingers aflek, vryf sy met die ander hand die res in haar tiete in.
Uit die hoek van my oog sien ek ‘n hele paar opgewerkte mense en kan net wonder wat almal nog vanaand gaan doen voor die son opkom.
Die kol lig verdoof en wanneer die ligte weer aan kom, is die twee weg. Ek neem aan daar is êrens ‘n aantrekkamer waar hulle kan gaan skoonmaak. Ek gaan wag solank buite waar ek ‘n sigaret aansteek en teen my kar se enjinkap leun. Om ‘n rokie te maak voor ek ry, sal lekker wees. Ek het seker gemaak ek stop in die donker deel van die parkeerarea, sodat ek nie maklik herken sal word indien iemand dalk oplettend is nie. Maar die meeste mense is te jags of te dronk om hulle aan my te steur.
Terwyl ek wag, staan en wonder ek hoe ek dit aan tannie Annetjie gaan verduidelik dat die twee eintlik perfek vir mekaar is. En dat ek vermoed dat dit eerder Annabelle is wat agter die kêrel se “erflating” – daai grote van hom! – aan is, as wat hy agter hare aan is.
Gelukkig lê daar nog die naweek en die hele volgende week oor voor ek aan die tannie verslag moet doen …
3 COMMENTS
Dankie julle. Wonder of die speurder die twee verder gaan agtervolg en of hy ‘n nuwe saak gaan inkry?
Baie mooi- so in my kraal. Ek en vrou hou ook daarvan om gekyk te word en te kyk
‘n Intieme vertoning voor ‘n klein skare wat moontlik ‘n erfporsie kan laat verbeur?
Ek dink nie so nie, maar Faber sal baie diplomaties verslag moet doen aan die Tannie.
Lekker geskryf, Jan Pielewiet ☺