
Die Non – Belydenis
deur Uther Pendragon
Non: “Seën my Vader want ek het gesondig. Dit was ‘n week sedert my laaste belydenis.”
Priester: “Wat was die aard van jou sondes my kind?”
Non (prewel): “Onreine gedagtes Vader.”
Priester: “Watse onreinde gedagtes my kind?”
Non: “Gedagtes van ‘n seksuele aard Vader.”
Priester: “Hierdie seksuele gedagtes – kry jy dit gereeld?”
Non: “Ja Vader.”
Priester: “Hoe gereeld my kind?”
Non: “Elke dag Vader – soms verskeie kere, soms heeldag.”
Priester: “Waaroor dink jy my kind? Beskryf hierdie gedagtes van jou.”
Non: “Ek is te skaam om dit eens te noem Vader…”
Priester: “God sien in elk geval alles my kind en jy kan niks van Hom wegsteek nie.”
Non: “Ek weet Vader, maar om dit eers hardop uit te spreek vul my met skaamte.”
Priester: “Jy weet tog dat jy slegs vir jou sondes vergiffenis kry as jy daarvoor vergiffenis vra.”
Die non sug diep en na ‘n minuut of twee sê sy in ‘n beteuterde stem: “Ek het wellustige seksuele gedagtes Vader.”
Priester: “Dit is maar deel van die mens se sondige natuur my kind, ons almal worstel maar daarmee. Dit was so van die Sondeval af.”
Non (treurig): “Ek weet Vader, ek praat gereeld oor die sondige natuur van die mens met die ander susters, maar my sonde is so groot dat ek nog niemand van die aard en omvang van my eie gedagtes kon vertel nie.”
Priester: “Ek sien…”
Non: “Sommige susters dink soms daaraan hoe dit sou wees om met ‘n man seks te hê en ander, wat al ‘n man geken het, herleef van hulle wellustige herinneringe in hul gedagtes, maar ek….”
Priester: “Ja suster, gaan maar aan … jy weet tog dat alles wat jy my vertel vertroulik sal bly.”
Non (snikkend): “Vader, ek word gemartel deur die mees perverse, sieklikste gedagtes denkbaar…”
Priester: “My kind … jy kan my vertrou – vertel my wat jou pla.”
Non: “Ek droom dat ek deur ‘n groep mans verkrag word…”
Priester: “Dit is verskriklik my kind – geen wonder dit ontstel jou so nie. Jy weet natuurlik dat die Heilige Agostina, Agatha en Solange net om ‘n paar Heiliges te noem ook verkrag en toe vermoor was. Dit is ‘n werklike vrees wat algemeen onder vrouens voorkom …”
Non: “Nee Vader verstaan my nie … ”
Priester: “Wat verstaan ek nie?”
Non (fluisterend): “In my gedagtes geniet ek dit …”
Na ‘n lang stilte antwoord die priester: “Dit is verskriklik. Dit is sekerlik die ergste wat ek ooit gehoor het …”
Non (angstig): “Maar daar is hoop vir my Vader? Dit is moontlik dat hierdie bose gedagtes verdryf kan word?”
Priester: “Alle sondes – buiten die onvergeeflikes – kan vergewe word. Mits jou boetedoening opreg bedoel is.”
Non: “Ek is bereid om enigiets te doen om van hierdie verskriklike gedagtes …”
Priester: “Nie slegs gedagtes nie my kind – dade ook. Noop hierdie vieslike gedagtes van jou om uiting te gee daaraan?”
Non: “Wat bedoel Vader?”
Priester: “Doen jy iets van seksuele aard met jouself wanneer jy hierdie gedagtes het?”
Non: “Bedoel Vader…”
Priester: “Vat jy aan jouself wanneer jy hierdie sondige gedagtes het?”
Non (saggies): “Ja Vader … maar dis nie al nie…”
Priester: “Vertel my…”
Non (stamelend): “Ek bevredig myself.”
Priester: “Jy moet alles beken voordat jy vergiffenis vir jou sondes kan kry my kind – uit daarmee!”
Non: “Ek gebruik soms voorwerpe om myself te bevredig.”
Priester: “Watse voorwerpe?”
Non: “Vingers … maar soms ook kerse.”
Priester na ‘n ruk se stilte: “Wat doen jy met die kerse?”
Non: “Ek druk dit in myself in.”
Priester: “Waar druk jy die kerse in?”
Non (fluisterend): “My vagina … en my anus … terwyl ek daaraan dink hoe verskeie mans my terselfdertyd verkrag.”
Priester: “Dit moet wees dat jy in jou onderbewuste medely het met vrouens wat verkrag word … en dat jy dit op so ‘n vreemde manier met hulle op geestelike vlak wil beleef …”
Non (beteuterd): “Nee Vader … ek geniet dit verskriklik baie …”
Priester: “Ek dink jy empatiseer op ‘n masochistiese vlak met vrouens wat …”
Non: “Ek geniet dit veral om te voel hoe my vagina en anus oopgerek word en hoe die dik kerse diep in my indring …”
Priester na ‘n stilte (hortend): “Praat jy van die groot … kerse … wat in die … katedraal… gebruik word?”
Non (fluisterend): “Ja die heel dikkes… hulle werk die beste … en ek druk dit diep in”
Priester: “Dit is … verskriklik … Suster… “
Non (beteuterd): “Ek weet Vader…”
Priester: “Doen jy dit …. totdat … tot … jy orgasme … bereik?”
Non (fluisterend): “Ja Vader, my orgasmes is so geweldig dat …”
Priester: “Wat?”
Non (saggies): “… dat ek soms my bed sopnat spuit.”
Priester: “Vertel my nog – alles … van hierdie … sondes van jou …”
Non (sag maar driftig): “Ek lek soms een van die kerse wat ek soos ‘n penis gekerf het…”
Priester: “Jy kan my … ver-vertrou … vertel my alles…”
Non: “Ek verbeel my dit die penis is van een van my verkragters voor ek dit diep in my keel afdruk….”
Priester: “Reg…regtig?”
Non: “Ja – ek verbeel my ook dat … dat dit voor al die nonne … en priesters gebeur … sodat hulle alles sien…”
Priester: “En … wat …doen hulle … in jou ver-verbeelding?
Non (kreunend): “Hulle staan en lê om my – en hulle mas …mas… trek draad en… vinger hulself… soos mal goed …. terwyl hulle kyk …. hoe ek verkrag word!”
Priester: “Nog …”
Non: “Hulle skree vir my …. dat ek ‘n …. vuil hoer is…”
Priester: “Ja…”
Non: “Dan trek en draai ek my tepels – soos dit … tussen my vingers, want die mense is reg… ek is ‘n slet, ‘n teef, ‘n hoer soos hulle vir my uitskel.”
Priester: “Ja … ja …”
Non: “Ek trek my rok op … so … en sprei my bene wyd oop – soos dit …”
Priester: “Jaaa…”
Non: “Sodat my verkragter… sodat hy nog dieper in my kan indruk …”
Priester: “ Ja – ja – ja …”
Non: “Dan draai ek om en staan met my rug na die grootste man daar en buk dan vooroor en trek my boude uitmekaar – soos dit …”
Priester (snakkend): “O!”
Non (driftig): “Sodat hy anus en vagina kan sien oopgaap.”
Priester: “En dan?”
Non: “Ek doen dit … sodat hy maklik … toegang tot my anus … kan kry…
Priester: “En dan?”
Non: “Dan storm daar een priester uit die bondel en hy druk my op my maag neer en ruk my rok oor my kop om my lyf te ontbloot …”
Priester: “Ja …”
Non: “Dan voel ek hoe hy tussen my bene kniel en dit oopdruk … en dan hoe hy my boude ooprek…”
Priester: “Ja …”
Non: “Dan voel ek hoe sy penis my anus deurboor…”
Priester: “Nee…”
Non: “Ja …en ek voel hoe sy penis tot diep in my ingewande indring en hoe hy my boude hard ry…ek kan sy pubiese hare oor my sagte boude voel streel tesame met die brandende gevoel in my oopgerekte sfinkter en daarby die vol gevoel van sy penis binne-in my …en … en … dis so lekker”
Priester: “Vers …kriklik.”
Non: “Wanneer hy klaar sy semen diep in my gespuit het kniel ek en dan sien ek Kardinaal Ignatius … wat so pas by ons aangesluit het voor my staan …hy het die grootste piel van almal …en hy trek en pluk daaraan asof hy dit wil afruk …en hy korrel sy dik pers druppende pielkop na my en …
Priester: “Jaaa?”
Non (hortend): “En hy spuit ‘n dik straal sperms oor my gesig … voor hy sy piel diep … in my mond indruk … en sy balle in my mond leegpomp … en ek sluk gulsig aan sy warm sous.”
Priester: “Huuhh …”
Non (hygend): “Almal skree vir my … jou fokken hoer, jou vieslike teef, jou drekslet, die duiwel gaan jou in die hel naai …. omdat ek dit so … baie geniet … om sperm … spuitende piele … in al my gate te kry…”
Priester: “Huuhhh…huhhh…huhhh”
Non (histeries): “O fok Vadertjie! Ek is ‘n verderflike slet! Daar is nie hoop vir my nie! Aaah …. aaaaah … aaaaaah!”
Priester (hygend, na ‘n lang stilte): “Dit is maar ‘n kruis wat ons almal moet dra my kind, maar hierdie een dra ek saam met jou.”
Non (dromerig): “Dis goed om te weet Vader, dat daar iemand is wat my lyding verstaan.”
Priester: “Meer as wat jy besef my kind.”
Non: “Wat staan my te doen Vader?”
Priester: “Jou sonde is so groot dat jy nooit vergiffenis daarvoor sal kry deur om bloot Ave Marias en die Pater Noster op te sê nie. Jy sal na my kantoor toe kom sodat ek daardie duiwel van wellus uit jou kan dryf.”
Non: “Wat is jou naam Vader?”
Priester: “Ignatius.”
* Foto: Egon Schiele(1912) Liebkosung
Die van julle wat lede is van Kombiekiehier Vreesloos kan die volgende episode met die naam Boetedoening, wat oor die besoek aan sy kantoor gaan, HIER gaan lees. 🙂
10 COMMENTS
En dan… Die mens se wellus ken geen perke nie. Maar vir my is die beste van die storie die non se fantasie. Dis nogal heavy!
Vir diegene wat die lief en leed van die non wil volg – sy is besig om Vreesloos boete te doen vir haar menigvuldige sondes.
Uther jou yster.
Lekker, Uther. Pas ook mooi in by Maandag se foto. Sien uit na die res van die storie!
Knap gedaan !
Dit roep ooglpend vir ‘n opvolg dat vader Ignatius die duiwel uit die non kan verjaag.
Uther, baie netjies gedoen ou maat.
Ek dink die non is nog lank nie klaar nie.
Uther sê die non se volgende avonture gaan in Kombiekiehier Vreesloos gebeur. 🙂
Baie dankie moeder Annelise ????
Hahaha goeie een. Nou lekker gelag. Daai priester is lekker lus vir doef.
Meesterlik!!!