Drie Kaalkoppe Pyp Tesame

Hoe lank gaan ek lees: 5 minute

(Ek het in Kombiekiehier Vreesloos hierdie foto gepost en gevra of iemand nie vir my ‘n storie daaroor wil skryf nie omdat ek, Annelise, die foto baie prikkelend vind. Op die einde het net Whale dit gedoen, maar hy het dit baie sexy gedoen. Die storie werk vir my net so goed soos diefoto. 😉 Dankie Whale. )

deur Whale

Toe ek die versoek die eerste keer lees was die heel eerste gedagte wat by my opgekom het die gedig “Drie Kaalkoppe eet tesame” wat ons op skool in Afrikaans behandel het. In die gedig vreet drie bleskoppe saam (seker maar in ‘n kroeg) en aan die einde van die gedig het hulle mekaar so te sê opgevreet. Maar ek hardloop die ding vooruit.

Die versoek het via die privaatboodskap-funksie gekom van die dating site waarop ek rondflenter op soek na ‘n los gelukkie om die alewige jeuk in my knaters te kan bevry. Haar skuilnaam was ‘Missy B’ en ek was nuuskierig. Die versoek was eintlik eenvoudig: sy is ‘n kunsstudent aan UCT en sy wil ‘n eksperiment doen … vier wildvreemde mense wat in een vertrek bymekaar kom (pardon the pun sou my soutpiel-pel nou gese het!) en naai. Presies net so gestel, in 12-punt Arial. Die reëls was eenvoudig, niemand mag praat nie, almal moet maskers dra (die 50 Shades tipe) en vat sal tot geslagsdele beperk word. As jy kom is jou beurt verby. Ek het nie geweet wat de fok sy swot of hoekom sy wil eksperimenteer nie, maar ek het kontak gemaak.

Die kriteria om te kwalifiseer was eenvoudig, jy moet ‘n gladgeskeerde (bles) kop hê, oop wees vir seksuele eksperimente, geen siekte hê nie en jy moet verkieslik instem tot poligamie. Ek het aan al die kriteria voldoen. Ek het besef my Pilatus PC12 en rykdom het nou nie saak gemaak nie, sy was opsoek na liggaamlike plesier. Ek het die nodige gedoen, met haar gesels, die aanwysings na die bymekaarkom plek gekry en hier is ek nou in al my Aramis glorie, met ‘n voël wat reeds semi-styf is.

Dit is ‘n “loft studio” in die Bo-Kaap (for some reason het dit my laat dink aan Zatopek Smit in die Deon Meyer TV-reeks Orion se blyplek). Almal wat kunstig is fok mos Bo-Kaap toe. Dit is koel buite, die Kaapse hawe in ‘n effense bleek sonnetjie gebaai. Onder in die Waterfront is die MSC Sinfonia vasgemeer, mense soos miere besig om teen die loopplank op te klim. Ek kan sien hoekom Koos Kombuis ‘Lisa se Klavier’ hier geskryf het; enige iemand kan hier boheems raak. Sy maak oop, nooi my in, stap na ‘n sitvertrek. Bied hees whiskey aan, ek aanvaar met ‘n kopknik. Sy bring dit sonder ‘n skinkbord, ys klingel saggies daarin. Die klokkie lui en sy verdwyn. Ek word bewus van ‘n beweging agter my en sy kom die vertrek ingesweef, met nog ‘n kaalkop agter haar aan. Ons knik vir mekaar, die klein maskertjies steek verbasend baie van ons gesigte weg. Soos beveel praat ons nie, ek sit en teug aan die whiskey wat sy aangebied het, hy knik toe sy vir hom ook aanbied. Dan lui die deurklokkie en sy sweef weereens daarheen; ons beide kyk haar agterna. Ek is bereid om geld op dit te sit dat sy nie onder haar arms, haar bene of haar koekie skeer nie – sy is te hippie daarvoor Dan kom sy binne met kaalkop nommer drie. Ons knik vir mekaar, dan volg die whiskey-ritueel. Daarsy, ons is voltallig.

Sy is seker vir tien minute weg voordat sy eers weer terugkom – poedelkaal. Ek klop myself op die skouer; ‘n welige bos donker hare verberg haar koekie. Sy wink ons nader en ons stap agter haar aan. Ek besef eers dat sy ‘n “pro” is toe ek agterkom dat die vertrek waarheen ons op pad is vir die uitsluitlike doel van haar eksperiment ingerig is; sagte oosterse musiek met ‘n vae reuk van wierook. Ek sluk, voel-voel aan my voël wat ‘n stewige knop in my broek maak. Die ooreenkoms is dat ons vry is om te maak net wat ons wil sodra sy op die tafel in die middel van die vertrek gaan hurk. Dit is ook so. Ek het reeds besluit dat ek eerste vir haar tiete sal gaan, die ander twee sal waarskynlik eerste vir die poesie mik. Weer ‘n klop op my skouer. Toe ek haar tiete in my hande toevou kreun sy en ek sien kaalkop 2 het haar klit reeds tussen sy duim en voorvinger beet. Kaalkop 3 staan agter haar, sy hand onder haar begrawe; die slurpgeluide dui aan dat hy haar vinger en bevredig van daar af.

My oë ontmoet hare en ek sien die uitdaging daarin – ek raak summier van my broek ontslae en voordat ek die size van my eie meneer kan bewonder trek sy daaraan en sluk hom heel in. Met ‘n kotsgeluid spoeg sy hom ‘n paar hemelse sekondes later uit en ek besef hierdie katjie is ‘n vuurvreter. Die rukbewegings wat kaalkop 3 maak spoor haar aan om my balsak ook by te kom, en ek moet haar hard terugdruk voordat dit te laat is. Ek sien nou die ander twee het hulle broeke ook uit en verlig sien ek dat hulle menere nie naby myne kom nie (mans sal altyd hulle tollies meet dames!) Ek weet nie of dit die wierook, musiek, aura of wat die fok ookal is nie, maar ek en die ander twee kaalkoppe werk skielik saam asof ons dit jare doen.

Ek ruil met die een wat agter haar staan en sien nou eers hy het haar kringspier ook sommer bietjie bygekom. Haar poessappe blink orals. Nommer 3 gaan vir haar koekie, nommer 2 vir ‘n pielsuig. Dit klink bo-aards hoe ons hyg en asemhaal, gemeng met haar kreune en sappe se slurpgeluide. Haar kringspier nooi my in en ek druk-druk met my voëlkop daarteen. Dit gaan maklik oop onder my en ek laat nie op my wag nie – ek druk my volle lengte in haar in; dit klink of sy nommer twee se piel gaan afbyt, maar hy kreun net verder van genot. Ek kry ‘n ander idee en trek my voël uit en steek dit in haar koekie in met een beweging – en hou aan om te wissel tussen voor en agter. Sy gil dit letterlik teen sy balsak uit en ek hou dadelik op – haar instruksie was dat ons ruil sodra sy kom.

Ek haal uit, draai haar om dat sy op haar rug op die tafel lê en beduie vir nommer 2 om haar van agter te vat; ek laat nommer 3 haar koekie werk en ek gaan vir my tweede blowjob aan die kant van haar gesig. Die reuk van seks hang swaar in die kamer en dit werk my op. Die ander twee sweet, hulle asems hortend oor hulle lippe. Ek voel die bekende drukking, knik vir haar en hulle. Ons weet wat om te doen, ek onttrek, stap om haar en mik vir haar bors. Haar oë is half omgedop, maar sy kyk vir my. Dan gee sy my voël paar vinnige plukke en ek stort my saad rukkend oor haar tiete, gesig, mond en in haar hare. Sy vryf daaroor, vee dit oor haar maag, proe daaraan.

My beurt is verby en ek gaan sit. Eers toe die ander twee hulle beurte ook gehad het trek ons aan, knik vir mekaar en verdwyn – die muskus reuk van kom swaar in haar gang. Die Kaapse verkeer is lekker kak toe ek na my voorstedelike woning met ‘n vrou, twee honde en ‘n papegaai terugry, die wierook reuk steeds in my klere.

Volg Kombiekiehier op sosiale media:

9 thoughts on “Drie Kaalkoppe Pyp Tesame

  • Avatar
    May 1, 2019 at 10:27 pm
    Permalink

    Netjies!
    Blerrie netjies!

    Reply
  • Avatar
    May 1, 2019 at 10:26 pm
    Permalink

    Netjies!
    Blerrie netjies!

    Reply
  • Avatar
    Feb 21, 2019 at 9:35 am
    Permalink

    Pragtig man! regte lusmaak storie en ook een van my to do takies op my lysie nog. Ek soek net daardie onderwerp van genot en versoeking.

    Reply
  • Avatar
    Feb 16, 2019 at 3:19 pm
    Permalink

    Ek het kommentaar gelewer – nogal ‘n lang stuk – maar toe ek op “Post Comment” klik toe is alles weg – net ‘n soekveld wat aanraai dat ek ‘n soektog moet doen. Baie teleurstellend!

    Reply
    • Avatar
      Feb 16, 2019 at 5:52 pm
      Permalink

      Ek is so jammer. So nou en dan gebeur dit. Ek weet nie waar die fout gebeur nie – aan jou kant se internet of by die site se host. 🙁

      Reply
  • Avatar
    Feb 14, 2019 at 10:42 am
    Permalink

    Joh! Ereksie materiaal!!

    Reply
  • Avatar
    Feb 14, 2019 at 8:18 am
    Permalink

    My magtig ou Whale, wat ‘n storie man, absoluut fantasities. Laat my terug dink aan n mfm insidend so kompie jare gelede.

    Reply
  • Avatar
    Feb 13, 2019 at 2:09 pm
    Permalink

    Hierdie fantasie het ek al by meer as een vrou raakgeloop, om deur ‘n gesiglose iemand, of dan meer as een, gevat te word. Erica Jung se “zipless fuck” en verskeie ander vroulike skrywers van erotika, o.a. Anais Nin het hierdie tema gereeld aangespreek, maar altyd uit die vrou se oogpunt. Hierdie skryfsel is verfrissend anders en die “Drie kiaalkoppe” het my lekker laat lag aangesien ek ook daai gedig ken! Geluk. Goed geskryf

    Reply

Leave a Reply

Your email address will not be published.

error: Kontak ons as jy iets van Kombiekiehier wil hou vir jouself. ;)