Ta’ Nellie
deur Bobcat
Na ‘n hele paar hemelse wedervaringe met ta’Mollie, een van my ma se vriendinne, het ek besef dat daar baie nie-ontginde talent en geleenthede in die plaasgemeenskap en op die naby geleё dorpie vir ‘n jong boerseun skuil. Ek het tannie Alet se stywe groot borste, ta’ Mollie se mooi lyf, ta’ Magriet se lang bene en groot spons en Elrie se jeugdigheid en energie in my gedagtes bymekaar gegooi en vir my omskep in ‘n denkbeeldige droomvrou wat in “stil” tye menigmaal nader getrek moes word om die hitte in my lende te stil.
Voordat ek een oggend kooperasie toe ry, keer my pa my by die hek voor.
“Riempies, ta’Alet het gebel en gevra dat jy vir ta’ Nellie rakke by die biblioteek moet gaan vas sit. Arme mens, sy het ook nie kind of kraai nie,” praat my pa voort. Ek maak of ek aandagtig luister, maar my gedagtes is reeds by ta’Nellie.
Nadat ek my gereedskap gelaai het vat ek pad dorp toe. My senuwees knaag terwyl ek aan ‘n plan dink om ta’ Nellie aan “my kant” te kry. Maar laat ek julle eers van ta’ Nellie vertel.
Laasgenoemde is ons plaaslike bibliotekaresse. So tien jaar gelede hier aangekom met ‘n paar tasse en haar VW beetle. Sy is ‘n enigma op die dorp en omgewing. Ek het eendag gehoor dat tannie Alet my ma vertel dat die arme mens deur ‘n verskriklike liefdesteleurstelling is en dat dit die rede is hoekom sy nie vreeslik sosiaal voorkom nie. Volgens tannie Alet is ta’ Nellie in haar veertigs. My ma-hulle het haar begin betrek en kort voor lank was sy en tannie Alet gereelde besoekers op die plaas.
Ta’ Nellie is beeldskoon met haar pikswart hare wat altyd in ‘n netjiese bolla saamgevat is. Altyd perfek gekleë in ‘n kort, stywe snyerspakkie wat haar lang atletiese bene onder haar sykouse beklemtoon. Haar vel is melkwit van te min son behalwe vir ‘n paar parmantige sproeitjies oor haar neus. Haar glimlag is altyd skalks of weggesteek agter die rug van haar hand, maar haar grys-groen oё verraai haar, van agter ‘n groot leesbril, as sy lag.
By die biblioteek was alles grafstil. Ek het myself aangemeld by ta’ Nellie wat ‘n hele paar sentimeter bo my uitgetroon het in haar hoё hakskoentjies. Sy het net geglimlag en gesê dat sy dankbaar is dat ek haar kon kom help. Haar hand was warm in myne en sy het effens senuagtig voorgekom. Nadat sy my beduie het wat sy wou hê het sy die deur toegesluit en die “Gesluit” teken in die venster gehang en toe agter in die een hoek van die bib gaan sit met ‘n boek.
Ek het teen die leer opgeklim en begin rakke vasskroef. Ek kon haar net-net deur die boonste rakke sien en was verbaas om te sien dat sy my sit en dophou in een van die spieёls in die hoeke van die biblioteek. Sy het geen idée gehad dat ek haar kon sien en dit het die riem in my broek laat span. Ta’Nellie was heeltemal ontspanne, effe agteroor geleun in die stoel met die boek in haar linkerhand, regterhand op haar maag. Ek het opgemerk dat sy haar bene effens oop en toe wieg terwyl sy “lees”.
“Riempies … kom jy reg? vra sy skielik en ek voel hoe die leer onder my wankel toe ek skrik.
“J-j-ja, tannie” stotter ek en ek voel hoe die bloed na my wange stroom. Sy skuif effens laer in die stoel en haar knie-bewegings raak groter. Ek wonder by myself of sy ‘n nood het en of sy dalk ‘n warm boek lees.
Ta’Nellie se regterhand dwaal en ek merk op hoe sy haar linkerbors vir ‘n oomblik regskuif voordat haar hand teen haar nek opbeweeg en sy die kammetjie in haar hare uittrek. Sy skud haar kop liggies en haar swart hare kartel na benede oor haar skouers.
“Gee jy om as ek bietjie ontspan? vra sy gedemp in my rigting terwyl sy weer na die spieёl se kant loer.
“Glad nie tannie … dit gaan ‘n rukkie neem,” antwoord ek terwyl ek verboureerd voort werskaf en haar dophou deur die rakke.
Ek kan sien hoe sy glimlag terwyl sy die boek omblaai. Sy skop stadig haar skoene uit en trek hulle met haar voete onder die stoel in. Ek werskaf gemaak harder sodat sy kan ontspan en dit het die gewenste uitwerking. Ta’ Nellie se kniekoppe is omtrent 30 sentimeter uitmekaar voordat sy haar postuur effe optrek en haar bene kruis. Sy begin haar bene op en af hop en met die regterhand maak sy die boonste twee knopies van haar bloes los.
Ek gaan op my tone om beter te kan sien en op daardie oomblik kyk sy op. Haar groen oё deurboor myne. Ek wil maak of dit toeval is maar van die inspanning gee die leer pad onder my en ek val soos ‘n os neer op die plankvloer.
“Rieeempies … is jy ok?” gil ta’ Nellie.
My wind is uit en omdat ek nie antwoord nie hoor ek hoe sy nader gehardloop kom oor die plankvloere. Ek maak my oё vinnig toe en lê roerloos. Ta’ Nellie kom op haar knieё teen my tot stilstand. Ek ruik haar parfuum en voel haar liggaamshitte teen my vel toe sy haar oor voor my mond hou om te luister na my asemhaling. Haar lang swart hare val teen my nek en my piel spring orent.
Sy skarrel om my hemp losgeknoop te kry en dan gryp sy my bene en maak hulle reguit. Ek hoor hoe sy na haar asem snak as sy my bultende plesierspier raaksien. Die volgende oomblik klap sy my hard deur die gesig. Ek besef ek het moeilikheid en hou my “pose.” Ek gee ‘n ligte kreun en dan voel ek hoe sy haar hand onder my nek indruk en my effe oplig. Ek hoor hoe sy haar asem intrek om mond tot mond toe te pas, dan is haar lippe warm teen myne, maar voordat sy kan uitblaas stoot ek liggies my tong oor haar lippe.
Ek maak my oё stadig oop terwyl ek kreun en haar groen oё deurboor myne. Ek kan haar steeds nie peil nie, maar waag verder en trek haar met my linkerarm nader terwyl ek my regterhand om haar lyf slaan. Hierdie keer soen sy terug en ek trek haar tot bo-op my. Ek druk my stokstywe voёl teen haar heup terwyl ons tonge vleg en dartel.
Ta’ Nellie druk teen my bors. Ons soen breek en sy spring orent soos ‘n veer. Ek besef my kak is geboek en ek begin verskoning aanteken terwyl ek ook orent kom.
“S-s-sorry tannie …” is hoe ver my verskoning vorder. My wang brand waar haar plathand my tref en my oor sing.
“Wie de joos dink jy is jy?” gil sy terwyl sy haar brilletjie tot op haar kop stoot.
“S-s-s-orry t-tannie …” probeer ek weer.
Haar hand is voor haar mond en ek besef sy lag vir my. Ek kyk op in haar oё en hulle verraai haar intensies. Met een treë is ek teen haar, haar arms om my nek en met ‘n wip beweging vou sy haar lang bene om my middellyf en ek dra haar in die rigting van die stoel waar sy vroeёr gesit het. Ek druk haar egter teen ‘n boekrak vas en versterk my mond se aanslag. Haar tong is ferm en speels in my mond. Ek proe haar honger.
My hande glip onder haar bloes in en ek gryp haar tiete. Ek is mal jags en ek begin haar borste vryf en vasgryp terwyl ek haar nek en oor lobbetjies soen. Sy los haar greep om my nek en binne sekondes het sy haar bloes en bra oor haar kop getrek.
Haar vingers vleg deur my hare en forseer my kop in die rigting van haar borste. My oё verstar by aanskoue van haar tiete. Sy het effe groot, half ovaal areolas met twee pragtige roos-pienk tepels, elk byna twee sentimeter lank, perfek geplaas op die mooiste wit rondings vir boesems.
Haar wit vel verkleur na ‘n diep blos soos my dagoud baard teen haar skuur terwyl ek haar nek en tiete soen en suig. My hande verken haar bo-bene wat steeds om my lyf geslaan is en ek besef dat haar sykouse net halfpad teen haar bobene opgaan en met sulke “strappies” hoёr op vasgehou word.
My ore begin suis en ek voel weer die haas in haar soen terwyl haar hande tussen ons verdwyn en ek haar met my lyfband voel peuter. Haar bene los om my lyf en sy staan voor my teen die rak terwyl sy my broek en onderbroek aftrek. Toe my ereksie uit die onderbroek bevry word wip hy so hard orent dat hy haar brilletjie van haar kop afstamp waar sy in die gebukkende posisie besig is om my broek tot teen my enkels af te stoot.
Ta’ Nellie vat my dik piel met sy groot rooi kop en druk my agtertoe totdat ek op haar stoel neersak, dan kniel sy voor my en stoot haar bloedrooi, nou gesmeerde, lipstiffielippe stadig oor my voёlkop terwyl sy suig. Haar swart hare val weer oor my bo-been en ek hoor hoe sy snak toe my voёl verby haar kleintongetjie beweeg.
Sy staan op, vat my agter die knieё en trek my na haar toe totdat ek met my rug op haar stoel se sitvlak lê. Terwyl sy my stip in die oё kyk tel sy haar rompie stadig op. In ekstase sien ek dat sy geen “panty” aan het nie. Waar die broekie moes wees is net een groot pikswart bos hare in die middel gekloof deur sopnat lippies, hier en daar ‘n druppel van haar vrug se vog wat kleef aan ‘n haar.
Ta’ Nellie gooi haar een been oor my en gaan in ‘n effense hurk posisie. Dan gaan haar hande oor haar dye en ek sien hoe haar vingers haar lippies ooptrek. Sy soek met haar koek na my voёlkop en dan begin sy eers liggies oor hom wieg terwyl sy steeds haar lippies ooptrek.
Ek wil iets sê, maar sy los haar lippies en druk haar linker wysvinger oor my lippe terwyl sy my piel se skag in haar regterhand neem asof sy hom wil balanseer en dan sak sy stadig oor die kop af. Sy kreun terwyl sy afdruk en ek laat my boude wat in die lug hang bietjie sak. Dan trek ek my maagspiere saam en lig weer my boude effens totdat ek tot teen my balle in haar is.
Die inspanning met haar bo-op my raak te veel en ek laat sak weer my boude en trek heeltemal uit haar uit. Sy lyk effe verleё en vra of ek gekom het.
“N-nnee tannie, d-d-dis net …” Sy reik haar hand uit en trek my orent.
“Jammer Riempies, ek het nie besef jy hang in die lug nie … die oomblik was oorweldigend vir my.”
Ek is bang sy kry tweede gedagte en raap haar weer in my arms op.
Sy vry ongelooflik lekker en warm en sommer gou stroom die sweet ons af. My vingers is in haar en terwyl ek haar vinger druk ek haar agteroor op ‘n tafel. Sy stoot die boeke af tot op die grond om lêplek te kry. Ek sien hoe die sweet op haar bors pêrel en dan tussen haar tiete inrol terwyl ek haar platdruk.
Ta’ Nellie vou haar lang bene om my boude en trek my nader. Met my linkerhand druk ek my pielkop af om in lyn te kom met haar genotgrot en dan trek ek my regterhand se vingers uit haar en druk my voёl in haar op.
Die tafel is effens hoog en elke keer as sy my met daardie lang bene nader trek kan ek voel hoe my voёlkop eers teen die plafon van haar koek skuur voordat hy heeltemal in haar verdwyn. Na die derde nadertrek slag is ek op my tone. Ek gryp haar aan die rompie wat steeds om haar middellyf sit en trek haar nader terwyl ek diep in haar wegstamp.
Haar gesig vertrek met elke instamp, plooie vorm net onder haar haarlyn soos iemand wat druk, haar oё dop halfmas om en dan begin haar boude onbedaard bewe voordat sy uitroep: “Ek kom … ek kom!”
Haar woorde is my sneller en ek stamp diep weg in haar, trek haar styf teen my totdat dit voel of ons gaan saamsmelt en los dan my eie saadbom diep binne in haar.
Ta’ Nellie se lyf verslap en ek trek baie stadig my piel uit haar uit. Haar koek lê oop en ek kan sien hoe my saad uit haar vloei. Ek sien haar klitoris nou prominent tussen die haartjies. Ek buk, vou my lippe om hom en suig.
“J-jy maak my mal,” sê ta’ Nellie terwyl sy my kop wegdruk.
Na ‘n koppie tee en ‘n soektog na Lady Chatterley’s Lover het ta’ Nellie my nog ‘n gratis leesles of twee tussen daai lang atletiese bene gegee.
Dit het ongeveer ‘n jaar en ‘n half geneem om die biblioteek se rakke na ta’ Nellie se behoeftes te verstel en reg te maak …
Ps. ”Never judge a book by it’s cover.”
5 COMMENTS
Weer ‘n Bobcat juweel !
Hoeveel van ons het nie draadgepluk oor een of ander “Tannie” toe ons in puberteit was nie ?
Mooi gevat, Bobcat !
Weer bobcat op sy beste !
Dankie vir nog ‘n juweel uit jou pen
Smaaklike storie!
SJoe ou Bobcat, jy en Riempies kan ook se dat vrouens soos rooi wyn raak, hoe ouer hoe beter.
In my dreams……