
Die week van my seksuele ontwaking – Sondag
deur Hupse Hanlie
Die spoed en krag van die Boeing 737 druk my terug in my sitplek met die opstyg. Dit bring goeie herinneringe terug aan my laaste vlug byna twee dekades gelede, ‘n jong vrou vol energie en passie vir die lewe op pad terug van haar wittebrood en vol drome oor die lewe vorentoe. Wat het van daai vrou geword wonder ek? Read more “Die week van my seksuele ontwaking – Sondag”