Ommekeer (4)
deur Wille Will
(Lees vorige episode HIER)
Die res van die nag het Nonnie my verskeie maniere geleer hoe om haar te naai totdat ek uitgedroog saam met haar, uitgeput, aan die slaap geraak het. ‘n Gehamer op haar voordeur wat voel of dit agter my ooglede slaan laat my my kop lig. Nonnie is nog roerloos.
“Wie’s d-daar?” roep ek met ‘n kraakstem. Ek merk aan Nonnie se een venster dat die son al helder skyn.
“It’s Alyn! Are you guys still sleeping?”
Ek klim uit die bed uit en stap deur toe: “Wag net ek maak nou oop!” roep ek.
Toe ek die skuiwer en sleutel gedraai het maak ek die deur effens oop: “Kom binne, Alyn.” Ek staan terug.
Hy kom binne en toe hy afkyk na my heupe besef ek eers dat ek mos naak aan die slaap geraak het! Ek het so’n halwe pishoring en my totterman pryk in al sy glorie!
“Shit!” lag Alyn “Dit lyk nie asof julle veel geslaap het nie!”
Ek vryf my hand half-skaam oor my semi-ereksie en voel ek word rooi in die gesig: “Wat’s die nood?” vra ek hom met ‘n verleë glimlaggie.
“Maak klaar en kom ondertoe, ek het ‘n gas wat jou graag wil ontmoet … okay?” hy draai om en loop uit met die deur wat hy saggies agter hom toetrek.
***
Toe ek by Alyn se woonstel instap is ek oombliklik beïndruk deur sy gas wat opspring en sy teekoppie neersit om my te ontmoet. Alhoewel hy ‘n deftige bruin pak met strepies aan het, sit dit baie sakkerig aan hom, maar dis sy gesig wat ‘n indruk maak. Die pak lyk asof dit te groot is vir hom. ‘n Baie skerp kakebeenlyn met hoë wangbene en ‘n perfekte neus, glimlag lippe met twee kuiltjies aan weerskante. ‘n Welige, golwende bos ligbruin hare op sy kop wat tot op sy skouers kom.
“Ontmoet vir Michael, Wille. Hy’s die hoof van die School of Arts.”
“Dis ‘n voorreg,” skud ek sy hand en is verras deur sy deurdringende groen oë.
“Die plesier is myne,” lag hy. “Sê julle sò in Afrikaans?”
Sy handdruk is ferm en ons gaan sit almal.
“Koppie tee, Wille?” vra Alyn.
“Sal lekker wees, dankie Alyn, maar wag ek sal sommer self skink.”
“Sit, ek gee nou aan,” antwoord hy. “Stem jy saam met wat ek jou vertel het, Michael?”
Ek kyk vir Michael. Hy gryp ‘n sketsboek wat op die tafeltjie lang hom lê en haal ‘n skerp potlood uit die binnesak van sy pak. Hy slaan die skets blaaie om totdat hy by ‘n skoon vel kom.
“Ek stem saam met Alyn dat jy ‘n baie aantreklike jong man is, Wille … met jou toestemming wil ek jou graag skets terwyl ons sit en gesels … maar moet jou nie aan my steur nie, ek sal stilweg tussenin my potlood die werk laat doen.”
Dis nie eintlik ‘n versoek nie, want hy begin met die potlood op die skoon vel skets.
Ek en Alyn lag ligweg en Alyn vertel my dat hy ‘n nuwe opname bekom het van Von Karajan, wêreld-beroemde Australiese dirigent, wat ek een of ander tyd by hom moet kom luister. Die gesprek gaan oor klassieke musiek met Michael wat tussenin ook opmerkings maak. Wanneer ek egter na sy kant toe kyk wissel die groen oë, gekonsentreerd tussen my gesig en die sketspotlood op die papier.
Alyn verskoon homself om vir ons iets te ete te gaan saamslaan en ek bekyk ons gas so onderlangs. Sy gelaatstrekke is sterk en manlik en sekerlik aantreklik vir die vroue geslag. Ek wonder of hy ‘n
vrou het?
Hy kyk skielik op direk in my gesig. “En nou, Wille, as jy nou so na my staar?”
Hy’t ‘n fyn glimlaggie om sy lippe en die groen oë kyk my amper uitdagend aan. Alyn keer op daai oomblik terug met ‘n bord oop rogbrood snye in driehoekies gesny met aspersies en suurlemoenskyfies op sommiges, opgekerfde garnale met mayonaisse op ander en van hulle met Avokado en mossels gemeng, daarop. In sy ander hand het hy klein bordjies en servette.
“Guys, ek het iets vergeet en ek hoop julle sal my vergewe? Ek werk Sondagmiddae by die Tote by die perdewedrenne. Ek sal egter so sesuur terug wees. Sal julle my verskoon?”
“Natuurlik!” sê Michael “Ek het nog baie dinge waaroor ek met Wille wil gesels, ons sal orraait wees.”
Ek knik net en dink by myself dat Michael darem baie vinnig gereageer het asof hy Alyn se nuus verwelkom.
“Help julself aan enigiets te drinke en te ete in my kombuis, dis daar vir julle!” glimlag Alyn en lig sy baadjie op van die outydse kapstok by sy voordeur.
“Enjoy!” waai hy met die een hand en maak die deur agter hom toe.
Michael en ek klim in die broodjies in en dis sommer stil soos ons knibbel en kou. Hy sê skielik, nog kouend terwyl hy krummels van sy mond afvee: “Die skets is klaar as jy daarna wil loer.”
Ek tel dit op langs Michael se stoel en val letterlik terug in my leunstoel toe ek dit bekyk!
“Michael!” roep ek “Dis ongelooflik! Dis asof ek in ‘n spieël kyk,” lag ek.
Michael se oë priem in myne: “Jou beenstruktuur en die sterk lyne van jou gesig het my “compell” daartoe … sorry ek kennie die Afrikaans daarvoor nie!” lag hy verleë.
“Seker maar ‘genoop daartoe’ glimlag ek terug. “Maar jou skets is baie lewensgetrou.”
Hy skuif skielik vorentoe op sy leunstoel. Sy hande vryf en omvou mekaar senuagtig op sy knieë.
“Sal jy vir m-my vollengte …” hy kyk weg en dan weer terug na my, “… p-poseer terwyl Alyn nou vir ‘n paar ure gaan weg wees?”
“Sure!” spring ek op en neem ‘n ‘sixties’ houding aan met een hand in die sy en die ander langs my hoof, soos ‘n ‘flapper’.
Hy lag saam vir my stuitigheid.
“Ek bedoel naak, Wille,” is hy skielik ernstig.
My hande val langs my sye en ek gaap hom aan.
“J-jy bedoel soos … s-soos in kaalgat?”
My stemmetjie is maar dun.
Hy staan ook op en trek die pak se baadjie uit.
“Ek weet jy’t dit nog nooit gedoen nie, maar dis niks om oor stresvol of skaam te wees nie. Jy staan daar iewers, ek sê jou hoe om te staan en ek sit hier in my stoel en ek skets jou.”
Hy lag terwyl hy die kruisbande wat hy aanhet oor sy skouers aftrek.
“No funny business, just straight posing.”
Hy begin sy hempsknope losmaak en terwyl hy die hemp uittrek sê hy :“Ek’s selfs gewillig om myself ook kaal uit te trek sodat jy gemaklik en nie alleen en “shy” voel oor jou naaktheid nie.”
Hy begin sy broek losmaak, maar stop eers en kyk vir my: “Wat sê jy, is dit ‘n ‘deal ‘ ?”
My verstand en my ingebore avontuurlus stem nie met mekaar saam nie, maar in my ongekunstelde jonkheid en naïwiteit, trek ek my hemp uit oor my kop, draai om en vou die hemp netjies en plaas
dit op die stoel se armleuning waar ek gesit het. Ek maak my broek los, trek dit uit en plaas dit langs die hemp. Ek draai terug na Michael toe net in my onderbroek.
Hy staan daar met sy sketsboek in sy hand, maar hy is poedelnaak!
Sy lul hang soos ‘n wit uitroep-teken tussen sy welige swart balhare. Hy buk by sy baadjie en haal nog potlode uit die binnesak en gaan sit dan met gekruisde bene met sy rug teen die leuning van sy gemakstoel en trek die sketsboek oor sy kaal skoot. Hy kyk vir die eerste keer weer op na my.
“Jy moet alles uittrek, sweetness! Het Michaelangelo se David beeld in Rome ‘n onderbroek aan?”
Ons altwee skater van die lag en dit breek die spanning. Ek draai om en trek my onnie uit en gooi dit op my broek.
Ek draai weer terug: “Is dit nou reg, Mnr. die Kunstenaar?”
Sy oë glinster en hy staar na my gereedskap tussen my bene en sy tongtippie gly vinnig oor sy dun lippe.
“Staan nou met jou sy na my toe, plaas die voorste been reguit agtertoe en die ander been buig jy dat dat dit op sy tone staan. Lig dan jou kop en agterste arm op na die dak toe en die ander arm reguit gestrek na agter in lyn met die been wat ook na agter gestrek is.”
Ek skuif en pas my lyf aan vir die posering. My meneer en ballas hang nou ontbloot aan die bo-kant van die uitgestrekte been.
“Amper reg,” hoor ek skielik Michael nadergestap kom.
Ek ruik sy nabyheid as hy met sy hande en ‘n potlood tussen die vingers my twee skouers oper draai na vore. Sy liggaam raak aan myne wanneer hy buk en my uitgestrekte bo-been nog agter toe dwing. Sy vingers raak aan my knaters in die proses en ek kyk af.
My oë vergroot as ek sien sy voël buig nou semi-erek in die lug in.
‘Jy’t ‘n baie mooi ‘body,’ Wille,” prewel hy saggies. “En ‘n ‘formidable tool!”
Sy bos hare is skielik langs my gesig en ek voel sy lyf teen myne druk “Mag ek daaraan vat?” fluiister hy in my oor.
Vir ‘n oomblik flits Alyn en ek se saam draadtrek toneel deur my gedagtes. Is dit hoekom hy daaraan wil vat?
Michael voel my huiwering seker aan, want hy sê dadelik: “Dis so manjifiek ek wou dit vir jou lekker maak, maar los maar …”
Hy staan weer regop en stap terug na sy stoel toe. Ek merk sy semi- het noggie gesak nie.
“Neem weer jou ‘pose’ in asseblief, Wille.”
Ek staan weer soos vantevore. “Is dit nog dieselfde, Michael?” vra ek.
‘Uh,” is al wat ek terug hoor.
Ek konsentreer om weer soos netnou te poseer. Ek dink skielik aan Nonnie se pienk-wit binnepoesie en my gedagtes begin weer opwen.
“Jy staan nie stil nie, Wille! Waaraan dink jy?” Michael se stem ruk my terug. Ek kyk af en sien ek’t nou ‘n volle ereksie! Ek kyk vinnig na Michael se kant toe.
Hy sit terug in sy stoel en het sy baie erekte voël in albei hande en masturbeer op en af terwyl hy na my lyf staar. Hy glimlag toe hy sien ek kyk vir hom en spring dan op. Sy ereksie wip op en af terwyl hy na my toe tree.
“Wil … laat my toe om jou iets te wys en aan jou te doen wat die lekkerste is wat jy nog ooit ervaar het …”
Hy sak op sy knieë voor my neer en neem my totterman in albei sy hande.
Ek kyk effe wantrouerig af na hom op sy knieë voor my. Sy hande begin my hele penis op-en-af skuif. Dis vir my lekker.
“Maak jou oë toe en verbeel jou dis die laaste oomblik voordat jy jou voël in … wat’s die ‘girl’ hierbo se naam nou weer ?”
“N-nonnie … Nonnie …” prewel ek, maar ek konsentreer op my voorhuid wat so seepglad in sy hande oor my voëlkop op en af gly. Dit word al hoe lekkerder …
“Nou ja … glo dis jou meneer wat nou diep in haar opgaan.”
Sy mond is skielik oor my penis en ek voel hoe ek in sy keel afgaan. O fok … Nonnie se poes is so nat en nou om my voël … god ek gaan haar nou begin stoot … Ek begin diep en dan weer terug haar naai …in-uit…in-uit..in-uit in uit in uit al hoe vinniger en vinniger … fôk ek voel my kom opstoot … in-uit in-uit..haar vingers is om my balle en agter om my boude…inuit inuit..my sperm stoot op in my piel..inuitinuitinuit ek skiet my saad en ek gryp na haar boude om haar nog dieper in te
trek, maar ek voel net ‘n dik bos hare waaraan ek vat terwyl my lekker diep in haar uitskiet!
Ek kyk af en sien net Michael se kop wat vinnig heen-en-weer en op-en-af met my voël is sy mond my suig! Ek ruk sy hoof weg van my lyf en sien ‘n laaste straal uit my voël skiet oor sy voorkop terwyl my saad in sy mond by sy lippe uitsypel.
Ek staan uitasem net doodstil. Ek voel hoe hy met sy vingers die laaste kom uit my melk en dan my penis saggies bo-op op en af vryf en my ‘n soentjie daar gee … en dan staan hy regop.
Ek kyk eenkant toe, want ek weet nie of ek skaam of die moer-in moet wees nie. Sy hande is skielik sag om my skouerknoppe en hy gee ‘n drukkie daarmee.
“Wille,” sê hy saggies, maar duidelik. “Dit was nie verkeerd nie.”
Ek kyk nog steeds weg – dis asof dit net nie vir my reg is nie.
“Kyk vir my en luister wat ek sê.”
Ek draai my gesig stadig na hom toe. Die groen oë kyk dringend in myne: “Nêrens staan daar geskryf hoe jy hierdie genot, wat jy sopas ervaar het … hoe jy dit moet bekom nie. Dit kan met draadtrek wees of ‘n vrou naai of afgesuig word of by ‘n man gekry word.” Hy sluk. “As jy ‘n kind wil verwek, ja, ja dan moet jy jou saad skiet in ‘n vrou om dit te laat vat en te laat groei in haar.”
Hy stoot my effens weg van hom en laat sak sy een hand en neem my nat, slap voël daarin. Sy hand streel liefderik met my voël. “Maar hierdie pragtige kolos van jou wou net bietjie verlos word op die lekkerste manier, en ek het gehelp daarmee. Selfs ek het lekker gekry.”
Ek loer af tussen ons lywe. Sy penis is nog steeds semi-styf en blink-nat aan die punt, maar daar is geen teken dat hy ‘n orgasme gehad het nie.
“J-jy het dan nie eers gekom nie, Michael?” vra ek en kyk nou in sy oë.
Hy gee ‘n sagte laggie. “Ek was amper daar, maar jy’t my bietjie voorgespring. Die genot was jou klimaks en jou groot kop wat in my keel skiet en skiet. Shit, you came a lot!”
“Maar wil jy nie ook kom nie?” vra ek.
“Daar sal weer ‘n kans wees, hoop ek dan is dit my beurt.”
‘n Sleutel knars by die voordeur en Michael spring snel terug in sy stoel in en gryp sy potlood en sketsboek en ek vee vinnig komstrepe van my been af en neem my ‘pose’ in, maar ek staan met my voorste been gebuig sodat my voël en knaters daaragter verskuil is en my agterste been maak ek reguit na agter toe.
Alyn kom ingestap en lag toe hy ons twee sien.
“Het ek iets onderbreek, Michael?” vra hy, maar sy oë gly onnutsig oor my kaal lyf en hy kyk nie eers vir Michael nie.
“Nee, ons is nou net klaar vir hierdie sessie, sal dit weer op ‘n ander geleentheid opvolg, of hoe Wille?”
Ek knik net my kop. “Ons kan seker maar weer ons klere aantrek, siende dat Alyn terug is.”
Ek merk twyfel in Alyn se oë, maar ek buk en trek my onderbroek aan. Oorkant my sien ek Michael se voël is darem nou slap en hy begin ook aantrek. Alyn plaas ‘n paar velle papier en die klein boekie van die Tote op die tafeltjie neer en begin kombuis toe stap.
“Nou’s ek lus vir ‘n lekker dop !” sê hy. “Maar hoekom was jy ook ‘naked,’ Michael?” Vra hy hartlik terwyl
hy in die kombuis in verdwyn.
2 COMMENTS
Ai Will ek sou dit ook geniet… baie mans sou maar hulle sal dit nie erken nie
Jy’s reg Jack. Ek het al verskeie “mans” teegekom en geken wat hierdie onderliggende behoefte het.