Groentjies: Inlywing van Gerda

Hoe lank gaan ek lees: 20 minute

deur Fantasma

(Lees vorige episode HIER)

Karlien en Gerda het al klaar gefliek en is besig om koffie by ‘n koffiewinkel te drink terwyl hulle vir die teken wag dat Gerda kan terugkeer na hulle woonstel. Toe ontvang Gerda teksboodskap: ‘Mission accomplished.’

“Ook, hoogtyd,” kerm Karlien. Gawie moes net haar virgin breek. Kan dit solank geneem het. Toe Gerda en Karlien by die woonstel inloop het Tracy net klaar gestort. Die twee loop soos wafferse forensiese speurders deur die woonstel, maar Tracy het al die kerse verwyder en weggepak en in die kombuis het sy twee leë wynbottels neergesit. Die een wat halfpad gedrink was het sy in die drein afgegooi, nog een oopgemaak en die helfte daarvan ook in die drein afgegooi. Toe Tracy gevra word hoekom die operasie so lank geneem het, vertel sy hulle dat hulle eers lank wyn gedrink en gesels het. Volgens haar is Gawie ‘n regte gentleman en hy het alles so taktvol gehanteer. Volgens haar kan Karlien baie gelukkig wees om so ordentlike ou as ‘n kêrel te hê.

Natuurlik wou Karlien ook by Gawie weet hoekom dit solank geneem het en gelukkig het sy storie en Tracy s’n ooreengestem. Nuuskierig wou sy by hom weet hoeveel keer hy gekom het.

“Een keer. Jammer Karlien, maar ek kon nie inhou nie,” lieg hy.

Van die ander keer swyg hy. Karlien lyk nie baie gelukkig nie, alhoewel sy die een was wat hom Tracy se versoek vertel het en toestemming gegee het om dit uit te voer.

Twee weke later staan Gawie weer voor die woonsteldeur van Gerda en Tracy. Die keer ‘n versoek van Gerda wat dieselfde is as dié van Tracy. Wat vir Gawie en Karlien in ‘n moeilike posisie plaas. Omdat hulle nie van hulle welluste in die kommune waar hulle bly ontslae kan raak nie, gebruik hulle die woonstel waar Gerda en Tracy bly op ‘n gereelde basis as hulle Bela-Bela toe gaan vir ‘n naweek. Hulle het nou al reeds aan Tracy se versoek voldoen.
Gawie het Tracy se versoek uitgevoer, met Karlien se goedkeuring. Nie dat dit veel oorreding gekos het om hom te oorreed nie. Nou wil Gerda dat Gawie ook haar van haar maagdelikheid verlos. Gerda se verweer is dat sy al probeer het om ‘n geskikte ou te vind, maar geen sukses gehad nie. Gerda reken dat sodra sy ‘n aspirante kandidaat vertel sy is nog ‘n virgin, die ou die hasepad kies. Blykbaar is daar ‘n ding onder die mans; dat wanneer
‘n ou ‘n meisie se maagdevlies breek, sy hom as hare toeëien. Dan behoort hy aan haar en sy aan hom en dit skrik enige man af. Manne is net opsoek na ‘n ordentlike steek, nie om ‘n vars een te tem nie.

Hy het skaars geklop toe gaan die deur oop en Gerda staan voor hom met ‘n glimlag en een hand besig om een van haar kort haarlokke tussen haar vingers te rol. Sy is nie sexy aangetrek soos Tracy nie en die woonstel het nie ‘n romantiese atmosfeer met kerse en musiek nie. Gerda staan voor hom met ‘n breë glimlag geklee in ‘n wit kort T-hemp en ‘n styfpassende grys gimkortbroek. Dit is duidelik dat sy geen bra onder haar hemp aan het nie. Waar sy oë vasgenael is, is op die ekstra verhewe driehoek tussen haar bene en die gymbroek se materiaal wat tussen haar groot koeklippe in getrek is. Kameeltone, flits deur sy gedagtes. Hy het haar al wel op die kampus gesien, maar toe was sy nie so skamel geklee nie.

Die eerste keer toe hy haar gesien het het hy gedink sy is bonkig gebou, maar van nader af beskou is sy die ene spiere. Volgens Karlien oefen sy elke dag in ‘n gym. En die lyf wat nou voor hom pryk, is die ene spiere, maar nie erg soos vroue wat hulle toespits op spierbou nie en meer spiere as mans het nie. Meer gladde soepel spiere. Hy wonder dadelik hoe gaan dit voel om aan daardie spiere te vat, hard of sag?

Hierdie keer het Karlien ook ‘n taak ontvang en terwyl hy Gerda se wens moet uitvoer is Karlien nou by Martin, Hein se neef, om hom touwys te maak met die seksdaad. Gawie was effens verbaas dat Karlien so vrylik ingestem het om vir Martin ‘n guns te bewys. Gerda beduie hom in te kom. “Dankie dat jy ingestem het, Gawie.”

“Plesier,” sê hy effens senuweeagtig.

Gerda grinnik stout. “Ek hoop dit sal ‘n plesier wees.”

Gawie bloos. “Ek is hier vir ‘n doel.”

Sy sit haar een hand op syne. “Ek weet en ek waardeer dit, maar dit verhoed jou nie om ook dit te geniet nie. Is dit nie veronderstel om ook ‘n plesier te wees nie?”

Hy bloos. “Ja, jy is seker reg.”

Gawie wonder nou wat die meisie beplan. Moet hy bang word of moet ‘n opgewonde wees oor wat moontlik kan gebeur. Dit is duidelik dat Gerda nie een is vir onnodige rompslomp en onbenullighede nie. Sy is een wat dadelik tot ‘n punt kom en die woord by die daad sit. Sy het hom aan die hand en sleep hom na haar kamer toe. Daar is ook ‘n dubbelbed oorgetrek met grys linne en net die twee bedliggies brand. Voor hy nog iets kon uiter, pluk sy die T-
hemp oor haar kop en haar volborste spring daaruit en gee ‘n paar hoppe. Haar borste is ‘n bietjie groter as Karlien s’n. Op die punt van elke ronde stywe bors is daar ‘n parmantige tepel wat die grootste is wat hy nog gesien het. Hy kan homself nie keer en steek sy hande uit en kry in elke hand ‘n tiet beet. Met sy hande brei hy haar tiete en tot sy verbasing en genot is hulle redelik ferm. Toe trek hy sy duime oor haar tepels. Gerda staan stil en stoot haar bors vorentoe sodat dit nader aan sy hande is. Na so paar keer se streel oor die donkerpienk tepels het hulle opgewek geraak en heelwat in lengte en dikte gegroei. Terwyl hy nog haar tiete met sy hande ondersoek, trek haar hande haar gymbroek af en oor haar knieë en met haar voete trek sy dit af met haar bene en oor haar voete en klim uit dit uit.

Nou staan sy heeltemal naak voor hom. Definitief het Gerda nie tyd om te mors nie. Hy staan terug om haar gespierde naakte lyf in te neem. Sy is breed gebou, maar daar is geen oortollige vet aan haar nie. Haar spiere is goed ontwikkel. Tussen haar bene is dit glad, geen skaamhare nie. Sy blik vertoef na die poesie wat tussen haar bene is. Die twee groot buitelippe bult ver uit en is soos twee diklippe wat saamgepers is. Hy wonder wat skuil agter daai lippe. Hoe lyk haar binnelippe?

Sy sit haar hande op haar heupe terwyl hy haar lyf skandeer.

“Gaan jy my met jou klere aan naai? Of gaan jy uittrek?” vra sy effens ongeduldig. Duidelik sy wil die wiele aan die rol kry. Of is dit eerder sy wil die paal in die gat geplant kry.

Gawie pluk sy swart T-hemp oor sy kop en gooi dit op die stoel naby hom. Steek sy hand en sy sak, haal ‘n kondoom uit en gaan sit dit op die bedkassie neer.

Gerda frons en staar na hom. “Net een. Dink jy dit is genoeg?”

“Ek is net hier om jou virgin te verwyder,” sê hy skalks. Hy wonder nou eers wat het sy alles ingedagte.

“Nie net om my virgin te breek nie, maar ook om my eerste keer ‘n onvergeetlike en ‘n euforiese oomblik te maak. En jy behoort seker nou al te weet dat ‘n meisie ‘n asembenemende orgasme wil ervaar.”

Gawie grinnik. “Jy stel hoe eise aan ‘n ou wat net jou tonneltjie moet open vir ander mans om te geniet.” Sit sy hand in sy sak en haal die ander drie kondome uit en sit dit ook op die bedkassie neer.

‘n Breë glimlag verskyn op haar gesig. “Dit lyk meer belowend.”

Gawie maak sy denim se knoop los, trek sy ritssluiter af en trek eers sy denim uit en sit dit op die stoel neer. Gerda staar na hom en lek haar tong oor haar onderlip en neem nie haar oë van sy onderlyf af nie. Toe hy sy onderbroek aftrek en sy half erekte piel uitspring val haar mond oop.

Sy giggel. “Nou ek is nog meer beïndruk.”

Sy tree nader aan hom en voor hy weet is haar vingers om sy skag en streel haar hand oor sy piel. Stadig word dit stywer. Sy hande gaan weer na haar twee ferm ronde borste. Terwyl sy nog met haar een hand sy piel wat nou al hard is te bewerk, kan hy nie meer die versoeking weerstaan nie en sit hy sy hand bo-op haar dik verhewe koeklippe. Hy skulp haar lippe in sy hand en vryf dan met sy handpalm op en af oor haar satynsagte buite-koeklippe.

Toe druk hy sy wysvinger saggies tussen haar buitelippe in en voel die nattigheid tussen haar binnelippe. Toe hy sy vinger oor haar klit trek gee sy die eerste keer ‘n klein kreuntjie. Sy trek hom aan sy piel na die bed toe. Klim op die bed en gaan lê op haar rug en beduie hom om ook op te klim. Hy gaan lê op sy linker sy langs haar. Hy leun oor en soen haar. Sy soen terug, Hy trek sy tong oor haar lippe en stadig laat sy hom toe om haar tong te soen. Net ‘n rukkie gesoen, trek sy haar mond weg.

“Ek het jou mond op ander dele van lyf nodig,” beveel sy hom.

Heel verbaas oor sy, wat nog ‘n groentjie moet wees, vir hom bevele gee wat sy verkies. Met sy regterhand streel hy oor hy ferm maag en heupe. Omdat sy meer gespierd is as die meeste meisies, is hy verras hoe fluweelsag haar vel is. Hy het verwag dit gaan nader aan ‘n man s’n voel. Dan beweeg hy sy hand op tot hy weer daardie twee ferm vol borste vind. Met sy duim en wysvinger rol hy haar tepels. Toe leun hy oor en hy begin die ronding van die een
bors te soen tot hy die tepel vind. Sy tong rol hy al om haar nou erekte lang tepel. Dan suig hy eers die tepel dan die ander een. Gerda dy haar bors effens op. Terwyl sy mond haar tiete suig het sy regter hand haar kern gevind. Eers net die een vinger tussen haar dik buitelippe in en toe twee. Op en af en heen en weer beweeg hy sy vingers deur haar nat gleuf. Na ‘n rukkie beweeg hy met sy vingers na die sentrale sensoriese knoppie. Al om en om is sy vingers om die regop mannetjie. ‘n Kermgeluidjie ontsnap haar keel. Hy trek sy duim veersag oor haar klit ‘n paar keer en toe rol hy die stywe klit tussen sy twee vingerpunte. Haar heupe begin lewe kry. Hy wonder wat moet hy doen om die meisie te kry om te beweeg onder sy liefkosing. Hy beweeg af met sy kop en sy mond beland op haar poes. Hy druk sy tong tussen haar binnelippe in en begin die soet nektar van haar poesie af te lek van haar binnelippe. Op en af deur haar koek se gleuf en dan in sirkelbewegings. Daar is nou meer beweging in haar heupe. Hy sak nog af, sit sy arms om haar bobene en plant sy gesig tussen haar bene en sy tong en lippe begin haar koekie te bewerk. Sy tong rol hy om en oor haar klit. Dan rol hy haar klit tussen sy lippe en suig dit soos ‘n baba sy ma se tepel suig. Gerda kreun en lig haar heupe op. Nou eet hy haar poes, van onder af, oor haar tonnel se ingang, op met die lippe en oor haar stokstywe klit. In tussen klop sy stokstywe piel teen die laken en sy voorkom drup op die laken. Hy moet inhou om nie te kom. Hy kan nie wag om hierdie stywe koek te penetreer nie. Hy weet sommer dit gaan ‘n nuwe en uitsonderlike ervaring wees. Terwyl sy tong al om die ingang van haar genotgrot lek, is sy handpalm oor
haar klit en beweeg hy dit in sirkelbewegings. ‘n Sagte kermgeluidjie kom uit haar mond en haar heupe lig effens. Na ‘n ruk is sy mond weer op haar klit en sirkel sy tong al hy om dit en sy wysvinger is in haar opening. Dan sit hy sy wysvinger entjie vir entjie in haar in totdat dit heeltemal in is. Bewus van die feit dat sy nog nie piel in haar gehad het nie. Terwyl hy haar klit met sy tong kielie, kielie sy vinger die binnekant van haar koek. Hy buig sy vinger op na die boonste wand van haar kanaal en soek haar G-kol. Toe sy kreun en haar knieë optrek weet hy hy het die kol getref. Hy gaan voort met sy vinger in haar en sy mond om haar klit en sy ander hand is op een van haar borste en vryf oor ‘n tepel. Sy begin nou meer beweeg en geluidjies maak. Haar hande is nou in sy hare. Gawie gaan voort met sy taak. ‘n Ander meisie sou al lankal gekom het, maar nie hierdie een nie. Dit is duidelik Gerda het ‘n langasem en dit vat meer werk om haar tot ‘n klimaks te lei. ‘n Ruk later, hy weet nie hoe lank dit was nie, lig sy haar kop op.

“Gawie, ek wil jou binne my hê,” kom dit bewerig van Gerda.

Gawie sien dit as ‘n teken dat sy naby is. Hy kom orent, neem een van kondome wat hy op die bedkassie gesit het. Skeur dit oop en rol dit oor sy stywe kloppende piel en terwyl hy dit doen kyk Gerda na sy aksies. Met die besef dat sy nou weer ‘n paar trappies laer af is op die leer van ekstase, moet hy haar eers weer terug neem waar hy haar gelos het. Sy wysvinger is weer by haar koek in en hy streel haar sensitiewe kol en sy tong speel met haar klit. Haar
heupe begin op en af beweeg.

‘n Minuut of twee later smeek sy: “Neem my nou. Ek kan nie meer wag nie.”

Gawie wat ook nou al so jags is gaan kniel tussen haar bene. Eers trek hy sy piel se kop deur haar nat gleuf en oor haar klit. Dan sit hy die punt by die opening van haar sekskanaal. Sy sit haar arms om sy rug en lig haar heupe om vir hom aan te dui se gereed vir wat gaan kom. Stadig stoot hy sy piel se kop ‘n entjie in. Toe gee hy een harde stoot en dring haar ‘n ent in. Gerda gee net een asemteug. Stadig stoot hy sy piel al dieper in haar stywe koek in.
Sy roer nie en maak geen geluidjie nie. Toe hy hom heeltemal in haar begrawe het lê hy stil om haar kans te gee om gewoond te raak aan sy piel in haar. Maar hy word weer verras toe sy haar binnepoesspiere saamtrek en ontspan om sy harde piel en haar heupe op en af beweeg.

“Naai my,” kom dit bewerig van haar.

Gawie trek stadig terug en stoot weer stadig in. Sy kreun en beweeg haar heupe op en begin om op en af met haar heupe te beweeg. Sy laat nie op haar wag nie, sy begin om hom te naai. Hy tel haar ritme op en hulle begin al vinniger saam beweeg. Skielik kreun sy en haar rug trek krom. Haar poesspiere klem om sy piel saam en hy neem aan sy het ‘n orgasme gehad.

Hy haal diep asem om nie ook te kom nie. Hy wonder of sy altyd so stil kom. Gerda lê doodstil en sê nie woord nie. Na ‘n rukkie wil hy uittrek, maar sy sit haar hande op sy boude en druk hom terug.

“Ons is sekerlik nog nie klaar nie,” sê sy en begin haar binnepoesspiere saamtrek en ontspan om sy piel.

Hy moet op sy tande kners om nie te kom nie. Dit is amper asof iemand sy piel suig. Sekondes later is sy piel al weer stokstyf. Sy begin hom weer met haar heupe te naai en hy begin ook in en uit haar te beweeg. Hy wonder of sy haar pelvisspiere gereeld by die gym oefen en ontwikkel. Hy moet darem sy eer herstel en hy begin haar al vinniger en harder te naai. Terwyl hy haar naai, rol hy sy duim om haar klit. Hy kan nie glo dat ‘n meisie wat nog ‘n
groentjie moet wees so kan naai nie. ‘n Ruk naai hulle vir ‘n vale. Haar koek is sopnat en harde in en uit slurpgeluide vul die kamer. Hulle is al nat gesweet veral waar hulle lywe raak. Hulle asems jaag want hulle naai nou al ‘n hele ruk. Gerda se kop val agteroor en haar mond is oop en haar kermgeluide is meer en harder. Hy voel haar naels in sy rugvelle inslaan. Haar bene begin bewe. Hy hou aan om haar te naai en om haar klit te streel. Sy gil,vir die eerste keer. Haar lyf trek krom en sy lig hom saam met haar op en val weer af bed toe. Haar hele lyf bewe en skud en haar binnepoesspiere klem om sy piel saam. Gawie het nou te lank probeer inhou, maar haar klemming om sy piel is een te veel vir hom en sy lyf trek saam en hy kom en spoeg sy semen in die kondoom binne haar. Sy piel het vier keer gespuit. Hy weet die kondoom moet nou vol van sy semen wees. Hy gaan lê oor haar met sy
piel nog in haar en blaas in haar nek. Haar bors beweeg op en af soos sy asemhaal. Haar arms is styf om sy bolyf geklem.

“Fok, fok, fok …. ek het nog nooit so orgasme gehad nie,” kom dit uitasem van Gerda.

Sy sit haar hande op sy boude en druk haar vingers in sy boude in. “Bliksems Gawie. Dit was nou ‘n lekker naai.” Sy giggel. “Eintlik my eerste naai, maar moer dit was fantasties gewees.”

“Ag, jy gaan nou baie lekkerder naaie kry,” sê hy ewe beskeie.

Sy grinnik. “Wel, jy het nou ‘n hoë standaard gestel.”

Hy trek stadig uit haar lekker stywe koek uit. Eintlik wil hy hom nog binne hou. Hy is badkamer toe, raak ontslae van die kondoom vol kom en was homself. Toe hy haar kamer weer ingeloop kom sit sy teen die kopkussings, nog steeds naak. Hy begin sy klere bymekaar maak.

Met haar oë vasgenael op sy piel vra sy. “Jy gaan seker nie nou al loop nie? Ons is nog nie klaar nie.”

“My opdrag was om jou te ontmaagd en sekerlik is dit afgehandel.”

“Nee, nee. My versoek was dat jy my eerste moet wees, wat insluit die eerste een wat my as ‘n nie-maagd naai.” Sy grinnik. “Net soos die vorige keer.”

“Dit is nie hoe ek dit het nie.” Weet sy wat gebeur het met hom en Tracy? wonder hy. Hy weet hy moet aantrek en loop, maar sy lyf wil nie. Sy piel wil graag haar stywe koek nog ‘n keer proe. Voel hoe haar poesspiere om sy piel saamtrek.

“Behandel jy my anders as Tracy? Is haar koek lekkerder as myne?” Nou het sy hom in ‘n hoek. Duidelik het Tracy haar vertel wat gebeur het met haar ontmaagding.

Hy skud sy kop. “Anderste, maar nie lekkerder nie.” Is hy eerlik.

Sy sit haar hand op haar poes. “Nou kom wys my jy laaik my poesie ook,” probeer sy hom oorreed. Die naai wat sy nou net ervaar het was uit hierdie wêreld uit en sy wil nog proe. As sy geweet het dit is so lekker het sy lankal dat ‘n ou haar naai.

“Flippit!” swets hy. Karlien gaan nie daarvan hou as sy dit uitvind nie.

Terwyl hy nog besluit of hy moet aantrek en ‘n lyn sny, of bly vir nog ‘n naai het Gerda hande-vier-voet op die bed gaan staan met haar koekie na hom gerig. Daar besluit sy toe sommer vir hom.

“Shit, Gerda.”

Sy knipoog vir hom. “Een van my fantasieë is ‘n ou wat my van agteraf naai.”

Hy gooi sy klere neer en is op die bed. Met sy hande elkeen op een van haar ferm knopboudjies sit hy sy mond op haar koeklippe en sy tong glip tussen haar effens oopgetrekte buitelippe in. Hy suig haar binnelippe en rol dan sy tong om haar stywe klit en dan suig hy haar klit. Haar heupe beweeg vorentoe en agtertoe. Terwyl hy haar klit suig
steek hy twee vingers by haar koek in en naai haar met sy vingers.

“Ek wil daai harde piel van jou in my hê,” smeek sy asemrig.

Hy reik na die bedkassie om ‘n kondoom te kry.

“Jy kan die kondoom los as jy wil.”

Hy frons. “En jou pregnant maak?” sê-vra hy.

Sy grinnik. “Ek is al meer as ‘n maand op die pil. Gedag, aangesien ek besluit het om mans te begin naai sal dit veiliger wees om op die Pil te gaan.”

“Dit is veiliger om altyd ‘n kondoom te gebruik, veral as jy die ou nie goedgenoeg ken nie. Jy weet nie waar die ou oral was nie.” Onderrig hy haar.

“Maar jy is nie enige ou nie en jy was nie oral nie.”

Hy sal graag wil voel hoe is dit om sy piel sonder ‘n kondoom tussen daai dik koeklippe van haar in te druk. Hy gaan kniel weer agter haar en trek sy vingers deur haar poes.

“Sit daai harde piel van jou nou in. Ek wil hom in my voel,” smeek sy.

Hy sit sy een hand op haar heup en met sy ander hand rig hy sy harde piel op haar opening. Toe druk hy sy harde piel stadig in haar op. Die keer kreun sy en stoot haar onderlyf agtertoe sodat sy piel weg rak binne haar en haar liefdestonnel vul.

“Jy is lekker hard en groot,” sê sy bewerig terwyl sy haar binne poes spiere om sy piel saamtrek.

Hy glimlag. “Jy behoort nog met groter as myne te doen kry.”

Hy beweeg sy piel in en uit haar, eers stadig dan bietjie vinniger. Dan stoot hy hard diep in haar in en hou sy piel ‘n ruk daar. Dan weer in en uit stote.

“Jou voël naai lekker en jy weet hoe om my lekker te laat kry.”

“Hoe lank gaan jy die keer vat om te kom?” Hy wil weet hoe om haar te benader dat hy nie voor haar kom nie.
“Ek weet ek kom nie so gou soos ander meisies nie, maar hoe lank dit gaan neem weet ek nie. Jy kan maar kom wanneer jy wil.”

“Wat van jou?” vra Gawie.

“Ek kom of ek kom nie.” Gerda sug. “Die naai is lekker. Jou piel in my is lekker genoeg. Geniet jy net my poes. Naai my tot jy kom.” Sy is bewus dat sy lank neem om te kom en moet dit seker aanvaar dat die meeste mans lank voor haar gaan kom.

“Ek gaan my beste doen om jou weer ‘n orgasme te laat beleef.” Hy wil dit sy missie maak.

Sy moet hom nie net onthou as die een wat haar ontmaagd het nie, maar ook die een wat haar ‘n ordentlike orgasme laat beleef het.

Gawie stoot haar ‘n paar keer. Toe trek hy uit. Sy wil nog protesteer toe draai hy haar om en druk haar neer op haar rug. Met sy hande druk hy haar bene uitmekaar en gaan kniel tussen haar bene. Hy buk vooroor en lek oor haar areolas al om haar tepels, maar hy raak nie aan haar tepels nie. Haar asemhaling het toegeneem. Dan begin hy haar tepels een vir een te lek en te suig. Na ‘n ruk is haar borste vol en styf. ‘n Hele ruk gaan hy voort om haar borste te liefkoos. Sy bly haar onderlyf teen sy harde piel te druk om aan te dui sy soek sy piel in haar, maar hy ignoreer haar. Later beweeg sy lippe en tong by haar maag af en rol sy tong alom en om haar naeltjie. Toe hy sy tong in haar naeltjie in druk kom ‘n kreungeluid uit haar mond. Hy rol sy tong in en om haar naeltjie. Nou beweeg sy mond af, eers oor haar heupe en af met haar bobene. Dan met sy tong op met die een binnedy en stop millimeters van haar koeklippe af. Dan herhaal hy die met die ander binnedy. Terwyl sy tong ‘n paadjie met
haar sagte binnedye volg masseer sy handpalm haar buite koeklippe. Gerda se bene beweeg effens toe en oop. Nou lek sy tong ‘n paadjie al om die buitelyne van haar koekie. Hy kan voel dit maak Gerda mal. Sy wil sy tong in haar koekie hê. Die tergery jaag haar koerasie op. ‘n Rukkie later trek hy sy tong tussen haar dik buite koeklippe deur. Van onder af boontoe en dan weer af. Lek dan al om haar klit sonder om dit met sy tong te raak. Dan forseer hy sy tong tussen haar buitelippe in en tussen haar nat binnelippe in. Trek sy tong deur haar nat gleuf. Met sy twee duime sper hy haar dik buite lippe oop en lek die kante van haar binnelippe. Gerda se poes is nou sopnat. Terwyl hy haar binne lippe lek kielie sy een duim haar klit.

“Aaaah…. moet nie ophou nie,” kom dit asemrig van Gerda.

Gawie weet hy is op die regte pad om Gerda na die toppunt van ekstase te bring. Stadig beweeg sy tong op met haar nat gleuf en al om die lippe om haar klit. Kort-kort raak hy net liggies met sy tong teen haar klit. Dan snak sy na haar asem. ‘n Rukkie gaan hy voort met wat hy doen en toe stoot hy sy wysvinger in haar koekie op en trek dit in en uit en al in die rondte van haar genotgrot se ingang. Toe voeg hy sy middelvinger by en naai haar met sy
twee vingers terwyl sy tong om en om haar klit rol. Gerda se heupe begin nou al meer op en af beweeg en sy maak snaakse kermgeluidjies. Nou krul hy sy vinger op binne haar poesie en soek haar g-kol. Toe hy dit vind snak Gerda na haar asem. Gawie het nou sy pas versnel. Al vinniger naai hy haar g-kol met sy vingers in haar koek en suig haar klit, rol sy tong om haar klit, suig haar klit. Gerda se heupe lig, haar bene maak oop en toe, oop en toe. Haar
kop is agteroor en haar mond hang oop en kermgeluide kom uit haar mond.

‘n Paar minute later gryp sy sy hare vas. “Sit jou piel in …. naai my …. naai my hard en vinnig!” gil sy.

Gawie kom orent, kry ‘n kussing beet en sit dit onder haar boude sodat haar heupe en dus haar poes effens gelig is. Vir nog ‘n minute of wat naai hy haar met sy vingers en lek haar klit. Met een beweging haal hy sy vingers uit haar koek en glip sy stokstywe piel in haar stywe doos. Hy glo nie sy piel was al so hard nie. Sy piel is so sensitief hy kan elke riffel van haar poeswande voel en dit laat sensasie na sensasie deur sy lyf trek. Gerda gil toe hy sy piel diep in haar in stoot. Toe begin hy sy stywe piel in en uit haar koek stoot. Hy voel hoe sy piel tussen die riffels van haar poeswande op en af gly. Hy weet sy ontlading is naby. Meer as dit kan hy nie vat nie. As hy nou kom en sy nie kan hy niks aan die saak doen nie. Kom moet hy nou kom. Terwyl sy piel nou al vinniger in uit haar koek beweeg streel hy met sy duim liggies oor haar klit. Hy voel hy het die toppunt van ekstase bereik. Sy boude trek saam en sy rug
trek krom. Toe hy voel hoe die saad van sy eiers af in sy skag op beweeg en hy die eerste sarsie saad in haar koek op skiet, knyp hy haar klit met sy vingers. Dit lok net die regte reaksie op Gerda uit en hy voel hoe haar poeswande om sy piel styftrek en sy haar heupe lig en haar rug trek krom. ‘n Snaakse gil kom diep uit haar keel uit. Hy stoot nog drie keer in haar in en met elke stoot spoeg hy nog ‘n sarsie skoot in haar in. Haar hele lyf bewe soos
iemand wat koud kry. Hy val lam oor haar en sy gooi haar arms om sy lyf en trek hom af tot teen haar. Hy voel hoe haar naels in sy rug in sny.

Hy blaas in haar nek en sy in syne.

“Fok! Fok! Fok! ….. fok! Nie geweet seks kan so lekker wees nie,” sê Gerda uitasem.

Met ‘n asem wat jaag beaam hy. “Ek kan ook sê dit was fokken lekker.”

“En jy wou geloop het,” fluister sy in sy oor.

“Het jy gekom?” wil hy gretig weet of hy geslaag het in sy doel.

“Hoe lyk dit vir jou? Ek het nog nooit so intense orgasme beleef nie. Oukei, dit was slegs my tweede orgasme saam met ‘n man. Ek glo nie ek sal ooit weer so orgasme beleef saam met ‘n man nie.” Sy soen Gawie teen sy wang. “Jy, Gawie, is fantasties. Karlien is ‘n baie gelukkige meisie.”

“Ek het geworry ek gaan ontlaai lank voordat jy gaan kom en ek wou jou nie teleurstel nie,” bieg hy.

Gerda lig haarself en draai hom op sy rug en gaan lê met haar naak lyf bo-op syne en kyk hom in die oë. “Gawie, ek sal vanaand en jou nooit vergeet nie. My eerste keer is iets uit hierdie wêreld uit. Ek het geglo dat ‘n man altyd voor my sal kom en ek dit maar sal moet aanvaar. Maar jy het my vanaand weer hoop gegee. Dat daar wel mans is wat my sal kan laat kom.”

“Ek voel nou baie beter dat ek jou plesier kon verskaf.”

Sy gaan sit reg bo-op sy bobene. Neem sy piel wat nou heelwat verslap het en skud dit heen en weer. “Dink jy hierdie lekker piel sal weer kan styf word vir nog ‘n sessie?” vra sy met ‘n stout laggie.

“Dit sal afhang of jy in staat is hom weer hard te kry.”

“As ek hierdie piel weer kliphard kan kry, sal jy my weer naai?”

“Kry jy hom hard en jy het jou naai.”

Sy laat nie op haar wag nie en begin om sy skag te streel. Toe buk sy af en begin sy piel van onder af boontoe te lek. Dan al om sy pielkop se rand. Dan sit sy haar tong onder sy piel en stoot dan sy piel dieper in haar mond in. Met die uittrek slag trek sy haar botande liggies oor sy pielkop. Gawie kreun. Toe begin sy om sy pielkop soos ‘n lollie te suig. Gawie kom orent en tel Gerda se heupe op en swaai haar dat sy wydsbeen oor hom staan met haar koekie
voor sy gesig. Toe gly hy sy tong tussen haar dik buitelippe in en hy lek haar nattigheid op. Toe hy sy tong liggies oor haar klit streel kom ‘n gilletjie uit haar mond. Sy gaan voort om sy piel te suig en sy tong is in haar koek en sy duim rol hy al om haar klit. Toe druk hy twee vingers in haar poesie in en naai haar met sy vingers. Dan krul hy sy vingers binne in haar poes en streel die area waar hy G-kol is. Terwyl hy dit doen suig hy haar klit. Gerda gaan
voort om sy klipharde piel te suig en om sy eiers met haar vingers te kielie. Na ‘n ruk kreun hy en sy beweeg haar heupe vorentoe en agtertoe. Gawie besef as sy aanhou gaan hy kom. Hy kruip onder haar uit en laat haar hande vier voet staan. Gaan kniel agter haar stewige sitvlak, sit sy hande op haar heupe.

“Is jy reg om my harde lekker piel in jou te ontvang?”

“Ek is altyd reg vir jou lekker harde piel.”

Stadige dring sy harde piel haar sopnat poesie in. Hy stoot dit diep in tot sy heupe teen haar stywe boude is. Toe naai hy haar stadig doggie style. In en uit gly sy harde piel uit haar stywe koek. Die riffels van haar koekwande stimuleer sy piel met die in en uit bewegings. ‘n Rukkie hou hy so aan en sy orgasme is besig om op te bou, maar Gerda blyk nog nie naby te wees nie. Flip, maar die meisie het ‘n lang asem. Ouens gaan sukkel om haar te laat kom, mymer hy. Hy trek uit en sy kerm omdat hy onttrek het. Maar voor sy nog kan protesteer het hy twee vingers by haar koek in en vinger haar met die een hand en met die ander hand se vingers kielie hy haar stywe klit. Na ‘n ruk kry Gerrie twee kussings en sit dit onder haar heupe en laat sy oor dit gaan lê met haar poesie wat nou vir hom blom. Hy sak af en met sy tong stimuleer hy haar koek en dan rol hy sy tong al om haar klit.

Nie lank nie Gerda smeek hom met ‘n bewerige stem: “Sit daai lekker piel diep in en naai my.”

Gawie stoot met een harde stoot sy piel diep in haar poes in. Terwyl hy sy piel in en uit haar stoot het hy sy regterhand tussen hulle onder sy piel in en kielie haar klit met sy duim. Hy beweeg al vinniger in en uit haar nat koek en as hy in stoot, stoot sy terug en hulle lywe tref mekaar met klapgeluide. ‘n Paar minute later kan hy voel haar orgasme is naby. Sy kerm en haar bene begin bewe. Hy sit sy linkerhand se duim in sy mond en lek dit nat. Toe naai hy haar so vinnig hy kan en toe hy voel sy is naby, haal hy sy duim uit sy mond en druk dit by haar holletjie in. Gerda gil en dit het net die regte uitwerking en sy bereik ‘n massiewe orgasme. Terwyl die orgasme met golf na golf deur haar lyf beweeg skiet Gawie sy saad in haar met elke golf wat deur haar lyf trek. So kry Gerda haar naai wat sy gevra het en sy bereik weer ‘n fantastiese orgasme. Gawie se lyf is lam en hy val op haar boude neer.

‘n Rukkie later sê Gerda uitasem: “Fok, fok, fok, Gawie … dit was moer lekker. Uit hierdie wêreld uit.” Sy giggel. “As ek geweet het naai met ‘n man gaan so lekker wees het ek my virgin al lankal opgegee.”

“Ek hoop jy is nou reg om die ouens flou te naai.” Gawie wonder wat vang Karlien en Martin aan. Het sy in haar doel geslaag?

“Ek dink net jy het nou ‘n hoë standaard gestel en ander ouens gaan dalk sukkel om by jou kers vas te hou.”

“Ag, ek glo nie. Ek is ook maar nog ‘n groentjie,” sê hy ewe beskeie.

“Jy is g’n groentjie meer nie.”

One thought on “Groentjies: Inlywing van Gerda

  • Meesterlik. Dankie!!!

    Reply

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

error: Kontak ons as jy iets van Kombiekiehier wil hou vir jouself. ;)