Die week van my seksuele ontwaking (Maandag)

Hoe lank gaan ek lees: 6 minute

deur Hupse Hanlie

(Lees vorige episode HIER)

Ek word Maandagoggend wakker met die beelde van genot wat gisteraand voor my afgespeel het, my eie belusting vars in my gedagtes.

Dit neem ‘n paar oomblikke om ordentlik wakker te word. Drome van plesier word vervang met skuldgevoelens en selfverwyte. Ek voel vuil. Waarom kon ek nie net wegkyk nie? Ek is tog nie ‘n sekspes wat mense doelbewus afloer nie. Dit was nou wel in die privaatheid van my eie hotelkamer en ek het nie daarvoor gaan soek nie, maar niemand het my gedwing om te kyk nie. Waarom moes ek my so inleef en as’t ware deelneem? Van wanneer af gee ek myself oor aan oerdrange? Wat het my in elk geval so opgewonde gemaak? Is dit dalk omdat ek myself nog altyd so beperk, so inhou, my begeerte om my vlerke te sprei en uit hierdie kokon te ontsnap? Of het my jarelange bewondering vir René iets daarmee te doen? Maar ek is tog nie lesbies nie, nie eers bi nie. Dalk eerder die blote idee van myself bevredig na soveel jare. Wat dit ookal was, ek sal nooit weer toelaat dat die wellus my so oorval nie.

Ek probeer die heeldag vir René vermy, kan haar nie in die oë kyk nie. Ek weet nie eers hoe ek weer vir Gerrie in die oë gaan kyk nie. Teen die middagete-breuk is dit onmoontlik om René langer te vermy sonder om dit ooglopend te maak.

“En?’ vra sy.

“En wat?” antwoord ek verboureerd. Weet sy?

“Het jy toe ook planne gemaak vir vanaand?” Skewe glimlag.

“Nee, ek het jou gesê ek gaan beslis nie!”

Ek besef dit was onnodig kras, haal diep asem en gaan rustiger voort.

“Jammer, maar ek het jou gesê dit staan my nie aan nie. Ek gaan in die kamer eet en net ontspan. Op my eie. Dalk ‘n fliek kyk, of lees. En beslis vroeg slaap”.

***

Na die dag se werkswinkel gaan ek direk na my hotelkamer. Ek gaan lê op die bed en lees. Wanneer dit skemer word trek ek die gordyne toe, sonder om uit te te kyk. Ek sit die lig aan, skakel kamerdiens en bestel ‘n kaas-en-tamatietoebroodjie. Ek geniet dit later terwyl ek televisie kyk. Ek probeer konsentreer op die Romkom, maar
my gedagtes dwaal deurlopend. Die geveg tussen gisteraand se onbevange lekkerte en my skuldgevoelens het nou ‘n lewe van sy eie. Wat het die laaste dekades van my vrouwees geword? Ek kan tog ‘n wederhelf, ‘n ma én ‘n vrou wees, soms net Hanlie wees? Ek hoef tog nie my seksualiteit te begrawe nie? Seksualiteit is tog sekerlik deel van elkeen se identiteit. Waarom myne onder ’n maatemmer verberg in die geloof dat dit is wat ‘n goeie wederhelf en ‘n ma veronderstel is om te doen. Nee Hanlie, hou op soek vir regverdiging. Wat sou jou dogters gisteraand van jou gedink het? Al is dit net ter wille van hulle moet ek my kuisheid behou, my drange onderdruk. Net ‘n dier reageer blindelings op elke instink.

Ek moes ingesluimer het, die tyd op my selfoon wys kwart oor tien, een of ander realiteitsprogram is nou op die TV. Ek skakel dit af, neem ’n sluk uit my waterbottel en gaan badkamer toe. Minute later is ek gereed vir slaap, ek trek my nagrokkie aan en sit die lig af, staan stil terwyl my gedagtes hardloop. Ter wille van my dogters my
seksuele vryheid onderdruk, my vrouwees beperk? Wens ek nie vir hulle juis die teenoorgestelde nie? Ek wil hê hulle moet gelukkig wees, stabiel en dalk gelukkig getroud as dit is wat hul wil hê, ja, maar ek wil tog ook hê hulle moet volledig mens wees, ten volle hulself bly en nooit hul identiteit onderdruk nie. Hulle moet omarm wie en wat hulle is, hul seksualiteit ook omarm. Dis tog deel van wie elkeen van ons is. Ek wil hê hulle moet vry wees van die bande wat die vorige geslagte op ons plaas, wat dele van veral die Afrikaner-gemeenskap vandag nog op ons plaas. En tog, kan ek werklik ander blameer? Is dit nie maar die kokon waarin ek myself toegespin het nie, bande wat ek myself opgelê het nie?

Ek stap na die stoepdeur, sluit dit saggies oop en stap uit op die balkon. Dis donker en stil. Oorkant is die lig in die kamer wel aan, maar ek sien niemand deur die kantgordyn nie, René is seker nog nie terug van haar date nie. Dis goed so, ek is hier vir my, nie vir haar nie. Ek trek my nagrokkie stadig oor my kop, my skouers, my
arms. Gooi dit in ‘n bondel op die stoel. Ek lig albei my arms tot op skouerhoogte, sprei dit so wyd ek kan, lig my ken effens en asem lank en diep in, sluit my oë. Ek ruik die vars aandlig, neem die stilte ten volle in, ek voel die ligte somersbriesie koel op my vel, op my tepels. My dye en my vulva vorm ‘n klein opening. Ek is intens bewus van die koel lig wat daardeur syfer, dis terselfdertyd prikkelend en bevrydend.

Ek sweef na veraf eksotiese bestemmings, totaal vry en ongebonde.

Wanneer ek terugkeer van my reis en my oë oopmaak vang my oog die silhoeët van ‘n figuur op die oorkantste balkon. Die persoon draai om, stap René se kamer binne en trek die stoepdeur toe. In die verligte kamer kan ek sien dit is ’n lang man met Italiaanse gelaatstrekke, steil swarthare en ‘n swart snyerspak sonder ‘n das, byderwetse wit hemp. My aandag is so gevestig op hom dat ek René eers gewaar toe sy voor die man gaan staan met twee sjampanje-glase. Sy lyk eweneens of sy aangetrek is vir die rooitapyt, elegante lang donkergroen rok, lae hals met bandjies oor elke skouer. Hy neem ‘n glas by haar, klink dit teen hare. Albei neem ‘n lang teug sjampanje voordat René ‘n tree nader gee, die spleet aan die linkerkant van haar noupassende rok wat ‘n lang atletiese been ontbloot. Ten spyte van haar hoë stilettos moet die man effens afbuk om haar kortstondig te soen, dan vat hy haar
glas en sit dit saam syne langs hulle op die tafel. Hy soen haar weer, sy hande stewig op haar boude. Sy druk hom agtertoe tot teen die muur, haar hande hoog op sy bors. Hy trek haar nader, sy regterbeen vorentoe teen haar pubis, haar been om syne verstrengel terwyl sy hand die pad volg van onder haar boud oor haar kaal bobeen na agter haar knie. Hy trek die bandjies oor haar skouers, vind die ritsluiter agter haar rug en trek dit oop, skil haar rok van haar af. Geen bra nie. Haar kaal borste puntig teen sy bolyf wanneer hy haar weer nader trek. Sy vroetel met sy belt en broek, dit val grond toe.

Sy onderbroek volg kort daarna. Sonder om een oomblik sy oë van haar af te haal trap die man sy een skoen uit met die ander, dan met sy tone die oorblywende skoen. Hy tree oor die bondel by sy voete, draai René sodat sy na die muur kyk, skuif tot reg agter haar. Hy tel haar arms hoog bo haar kop op en druk haar hande met een hand teen die muur vas. Met sy ander hand skuif hy haar deurtrekker weg van haar gleuf. Sy beweeg haar bene om effe wydsbeen te staan, haar mooi gevormde kuite geaksentueer deur die stilettos. Haar rug hol, haar boude uitlokkend
uitgestoot. Sy ereksie vind gemaklik haar oop skaamlippe en slaan diep in haar vagina in. Hulle staan bewegingloos vir geruime tyd, haar wang teen die muur, sy mond teen haar oor, prewel iets. René antwoord met ‘n byna onsigbare heen-en-weer beweging van haar onderlyf. Haar minnaar gaan dadelik oor tot aksie, stamp
sy onderlyf hard en aanhoudend teen haar boude, sy voël in en uit, al vinniger en vinniger. Sy een hand nou op haar heup, die ander op haar mik.

René trek haar lyf reguit, druk die man se onderlyf tersefldertyd weg met haar hand sodat sy manlikheid uitglip. Sy draai om, glimlag skeef vir hom, stroop hom van sy baadjie en hemp. Omvou sy ereksie met een hand, met die vingers van die ander hand hou sy haar deurtrekker weg van haar opening en sprei haar labia. Sy trek sy
voël versigtig nader totdat die kop liggies aan haar skaamlippe raak, hou dit vir ‘n ewigheid net daar. Met ‘n baie stadige beweging van haar hand druk sy die voorste twee tot drie sentimeter van sy voëlkop tussen haar lippe in, dan weer uit. Wag. Herhaal. Sy hou daarmee aan totdat dit lyk of hy beheer gaan verloor, dan skop sy haar skoene uit en stoot hom agteruit na die kant van die bed. Ek bewonder die man se gespierde rug en skouers voordat hy agteroor oor die breedte van die bed val.

René glip uit haar deurtrekker, plant haar knieë weerskante van sy heupe en sak stadig oor sy hele lengte. Haar heupe maak ‘n paar sirkelbewegings voordat sy haar onderlyf ritmies vorentoe en agtertoe beweeg. Hy swaai haar om, sy plat op haar rug en hy bo, trek sy voël uit en skiet verskeie swierlike boë op haar maag en borste. My naakte boude druk styf teen die koue kantmuur van die balkon, die middelvinger van my linkerhand in my warm, sopnat skede, twee vingers van my regterhand op en om my kittelaar.

3 thoughts on “Die week van my seksuele ontwaking (Maandag)

  • Hansie

    Wow!!
    Hoe vorder die volgende episode…??

    Reply
  • Whaw Hupse Hanlie…

    Jy het my ook aan die ontwaak. 😉

    Ek sien uit na jou volle ontwaking en die vuurwarm vry seksgodin wat jy in die week word!

    Dié is n lekkerlees storie waarna ek baie uitsien. Dankie vir die skryf daarvan.

    Reply

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

error: Kontak ons as jy iets van Kombiekiehier wil hou vir jouself. ;)