Porn kyk en draadtrek (4)
deur Jan Pielewiet
(Lees vorige episode HIER)
Al die jare maak my vrou my wys dit is net mans wat hou van porn kyk en na stripclubs toe gaan. Verrassing, verrassing …
Maar hier span ek alweer die kar voor die perde in. Die verhaal begin so twee, drie weke terug nadat ek weer van ‘n takbesoek tuis gekom het. Dit is ‘n heerlike Saterdagogggend. Ek het die Vrydagaand laat geland en sommer direk gaan stort en agter vroulief se rug ingeklim. Sy was reeds aan die slaap toe ek tuis gekom het en gou is ek saam met haar in droomland, sy in my arm ingekrul en my hand om haar bors gevou.
My vrou help om my tas uit te pak sodat sy sommer ‘n bondel wasgoed in die wasmasjien kan gooi terwyl daar sonskyn is en die afgelope week se aanmekaar reën ‘n effense kans gee.
Ek is nog besig om my skoene in die kas terug te pak toe my vroulief vanuit die waskamer roep. Sy klink redelik ontsteld en ek haas my na haar. En daar staan sy met my onderbroek in die hand, duidelike wit kol op meneer se lêplek. Fok. Hoe verduidelik ek dit?
“Mag ek vra wat gaan hier aan?” kom die ysige stem na my aangesweef.
“Ag liefie, ek het jou verlang en heeldag met die lus rondgeloop,” verduidelik ek maar bra onoortuigend vir myself.
“Ek glo jou nie. Was julle klomp mans weer uit na een of ander slet plek toe? Of het die kantoor weer ‘n nuwe rep met uitpeul tiete en stywe jeans aangestel? Of is die gastehuis se eienaar ‘n wulpse weduwee? Toe uit daarmee. Wat is die oorsaak vir jou jagsgeid as ek nie by is nie?”
Die vrae word so vinnig agtermekaar uitgespuug ek kry nie eers kans om te antwoord nie.
“Liefie lyfie,” begin ek, maar ek sien sommer troetelnaampies gaan nie werk nie. Die waarheid is dat ek die laaste aand wat ek weg was net begin het om te soek na ‘n lekker fliekie om te kyk, het nog nie eers my tril bevry nie, toe die krag afgaan. Blerrie loadshedding. Daar is oorgenoeg krag in die battery van my laptop en selfoon, maar geen internet sein nie. Die oom van die gastehuis het my al die eerste aand gewaarsku dat al die selfoontorings se batterye al almal gesteel is en as die krag afgaan is daar soos in geen internet of bellyne is nie. Gelukkig is die loadshedding nog altyd deur die dag, dus het ek dit nie ervaar nie, maar vanaand van alle aande het die skedule alweer verander. Dit is amper slaap tyd, ek is net effens jags, was meer verveeld.
Nou ja, toe lê ek en kyk maar ‘n afgewaterde love comedy wat op ‘n DVD langs die TV gelê het. Genoeg om my lus te hou, nie genoeg dat ek moet ontlaai nie. Nou hoe verduidelik ek dit vir my vrou…
“Liefie. Die waarheid is dat die nuwe ontvangsdame my baie aan jou herhinner het. Ek het haar die oggend net vlugtig ontmoet voordat ek en die kantoorbaas na kliente gegaan het wat iemand van hoofkantoor in die oë wou kyk. Jy het egter heeldag in my kop gemaal. En jy weet ons het twee weke laas mekaar vertroetel, ek kan nie help as ek lus is vir jou nie.
Al die gedagtes het natuurlik vir meneer ontwaak en hy lig mooi kop op onder my los slaapbroekie. My vrou gee net ‘n snork en dan draai sy haar rug op my om die wasgoed in die masjien te plaas. Wanneer sy oprek na die seep op die rak bo haar kop ontbloot sy haar middellyf en haar pajambroekie span styf om haar ferm boudjies. Natuurlik kan meneer hom nie gedra nie en spring voluit op aandag, hy was hoeka eergister verneuk deur Eksdom en soek aksie, Ek gee so tree nader en omsirkel vir vroulief van agter. My een hand talm net onder haar vol bors en die ander streel oor haar effense geronde magie. Sy skud my halfhartig af en gooi die afgemete waspoeier en versagter in die masjien. Dan draai sy om, in my omhelsing in.
Ons tonge ontmoet in ‘n oogwink en my hande omskulp haar boude. Ek voel hoe sy haar koek vas teen my stywe horing druk en hom net so effens bewus maak dat daar ‘n warm presentjie vir hom wag na sy lang ruk weg van die huis af. Nou kyk, my lang tyd weg is enigiets meer as ‘n week weg, maar meneer glo twee aande weg is ‘n leeftyd, hy hou van binneboud lê.
Dan voel ek hoe my vrou se hand afdwaal na my slaapbroek om vir meneer te bevry. Ek laat my nie twee keer nooi nie en trek my vrou se slaapbroek se een pyp weg en wanneer my vinger aan haar doos raak voel ek dat sy al slymnat is. Verrassing verrassing! Ek voel hoe sy my aan my voël nader trek en dan hom in haar natheid inlei. Wanneer ek hom tot teen my ballas weggepak het, kreun my vrou en dan wikkel sy haar heupe saam met my.
Ek pomp so paar keer en dan tel ek haar op die wasmasjien se hoek. Die masjien is nog een van daai ou staal modelle en net die regte hoogte vir lekker penetrasie. Die wasmasjien se vibrasie gee ‘n interessante gevoel en ek voel hoe my orgasme op my afstorm. Dan begin my liefste kreun en ruk soos haar orgasme oor haar golf en ek join in die genot deur diep binne-in haar my saadsakke leeg te spuit.
Wanneer ons asems terug na normaal is lei sy my badkamer toe waar ons mekaar afwas in die stort. Op my vraag waar haar jagsgeid vandaan kom, vertel sy my dat sy by een van haar vriendinne gehoor het van Dancing bear, en sy het die vorige aand dit ge-google en so bietjie gekyk voor ek tuis gekom het. Aangesien sy geweet het dat ek moeg was wou sy my nie lank wakker hou nie en het gemaak of sy slaap toe sy my kar in die garage hoor intrek. Haar beplanning was om bietjie self te ontlaai, maar toe raak sy ook aan die slaap.
Nodeloos om te sê, ek kon nie wag om klaar te stort en saam met haar weer te google vir Dancing bear nie…
1 COMMENT
Klink lekker is al 2 jaar sonder n lekker speel frou