Die Loodgieter (5)
deur Jan Pielewiet
(Lees volgende episode HIER)
Dit is later die middag wanneer ek ‘n boodskap van Magriet ontvang. “Jammer oor vanoggend, nood was groot. Stuur rekening na magriet69@gmail.com.” Ek stuur maar duimpie in die lug terug op Whatsapp en dan stuur ek haar rekening per e-pos. Het eers gewonder oor die rekening, maar hou toe by my oorspronklike besluit. As sy dan nie beter as dit kan kommunikeer nie dan is dit haar saak. Gee die vrou darem ter ere haar rekening is onmiddelik ten volle betaal en sonder om enigsins te kibbel oor die prys soos die meeste ryk mense doen.
Magriet het my so week na die toilet insident weer ‘n Whatsapp gestuur en genooi vir ‘n skilpadpartytjie die Saterdagaand by hulle huis. “Om formeel om verskoning te vra vir die ongemaklike posisie waarin ek jou geplaas het. So stuk of dertig mense gaan daar wees. Jy is welkom om alleen te kom en as jy ‘n metgesel het is die ook welkom om saam te kom.”
“Wat is n skilpad partytjie?” Whatsapp ek terug. Ek is nou nie groot op kostuumpartytjies nie en as ek soos ‘n Ninja Turtle moet aantrek gaan ek beslis die een ‘n mis gee.
“Jy bring jou eie dop en chop,” kom die antwoord. “Andre maak pap en sous. Leon gee vrag hout en vier van die vrou bring slaaie.”
“Ek is in,” antwoord ek terug.
Ek het in elke geval niks beter om te doen nie en is nogal nuuskierig om die mense te ontmoet. Die res van my week was dol tussen die woonstelblok projek en so ‘n paar klein noodgevalle en toe ek weer sien is dit Saterdagmiddag. Ek moet jaag na die naaste geel apteek vir ‘n paar koue biere en twee bottels wyn, een vir my en een vir die gasheer. Aangesien ek nie een van die mense ken nie gaan ek maar met ‘n redelike gewilde droeë rooiwyn. Dan kry ek so paar braaisnitte langsaan by die slaghuis voordat ek huis toe ry om deur die stort te spring voor ek ‘n gemaklike kniebroek aantrek saam met ‘n wit v-nek t-hemp.
Net voor die son heeltemal kan wegraak stop ek weer by die huis van die misterieuse toiletbesoeker, maar die keer moet ek ‘n paar honderd meter weg van die hek stop aangesien daar motors die hele wêreld vol staan.
Hoe nader ek aan die voordeur kom hoe harder raak die musiek. Die voordeur staan oop en ten spyte van die klokkie wat ek druk kom niemand te voorskyn nie. Ek besluit dat die musiek so hard is dat niemand die klokkie hoor nie dus stap ek maar deur na waar ek die musiek hoor vandaan kom. Die musiek lei my na die swembad en braai-area waar daar orals groepies mense rondstaan. Ek staan so effens besluitloos op die stoeptrappie en dan sien ek so sexy poppie met ‘n kort mini-rokkie en ‘n styfpassende toppie na my aangestap kom. Die voorkoms is presies soos ek Magriet voorgestel het behalwe dat daar blou strepe in die moderne kapsel is in plaas van die platinum strepies wat ek verwag het. Wanneer sy naby aan my kom steek sy haar hand uit en haar stewige handgreep maak ‘n goeie indruk. Ek kan skaars haar stem bo die musiek hoor, maar is seker dit het geklink soos ‘n verwelkoming. En iets wat klink soos Magriet sal netnou by jou wees, kom ek gaan stel jou solank voor aan van die ander mense. Dan word ek aan die arm beetgekry, na ‘n ry tafels gelei waar ek versoek word om my koelerboks neer te sit en sommer ‘n drankie te kry sodat sy my kan gaan voorstel aan die mense.
Ek haal ‘n koue een uit en wanneer ons so ‘n klein entjie weg van die luidsprekers is en by die eerste groepie mense inval kan ek beter hoor as sy my voorstel. “Hierdie is Gert, die loodgieter wat Magriet nou die dag in haar oomblik van nood kom verlos het uit haar penarie. Gert, hierdie is almal. Stel julle self maar voor, dit is makliker.”
Een vir een groet die mans met ‘n handdruk en die vrouens met ‘n kopknik en smile en dan as die laaste een voorgestel is word ek weer aan die arm beetgekry en na die volgende groepie gesleep waar die proses herhaal word. Elke keer wonder ek hoekom Magriet na haarself in die derde persoon verwys, maar kan nie besluit of sy eksentriek of net plein deurmekaar is nie.
Dan, nadat ons die laaste groepie gegroet het, word ek begelei na die kombuis waar ek voorgestel word aan die kok.
“Magriet, hierdie is Gert, Gert, ontmoet Magriet, my ousus. En dan terwyl ek half verstom staan verskyn daar ‘n man vanuit die opwaskamer en met ‘n uitgestrekte hand stel hy homself voor as Andre, Magriet se man en hoof papmaker vir die aand. En net daar staan ek met ‘n bek vol tande, gapend soos ‘n vis uit die water, want voor my staan twee plaasmense, glad nie die rykgatte wat ek verwag het nie. Magriet het ‘n blommetjiesrok aan en haar lang los hare hang agter haar rug af. Die bietjie grimering wat sy aanhet is skaars waarneembaar. Andre het ‘n kort denimbroek en t-hemp aan met ‘n rooi voorskoot om die nek en vellies aan die voete. Lang storie kort, Magriet en Johan is sowaar plaasmense, hulle plaas naby Barkley-Wes is opgekoop deur ‘n Noord Kaapse mynmaatskappy teen ‘n aardige bedraggie en hulle het Pretoria toe verhuis waar hulle ‘n nuwe lewe aangepak het. Andre lewe sy passie vir boerdery, tegnologie en voertuie uit deur die invoer en bemarking van landboutoerusting en Magriet is ‘n “events planner” wat slegs projekte aanpak waarvoor sy lus het.
Magriet bloos bloedrooi as sy verduidelik dat Andre vir twee maande oorsee was en eers gisteraand terug gekom het. Hulle het mekaar oor die telefoon warm gepraat en sy moes net verligting vir haar hormone kry voor haar volgende afspraak met ‘n maatskappy wat ‘n nuwe selfoon wil bekendstel. Ek lag te heerlik vir haar stottterende verduideliking en stel haar gerus dat ek darem nie te veel gehoor het nie, sy hoef beslis nie skaam daaroor te wees nie. Vir Andre gee ek ‘n knipoog en wens hom geluk dat hy nog sy vrou so kan verlei. Dan stap ons almal buitetoe om saam met die res van die gaste te gaan kuier. Dit raak een heerlike aand en ek kuier so lekker dat ek eers agterkom die partytjie is verby toe die musiek sagter gesit word en Magriet-hulle begin opruim.
Ek help sommer om skoon te maak en dan nooi hulle my vir ‘n koffie voor hulle bed toe gaan. Deur die loop van die aand het ek uitgevind Magriet se suster heet Hermien en sy is ‘n haarkapper van beroep. Dit is sy wat haar suster oortuig het om Pretoria toe te skuif toe hulle die plaas verkoop het. Sy het hier studeer in B Com regte, maar halfpad deur haar kurses opgeskop toe sy agterkom dat sy glad nie dit leer wat sy gedog het advokate doen nie. Sy besluit toe om solank ‘n ambag aan te leer terwyl sy besluit wat sy eintlik wil swot, maar toe kom sy agter sy het ‘n aanleg en talent vir haarkappery en sy geniet dit gate uit. Tans is sy een van die mees gesogste stiliste in die vermaakwêreld en kan skaars haar sexy gat draai so besig is sy.
Nadat ons rustig ‘n koppie koffie gedrink het om die dof wordende laaste paar kole stap ek en Hermien uit. Aangesien sy eerste daar was vir die partyjie, sy was toe die gasvrou, want Magriet wil saam met die mense kuier en die kos maak en nie heeltyd mense ontvang en afsien nie, is haar motor by die voordeur geparkeer. Wanneer sy haar motor probeer oopsluit gee dit net so halfhartige biep en ek besef haar battery moet pap wees. Dan besef sy dat sy nooit haar ligte afgeskakel het nie. Ek bied aan om haar te “jump start”, maar niemand het jumpers nie, vervolgens bied haar sus aan dat sy kan oorslaap, maar dit word ook verwerp aangesien sy niks by haar het nie. Dan bied Andre aan om haar te gaan aflaai by haar woonstel.
“Ek kan jou ook gaan aflaai as jy nie omgee om in my bakkie te ry nie,” laat hoor ek van my. Sy willig baie dankbaar in aangesien sy nie haar swaer onnodig wil weghou van sy vrou nie, hulle was immers twee maande reeds geskei van bed en tafel.
Hermien bly gelukkig in dieselfde algemene rigting as ek en wanneer ek by haar meenthuis stop nooi sy my in vir ‘n laaste koffietjie om dankie te sê dat ek haar kom aflaai het. Ek wou eers die aanbod bedank, maar besluit dan dat ek more kan laat slaap en om deur so sexy pop ingenooi te word is mos goed vir ‘n ou man se ego.
Haar meenthuis onthul dat sy ‘n aardse meisie is, alles getuig van eenvoudige dog keurige smaak. Wanneer ons instap skop sy haar skoene uit en beduie ek moet sommer by die kombuistoonbank kom sit. Vir die volgende paar minute vra sy my uit oor my lewensgeskiedenis en toekomsplanne, alles terwyl sy die ketel kook, bekers regsit en koekies uit ‘n kas grawe. Dan gaan sit ons op die bank met ons voete op ‘n tafeltjie terwyl ons koffie drink en koekies eet. Ek sien haar voete is lekker opgeswel en wanneer ek my beker op die tafeltjie neersit vat ek haar voete en plaas dit op my skoot. Stelselmatig begin ek haar voete maseer en dan vra ek of sy dalk room het waarmee ek die joppie bietjie beter kan doen. Eers dan besef sy waarmee ek besig is en maak groot kapsie dat haar voete seker baie vuil is.
“Ek is gewoontdaan baie vuiler plekke waar ek werk,” antwoord ek met ‘n lag. Dan staan sy op en wanneer sy ‘n paar minute later terugkeer kan ek sien sy het haar voete gewas en het ‘n bottel room en ‘n bottel masseer olie saamgebring. Sy gee altwee vir my en sê ek kan maar kies wat ek wil gebruik. Sy is lanklaas so bederf en waardeer my besorgdheid opreg. Gewoonlik is sy die een wat na ander mense se behoeftes moet omsien.
Ek verkies die maseerolie, want room raak taai na ‘n ruk se vryf, en daarmee begin ek haar voete saggies in te vryf. Wanneer ek die drukpunte onder haar voete bewerk kan ek die kreun van die lekkerkrypyn hoor. Op my vraag of ek haar seermaak antwoord sy ja, maar dit is ‘n lekker seer, ek kan maar aanhou.
Stelselmatig werk ek elke stukkie van haar voetsool deur en dan konsentreer ek op haar tone wat ek elkeen afsonderlik rol en rek. Ek kan sien sy ontspan en haar kop sak terug in die kussing. Hierdie is so erotiese ervaring vir my dat die knop in my broek ongemaklik seer druk. Ek probeer so effens versit, maar kry nie die drukking weg nie. Sterkstaan manne, sterkstaan.
Wanneer ek beide voete goed bewerk het begin ek haar enkels en kuite olie smeer. Haar kuite is nie besonders groot nie, maar die spiere is styf en goed gedefinieer. Sy het nog steeds die kort mini aan en wanneer ek die sagte velletjie onder haar knie streel val haar bene effens oop. Alhoewel haar rokkie kort is, is dit so nou dat dit haar verhoed om haar kniee onbetaamlik ver oop te skuif. Wanneer ek bietjie hoër as haar knie begin vryf sien ek sy wikkel haar heupies so effens dat die rokkie nog hoër opskuif, hoog genoeg dat ek haar swart tanga kan sien. Geen warmbloedige man kan so uitnodiging weerstaan nie en ek smeer nou olie aan haar bo-bene en bekruip daai dosie wat vir my loer. Ons het tot so paar minute terug nog gesels terwyl ek haar voete gevryf het, maar nou is daar slegs die klanke van die panfluitmusiek wat sy opgesit het. Ek sien hoe haar maag onder haar toppie deinings maak en dan staan sy op en verskoon haarself om gou ietsie meer gemaklik aan te trek.
Wanneer sy terugkom het sy slegs ‘n slooptipe slaaprokkie aan wat net genoeg deurskyn dat ek die borste se buitelyne kan sien teen die effense lig wat deur die vensters in skyn. Sy het ook ‘n groot wollerige handdoek saamgebring wat sy op die mat oopgooi met. Met haar rug na my trek sy haar nagrokkie oor haar kop en gaan lê op die handdoek. Ek vang die skimp en gaan sit wydsbeen oor haar, bottel olie in die hand. Ek laat ‘n dun straaltjie van haar nek afspoor, tussen haar vlerkies deur en dan af tot in die holte van haar rug waar ek die bottel regop draai en eenkant neersit.
Met lang hale vryf ek die olie oor haar ontblote rug en spandeer tyd daaraan om elke knop en spasma te bewerk. Dan vryf ek nader na haar boude toe en maak sirkelbewegings om na haar maag toe. Wanneer ek weer hoër begin beweeg raak ek aan die sagte rondings van haar borste. Hermien slaak ‘n lang sagte sug wanneer my hande net so ‘n effensse drukking op die sykante van haars borste uitvoer voordat ek weer opbeweeg en onder haar kieliebakke die knoppe wat daar is druk. Dan streel ek weer oor die basis van haar nek voordat ek al langs haar rugstring af beweeg todat my vingers onder haar broekie inglip. Wanneer Hermien haar heupe effens lig gebruik ek die kans om haar broekie af te skuif en drup bietjies olie op haar boudjies. Ek masseer haar ronde bolletjies en laat glip my duim oor haar verbode agterdeur voordat ek my hande so effens onder haar indruk om die heupies te olie. Asof in ‘n droom sien ek hoe sy haar heupe oplig en dan nooi haar vy my om nader kennis te maak.
My vingers glip nou heel om haar middel en ek voel die hitte uit haar uitstraal. Wanneer ek kontak maak met haar vrug glip my vinger maklik in haar slootjie, so nat is sy. Haar heupe lig nog meer op en sy druk haar boude nou vas teen my stokstywe voel.
“Naai my nou!” mompel Hermien en ek bevry my piel wat stokstyf nog vasgekeer is in my klere.
Wanneer ek hom uit het is Hermien al ongeduldig en het haar vingers solank hulle pad na haar klitoris gevind. Ek staan op my knieë agter haar en verwonder my aan daai koelronde balletjies boud hier voor my en dan skuif ek nader sodat my tril oplyn met haar sopnat doos. Terwyl ek my paal deur haar sloot trek om hom so bietjie nat te maak mompel sy weer dat ek haar asseblief nou moet naai, ek het haar nou lank genoeg geterg. Haar vingers verlaat haar klit net lank genoeg om my in die nat in te lei voor sy haarself verder bevredig. Dan laat sak ek my paal tot teen my ballas in haar voordat ek hard begin naai.
(Lees volgende episode HIER)
