Die Loodgieter (4)

Hoe lank gaan ek lees: 3 minute

deur Jan Pielewiet

(Lees vorige episode HIER)

Die ingewikkelde pypwerk van die wasbak genoodsaak my om myself redelik ongemaklik onder die wasbak in te skuif sodat ek die verdomde bout wat die duur Italiaanse mengkraan vashou kan bykom. Hierdie rykgat Waterkloofdames wat hulle mans se geld mors om “grander” as die buurvrou te wees pis my af. Ek het nog nie eers die mense ontmoet nie, maar ek weet sommer die vrou het ‘n gymlyfie, permanente “make-up” en ‘n kort, moderne, punt in die wind kapsel wat gebleik is met platinum strepe. Die man is een van daai wat se pak klere net soveel kos as wat my hele klerekas kos en hy ry een of ander afslaankap sportkar terwyl mammie die Prado gebruik. Of is sy dalk die Porche Cayenne tipe?

Dit het alles gisteraand begin met ‘n Whatsapp: “My wasbak se kraan is los. Bediende Mavis is vanaf 07:00 tot 16:30 hier. 11 Sidney str, Waterkloof. Magriet.”

Nou ja. As dit is soos sy besigheid doen dan is dit haar saak. Ek sal haar rekening laai dan voel sy sommer nog belangriker. Het vanoggend my span afgelaai in Menlyn waar hulle solank die sny- en kapwerk doen vir ‘n woonstelblok se pype en toe is ek sommer naby aan die kliënt. Mavis het vir my oopgemaak en deurgevat na die hoofslaapkamer se badkamer waar die los kraan was.

Nadat ek seker gemaak het wat ek nodig het en die nodige gereedskap in die bakkie gaan haal het, bevind ek my nou onder die wasbak, swetsend en swetend. Die ontwerpers van die kraan en die wasbak het beslis nog nooit die goed geinstalleer nie en defnitief ook nog nooit probeer herstel nie. My arms raak lam van die ongemaklike posisie waarin ek myself bevind en ek laat sak hulle langs my sye om hulle ‘n vinnige blaaskans te gee. Net voor ek weer verder met die kraan stoei hoor ek haastige voetstappe in die gang af kom, beslis nie Mavis se geslof wat ek vroeër vanoggend gehoor het nie. Seker Magriet wat kom seker maak of ek darem my geld verdien. Ek wou opstaan, maar besluit toe sy moet maar sien hoe ongemaklik ek hier moet lê en werk.

Haar voetval word stil en dan hoor ek hoe sy haar denim losmaak, dit laat sak en op die toilet gaan sit. Die badkamer se uitleg is so dat die toilet deel vorm, maar tog apart is van die badkamer, dus hoor ek alles, maar ons kan mekaar nie sien nie. In plaas daarvan om te urineer of te ontlas klink dit of sy net stil sit. Aan die haastige voetstappe het ek afgelei die noot is groot. Dan hoor ek die kenmerkende geluide van ‘n selfoon se sleutelbord wat gedruk word. Besluiteloos lê ek en wonder of ek dalk n hoes-aanval moet kry om die dame bewus te maak dat ek net langs haar lê en of ek moet verder werk dat sy die tools kan hoor. Voor ek egter ‘n besluit kon neem hoor ek ‘n sagte kreun en as ek mooi luister hoor ek haar effens harder en meer gejaagde asemhaling. Dan raak dit stil en die selfoon maak weer sy geluide vir ‘n rukkie. Dan hoor ek die sagte geritsel van klere en dan kom daar weer ‘n kreun en ‘n hortende asemhaling. Al vinniger klink die geluid van materiaal wat êrens teen ander materiaal skuur. Dan volg daar ‘n harde kreetkreunsteun en ‘n sagter gilletjie wat eindig in ‘n harde asem uitlaat.

Vir ‘n minuut of twee is daar stilte dan hoor ek die eerste druppels wat in die toilet plons as sy begin urineer, dit word sterker tot daar ‘n stroompie val, wat dan gevolg word deur papier wat afgerol en afgeskeur word sodat daar afgedroog kan word. Dit word opgevolg deur die klanke wat aankondig dat die broek opgetrek word, ritssluiter wat opgetrek word en dan word die belt vasgemaak. Ek lê en wonder of sy verder in die badkamer gaan inkom, maar dan hoor ek sy draai die klein wasbakkie in die toilet se kraan oop, was en droog hande af en dan stap sy terug in die gang op.

Ek blaas my asem uit en besef dat al die klanke my ‘n masiewe horing gegee het wat beslis duidelik sigbaar sou wees as Magriet besluit het om in die badkamer in te kom. Dan lig ek my arms op en baklei verder met die donnerse kraan wat besig is om my moer te strip…

(Lees volgende episode HIER)

One thought on “Die Loodgieter (4)

  • Lekker Jan, hier kom beslis ‘n ding wat nie kon gebly het nie ! Hooop dis gou, wag in spanning…….

    Reply

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

error: Kontak ons as jy iets van Kombiekiehier wil hou vir jouself. ;)