Die Dominee se Dogter (2)
Sonsondergang oor die dam
deur Jan Pielewiet
(Lees vorige episode HIER)
Ek en Santie het dinge maar effens stadig gevat, met die dat albei ons ouers gesiene mense in die gemeenskap is, kan stories baie maklik oorvertel word. Ons het so hier en daar so skelm vrytjie ingekry as ons seker was niemand kan ons sien nie, en ek was veral lief om dan haar ferm boudjies in my hande te skulp. Die hitte wat uit haar uitgestraal het was ongelooflik.
Ek het geweet ek sal ‘n plan moet maak as ek my skuld aan haar wil terugbetaal, die groot vraag was net hoe en waar. Ek onthou van die sleutel in die laai wat pa gebruik as hy die sluise van die dam gaan inspekteer. (Hy is op standby as die gewone ingenieurs op verlof is.)
Ek het redelik lank beplan en dan vra ek vir Santie of sy lus is om saam met my na die sonsondergang te gaan kyk net buite die dorp, teen die dam se wal.
“Beslis,” antwoord sy nog voor ek mooi die vraag kon uitkry.
Ek is so opgewonde soos ‘n klein seuntjie die dag voor Kersfees en tel die slapies af na Saterdag. Beide ons ouers het die middag ‘n funksie aan en het toestemming gegee dat ons tuis mag bly. Ons het net vir hulle gesê ons beplan om ‘n ver ent met die fietse te gaan ry. My pa se glimlag het my laat dink hy vermoed dalk iets, maar niks is daaroor gepraat nie.
Die Saterdagmiddag pak ek ‘n “coolbag” rugsakkie in met twee botteljies sap, ‘n tros druiwe en ‘n Top Deck wat ek weggesteek het van my verjaarsdag af. My twee fietsrybottels maak ek vol ys en koue water, ek weet mos ons gaan dors raak aangesien die dam wel effens hoer as die dorp is. Die pad soontoe is nogal redelik steil op plekke, maar dit is uit-en-uit die moeite werd om die uitsig van daar af te kan bewonder.
Die fietsrit soontoe is nou nie juis iets om oor te skryf nie, behalwe dat ek die voortou geneem het in die begin, maar toe ons die bulte begin klim laat ek vir Santie voor ry sodat ek nie dalk vir haar sal wegtrap nie. Dit is eers toe sy begin staan en trap dat ek amper van my fiets af gebliksem het. Haar fietsryboek span baie styf en beklemtoon elke lyn en kurwe optimaal. Haar blom hang uit soos ‘n ryp vy en ek kan aan niks anders dink as hoe lekker dit moet wees om haar te vry en aan daai mik te vat nie. Die stywe fietsry-top druk haar borste plat en daar is dus nie veel om te sien nie. My horing het dit wel ongemaklik gemaak om te trap, maar ek is dankbaar vir my t-hemp wat los bo-oor hang en dit darem verberg vir enige nuuskierige oë.
Ons stop by die hek en ek delf pa se sleutel uit my rugsakkie se klein kantsakkie en sluit die hek oop. Wanneer ons binne is, sluit ek weer die hek sorgvuldig agter ons, en dan steel ek vinnig ‘n soen voordat ons die laaste kilometer aflê na die damwal toe. Die son is so halfuur weg van sak af en ons gaan maak ons tuis teen die damwal, tussen die sluise wat eintlik off limits is vir die res van die gemeenskap. Ek haal die bakkie met druiwe en die twee vrugtesappies uit en bied vir Santie aan. Santie neem een en druk dit tussen my lippe in, waarop ek natuurlik die voorbeeld volg en haar ook een voer. Santie se kuiltjies is pragtig as sy vir my glimlag en dan neem sy nog ‘n korrel en plaas hom tussen haar lippe voordat sy dit vir my aanbied. Ek neem die druif met my lippe uit hare en bedank haar deur ‘n bietjie tong te gee as ek haar soen. Haar sagte lippe maak nat oop onder my lippe. Ek neem nog ‘n druif en dan as ek dit vir haar met my lippe aanbied byt ek dit stukkend voor ek die sap in haar mond laat afgly. Super jags teen die tyd natuurlik.
Die son het teen die tyd al gesak dat hy net-net aan die horison raak. Santie beweeg dat sy voor my tussen my bene kom sit. Ek het darem so klein knie-kombersie ook ingepak wat die ergste klippies afweer. Ek vou my arms om Santie en haar hande rus op my arms en vryf net so liggies om my te herhinner dat sy voor my sit. Ek probeer haar tieties by kom met watter vinger ek ook al kan. Met my lippe en tong kielie ek haar oorlobbe en agter haar ore so om die beurt. Ek probeer haar nek soen, maar dit is so effens onmoontlik. Dan versit Santie so effens en ek het vrye toegang tot haar nek. Ek soen en suig en knibbel alles so deurmekaar en ek hoor hoe haar asem saggies begin hyg.
“Pieter!” kreun sy my naam as ek my een hand om haar bors vou. Dan leun ek effens terug uit die ongemaklike posisie, maar behou my greep op haar sagte, maar ferm borsie.
“Wat doen jy aan my?” hoor ek haar sug.
Ek plant ‘n soentjie op haar kop en fluister saggies in haar oor: “Jy is my sonsopkoms en my sonsondergang. Ek is baie lief vir jou, my engel!”
Santie draai haar kop, druk haar tong in my mond en na ‘n lang innige soen fluister sy terug: “En ek vir jou ook!”
Wanneer sy terug in my arms lê kyk ons saam hoe die son dowwer begin word soos dit agter die horison insak. My een hand het ek nou verskuif van my posisie op haar bors na haar ontblote magie. Ek streel heen-en-weer oor die sagte vel en voel hoe haar six pack rillings van lekker kry, maar dan buig sy haar kop weer agtertoe en terwyl ons soen laat ek my hand onder haar broekrek inglip. Santie versit weer so effens om my toegang te gee na haar vuurwarm vroulikheid. Ek kielie haar donsige koek hare voor my vinger by haar klam slootjie uitkom. My vingerpunt dwaal rond om haar prominente genotsboontjie terwyl ons tonge nog steeds mekaar se monde se binnekante verken. Dan verander Santie se asemhaling en sy sper haar bene nog oper.
“Vinniger,” asem sy in my in en ek vryf haar klittie nou vinnig.
Ek kan aan haar hortende asemhaling hoor sy is naby aan ‘n klimaks en dan verstyf sy in my arms.
“O fok, Pieter, ek kom. Moet nie oophou nie. Hou dit net so!” kom die opdragte van haar en dan ruk sy spasmies soos die lekkerte haar oorval. Sodra ek voel sy begin kalmeer vou ek my hand oor haar hele koek wat nou nat in my hand lê.
Met haar hartklop terug na normaal sug Santie en sê: ” Ek dink jou skuld is darem nou al halfpad betaal.”
