Waar die stilte blom – Sabela se Laeveld

Hoe lank gaan ek lees: 7 minute

deur Bosvelder

Lena du Toit, Redakteur van “Gesellin,” die eerste oopkop vrouetydskrif in Afrikaans, ry op die rooi grondpad na die Phendula-wildsplaas in Mpumalanga. Die kronkelende bospad met hoë middelmannetjie verg baie vernuf van haar om te verhoed dat kar vasval. Sy is hier om ’n onderhoud te voer met Lara Groenewald, of te wel Sabela, die Blom van die Laeveld en eienares van die plaas.

Phundula, die wildsplaas is deur Sabela geërf toe haar ouers tragies met ʼn mikroligte-tuigie op die plaas geval en gesterf het. Sabela staan nie graag onderhoude toe nie, en Lena moes pleit voordat Sabela ingestem het, op voorwaarde dat Lena self die onderhoud voer, en dat Sabela die plasing moet goedkeur voordat dit verskyn. Sabela se aandrang dat Lena persoonlik die onderhoud moes voer was nie sonder ʼn goeie rede nie …

Sabela, ‘n petite blondekop, bruingebrand, met stofstrepe oor haar wange, verwelkom Lena by die ruim grasdakhuis. Sy nooi haar vriendelik binne en reël sommer so oor haar skouer dat Lena se bagasie na die
gastekamer, aangrensend aan haar eie kamer, gebring word.

Op Phundula is wild volop, ook olifante, leeus, luiperds en buffels. Die alomteenwoordige impalas, koedoes en skaarser wildsoorte, is hier tuis. Die voëllewe is besonders. Die natuur gaan sy eeue oue gang. Sabela het al haar renosters verkoop. Sy kon net nie meer verduur om langs ʼn gestroopte renosterkarkas te staan nie. Haar woede sou veroorsaak dat sy iewers vorentoe onverantwoordelik optree.

Laatmiddag sit Lena en Sabela op die huis se ruim stoep. ‘n Koel luggie trek van Mosambiek se kant af in en Lena word rustig. Die tuin vorm deel van die veld, inheemse bome en struike vloei ineen met die res van die veld, die grasperk van LM gras, nie te uitheems vir die Laeveld nie.

“Dis so stil en rustig hier, en die tuin lyk so natuurlik,” merk sy op.

“Ek het van al die uitheemse goed ontslae geraak, die naaste aan uitheems is die LM gras. Mens moet darem ʼn grasperk hè. My tuin is deel van die omgewing. Hier is nie heinings nie, so loer maar rond as jy stap. Hier is veral een olifantbul wat lief is om aan die doringbome te peusel. Net die groentetuin is omhein, dat ons ook darem iets op die tafel kan sit,” antwoord Sabela.

“Terloops, die Bos is nooit stil nie en verseker nie rustig nie. Mens moet net leer om jou oë en ore op die Bos in stel. Kom ons bly vir ʼn paar minute stil en dan luister jy na die Bos.

ʼn Nuwe wêreld gaan vir Lena oop, sy hoor die gekwetter van die wewers, veraf roep ʼn Visarend. Swaeltjies swiep hoog en laag voor hulle verby. ‘n Hiëna giggel, dan ‘n Jakkals wat roep en sy maat wat antwoord.

“As jy gelukkig is gaan Oom Paul ook van hom laat hoor.”

“Oom Paul?”

“Kraagmannetjie, koning van die plaas. Ek het so genoem omdat sy kraag net so welig soos Oom Paul se baard is. En omdat Oom Paul hierdie wêreld vir ons behoue laat bly het.”

Die skemer slaan toe, gevolg deur vlermuise wat deur die lug klief.

“Kom ons gaan dip.”

Sabela stroop argeloos haar klere af, spoel die ergste stof onder ‘n nabygeleë oop stort af klim in ‘n plonspoel met sitplek vir seker so 10 mense, ingebou in een hoek van die stoep.

Lena staar haar verbaas aan. Klein van postuur, die boude ferm, rug breed en gespierd, nie een ons vet nie. Sabela is duidelik ʼn plaaskind, gewoond aan harde werk, met ‘n effense manlikheid aan haar wat haar aantrekliker maak.
Ietwat selfbewus trek Lena uit, maak ʼn vinnige draai in die stort en klim dan so vinnig sy kan in die bad.

Stil sit hulle in die bad, sonder woorde, bewus van mekaar, bewus van hulle naaktheid, maar sonder onnodige beskroomdheid.

“Sabela, ek dek sommer vir julle da by die klein tafel, nè?”

Lena skrik as iemand van agter haar praat.

“Dis regso Thobile, en dan kan jy maar huis toe gaan.”

Sabela lag vir die verbaasde Lena.

“My huishulpe is almal vriendinne, hulle sien my baie keer kaal. Hier kan mens nie bekostig om pretensieus te wees nie. Ons vang mekaar se babas, bad mekaar as iemand siek is, en deel mekaar se pyn en vreugde.”

Die aandete is koue slaai en skaapvleis, sag voorberei en saam met ʼn glasie rooiwyn verdwyn die laaste van Lena se ongemak. Naak geniet die twee die heerlike geregte…

Dan hoor sy dit. Eers ʼn sagte oemf, gevolg deur nog een, en nog een totdat dit voel of die vertrek gevul is met klank.

“Oom Paul praat vroeg vanaand. Die leeus het vir ʼn paar dae nie gevang nie, so vannag gaan die wild moet wakkerloop.”

In stilte eet hulle verder, drink die bosveldgeur en sy geluide in. Gemeensaam. Later vra Lena waarom Sabela aangedring het dat syself die onderhoud moet kom doen.

“Omdat ek jou nog altyd bewonder, nog altyd wou ontmoet. Jy is die eerste vrou wat die Afrikaner establishment trompop loop en met hulle ploeg. Jou boeke is eroties, eksplosief, dis my voorspel as ek van my koerasie ontslae moet raak. En ek geniet elke uitgawe van “Gesellin.”

Die volgende dag vat Sabela haar op ʼn rit deur die plaas. Hulle ontwikkel ʼn stil vriendskap: saam kyk hulle hoe die buffels wei, die impalas met lang spronge deur die bosse verdwyn, ‘n koedoebul met sierlike horings van boom tot boom die blare fyn afstroop, ‘n kameelperd kyk hulle uit die hoogte aan.

Lena verlustig haar aan die Bosveld. Hier kan mens asemhaal, vry wees, ver van die stad se lawaai. In die hitte van die dag sit hulle op die koel stoep, Lena met haar bandopnemer en pen. Sabela antwoord haar vrae eerlik, waarom wildbewaring, hoe het sy die plaas bekom. Dan word die vrae meer intiem, wie is Sabela, is daar iemand spesiaal, wil sy trou, kinders hê? Hoe lyk die Laevelders se intieme lewe.

Haar antwoorde is op die man af: Nee daar is niemand spesiaal nie, ja ek wil graag eendag kinders hê, die Laevelders spyker dat dit klap, en dikwels die buurman se vrou, of sommer twee mans. Sabela is bi, maar verkies vrouens.

Lena lag uit haar maag uit vir Sabela se beskrywing van die manne: “Hulle dra hulle dood aan bier en brannewyn pense, dan moet mens onder daai hangpense soek na ʼn dingetjie wat jy ʼn haartang voor nodig het. Kry jy hom styf dan spoeg die ding nog voor jy hom mooi in jou het. Nee wat, as ek my wil geniet dan soek ek ʼn vrou, as ek eendag wil kinders hê sal ek maar kyk vir ʼn goeie sperm “donor” onder die spul.”

“As ek die goed publiseer gaan jy erg ongewild raak,” merk Lena op.

“Die manne hier lees nie jou tydskrif nie, en die asters wat dit lees stem saam. Dit kan nogal prettig wees. As ons die aand regtig uitbreek is dit prettig om te sien hoe die vrome ouderlinge met die buurman se vrou in die tuin verdwyn. As die manne pap gedrink is, lank voor middernag is dit ons asters se kans om mekaar te vermaak. Dis wanneer dit lekker raak.

Die res van die aand verloop baie soos die vorige, rustig afkoel in die plaspoel, gevolg deur ʼn koue vleis en slaai aandete, afgespoel met ʼn glasie rooiwyn.

“Kom ek wil jou iets gaan wys. Trek sommer een van die japonne aan.”

Sabela hou vir haar een van die sagte wit japonne wat by die plaspoel hang, aan en trek self een aan. Met ‘n “spuit aan” gee sy vir Lena muskietweerder aan. Sabela vat Lena se hand, hulle stap by die stoep trappe af en volg ‘n
dofverligte paadjie. Na sowat 5 minute se stap is daar ʼn stel houttrappe wat na ʼn grasdak uitkykpunt lei. Hulle klim in stilte die trappe op en neem op die houtbankie in die uitkykpunt plaas. Dit kyk uit op ‘n helder verligte watergat.

Sabela skuif die japon weg en sit haar hand op Lena se kaal bobeen. ‘n Langnek kom versigtig, kyk-kyk na die watergat afgestap. Hy skuif sy voorbene ongemaklik uitmekaar, bekyk dan nog eers weer die omgewing voordat hy sy kop laat sak en gulsig drink.

Sabela staan op, gaan staan agter Lena en druk haar hande voor by Lena se japon in. Sy laat sak haar kop tot op Lena s’n, soen saggies haar hare. Haar hande omrond Lena se borste, streel sag oor haar tepels. Sy voel hoe Lena se tepels verstyf, sy haar asem intrek. Dan gooi Lena haar kop agteroor, strek haar hande bokant haar uit en trek Sabela se mond nader. Hulle lippe ontmoet, die eerste soen versigtig, lippe net effens oop, dan meer intiem, monde gaan oop, Lena se tong dring Sabela se mond binne, tonge vervleg en dans die dans van die eeue. Die dans van twee mense wat mekaar die eerste keer ontdek.

Sabela stap voor Lena in, maak die japon oop en haar hande streel na onder, vind Lena se sagte vroulikheid, dan laat sak sy haar kop, druk Lena se bene oop en vind haar opening met haar tong, sirkel om en in, vind die knop van plesier. Lena trek agteroor, druk haar koekie teen Sabela se gesig, se tong vas. Die eerste rimpeling van ʼn orgasme.

Dan tril die lug van Oom Paul se brul. Die skok, die geweld breek die laaste weerstand in Lena oop en sy kom. Dit is so skielik, so sterk, so vol vrees en verwondering dat sy onwillekeurig oor Sabela se gesig spuit, en spuit en spuit. Sy gil hard, haar hele wese deur die gebeurde oorgeneem. Dit sneller nogmaals ʼn harde reeks brulle uit Oom Paul. Lena, oorweldig deur haar orgasme, ledig haar blaas onwillekeurig, Sabela sopnat gepie. Die waterstroom dwing Sabela om haar gesig weg te trek, sy sluk ʼn oomblik na haar asem, druk dan twee vingers in Lena op en met vinnige bewegings bring sy haar weer tot orgasme. Lena vou dubbel, stoot Sabela weg: “Asseblief, ek kan nie meer nie.”

Sy gaan sit op die bankie, kyk dan na Sabela en skrik: Jy is papnat, het ek in jou gesig gepiepie. Ek is jammer”

“Dis nie eintlik piepie nie, dis meer kom en dis lekker. Ek drink jou sommer leeg.”

Sabela neem langs Lena plaas, dan is daar weer oom Paul se oemf, sien hom oorkant die dam staan en in hulle rigting kyk. Fors staan hy, swart maanhare prominent. Vreemd verbaas oor die geluide wat hy vanuit die uitkykpunt hoor.

“Hy kan ons nie sien nie, die lig verblind hom, maar hy het ons seker gehoor en hy ruik ons. Ons sal moet wag tot hy verdwyn het voor ons huistoe gaan.”

“Sabela, dis my beurt om jou te laat lekker kry”

“Ons gaan oom Paul lekker jags maak”

“Jy is nie ernstig nie”

“Ja en nee, ek is oortuig dat wild op mense se seksualiteit reageer. Veral bobbejane. Hier is veral een groot mannetjie wat draadtrek as hy my sien.”

Later stap die twee hand om die lyf terug huis toe. Sabela lei Lena na haar slaapkamer. Lena mik stort toe, maar Sabela keer.

“Kan ons maak netso liefde, ek wil jou proe soos jy is. Gee jy om?”

Sy trek Lena saam met haar op die bed neer, soen haar voorkop, haar oë, haar neus , dan vind hulle lippe mekaar.

Lena proe haarself op Sabela, effens bitter, maar sexy. “Ek het nog nooit so liefde gemaak nie, so sonder om eers te bad nie.”

“Pla dit jou?”

Nee, dis lekker, dis anders, dis nie so steriel nie. Dis hoe dit moet wees.”

 

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

error: Kontak ons as jy iets van Kombiekiehier wil hou vir jouself. ;)