Om te Swaai, of nie te Swaai?
deur Fantasma
Om te swaai of nie te swaai nie? Ons praat nie hier van ‘n swaai wat jy as kind geken het nie. Hier gaan dit oor ‘swing’ of alom bekend as ‘swinging’. Ek verwys na die term “Swinging” of “partner-swapping.” Wat is die Afrikaans vir ‘swinging’? Dit blyk dat die regte Afrikaanse vir ‘Swinging’ is: Konsensuele niemonogamie. Wat ‘n woord. Ek dink ‘Maatomruiling’ klink beter dan verstaan ons almal wat dit behels.
My storie:
Ek en Anel het vanaf Graad elf uitgegaan en het by dieselfde universiteit geswot. Van my eerste jaar af was ek en Manie kamermaats by een van die koshuise. Manie was toe nog ‘n alleenloper en het maar min kere meisies gedate. Ek en Anel het eers in ons tweede jaar besluit om seksueel te verkeer. Nie dat ek nie al vroeër seks by haar gesoek (gesmeek) het nie.
Sy was ‘n baie preutse meisie. Dit het my dus baie oorreding gekos om haar in die bed te kry. Ons was albei se eerstes gewees.
In ons derde jaar verras Manie my toe hy ‘n meisie date. Emma. Anel is ‘n mooi meisie, blond met heuningbruin oë. Mooi lang bene en mooi lyf en net effens korter as ek. Ek en Anel kom goed oor die weg en is goeie maats. Toe ek Emma die eerste keer sien kon ek nie glo dat Manie so mooi en sexy meisie kan date nie. Al sy vorige meisies was nou nie juis sexy nie. Emma het rooibruin hare en pragtige groen oë. Sy is heelwat korter as ek en het ‘n erg sexy lyf. Mooi bene en heupe, ferm borsies. Ek vind myself vele male dat ek Emma beloer. Ons vier is goeie vriende en doen baie ding saam. Dit gebeur baie dat ek en Emma lekker gesels oor onderwerpe en so ook Anel en Manie. Ek hou van rugby en motorsport, maar Anel stel nie daarin belang nie. Sy het ander belangstellings. Waar Emma ‘n groot rugby en motorsport aanhanger is. Ons het dus baie om oor te gesels. Waar Anel en Manie ander belangstellings het wat hulle deel.
Aan die einde van ons derde jaar raak ek en Anel, soos beplan, verloof. In die begin van ons vierde jaar word ons verras met Manie en Emma wat uit die blote besluit het om te trou. Regstelling – moes trou. Nie lank na hulle troue het Emma ‘n miskraam. Ek en Anel trou die einde van ons vierde jaar. Ons al vier werk in dieselfde stad en bly nie te ver van mekaar nie. Ons bly vriende en kuier en braai gereeld saam. Na ons so drie jaar gewerk het, koop ek en Manie vir ons elkeen ‘n bakkie en ‘n off-road karavaan en ons vier gaan kamp gereeld saam.
En hier is waar die ‘swaai’ storie begin. Ons breek weg in die middel van die week vir ‘n paar dae en gaan kamp op ‘n wildsplaas. Die eerste aand braai ons vroeg en is daarna in die kooi. Die tweede aand het ons net klaar gebraai toe begin dit saggies te reën. Na ons klaar geëet het word daar besluit om kaart te speel. Ons vier sit by ‘n tafeltjie in die tent. Emma sit regoor my en Anel regoor Manie. Toe daar besluit word wat ons gaan speel, maak Emma
die voorstel ons speel strip poker. Eers dink ons sy maak ‘n grap, maar sy is ernstig. Sy meen gewone kaartspel is vervelig en ons almal kort ‘n bietjie opwinding na ‘n vervelige en stresvol maand. Emma daag ons uit en sê ons is chicken en bang sy gaan ons wen. Daar is geen ander kampers naby ons nie, so niemand gaan sien wat ons doen nie. Tot my verbasing stem Manie en Anel in vir haar uitdaging. Anel – die preutse een. Ons speel strip poker en kledingstukke begin een vir een te waai.
Terwyl ons speel vertel Emma ons van hulle nuwe bure wat oorkant hulle ingetrek het. Blykbaar is daar amper elke naweek een of ander party daar en elke keer ‘n hele klomp karre. Emma vertel verder dat sy hulle begin dophou het met die verkyker.
Anel sê: “Sies Emma, mens loer nie mense af nie.”
Ek dink weer dit is haar manier om ons aandag van die spel af te kry sodat sy kan wen en nie iets hoef uit te trek nie. Emma vertel verder wat sy waargeneem het. Een aand het ‘n rooi BMW daar gestop en ‘n man en ‘n blond met ‘n rooi rok klim uit. ‘n Ruk later klim dieselfde man, maar die keer met ‘n rooikop in ‘n groen rok in die BMW, en ry weg. Emma merk op dat al die motors kom daaraan met ‘n dame, maar ry weer later met ‘n ander dame daar weg.
“Wat dink julle doen hulle by daardie huis?” vra Emma en wag angstig op ons opinies.
Nou het sy ons drie se volle aandag.
“Vir my wil dit voorkom of daar ‘swinging’ plaasvind,” gee ek my opinie. “Daar word vrouens of maats by die huis omgeruil.”
Ons speel verder en later is albei dames net in hulle onderklere, bra’s en broekies en Manie net in sy onderbroek. Ek het nog my broek aan en kan nie my oë van Emma se mooi ferm rondings voor my afhou nie. Sy het ‘n sexy rooi kantbra aan wat nie veel vir die verbeelding oorlaat nie en haar rondings loer vir my en ek wil aan dit vat en met my tong oor dit gly. Ek verloor en terwyl ek my broek uittrek beloer Emma my en ek is seker daar is begeerte in
haar oë. Wel, ‘n sekere deel van my het begin swel. Nou is ons al vier net in ons onderklere.
Opgewonde vertel Emma ons verder wat sy waargeneem het. Dat die volgende oggend so by tienuur se kant is die motors terug en elke man vertrek weer met sy oorspronklike dame.
Toe word Swinging die onderwerp.
Anel kan nie glo dat paartjies hulle vrouens of maats uitruil nie, al is dit net vir een aand.
“Miskien is dit vir ‘n bietjie verandering of afwisseling. Dalk het hulle seks vervelig geraak,” gee Emma haar mening.
“Is dit nie dan soos ‘n affair of om jou man te verneuk nie?” vra Anel.
“Nee. Die man weet sy vrou is by ‘n ander man en sy weet haar man is by ‘n ander vrou. Albei gee goedkeuring of toestemming vir die omruil.” Emma.
“Ken die paartjies darem die ander maats? Hoe weet hulle wat se tipe mens, mense is die ander?” Anel.
My oë dwaal. Emma sit nou al meer vorentoe.
“Ek weet ook darem nie of ek sommer met ‘n vreemde man wat ek van nêrens ken nie in die bed sal spring nie.”
“Moontlik soek hulle meer opwinding of wil so meer ondervinding opdoen en by ander leer om hulle eie seks lewe op te kikker.” Las ek effens hitsig by.
Die onderwerp word verder bespreek en gedebatteer. Emma beduie na my en Manie.
“Sal julle twee mans dit oorweeg om ‘n ander man se vrou vir ‘n nag in die bed te hê?” Sy grinnik. “Of is dit ‘n dom vraag om vir ‘n man te vra?”
Ek en Manie loer angstig na mekaar. Is dit nou ‘n strikvraag? As ons ja antwoord is ons dalk in die moeilikheid net om dit te oorweeg.
Emma grinnik. “Toe kom, julle twee mans. Dit is seker enige man se fantasie om by ander vrou te slaap. Al is die net vir eenkeer. Net om te ervaar hoe dit is met ‘n ander vrou.”
Ek besluit om maar eerlik te wees. “Oukei, goed. Ek het seker al daaraan gedink.”
Gelukkig weet Emma nie dat ek al ‘n begeerte gehad het om haar lyf te ontdek nie.
“Wat van julle twee vroumense. Sekerlik het julle ook al na ‘n ander man geloer en gewonder hoe sal hy in die bed wees?”
Emma loer na Anel. “Ja, ek het al. Ek is ook maar net mens.”
Anel bloos. “Kyk en dink is iets anders as die daad self.”
Weer vra Emma. “Wie van julle sal dit moontlik oorweeg om so iets te doen? Net teoreties.”
Daar is ‘n stilte. Die een kyk vir die ander.
Ek sug. “Oukei. Moontlik, skrale moontlikheid, sal ek dit oorweeg. Maar, dan moet ek albei goed ken, dit is nou die vrou en haar man. En albei moet instem en geen issues daarmee hê nie. Ook ‘n behoefte daarvoor het en dit graag wil probeer.”
Anel kyk na my met ‘n frons. “Sal jy regtig?” vra sy effens geskok.
“Ek sê mos moontlik oorweeg, nie ek sal definitief nie. En natuurlik net as jy instem ook daarvoor,” verdedig ek myself. Ek kyk na Manie. “En jy Manie?”
Manie trek sy vingers deur sy hare en sug. “Moontlik, maar op die selfde voorwaardes as Alan.”
Anel trek aan ‘n haarlok. “En wat van jou Emma? Jy vra ons, maar gee nie ons jou opinie nie.”
Emma glimlag vermakerig. “Ek sal dit oorweeg mits ek albei goed ken en ek moet ten minste van die ou hou wat natuurlik sy uiterlike ook betref. ‘n Ou wat ek ten minste sal date as ek nie getroud was nie. Wat van jou Anel?”
Anel vroetel met ‘n haar lok. “Moontlik, en ek onderstreep ‘moontlik’. Ek moet die ou goed ken, kan vertrou en net soos Emma moet ek die ou sal wil date as ek nie getroud was nie.”
“So dit wil my voorkom of almal om die tafel dit moontlik sal oorweeg. Dus nie een beskou dit as ‘n totale taboe nie,” som ek dit op.
“So, hoekom probeer ons dit nie?” gooi Emma ‘n klapper in die vuur.
Ons ander se oë rek. “Jy is seker nie ernstig nie?” vra Anel geskok.
Ek sien Anel bloos en ek weet sy self kan nie glo dat sy haarself met ‘n ander man bo-op haar voorstel nie.
Emma beduie na ons vier om die tafel. “Ons vier ken mekaar nou al jare, is groot vriende, doen baie dinge saam. Die man wat ek die beste ken naas Manie is Alan. En Anel, ek dink die man wat jy die beste ken naas Alan is Manie.” Sy grinnik. “Die mans moet maar vir hulle self praat.”
“Ek reken Emma is ook seker die vrou wat ek die beste ken naas Anel.”
“Selle met my,” reken Manie.
Emma sit ewe kordaat terug in haar stoel. “Nou kom ons wees braaf en waaghalsig en probeer die swing ding en kyk hoe verloop dit?”
Anel trek ‘n wenkbrou op. “Wow! Jy bedoel ons moet maats ruil? Ek, jy, Manie en Alan?”
“Ja, waaroor praat ons nou die hele tyd?” sê Emma met oë wat vonkel.
“Hel, ek dink nie dit is ‘n goeie idee nie.” Anel loer effens bekommerd na my. Wil sy dit nie doen nie of is sy bang ek gaan sleg van haar dink as sy wel gaan instem. Sy wil glad nie voorkom as ‘n los meisie nie.
Emma sit haar hand op Anel se arm. “Kom Anel. Waag ‘n bietjie. Wees avontuurlustig vir ‘n slag. Jy sal nooit weet of dit anders of dieselfde is met ‘n ander man nie.” Emma grinnik.
“Hou jy nie van Manie nie? Dink jy nie hy is ‘n goeie kandidaat vir so eksperiment nie?” speel sy op haar gevoel.
Anel bloos en loer skaam na Manie. “Nee, dit is nie wat ek sê nie.”
“Ek is eerlik as ek sê dat Alan die enigste man is met wie ek so iets sal oorweeg,”is Emma se opinie.
Ek voel goed, want sy is die een met wie ek ook dit sal wil doen.
Skielik blyk dit of Manie opgewonde raak. “Anel, jy is die enigste vrou meet wie ek dit ook sal oorweeg.”
“Lyk my daar is konsensus dat ons dit sal oorweeg om ons maats vir ‘n aand te ruil?” vra ek vir sekerheid. Almal knik hulle koppe om my stelling te beaam.
“Nou kom ons doen dit,” sê Emma opgewonde. “Kom ons wees avontuurlustig. Iets anders as die normale ou daaglikse dinge.”
Dadelik is daar iets styf in my broek, want ek sal graag vir Emma wil naai. Vandat ek haar die eerste keer gesien het. het ek gedink sy is erg sexy. Almal kyk vir mekaar. Die een wag vir die ander om te reageer.
“Wel gaan ons dit nou doen of nie?” vra ek met afwagting.
“Ek is game,” sê Emma en kyk vir Manie. “Is jy oukei daarmee?” vra sy Manie en probeer om nie te gretig te lyk nie.
“Ek is oukei daarmee.” Manie draai na Anel. “Is jy oukei dat Emma saam met Alan gaan en ek … en jy … saam gaan wees? As jy nie daarvoor kans sien nie, los ons dit. Niemand word gedwing nie.”
Anel bloos en kyk skaam af na haar voete. “As julle almal oukei is daarmee …. dan … dan maak ons so en sien wat gebeur.” Sy grinnik. “Ek hoop net nie ons gaan spyt wees nie.”
Ek kan nie glo dat Anel opgewek is vir die voorstel nie. Ek weet as haar wange rooi is, is sy lus.
“Oukei, hoe gaan ons maak?” vra Emma. Ek kan nie glo dat sy gretig lyk dat ek haar moet naai nie. Het sy nog al die tyd ‘n begeerte om my te naai? Wonder ek.
Ek kan nie wag om die sexy Emma onder my hande te voel nie.
“Ons gaan almal stort en daarna gaan die vrouens nie na hulle karavaan nie, maar direk na die ander man s’n.”
Emma las by: “So ons moet ons nagklere aantrek en klere saam bring om moreoggend aan te trek.”
“Is dit vir die hele nag?” vra Anel verstom.
“Natuurlik, dit is wat swinging is. Of wil jy nie die heel nag by ‘n ander man wees nie?” vra Emma uitdagend.
“Nee, nee, dis is oukei, wou net sekermaak.” Ek glimlag, want dit wil voorkom of die twee dames mekaar uitdaag. Of Anel wil nie dat dit lyk of sy nie ‘n man in die bed kan plesier nie.
“Net sodat ons almal gesinkroniseer is. Kom ons maak dat dit tot agtuur môreoggend is,” stel ek voor sodat ek weet tot hoe laat ek en Emma kan naai.
Almal knik hulle koppe in ooreenstemming.
“Nog ‘n ding,” sê Anel. “Wat hier gebeur bly hier. Niemand vertel uit wat vanaand hier gebeur nie.” Sy sug. “En nie een van ons vra die ander uit oor wat tussen hy of haar en die ander een gebeur het nie. Dit bly die twee wat saam is se geheim.” Ek is heeltemal verras oor Anel se versoek.
Terwyl ons ons badkamergoed en handdoeke kry sien ek Anel kyk my nie in die oë nie.
“Anel, is jy oukei met wat ons vanaand gaan doen?” vra ek bekommerd. Ek wil nie dat sy later spyt is en my blameer dat ek haar in die ding ingedwing het nie.
Sy kyk nie op nie en mompel dat sy geen probleem het nie en las by dat dit dalk ‘n goeie doel dien.
Kyk, julle moet mooi verstaan – Anel glo net in twee posisies – gewone man bo-op vrou en dan sal sy dat ons lepel lê en ek haar dan so van agteraf binne dring. Ek mag wel haar borste soen, maar my mond word nie laer as haar maag toegelaat nie. Sy sal ook net soms aan my staaf vat. Dus geen orale seks nie.
Later sit ek op die bed in ons karavaan met net my slaapbroek aan en wag met afwagting vir Emma om die karavaan te betree. Die deur gaan oop en Emma kom in. Sy het ‘n satynjapon aan. Sy sit haar badkamertas en ‘n sak met haar klere op die kas neer. Sy draai om en glimlag vir my en dadelik is ek klip hard.
Sy loop tot by my waar ek stom na haar staar. Dit is asof dit my eerste kennismaking met ‘n meisie is en die eerste keer wat ek ‘n meisie gaan naai. Sy maak die japon se band los en dit swaai oop en laat val haar japon op die vloer. My mond hang oop. Sy is geklee in ‘n klein pienk slaapbroekie en hempie van dun materiaal wat effens deurskynend is. Sy sit haar hande op my skouers en druk haarself tussen my bene in. My meneer spring
rond in my broek.
“Uiteindelik kry ek kans om jou te naai. Ek wag al jare vir die geleentheid.”
“Hoe so?” vra ek verras.
“Ek het al op varsity ‘n crush op jou gehad, maar jy was verloof aan Anel en my nie eers raakgesien nie. Die naaste wat ek aan jou kon kom is om met Manie uit te gaan. Ek het gehoop jy sien my raak en los Anel vir my, maar toe werk dit nie en Manie sit my op die paal.”
“Regtig, Emma. Ek het dit nie geweet nie.”
“Onnosel. Het jy nie agtergekom ek flirt met jou as Anel en Manie nie naby is nie.”
“Hel, ek het gedink jy speel maar net om my te terg,”
“Moenie vir my se jy laaik my nie so bietjie nie en dink ek is nie sexy nie.”
“Flippit, Emma ek dink jy is moer sexy. Het jy nie agtergekom hoe ek jou beloer nie? Elke keer wat ek jou in ‘n bikini sien moet ek my inhou en sorg dat niemand my yster in my broek sien nie.”
“So, jy wou my al graag naai?”
“Verseker, maar jy is my beste vriend se vrou?”
“Wel, vanaand gaan jy my naai en ek gaan jou naai en dit gaan nie meer net ‘n droom wees nie.”
Emma buk af en ons lippe ontmoet. Sy het sagte lippe. Haar arms is nou om my nek. Ons verdiep die soen en ons tonge speel saam. Hel, maar sy soen lekker. Haar een hand sak af en streel oor my bors. Ek haal my hande van haar heupe af en steek dit onder haar dun naghempie in en vind haar twee ferm borsies. My hand pas net mooi oor hulle. Ek brei haar borsies en streel met my palms oor haar tepels en hulle word al harder. Ek rol ‘n tepel tussen my duim en vinger. Emma snak na haar asem. Na ‘n rukkie sak haar hand af en land op die knop in my slaapbroek en sy vryf op en af oor hom. Nou snak ek na my asem. Ek is so jags soos ‘n tienerseun. Toe haar hand onder my broek inbeweeg en my stok stywe piel in haar hand beet kry, kom ek amper. Skielik sak sy af op haar knieë en trek my broek af oor my boude en my bene en gooi dit eenkant. Nou sit ek naak voor haar met my ysterpunt in
die wind.
“Ek wil jou proe,” kom dit bewerig van Emma. Toe lek sy my piel op en af en ek haal diep asem. “Kom ons kyk of ek jou die lekkerste trilsmul nog kan gee.”
Uitasem vertel ek haar. “Dit sal nie moeilik wees nie want ek het nog nooit ‘n trilsmul beleef nie.”
Emma kyk verras op. “Ag, jy lieg.”
“Ek is ernstig. Ek het nog net seks gehad met Anel en sy sê dit is nie gepas nie en ook disgusting en dus het ek nog nooit een beleef nie.”
Emma kyk my verstom aan. “Wat! jy het nog nooit ‘n vrou se tong op jou piel gevoel nie?”
Ek knik net my kop. Toe sak sy af met haar kop en lek my piel op en af en skielik het sy my piel in haar mond en sy suig hom en beweeg dit in en uit haar nat mond. Net so rukkie en ek gryp haar kop vas. “Stop eers Emma. Ek gaan kom nog voor ons begin het.”
Ek tel haar op en sit haar op die bed neer en trek haar slaaphempie en broekie uit. Haar mooi koekie is glad geskeer en haar pienk lippies blink van die sappe wat haar koek vrylaat.
“Anel wou nie toelaat dat ek haar koek lek nie. Net my vingers en piel word daar toegelaat. Nou gaan jy my
eerste wees.”
Ek sak af en trek haar bene uitmekaar en sak af en ek gee my eerste lek oor ‘n poesie. Trek my tong deur haar gleuf en ek proe haar heuningsoet sappe. Ek trek my tong dieper tussen haar lippe deur en vind haar klit. Rol my tong oor haar parmante klit. Sy kreun en lig haar heupe op.
“Sit jou vingers in my terwyl jy my klit lek,” gee Emma vir my instruksies.
Ek is soos ‘n dom tiener wat nie weet hoe om ‘n meisie te vinger nie. Ek begin al beter raak. Ek vinger haar vinniger en rol my tong alom haar klit. Emma kerm en kreun en beweeg haar heupe op en af.
“Ek gaan kom,” kreun sy. “Sit hom in. Naai my,” smeek sy.
Ek kan ook nie meer wag nie en is dadelik tussen haar bene en my harde piel druk ek tot teen haar opening. Voor ek my piel in haar grot van genot kan sit, beur sy haar heupe op en met haar hand trek sy my heupe af en ek glip in haar lekker sopnat tonnel in. Ek beweeg nie.
Ervaar eers haar lekker binneste.
“Naai my, naai my vinnig en hard,” kom dit bewerig van Emma.
Ek begin beweeg, in en uit, en al vinniger. Emma se hande is op my boude en sy tel my ritme op en ritmies beweeg ons saam. Ek weet ek gaan nie lank hou nie. Dis asof ek vir die eerste keer ‘n meisie naai. Dit was nie lank nie en sy begin bewe onder my.
“Ek gaaaan kom,” lig sy my in.
Ek is naby. Ek pomp haar en toe ek voel ek gaan kom, druk ek my hand tussen ons in en vryf haar klit met die punt van my vinger. Emma se rug trek krom en sy gee ‘n gilletjie. My rug trek ook krom en ek spuit my semen binne haar liefdestonnel in. Terwyl ons so lê om ons asems terug te kry. Toe ek probeer om regop te kom, keer sy my.
“Nee, bly nog in my.” Sy streel met haar hande oor my rug.
Die eerste keer wat ek ‘n ander vrou naai as Anel en ek moet erken dit was fantasties.
“Was dit oukei gewees? Ek was so jags ek wou dit nog uitrek, maar ek gaan sukkel met jou om dit te doen.”
“Alan, dit was awesome gewees. Ons eerste keer. Ek was net so jags ek kon nie wag dat jy my binne dring nie. Die volgende keer kan ons dit stadiger vat en mekaar goed geniet.”
Ek wil haar vra hoe vaar ek in vergelyking meet Manie, maar ek bly liewers stil.
Na ‘n ruk ontkoppel ons en kry wetwipes en tissues en ons vee die ergste liefdessappe af. ‘n Paar minute later is Emma op haar knieë en het my piel beet en streel met haar handjie oor my staf. Gou is dit klip hard. Met haar tong lek sy dit oral. Toe sit sy my piel se punt in haar mond en suig dit. Ek moet haar ook proe. Ek tel haar agterlyf op en sit dit bo-oor my sodat sy wydsbeen oor my gesig staan. Haar mooi nat koekie is reg voor my gesig. Ek begin
dit met my tong te lek. Eers die buite lippe toe tussen haar binne lippe. Al dieper druk ek my tong in. Rol my tong in haar vagina se opening. My eerste poes lek. Emma kreun en kerm en begin om my piel te suig en druk hom diep in haar mond in. My tong vind haar stywe klit en ek rol my tong al om dit en nou en dan suig ek dit. Nie lank nie en heserig sê sy. “Ek gaaaan kom.”
Ek lek en suig haar klit en haar lyf bewe, sy trek krom en gil en toe kom sy, hewig, en ek volg kort op haar hakke en spuit my semen agter in haar keel vas. Ek lek die sappe van haar koek af en sy die semen van my piel af.
Uitasem vra sy: “Hoe was dit?”
“Ongelooflik lekker. En hoe was my eerste poesie lek?”
“Fantasties, seker die lekkerste nog.”
“Ag, jy sê net so om my goed te laat voel?”
“Manie het my koek al ‘n paar keer gelek, maar hy hou nie juis daarvan nie, so hy doen dit met min entoesiasme.”
Die res van die aand kon ek en Emma nie ons hande en monde van mekaar af hou nie. Ek kan nie onthou hoeveel posisies ons probeer het nie en hoeveel keer ons gekom het nie. Elke keer was lekkerder as die vorige een. Soms raak ons aan die slaap vir ‘n paar minute dan is ons weer wakker en gaan voort waar ons opgehou het. Seks was nog nooit so lekker vir my nie.
Met eerste daglig besluit ek om na die ablusieblok te gaan vir ’n pie en Emma wil ook gaan.
Toe ons terugkom fluister Emma vir my dat ons moet gaan loer wat maak die ander twee. Sy neem ons na die agterkant van die karavaan waar sy weet die flap van ‘n venster half oop is. En tot my verbasing is die twee besig om te naai en ‘n posisie wat Emma nooit van gehou het nie. Sy staan hande viervoet op die bed en Manie naai haar doggie. Sy kreun en kerm elke keer wat hy sy piel in haar instamp. Ek kan duidelik sien hoe sy dik piel in en uit Anel se poes gaan. Dan trek hy sy piel heeltemal uit en sit dit weer tussen haar poeslippe in en naai haar al vinniger. Emma het haar hand by my broek in en het my piel beet en my hand is by haar japon in en ek het twee vingers in haar koek in. Nou staan Anel net op een elmboog en haar ander hand is besig om haarself te vinger en sy beveel Manie om haar vinniger te naai.
Toe hulle albei kom, kom ek ook amper. Emma het my aan die hand en ons is terug op die bed in my karavaan. Emma het my op my rug en kom hurk wydsbeen oor my onderlyf. Het my harde piel beet en sak stadig af en ek glip in haar nat koek in. Toe begin sy my te ry. Eers stadig en toe al vinniger. Toe sy begin kerm en bewe, het ek my vinger op haar klit en kielie dit. Toe kom Emma met mening. Sy gil, haar rug trek krom, haar bene klap oop en toe.
Sy val vooroor oor my terwyl ek haar vol skiet.
As ek reg onthou het ons ten minste nog vier keer genaai voor die afsluiting tyd van agtuur soos ons ooreen gekom het. Hoeveel keer ek en Emma die nag genaai het weet ek nie. Ek het opgehou tel en net die seks geniet. Hoeveel keer Manie en Anel genaai het weet ek ook nie, maar na wat ek en Emma gesien het toe ons by hulle karavaan ingeloer het, het hulle dit ook geniet. Wat ek wel weet is dat Anel nie sommer twee keer in een nag meer as eenkeer
naai nie. As Manie dit reggekry het om dit meermale met Anel te doen, haal ek my hoed vir hom af.
Die oggend praat nie een oor wat die vorige nag gebeur het nie. Anel, kyk my nie reguit in die oë nie. Ek wonder of sy skaam is oor wat sy met Manie gedoen het en of dit is oor sy dit geniet het, dalk meer as die kere met my. Ons al vier gaan deur die res van die dag of niks snaaks tussen ons plaasgevind het nie.
Die aand speel ons Rummikub. Dit was nie lank nie en Emma meen die speletjie is boring en daar is iets beter en lekkerder asook meer opwindend om te doen.
“Nou wat is beter en lekkerder?” vra Anel ewe bedees.
Emma giggel. “Seks. Soos wat ons laasnag gedoen het.”
Anel frons. “Praat jy van maatsruil?”
“Ja. Was dit nie iets anders en opwindend vir julle ander nie?” wil Emma gretig weet.
My meneer is dadelik op aandag net om daaraan te dink.
“Emma, moet nie nou vir Anel en Alan in ‘n ding dwing nie.” is Manie se kommentaar.
“Ek dwing niemand nie. Dit is net my mening en ek nog nie een van julle hoor kla oor laasnag nie.”
Ek is nou so lus vir Emma se sexy lyf. “Ek het geen probleem as ons dit weer doen nie, maar ek kan nie namens Anel praat nie.” Ek kyk na Anel en hoop sy het ook geen probleem nie.
Anel sug. “As julle drie geen beswaar het dat ons vanaand weer ruil nie, het ek ook nie.”
Daar verstom Anel my, maar binne juig ek. Sedert laasnag is my gedagtes net op wat die vorige aand tussen my en Emma plaasgevind het.
Emma vryf haar hande opgewonde teenmekaar. “Dan ruil ons weer vanaand maats?”
Ons ander drie knik om aan te dui hulle is in vir die omruil.
“So, maak ons weer soos gisteraand.” Wil ek net sekermaak.
“Aangesien ons dit nou weer gaan probeer, hoekom doen ons dit nie ordentlik nie?” vra Emma.
Wat gaan sy nou voorstel, wonder ek. “Wat wil jy voorstel?”
“Ons is nog twee aande en een volle dag hier. So hoekom maak ons dit nie sommer ‘n ordentlike omruil episode nie. Ons ruil maats vir vanaand, more heeldag en môreaand tot die volgende dag wat ons weer moet opslaan.”
Ons drie is stomgeslaan op haar voorstel. Ja oukei, ek is erg opgewonde op die moontlikheid om Emma nog langer te kan geniet.
“Jy is seker nie ernstig nie?” vra Anel.
“Kom nou Anel. Dit gee ons genoeg kans om ‘n ander persoon te geniet. Moontlik is ons dan moeg of uitgekuier met die ander persoon en dan is die nuutjie oud en kan ons weer terugkeer na die normale.”
Emma bedoel seker uitgenaai. Ek weet al klaar daar sal nie meer ‘n normale wees met Anel nie en of ek ooit uitgenaai gaan raak met Emma is onwaarskynlik.
Tot my genoeë word daar ooreengestem dat ons maats ruil tot ons weer oppak.
Later is ek en Emma naak op die bed en ons verken mekaar se lywe. My hande en lippe verken elke sentimeter van Emma se sexy lyf. Daarna vertroetel twee vingers die binnekant van haar genotgrot en terwyl ek haar sensitiewe plekkie binne haar vind rol my tong om haar klit een so nou en dan suig ek dit. ‘n Rukkie later begin haar hele lyf bewe, haar lyf trek saam, toe ruk sy en ‘n golf na golf beweeg deur haar lyf. Sy gil my naam uit terwyl sy my kop
in haar hande vasgryp.
Toe Emma haar asem terug het, sê sy hees. “Nog die mees intense orgasme wat ek ooit gehad het.”
Toe is ek tussen haar bene, glip in haar nat koekie in en stadig begin ek beweeg. Geen haas nie. Later val sy by my ritme in en toe ek die pas versnel is sy saam met my. Terwyl ek in haar beweeg suig ek haar harde tepels. ‘n Rukkie later kom sy weer en ek volg haar. Ook die beste orgasme wat ek al ervaar het.
Ek en Emma kan nie genoeg van mekaar kry nie. Hoeveel posisies en dinge ons die nag probeer het weet ek nie, want ek het nie probeer om rekord te hou nie. So nou een dan het ons ‘n slapie ingekry, maar meer seksgemaak as geslaap.
Met eerste daglig is ek en Emma weer kleedkamers toe om ons te verlig. Weer gaan loer ons of die ander twee slaap en of hulle mekaar opeet. Ek was verras en stom geslaan. My Anel is wydsbeen oor Manie en ry sy harde piel soos ‘n cowgirl nie kan nie. Sy wat nooit belanggestel het om dit met my te doen nie. Ek is sommer jaloers. Of nie. Emma weet hoe om dit te doen. Ons kan die slurpgeluide hoor soos sy op en af oor sy harde piel gly. Nie lank nie en sy beweeg vinniger en Manie begin ook op en af te beweeg met sy heupe. Weer verstom Anel my. Sy gryp Manie se hand en sit dit op haar klit.
“Kielie my klit,” kerm sy. Toe kom Anel met ‘n kreun en ‘n klein gilletjie. My piel is klip hard en Emma het haar hand in my slaapbroek en klem dit styf vas. Anel val vooroor op Manie se bors. Hulle soen. Toe sy opstaan loop haar seksappe en Manie se semen uit haar en loop af sy teen meneer.
Emma trek my aan my piel agter haar aan na ons karavaan en sy het my op my rug en is op my. Toe wys sy my hoe sy ‘n harde piel kan ry.
Gedurende die dag gaan ry ons om wild te besigtig. Ek en Emma saam en Manie en Anel saam. Terwyl ons wild kyk is my hand tussen haar bene en haar hand tussen myne. Later stop ek onder ‘n boom. Slaan Emma se stoel plat. Sukkel oor na haar kant en net daar in die bakkie ry sy my tot ons albei kom. Ek het nog nooit in een nag so baie seks gehad soos die paar aande nie.
***
Na wat hierdie paar dae gebeur het is daar amper nie meer seks tussen my en Anel nie. As daar is, is dit effens forseer en nie een van ons geniet dit juis nie.
Drie weke later braai ons ‘n Vrydagaand by ons huis. Natuurlik kan ek en Emma nie ophou om vir mekaar te loer nie. Terwyl ek alleen by die vuur staan kom Emma langs my staan en fluister vir my. “Ek kan nie ophou om aan daai paar aande saam met jou te dink nie.”
Ek vertel haar dit is dieselfde met my.
Na ons klaar geëet het bring Emma daai paar aande wat ons omgeruil op. Eers wil nie een iets sê nie. Later het sy elkeen laat erken dat dit iets anders was en dit wel geniet het. Ek was heel verbaas toe daar besluit word om weer maats te ruil vir die nag. Daar word besluit dat die mans die keer ruil. Ek is na Manie se huis en hy na my huis. Die volgende oggend reën dit. Emma bel vir Manie en sit haar foon op luidspreker en net daar oorreed sy almal om die omruil te verleng tot Sondagmiddag laat.
So word die naweke se omruil ‘n gereelde gebeurtenis. Drie maande later besluit ons om te sien of dit gaan werk as ons permanent gaan ruil. Na ons vir twee weke geruil het, word daar eenparig besluit om permanent te ruil. Twee maande later is ek en Anel geskei en Emma en Manie ook. Twee weke later is ek en Emma getroud en Manie en Anel ook. Sommer by die Landdros.
D
it is nou tien jaar later en ek en Emma is nog gelukkig getroud met twee kinders en Manie en Anel ook nog gelukkig getroud ook met twee kinders. En is nog steeds vriende en kamp nog saam. Al wat ons nie meer doen nie; ons ruil nie meer maats om nie. Hoekom moet ons? My en Emma se sekslewe is nog warm en opwindend en blyk Manie en Anel s’n ook.
Swaai, Swaai, my storie is uit.
