Die pramkoningin van Parravlei
deur Stoute Jakie
(Lees eerste episode HIER)
Jessie was die een wat my ingelei het in die ondergrondse bedrywighede van Parravlei, soos wat
ek al vertel het. En van daardie eerste aand wat ek ʼn skoot op haar gat geskiet het, naai ons nog gereeld, maar omdat ek gebore is met ʼn moerse libido, het daar spoedig ander bygekom.
(Die rede was dat ek toe in die eg verbind was met ʼn predikantsdogter van Koekiefontein wat blykbaar geglo het met ʼn knippie ʼn maand kan sy my tevrede hou. Dit was nie opwindende seks nie, oraait!) Ongelukkig kan ek nie van al my wedervaringe vertel nie, want dan gaan hulle my toesluit, so wat jy hier lees, is reeds gesensor. Gebruik maar jou verstand en lees tussen die lyne!
Nou kan ons aangaan met die storie van Petra se Pramme.
Petra beteken mos ‘rots’, maar hier in Parravlei weet al die manne Petra staan vir ʼn paar pragtige
groot pramme, omtrent soos twee van die Drie Susters daar in die Karoo tussen Richkont en
Hangover. Ek het nou sedertdien al baie vrouens – jonk en oud (want ʼn poes is ʼn poes al is sy hoe
geroes) – se pramme bekyk en bevoel, maar die Jere Jesus die Alwetende weet, Petra sʼn het die
meeste morsvleis wat nog aanskoulik is. (Terloops, morsvleis is daai deel van ʼn vrou se pram wat ʼn
man nie in sy mond kan kry nie.)
Petra was ʼn weduwee, ʼn fokken aanvallige jong weduwee. Sy was so 15 jaar jonger as haar man en dié is dood aan ʼn hartaanval, nogal in die bed en, soos ek later verneem het, bo-op haar by die fyndraai. What a way to go! Toe ek haar leer ken het, was Petra so middel-dertig en met drie kinders; die jongste was toe net mooi in Sub A. Dis agterna, nadat ek nou Petra se paar pramme hanteer het, en my deposito’s daar gemaak het, wat ek gewonder het of haar wederhelf se sterwe dalk iets te doen gehad het met die puntige knewels en daai moerse lekker fyndraai tussen die groot poeswalle.
Dit was so vier weke ná my eerste ontmoeting met Jessie wat ek met Petra kennis gemaak het. Nettie (of Mevrou soos die gemeente haar genoem het), moes die koektafel vir die kerkbasaar organiseer en daarvoor het sy toe die voorste baksters in die gemeente die een Saterdagoggend bymekaargebring. Ek was nou nie betrokke by die besprekings nie, maar het darem die preekmakery vir die volgende oggend onderbreek om saam met die susters tee te drink. Petra het langs Nettie op die rusbank voor die venster gesit en ek het die skinkbord vir haar gehou; toe sy so vooroor leun om suiker en melk in te gooi, toe val haar bloese vorentoe en hierdie twee allamagtige pramme word so omtrent driekwart blootgestel. Sy het ʼn hangertjie met ʼn kruis wat so halfpad in die kloof lê en dit het vorentoe geswaai om my oog te trek. Ja, die kruis kan ʼn seën wees vir ʼn mens. En ek kon sweer daar is so ʼn sweempie van ʼn glimlaggie om haar mond en toe ʼn baie effense knipoog.
Later, terug by die preek, wat aanvanklik gehandel het oor ‘Die gevalle vrou’, het ek my horing vertroetel en toe maar ʼn ou preek oor ‘Die verlore seun’ uitgehaal – ek kon nou nie oor eersgenoemde preek terwyl Petra se pramme my voor die gees staan en met die kom van my draadtrek op die hand nie!
Maandag toe hoor ek Nettie soek geleentheid om meel en eiers vir Petra se stuur vir haar bydrae aan die koektafel, en ek bied toe aan, want ‘Ek moet daar verbygaan na Oom Herklaas toe.’ En so klop ek toe hier halfelf se kant aan Petra se voordeur. Die huishulp kom maak oop en sê ek moet net bietjie wag, ‘die miesies is nog in die bad, maar sy sal nou hier wees.’ Ek gee toe die meel en eiers vir die huishulp en beduie waarvoor dit bedoel is, en toe staan ek maar rond en kyk na die ornamente op die kaggel. Maar toe dink ek mos aan daardie knipoog en die los bloese, en die panty raids in die universiteitskoshuise en die saamstort met die dames, en stap so rustig aan in die rigting van die badkamer. Die deur staan half oop en ek klop aan, maar ek sien toe al sy is nog in die bad.
‘Kom binne, as jy ʼn broek aanhet!’ roep sy. ‘Ook as jy nie ʼn broek aanhet nie.’
Ek stoot die deur heeltemal oop en sê: ‘Ek het ʼn broek aan.’
Sy sit met die koekie seep in die hand, kyk vir my en lag.
‘Jy hoef hom nie aan te hou nie, dominee, maar as jy my rug vir my sal was, sal ek dit waardeer.’
‘Ek doen dit graag, suster,’ sê ek en stap so op drie bene nader – drie bene, maar die middelste een wys boontoe. Ek kry die seep en die waslap en begin was, maar my oë is nie op haar rug nie, maar op die twee bazookas aan die voorkant wat so halflyf bokant die water uitsteek. Een van die eerste dinge wat ek in my eerste jaar Admissie geleer het, is dat ʼn meisie se nippels ʼn goeie aanduiding is van hoe jags sy is en dis hoekom ek geweet het Petra is nou fokken jags, nes ek.
‘Wil dominee my nie maar oral was nie?’ pleit sy na ʼn rukkie. ‘Stefaans het dit altyd vir my gedoen, dominee, dis hoekom.’
Ek sluk. ‘Ja, dis mooi as ʼn man sy vrou so help, suster.’
Sy kyk so oor haar skouer vir my en sê: ‘Maar die beste is as dominee ook alles uittrek en saam met my in die bad sit, dan kan ons mekaar sommer bietjie was, of hoe?’
Dit klink toe na ʼn uitstekende plan, veral omdat my meter met die wolwiele toe al by kookpunt is en bo teen my belt skuur.
‘Moet ek die deur toemaak, suster?’
‘Nee, wat, los hom oop, dominee. Die kinders is mos nou almal by die skool en Siena weet hoe lyk ʼn kaal piel, want sy het ses kinders.’
Ek trek uit en hang my klere ewe netjies oor die stoel, maar ek het omtrent ʼn wielspenner nodig om my onderbroek af te kry, want my pielkop het bo nek omgedraai en hy is nou so hard ek kry hom nie gebuig nie!
Petra sien die probleem en sê: ‘Daar’s ʼn skêr in die kassie bokant die wasbak, dominee.’
Ek kyk onthuts vir haar. ‘Om wat mee te maak?’
‘Knip die onderbroek se rek af, dominee, dan kan jy hom oor daai knewel afkry.’
‘Ek kan nie die broek sny nie, suster!’
‘Nou maar staan nader dat ek kan help, dominee.’
Ek staan toe nader, maar ek voel soos ʼn regte poephol, want ek het toe nog my skoene en kouse ook aan; ek trek hulle toe uit en stap nader om te sien watse raad Petra het. Dit was verstommend eenvoudig: sy het eenvoudig haar hand oor die tent geplaas en hom toe so heen en weer gewikkel, en
toe klim die Satan in my piel in en hy skop styf en beur by die rek verby en woeps! daar spring my
allemintige kontknuppel vry en hy klop so op en af asof hy tamboer wil speel. Toe val die onderbroek
tot op my enkels en ek skop dit dat dit dáár trek.
Nou moet ek eers vertel van die bad. Ons is só gewoond aan die moderne baddens wat net groot genoeg is vir een mens, maar Petra se bad was van die outydse tipe, ʼn soort vergaderplek vir die hele familie waar die sake van die dag bespreek kon word terwyl pa en ma seker maak al die stinkies word behoorlik gewas.
Petra help my in die bad in deur haar hand om my swingel te slaan, want sy reken toe, heeltemal tereg, dit is die belangrikste deel van ʼn mansmens.
‘Kom sit hier op my dye, dominee, dat ons mekaar kan bykom, want dit lyk my ons het hier te doen met ʼn ernstige kieriekoors.’
Ek maak toe so en sy druk my piel so tussen haar groot pramme in, en toe begin die groot lekker, want sy wikkel haar pramme en gebruik hulle om my draad te trek. Jissus, mens, waar was jy? Ek begin kreun en steun en Petra lag al hoe lekkerder.
‘Kom, dominee, gee ons bietjie ballasroom. Dis sommer ʼn bielie van ʼn mielie wat my pramme so kielie!’
Ek begin onwillekeurig pomp en dis nie hoeka nie, toe kook my ballas oor en die strale skoot sprei so oor Petra se gesig en hare, en die laaste klomp gaan lê in die diep pramkloof.
‘Nou ja, nou kan ons gesels, dominee, want ons het nou behoorlik kennis gemaak.’
‘Dan moet jy my maar Paulus noem, Petra.’
‘Dis goed so, Paulus. Ek is net bly jy is nie die Apostel nie.’
‘Hoe so?’ vra ek, half geamuseerd.
‘Want hy’t mos daai doring in sy piel gehad wat gemaak het hy kon nie so lekker naai nie. Het die Here hom só gestraf omdat hy ʼn bok probeer naai het?’
‘Dit sal ons nou nie weet nie, Petra.’
Ek vat die waslap en smeer bietjie seep aan en begin my skoot van haar gesig en borste afwas, en toe was ek maar sommer altwee borste behoorlik. Ek lig die pram so met my een hand op en met die
waslap in die ander hand was ek eers die bokant en daarna die onderkant, en ons praat kopstukke. Sy
vertel vir my hoe lekker sy en haar Stefaans gespyker het en is baie simpatiek toe ek vir haar vertel
van my vrou wat nie lekker wydsbeen kan lê nie. Natuurlik maak dit ons altwee lekker jags, maar dis
heerlik om die koors so op te werk met al die stout stories, nè?
‘As jy nou klaar is bolangs, Paulus, kan jy afdaal na onder toe. Die maklikste gaan wees as ek omdraai en hande-viervoet staan.’
Ek skuif toe van haar dye af en sy voeg die daad by die woord. Sy’t ʼn mooi gat, al is hy bietjie aan die breë kant, maar dit beteken ek vat langer om haar agterkant skoon te kry. Ek werk so van haar
kruis af koek se kant toe, want ek weet as ek eers daar is, is dit hierdeur meneer. Ek was bietjie oor haar hol en kyk hoe die seepstraaltjie afhardloop na die paradys toe, toe vee ek dit mooi met die waslap op en spoel haar gat mooi skoon. Toe lyk dit só aanloklik dat ek maar tong inlê. Ek lek en suig al om en in die poephol en intussen is my regterhand besig om met die waslap die groot poeswalle te was, maar nou sonder seep, want ‘n meisie op Stellenbosch het vir my gesê jy gebruik nie sommer enige seep om ʼn kwakkie te was nie, en ek sien toe nie dié soort seep daar in die seepbakkie nie. Toe sit ek die lap eenkant en gebruik maar my hand om die woltoffie mooi skoon te kry en op te kikker. Ek sien die klein poeslippies maak oop terwyl ek so karring, en toe sak ek af en begin haar poes so van agter af uit te eet.
Got, mens, dit was lekker! Dis nie lank nie, toe staan sy so half op uit die water uit sodat ek makliker by haar klit kan uitkom met my lang tong. En Petra praat boontoe oor die groot lekkerkry van agter af, en sê: ‘Paulus, nou moet jy my naai, want ek is so koorsig soos ʼn teef op hitte!’
Ek is toe al self lus vir daai rooi parra wat so drup-drup van jagsgeit, so ek laat my nie tweemaal nooi nie, druk my peester in die wolgat in en begin pomp. En Petra praat weer boontoe en por my aan, en ek kry my hande om haar lyf en brei haar pramme terwyl ek al vinniger en vinniger pomp, en ons koors loop op en op, maar haar parra is so slymerig daar is nie baie wrywing nie, dus vat dit bietjie langer voordat ek voel, hier kom die groot fyndraai. Net toe breek die moerse brander in Petra en sy gil van plesier, en toe fok sy my terug, en ek skiet ʼn skoot in daai lekker koek wat ʼn renoster sou plattrek. Toe val ek so lam van die lekker oor haar breë gat en probeer my asem terugkry.
Daar is ʼn geskuifel in die gang en toe staan Siena in die deur en vra, ‘Het nooi geroep?’
Petra is bietjie uitasem, so dit vat ʼn minuut of twee voordat sy kan praat. ‘Nee, dis oraait, Siena, jy kan maar die water opsit vir tee. My apostel is amper klaar met sy bediening.’
Ek spoel toe haar gat en poes mooi skoon uit, was my peester, en toe help ons mekaar uit die bad uit en droog af. ʼn Kwartier later sit ons ewe in die sitkamer en drink tee, en Petra sê: ‘Ek dink ek moet die huis se naam Jerigo gee, Paulus.’
‘Hoe só, Petra?’ vra ek, bietjie deur die wind.
‘Omdat ou Caleb mos by Ragab se hoerhuis gaan puntjie natmaak het. Jy was nou vandag my Caleb en ek jou Ragab.’
Ek lag. ‘Miskien moet jy dit die Poespaleis van Parravlei noem, Petra!’
‘Nee, daar is klaar ene in die dorp, Paulus…’
‘Waar?’
Dis haar beurt om te lag. ‘Jy sal maar jou neus moet volg, soos ʼn goeie jakkals. Maar ek hoop jy sal nou gereeld vir my kom kuier eerder as daar anderkant.’ Daarmee moes ek toe tevrede wees.
Ek het nog ʼn laaste vraag voor ek loop. ‘Hoe’t jy geweet, Petra?’
‘My neus en ore is oop, Paulus. Ek kan ʼn jagse man op ʼn honderd tree uitruik. Jessie het my ook iets in die oor gefluister, en toe sing ek: ‘Prys die Heer, ons dominee is ʼn domi-ja en ‘n naai-meneer!’
1 COMMENT
Hou aan asb !