My eerste poes op Parravlei
deur Stoute Jakie
Sy het op haar elmboë en knieë op die bed gestaan. Oor haar rug, boude en bene was daar rooi hale van ʼn leergordel. ʼn Reuk van pis en skoot het in die kamer gehang. Ja, sy was poedelkaal en ek kon duidelik die bos donker dooshare uitmaak, en natuurlik haar kont. Dié was rooi en opgeswel; die kleiner labia oopgesprei en van die skoot het nog tussen hulle gehang.
Ek was jags, en dit was ʼn probleem! Die laaste keer wat ek ‘n vroumens só gesien het, was ons albei poedelkaal en bietjie getrek, maar daai aand het ons genaai, en weer genaai, want ek het gedink dis dalk die laaste keer wat ek so ʼn sappige doos sal kan bykom. Dit was so ʼn maand voordat ek en Nettie getroud is, en daarna was dit net droë koek!
Die vorige naweek nog is ek bevestig as die herder en leraar in Parravlei se Gee-en-Gee Kerk. En ʼn week vantevore is ek getroud met ʼn predikantsdogter, Nettie (vir Antoinette), wat ek ʼn maand vantevore ontmoet het. Ek moes ʼn vrou hê vir die bediening, sien, en dit het geklink of sy die mas sal kan opkom, synde dat sy in ʼn pastorie grootgeword het. Maar daar was ʼn negatiewe kant ook: sy was fokken frigid in die bed. Ek kon ook nou nie laat blyk dat ek ʼn ou, ervare fokker is nie, want ʼn predikant moet mos status handhaaf in die gemeente!
Laat ek net vlugtig skets: ek was maar wild tot ek aan die einde van my standerd nege jaar by ʼn CSV kamp tot bekering gekom het. Tot op daardie stadium het ek gedink om ʼn taalonderwyser te word – Afrikaans was my beste vak – maar daar is hande opgelê en gebid en die leier het gesê hy voel die Here roep my tot die bediening. So driekwart deur my eerste jaar Admissie het ek besef dit was ‘n fout, maar drie dinge het my laat deurdruk. Eerstens, ek het ʼn beurslening van die Broederbond gehad om predikant te word en ek sou dit moes terugbetaal – met stywe rente – as ek opskop. Tweedens, as ek opskop, sal die Weermag my oproep en daarvoor het ek nie kans gesien nie. Derdens, ʼn predikant het outomaties status in die gemeenskap. Toe druk ek maar deur, en fok saam met die ander tokkelokke rond, om te probeer om al die naai uit my uit te kry voor ek die preekstoel bestyg. En Nettie was deel van die plan om my op die Smalle Weg te hou.
Die polisiesersant het my ʼn halfuur vroeër die aand gebel.
“Dominee moet asseblief kom help. Die sosiale werkster is in die bed met griep en ons is raadop.”
“Wat is fout, broer?” vra ek in my beste kanselstem.
“Haar man is ʼn transportryer en hy kom so elke twee weke huis toe. Hy’t gehoor daar het ʼn skoolseun by haar gekuier en toe raak hy bietjie gewelddadig. Maandag sal hy voorkom en ek dink die landdros gaan hom nou vir drie maande bêre, want dis nie die eerste keer nie.”
“Ek sien. Nou wat moet ek doen?”
“Die vrou behulpsaam wees, dominee. Sy huil snot en trane en die kaptein sê sy het ʼn sieketrooster nodig. Dis hoekom ek bel.”
Die Strydoms was lidmate van ons gemeente, dus is daar ʼn verpligting op my om te help. Die sersant verduidelik verder: “Hy was vroeër ʼn swaargewigbokser, dominee, ses voet ses, so breed soos ʼn waenhuisdeur, en soos ek sê, nie kalm van geaardheid nie. As hy eers dronk is, praat hy net met sy vuiste, en deesdae lê hy sommer skoensool ook in. Dis maar van daai lorriedrywers, dominee, hulle is rowwe manne.”
Maar nou is Douw toegesluit en Jessie het die salwende hand van die Meester nodig, en jors troelie is sy plaaslike agent. Ek trek my das styf en gooi die baadjie aan. Nettie vra, “Wie’t gebel?”
“Die polisiesersant. Ek moet bietjie gaan troos.”
“Hierdie tyd van die nag?” vra sy.
“Die nood ken nie tyd nie, my vrou.”
“Hoe lank gaan jy weg wees?”
“Ek weet nie, seker ʼn uur of twee. Hoekom?”
“Nee, ek wil gaan slaap. Ek hou skool, jy weet, so ek werk elke dag van die week, nie netSondae nie.”
***
Nou staan ek hier by die kaalgat vroumens en daai rooi poes wink vir my! Die vrou kreun en prewel iets. Ek druk my hand voor by my broek in om my peester reg te druk, want die man staan kop onderstebo in my onderbroek en kry seer. Hy lek al en toe ek my hand uittrek, kry ek die etterreuk. Sy moes my hoor inkom het, want toe praat sy skielik hoorbaar: “Is dit Dominis Paulus?”
“Ja, suster, dis ek.”
So ongemerk trek ek my broek se zip af en werk die barometer uit in die buitelug met die plan om ʼn paar skote van ʼn afstand af te skiet terwyl sy so kop onderstebo staan. Ek vat hom mooi vas met die linkerhand terwyl ek met die regterhand liggies oor die hale streel.
“Da’s Germolene in die badkamer, dominee, as dominee sal aansmeer, asseblief. Dit brand so! Asseblief.”
“Goed, suster, ek sal gaan kyk.”
Maar daai poes hou my vas en ek karring vinnig tot ek skiet en sien hoe dit die kol tref: senter, miesies Venter. Toe draai ek om om die salf te gaan haal en sommer af te vee, want ek is mos die dominee. Ek kry die salf en stap terug. Jessie staan nog so punt in die wind, maar ek sien sy ruik aan haar een hand. Ek stap tot langs haar, druk van die salf uit op my hand en begin dit liggies aansmeer, maar hoe langer ek smeer, hoe meer besef ek, één draadtrek gaan nie genoeg wees nie. My hand gly so oor die ronding van
haar gat af slymsloot se kant toe, en toe vat ek maar met die skoon hand so vol in die naaiplek en vroetel ʼn bietjie daar, en ek kry so ʼn salige gevoel, want dit laat my dink aan die heel eerste stinkvinger in my eerstejaar op Stellenbosch.
Jessie se slymsloot is nat en toe ek vat, toe druk sy haar gat agtertoe sodat ek nog dieper kan vat, en ek kry my wys- en middelvinger tot by haar klit en begin haar tokkel. Dit raak toe fokken lekker, want Jessie vergeet van die pyn en sê, “Vat voller, dominis. Vinniger! Vinniger. O jissus, ek gaan kom. O got, ek kom! Ek kom!” En my hele hand gly in haar poes in terwyl sy deur haar klimaks werk. Intussen kap my horing teen haar dy en toe stoot ek maar totdat die man weer vuur spuug en nog ʼn skoot oor Jessie se kaal gat en dye sprei wat ek toe oor haar gat en die poeswalle smeer.
Sy moes dit gevoel het, want toe draai sy om en vat-vat na die nat kol, toe kyk sy vir my, en daar staan ek nog met die wortel van alle kwaad in my hand.
“Is daar nog fok in daai stok, dominis?” vra sy.
Ek skrik my poep koud en probeer my piel terugdruk in my broek, maar die fokken ding is nog half styf en wil nie buig nie; bowendien is hy nog nat ook. Intussen maal dit deur my kop: as sy praat, is ek in die kak, en ek pleit: ‘Nee, dis niks, suster. Dis net die salf.’
Toe skakel sy die bedlampie aan en lag.
“Dit ruik na fok, dominis, en as daar nog naai in daai piel is, hierie kwakkie sal dit kan vat. Trek uit jou broek en baadjie en dan vat jy my sommer so van agter af.”
“Jissus, suster,” pleit ek nou, “dis groot moeilikheid!”
“Nou maar kom ons maak dit ʼn gemaklikheid, dominis. Trek uit dat ons deur ʼn fyndraai of twee kan werk. Ek het gesien daai madam van jou is bietjie opstêrs, en dit lyk nie of jy genoeg poes kry nie. Nouja, hierdie poes soek piel.”
Ek staan nog en hink op twee gedagtes, toe is sy langs my en help my uittrek. Toe ek nou ook kaalgat is, gaan staan sy op haar knieë voor die bed en beduie ek moet haar so hondjie-styl fok. En toe fok ek haar, en ek gil toe ek kom, want toe is dit weer fokken lekker om te naai in so ʼn papsagte koek, en te sien hoe my kom agterna tussen die poeslippe uitpeul.
Maar Jessie is nog nie klaar met my nie. Sy gaan lê dwars op die bed en trek haar bene op tot teen haar lyf, en beduie ek moet haar nou só vat, terwyl ek met haar pramme speel. En ek vry haar tiete en dis nie hoe lank nie, toe soen ek haar, en ek glip weer in en ons naai, en ons altwee gil toe die klimaks kom.
Toe vertel sy my waaroor sy slae gekry het. “Dis een van die poskantoorklerke wat hier punt namaak het, Paulus,” – want toe is ek Paulus en nie meer dominis nie – “en Douw het iets gehoor en toe kry hy die man se onderbroek met sy naam daarin onder die bed. Toe’s dit groot kak, want ek kon nie dink aan ʼn goeie lieg nie. Maar dis ook nie reg om ʼn vrou vir ses weke sonder ʼn fokstok te los nie. Ek is ook maar mens en ek word ook maar lus, baie lus!”
“Hoe gaan dit daar by jou huis, Paulus?”
“Nee, Jessie, Nettie is baie frigid. Ons probeer so eenmaal ʼn week, maar ek trek maar my draad agterna en dink aan al my lekker fokke terwyl ek in die Kweekskool was.”
“Dan moet ons twee ʼn plan maak, Paulus. My deur sal altyd vir jou oopstaan, en ek dra nie ʼn broek nie, want ek wil fokôl mis. Bel maar net as jy lus is vir ʼn knippie. Ek hou van jou fokstok en jou tegniek. Daai vingers in my poes! Dit het my sommer weer tien jaar jonger laat voel.” Sy lag. “Ek hou van jou sendbriewe, Paulus, hulle’t so ‘n persoonlike touch!”
Ek het myself gaan skoonmaak, aangetrek en is halfelf huis toe. Ek sluip stilletjies in en trek in die donker uit. Nettie draai so half in haar slaap om en vra: “Waarom ruik jy na Germolene?”
“Ek het my vinger raakgesny,” antwoord ek en toe draai ek om en glimlag vir myself: as Douw nou drie maande tronk toe gaan, het ek ʼn veilige naaiplek! En daarna sal ons wel ʼn plan maak …
Toe slaap ek.
(Lees volgende episode HIER)
2 COMMENTS
Die Loewe is we’re met predicate. Die storie is lewensgetrou en eg, Baie dankie!
Joooo mooi storie baie baie dankie