11 thoughts on “Want vroue word ook lus

  • boshcak

    Selfbeheer… hy is waarskynlik goed met die dames. Ouens wat langer kan uithou (hoor ek) is nogal imponerend vir vroue want hulleself is gewoonlik mos… stadiger.

    Reply
  • Ek wil graag ‘n stelling maak, wat seker eerder op “Gemeenskap” gedoen moes wees, maar aangesien ek (opbetaald) nie by “Gemeenskap” kan inkom nie, doen ek dit maar hier :
    Ek het al, soos menige en meeste van my mede-Kombiekiehierders (warom anders is ons hier…grinnik!) op die Net ge-surf by ander oorsese chat/risque/naakte/porn werwe, maar ‘n man word gou-gou verveeld vir herhaling.
    Tog het ons met Annelise ‘n webmeesteres wat aan haar volgelinge so’n verskeidenheid van verhale/foto’s/onderwerpe/video’s/vrae en artikels skaamteloos bied, met haar eie mening en bydraes ook onomwonde bygevoeg, dat dit na my mening een van die beste is op die Internet.
    Dankie U Edele, ons bly U getrou onderdanig.
    Puik werk
    WilleWill

    Reply
    • annelisePost author

      Wille Will, dankie vir die erkenning.
      Ek het gevra jy moet laat weet as jy steeds nie daar regkom nie, maar het nie weer ‘n mail van jou af ontvang nie.

      Reply
      • annelisePost author

        Ek het weer iets op jou profiel by Gemeenskap gaan tweak. Sal jy asseblief kyk of jy nou in kan kom en my asseblief laat weet as jy nie kan nie?

        Reply
      • Ysbeer

        Annelise maak sy boude warm, sy ore is toe. hehehehe

        Reply
        • boshcak

          Hehe hoe kan ek ook so stout wees dat Annelise my boude sal warm maak? Wenke en advies asb.! 🙂

          Reply
  • Dankie, nou weet ons ook

    Reply
  • annelisePost author

    Dankie weereens vir hierdie link Ramkat. xx

    Reply
  • 4 minute om te kom???

    Reply
    • boshcak

      Selfbeheer… hy is waarskynlik goed met die dames. Ouens wat langer kan uithou (hoor ek) is nogal imponerend vir vroue want hulleself is gewoonlik mos… stadiger.

      Reply

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

error: Kontak ons as jy iets van Kombiekiehier wil hou vir jouself. ;)