Die Karooplaas (1)
deur Jan Pielewiet
Ek is seker ek is jags gebore. In hierdie wêreld ingebaar met ‘n ereksie wat vir die nursie loer sou ek raai as ek meer as 40 jaar later terug dink aan my lewe.
Kleintyd het ons al dokter-dokter saam met niggies gespeel waar ons mekaar bekyk en bevoel en ondersoek het. Maar dit is nie waaroor die storie gaan nie. Ek wil julle vertel van my eerste perdry-meisie.
Willemien was die mooiste skepping in die klein karoodorpie waar ek grootgeword het. Haar ferm boudtjies wat so mooi gelyk het in die blou geskeurde jeans het getuig van ‘n aktiewe lewe van bergklim en Angora-bokke aanjaag deur klowe en oor rante.
Willemien se pa het op die plaas langsaan geboer. Aangesien ek in die koshuis op Uitenhage was en slegs vakansies huis toe gekom het, het ek haar seker net so een keer in ‘n jaar gesien. Die laaste keer was toe ek in Matriek en sy in standerd agt was. Die jaar daarna was ek opgeroep vir die verpligte twee jaar diensplig om vir volk en vaderland teen die rooi gevaar te gaan baklei. Na uitklaring keer ek terug plaas toe vir die Desember vakansie voordat ek IT sou gaan swot.
Aangesien ek gewoond was aan vroeg opstaan het ek vele oggende gaan perdry langs die grensdrade af om seker te maak jakkals se kind kan nie in nie en bok se kind kan nie uit nie. As daar êrens ‘n gat was moes dit reggemaak word met tang en draad of met klip toegepak word as dit onder die draad was. Nou die van julle wat die Karoo ken weet daar is genoeg klip en dat Desember al vroeg-oggend lekkker warm kan word. Soos dit maar gaan het ek die oggend ook vroeg gaan inspeksie doen van die lyn tussen ons en Willemien se plaas en in die een sloot was daar ‘n gedeelte wat oopgespoel het. Ek het vir Bles, my getroue ou plaasperd, gekniehalter en begin rotse aandra om toe te pak. Ek kan die goed nie klippe noem nie, die army het ons geleer om dit ordentlik te doen en pa sou trots wees op my hande-arbeid. Soos die sweet begin tap besluit ek om hemp uit te trek om bietjie af te koel.
Amper klaar met my selfopgelegte taak hoor ek vir Bles runnik, net om paar sekondes later ‘n ander perd terug te hoor antwoord. Wie sal nou so vroeg besluit om ook rond te ry? Tot my verbasing en blydskap is dit Willemien.
Ek hou haar dop terwyl sy aangedraf kom op haar sweetvos merrie, Polka, gekleë in ‘n eina-klein toppie, kleiner as ‘n bra, wat heelwat meer wys as wat dit bedek. Haar kort denim broekie laat natuurlik vir Klein Willem vinniger as nou regop staan om saam te kyk.
Sy spring rats uit die saal en kom afgestap na my toe. Nadat ons gegroet en heen en weer uitgevra het na die families se welstand vra ek haar hoe dit gekom het dat sy aan ons kant van die heining is en sy verduidelik sy was ook op patrollie, maar van die boonste deel af en daar is n groot gedeelte van die heining plat waar n paar houtsparre afgevrot het. Syu wou net na hulle huis terugkeer toe sy vir Bles hoor runnik en ondersoek kom instel het.
Soos ‘n goeie boerseun stel ek voor dat ons na die heining gaan kyk dan kan ons besluit wat is die beste manier om dit te herstel. Met die omdraai staan ons altwee stomgeslaan en kyk na die volgende toneel, reguit uit ‘n National Geographic film.
Polka staan met haar stert na Bles en Bles is besig om aan haar te ruik. Terwyl ons kyk sien ons hoe Bles se alreeds groot pester begin om groter te groei. Polka lig haar stert skuins op en dan begin Bles se voël nog langer uithang. Die ding is so lank en so dik soos my arm en dit klop met ‘n lewe van sy eie.
Die volgende oomblik spring Bles op Polka en sy stuk paal druk teen Polka se sagtende wagtende opening. Sy los n sagte proesgeluid terwyl Bles sy volle voël in haar opdruk. Die rippels dans oor haar lyf en ek kan sweer dit is van pure lekkerkry. Langs my staan die hoendervleis op Willemien se arms uit, eintlik baie sexy. Bles se boude begin ritmies instamp terwyl Polka terug leun teen die aanslag. Binne n paar sekondes is alles verby en Polka stap onder Bles uit. Bles se paal verander voor ons oë terug in ‘n peester en die twee wei verder asof niks gebeur het nie.
Met die vertoning verby kyk ek weer na Willemien en ek sien die mees erotiese prentjie wat nou nog in my geheue vasgebrand is. Willemien se bors dein op en af, haar lippe is nat en effens oop met die punt van haar tong wat net net wys, haar nippels druk twee punte teen haar toppie en haar rug is krom soos sy haar koek vorentoe druk.
Ek kan voel hoe haar lyf gloei hier langs my. Sonder dat ek weet hoe, beland ons in mekaar se arms en word daar wild gesoen. En kan die pop vir jou soen. Seker die gebrek aan hubare jong mans wat haar so uitgehonger het.
Daai eina toppie word sommer blitsvinnig afgeskil sodat ons kaalbors teen kaalbors kan wees. Na ‘n rukkie se gevry voel ek hoe sy stadig van my af wegbeweeg en neem aan sy het tot haar sinne gekom, maar al wat sy in gedagte gehad het was om ‘n koeltekol te vind. Die enigste beskikbare plekkie was ‘n rotsblok so paar tree weg onder ‘n groot spekboom. Die rots was deur erosie en ander natuur elemente glad geskuur in die vorm van ‘n stoel wat effens agteroor lê soos die van ‘n tandarts.
Stadig en grasieus soos ‘n luiperd sweef sy sensuel na die rots stoel toe met daai boudjies wat my uitlok om al kwylende agerna te stap. Sy vlei haarself teen die rots en ek wonder wat de hel gebeur hier. Nie dat ek omgee nie, want na twee jaar se army sal ek ‘n ou tannie ook looi, en hierdie poppie hier voor my is beslis uitlokkend verby.
Met die naderstap sien ek sy is besig om haarself uit daai broekie te wikkel en haar klossie hare blink nat in die biekie son wat deur die blare dring. Flippen hel, as oom Koos, haar pa, ons nou sien moer hy my met sy sambok tot by ons huis. Ek is bereid om die kans te vat en haal my tril uit terwyl ek naderstap. Vandag gaan ek ons buurdogter met my snotsambok pakgee.
Die oomblik toe ek by Willemien kom gryp sy my aan die stingel en plant my in haar in. Ek sak met een stoot weg tot teen my ballas. Die girl is gechries pappie.
“Willem” skree Willemien. “Fok die perdry het my lus gemaak. Die saal se knop het my klit aan die brand gevryf. Ek soek nou jou boerepiel in my.”
Ek laat my nie twee keer nooi nie en begin haar met lang diep hale stoot. My een hand lees die braille van haar parmantige borsies terwyl my ander hand op haar bekenbeen rus en my duim haar klitoris stimuleer
Ek was nog besig on spoed te vang toe kom sy al sulke dik strome teen my ballas af. Na haar liggaam effens bedaar het draai ek haar om dat sy wydsbeen voor my staan en die koue rots teen haar bors druk.
“Nou gaan ek jou ry soos Bles vir Polka gery hy.”
Met die woorde krom sy haar rug sodat haar kwakkie oop blom vir my. Vir hierdie rondte het ek weer een hand op die bors en met die ander hand vroetel ek weer haar kittelaar. Willemien was al goed opgewerk en sommer gou kom sy weer met my net twee stote na haar. Stadig kom ons tot bedaring en junior val met n dowwe plof geluid uit haar koek uit.
“So-ja” sê Willemien. “Nou kan ons seker na daai lyndrade gaan kyk.
(Lees volgende episode HIER)
8 COMMENTS
Dankie vir almal se terugvoering. Hoop my opvolg is amper so goed soos my eerste poging.
Jan
‘n Oulike storie met ‘n geil tema. Hoeveel buurkinders het mekaar nie al in die veld so beter leer ken nie!
Dis interessant hoe die natuur soms help om geil gevoelens in ‘n mens uit te bring. Het self gedink hoe lekker dit was om as hoërskoolseun lang tye alleen in die veld deur te bring en soms kaal te loop, met my vool te speel en draad te trek.
Ek’t veral gehou van die goeie woordgebruik en beeldspraak, soos: “My een hand lees die braille van haar parmantige borsies …” en “… sodat haar kwakkie oop blom vir my.” Dis kostelik en getuig van belesenheid en goeie woordeskat. Ook ‘n voorbeeld daarvan was “kittelaar”, naas “klitoris”. Dit kom natuurlik uit Nederlands, waar “kittelen” of “kietelen” die woord vir ons woord “kielie” is.
Ek is juis besig om draad te span oppi plaas, en daar is nog heelwat om te doen. Gaan lekker gedagtes he. Mooi geskryf Jan
My mintig Jan, dis nou netjies gedoen. En dis nou n absolute lekker manier om jou oggend te begin. Sien uit na jou volgende skryf stuk.
Karoo meisies is so “Hot”….
Te swernoot met die lyndrade, kry jou eie lyn weer reguit en slurp die oomblik op! ☺
Lekker geskryf, ek het lekker geniet, laat kom maar nog Karooplaas stories!
Welkom by ons!
Fantasties! Daai perdeding het met my ook al gebeur….
Ai ai…lekker. Laat my verlang na my plaas dae