Swart op Wit

2+
Hoe lank gaan ek lees: 10 minute

deur Annelise

Sy naam is Takudzwa. Dit is blykbaar ‘n algemene naam in Zimbabwe. Hy het ‘n graad in ekonomie, maar dis nie waarom ek hom gekies het nie.

Ek het ‘n paar keer verby die werklose mans op die hoek gery voor ek uiteindelik gestop het. Ek het hom voorheen tussen die ander opgemerk en gehoop dat hy weer sy verskyning sal maak. Mens kan amper sê ek het vir hom spesifiek gewag.

Takudzwa is ‘n manlike-klinkende naam, dit pas toevallig by die rede waarom ek hom gekies het. Hy is groot en gespierd.

“Ek soek iemand om in my tuin te werk,” het ek vir hom gesê. “Een keer per week.”

“Ek sal,” het hy geantwoord. Ek is sterk.”

Hy werk hard. Terwyl ek vir hom deur die venster kyk wonder ek waarom my seksuele fantasieë skielik in ‘n nuwe rigting begin loop het. Ek het nooit gewonder oor mans van ander rasse nie. Ek het gedink Denzel Washington was iets vir die oog op sy tyd en Idris Elba en daardie ou wat die Black Panther speel is onteenseglik aantreklik, maar dit was net verbygaande waarnemings.

Iets het egter verander. Die laaste paar maande sien ek al meer swartmans raak wat indrukke op my maak wat nie wil verbygaan nie. Die indrukke bly by my wanneer ek in my bed lê voor ek aan die slaap raak of wanneer ek in my bad lê en droom. Ek het al meer begin wonder hoe dit sal wees om, wel, met ‘n swartman seks te hê.

Takudzwa sny die laaste stukkie gras en verdwyn om die hoek van die huis. Hy werk nou al so twee maande vir my en mens kan beslis dit aan die tuin sien. Alles is netjieser en groener. Maar dis nie regtig waarom ek hom aangestel het nie.

Sy dun t-hemp waarmee hy altyd werk plak aan sy rug vas van sweet. Dis so oud en dun dat dit op sommige plekke geskeur is. Sy swart vel maak ‘n kontras met die ligte material .

“Dis warm vandag,” sê ek wanneer ek vir hom die saailinge gaan wys wat ek gister gekoop het. Ek kyk op na hom, hy is maklik ‘n kop langer as ek.

“Ja mevrou,” sê hy respekvol soos altyd.”Dis maar hoe somer is.”

Hy dring van die begin af daarop aan om my mevrou te noem al weet hy daar is nie ‘n meneer nie. Miskien het sy ma hom ordentlik grootgemaak of miskien noem hulle in Zimbabwe hulle werkgewers so. Ek weet nie regtig nie, maar ek het hom beslis nie gekies omdat hy respekvol gelyk het nie.

“Ek sal nou die blomme daar langs die swembad gaan plant waar jy gewys het,” sê hy.

“Dis reg, Takudzwa, sê ek. “Hulle gaan verlep in die warm son.”

Hy is besig om die bedding langs die swembad om te skoffel wanneer ek my handoek aan die anderkant van die swembad op die stoel neersit. Hy kyk vlugtig op, maar gaan weer aan met die werk.

Ek het al van vanoggend af my swemklere onder my sonrok aan. Vandag is die dag waarvoor ek hom aangestel het …

Ek sien uit die hoek van my oog dat hy weer opkyk wanneer ek my rok oor my kop trek. My hare is met ‘n pen bo my kop opgesteek. Ek het my tweestuk swembroek spesiaal vir vandag gekoop. Die geel steek goed teen my bruingebrande vel af, maar ek het hom eerder vir sy styl as sy kleur gekoop. Elke stukkie maak met dun toutjies vas en hy laat baie, baie min vir die verbeelding oor. Die driehoekies oor my borste kan nie die swaar rondinge beheer nie die broekie is laag gesny.

Die trappies is aan die anderkant van die swembad. Naby waar Takudzwa nou ophou spit het. Ek ignoreer hom, maar stap aan die kant waar hy werk om die swembad om by die trappies uit te kom. Ek loop eers so twee treë verby hom, steek dan vas en draai om. Ek sien hoe hy nie weet waar om te kyk nie. Die saailinge staan op die gras langs die bedding gepak.

“Is die grond reg, Takudzwa,?” vra ek. “Moet ek vir jou wys waar ek die blomme wil hê?”

Hy knik net.

Ek weet my borste swaai los in my flimsy bikini-top wanneer ek hurk om die naaste blommetjies op te tel en op hulle plekke te sit. Hy staan doodstil langs my. Die ander blomme is so bietjie verder weg op die gras. Om hulle by te kom staan ek op, gee ek so treë weg van hom met my rug na hom toe, en dan buk ek om hulle op te tel en te skuif. Ek weet hy kyk. Ek kan amper so oë fisies op my voel. Wanneer al die plantjies uitgesprei is draai ek weer na hom toe terug.

“Plant hulle so,” sê ek vir hom en loop dan doodluiters verder na die swembad se trappies toe.

Die water is heerlik koel, eintlik ‘n skok teen die hitte van die dag. Ek voel hoe my tepels dadelik saamtrek wanneer ek daarin afsak. Takudzwa grawe nou gate vir elke plantjie. Hy werk stadig, met ‘n effense frons. Dit lyk asof hy vreeslik konsentreer op sy taak.

Na so ‘n rukkie se dryf beweeg ek weer na daardie kant van die swembad toe.

“Ek dink daardie kleure sal mooi lyk langs die blou water,” sê ek sodat hy moet opkyk na my toe. Ek hang met my arms oor die rand van die swembad. Hy is minder as twee meter van my af. Groot, donker, sy voorarms se spiere beweeg onder sy vel soos hy met sy hande in die grond grawe. Groot hande. Ek wil sy groot hande op my voel.

“Jy het goed gekies,” sê hy en kyk weer af.

Ek gly my hand voor by my broekie in, my vinger deur my poesie. Ek voel die slymerigheid wat ek geweet het ek gaan voel en wonder hoe groot sy slang is. Ek maak my bikini se top agter my onder die water los. Ek kan dadelik voel hoe my borste in die water lig. Dan maak ek die toutjie agter my nek los. Die top dryf so rukkie voor my in die water en sak dan af na die bodem toe.

Hy het niks gesien nie. Hy is besig om die laaste paar plantjies te plant.

My borste is wit teen die res van my vel … soos my driehoekie en boude ook sal wes.

“Takudzwa?”

Hy kyk weer op. Gesig uitdrukkingloos. So … beheersd.

Ek is so warm vir hom dat dit voel asof die water om my moet begin kook. Koorsig. Ek wil hê hy moet beheer verloor, oor my en op my en in my, maar mens kan nie iemand die opdrag gee om beheer te verloor nie. Dit beteken nie dat ek nie gaan probeer om dit te veroorsaak nie.

“Ek het my handoek op my stoel vergeet.”

Hy sit so oomblik gehurk, kyk in my oë en staan dan op.

“Ja mevrou,” sê hy.

Hy loop na die stoel toe om my handoek te gaan haal.

Dis eers wanneer ek stadig uit die water klim dat hy sien dat ek nie meer iets bo aanhet nie. Hy hou die handoek na my toe uit, maar ek vat dit nie. Eers maak ek my hare wat bo my kop vasgemaak is los sodat dit warm teen my rug afval. Ek weet die beweging laat my borste oop oplig en maak my oop. Dan gee ek eers ‘n tree nader aan hom. Water drup van my af tot op die plaveisel voor sy voete.

“Ek soek nie die handoek nie, Takudzwa,” sê ek.

Hy frons.

“Trek uit jou hemp,” sê ek.

Hy trek sy vuil t-hemp oor sy kop.

Sy bo-lyf is perfek. Ek wonder oor sy boude. Hy staan nou doodstil.

Ek vat sy hemp uit sy hand en droog my gesig daarmee af, dan my borste. Ek sê vir hom: “Maak klaar met daardie bedding, daar is nog baie werk voor jy kan gaan. Jy werk stadig vandag. Kom sê my wanneer jy klaar is.”

Dan loop ek weg – sy hemp steeds in my hand .

Net binne die deur van die huis stop ek, my hart klop asof dit by my keel uit gaan spring. Ek praat nooit so met hom nie, ek beveel hom nooit so rond nie, maar ek het baie goed wat ek vandag gedoen het en wat ek beplan om te doen nog nooit gedoen nie. Vandag doen ek dit vir ‘n rede. Ek hoop dat ‘n klomp klein kappies met verskillende instrumente – soos begeerte, uitdaging, frustrasie en dalk woede – ‘n damwal sal laat bars, maar dis ‘n helse damwal – een wat uit meer as net die verskillende kleure van ons velle bestaan.

Ek het sy hemp aan wanneer hy so rukkie later huiwerig aan die agterdeur klop. Dis nog nat van sy sweet en van die swembadwater en ek kan hom en sy arbeid daaraan ruik. My tepels staan duidelik teen die dun material uit.

Hy staar eers, sluk en sê dan: “Ek is klaar met daai job, mevrou.”

“Dis goed, Takudwa. Gaan haal die pik en kry my daar langs die garage.”

Dis warm langs die garage. Daar is geen skaduwee nie en die son refllekteer van die huis se muur na die tuinmuur en weer terug. Dis soos ‘n sauna – veral op ‘n warm somersdag.

Ek beveel hom om ‘n gat te grou. Ek sê nie vir hom hoekom nie. Ek weet hy gaan moet pik, want daar is baie klip. As hy wil weet hoe groot die gat moet wees, antwoord ek dat ek vir hom sal sê wanneer om te stop.

Dan loop ek weg.

Twintig minute later gaan ek terug. In my hand is ‘n yskoue bottel Coke. Ek gaan sit op die grond met my rug teen die huis se muur, my bene reguit voor my op die grond. Hy stop, kyk vir my.

“Werk Tukudwa,” sê ek en vat ‘n lang sluk uit die bottel.

Ek kyk hoe die spiere onder sy vel beweeg terwyl hy werk. Toue onder die vel van sy arms, blokke onder die vel van sy maag. Kap, kap in die hardegat klip in.

“Is jy dors Tukudwa?’ vra ek.

Hy stop. Kyk na my en knik sy kop.

Ek trek eers my bene op, voete ‘n entjie van mekaar af. Sy hemp wat soos ‘n kort rokkie aan my gesit het trek op. Hy kyk na die klein geel broekie wat driehoekie maak tussen my bene.

Ek lig die Coke bottel. Vog loop teen die buitekant daarvan af. Daar is minder as ‘n halwe bottel oor. Ek vat ek weer ‘n sluk, en hou dan die laaste bietjie in die bottel na hom toe uit.

Hy kom nader. Kom staan reg voor my, amper tussen my bene. Net voor hy die bottel uit my hand vat, trek ek dit terug.

“Miskien later,” sê ek.

Hy troon bo my uit. Ek sien hoe sy hande langs sy sye in vuiste bal. Hy kyk van daar bo af af op my. Onleesbare gesig. Sy vuiste maak oop en toe hier reg voor my gesig.

Kraak, dink ek. Maar hy kraak nie, hy bly net so staan.

Ek sit die bottel langs my op die grond neer. Sy werksbroek het nie ‘n belt nie, net knope. Ek maak die knope los. Vyf, een na die ander, baie stadig. Hy het niks onder die broek aan nie. Terwyl hy doodstil staan trek ek sy broek af, oor sy boude agter, oor sy knieë tot op die grond. Ek raak nie verder aan hom nie. Ek kyk net na die manjefieke liggaam voor my. Dan kyk ek verder op na sy gesig wat steeds vir my kyk.

“Die gat is nog nie klaar nie,” sê ek.

Sy penis swaai soos ‘n dik slang tussen sy bene wanneer hy weer begin pik. Die spiere in sy boude trek saam, ontspan, trek saam. Onder sy bene se vel is kabels. Hy lyk soos ‘n god. ‘n Swart god en al wat ek wil hê is om daardie lyf te aanbid.

Maar ek wil hom nie beveel nie, ek wil hê hy moet rebelleer, in opstand kom, my inneem, ‘n rewolusie op my uitvoer.

Ek kyk hoe hy pik en dan klippe uit die gat grawe en weer pik. Sweet stroom teen sy pragtige tjoklitvel af. Soos hy werk kan ek elke stukkie van hom sien. Sy ferm boude, sy swaar balle. Die donker bos tussen sy bene wat glinster van sweet.

Ek wil hê hy moet die ketting breek. Ek is die ketting. Maar om daarby te kom sal ek dalk eers sy lyf met daardie ketting tot breekpunt moet strek.

Ek loop nader aan hom, met die botteljie Coke in my hand.

“Takudzwa?”

“Ja, mevrou?”

“Sit.” Ek sê dit met dieselfde streng stemtoon waarmee mense dit vir honde sê. Ek is seker ek gaan t ever. Hy frons, maar om een of ander rede luister hy. Hy gaan sit langs die gat wat hy besig is om te grawe. Hy sit ook bietjie wydsbeen, sy penis dik tussen sy bene.

Net soos hy nou-nou by my gestaan het staan ek nou naby hom, amper tussen sy bene.

“Is jy dors?” vra ek weer.

Die keer verwerdig hy my nie eens ‘n knik van sy kop nie. Hy kyk net op na my.

“Maak oop jou mond,” sê ek terwyl ek die doppie van die bottel oopdraai. “Maak oop dat ek vir jou iets kan gee vir die dors. As jy nie dit doen nie gaan ek dat jy niks die hele dag kry nie.”

Hy lig sy kop meer en maak sy mond effens oop. Ek sien sy tong en wens en dan drink ek daardie laaste koel Coke uit die bottel uit, maar ek sluk dit nie. Ek lê vorentoe tot my mond so entjie bo syne is en laat dit dan stadig uit my mond in syne inloop.

Hy sluk, en kyk nie vir ‘n oomblik weg van my gesig af nie.

“Nou kan jy weer werk.”

Hy staan op maar bly dan net so staan.

“Ek dink jy brand in die son,” sê ek.

“Wat?”

Ek dink nie jy moet so sonder jou hemp werk nie.”

“Mevrou het my hemp.”

“Dis jou hemp, vat hom.”

Sy groot hande se vingerpunte bewe wanneer hy die hemp oor my kop trek. Hy raak nie verder aan my nie. Hy trek nie sy hemp aan nie. Hy gooi dit op die grond.

Ek staan reg langs hom met net my geel broekie aan.

Ek kyk reg in sy oë en sê: “Gooi toe die gat, Tukudwa.”

Vir ‘n enkele oomblik staan hy doodstil. Dan draai hy om om die graaf op te tel. En dan draai hy terug na my toe.

“Nee,” sê hy.

“Wat sê jy?”

“Ek sê nee.” Hy gooi die graaf dat dit met ‘n slag teen die muur land.

“Jy kan nie vir my nee sê nie.”

“Nee.”

“Takudzwa, moenie so met my praat nie.”

“Nee.”

Hy staan voor my, behalwe vir sy woord is sy liggaam doodstil. Ek kyk hoe ‘n straaltjie sweet teen sy nek afloop. Nog ene loop oor sy tepel.

“Nee, wie?” sê ek.

Hy antwoord nie.

En dan klap ek hom. So hard soos ek kan, deur sy gesig.

Ek sien hoe die kraak verskyn en dan breek daardie damwal uiteindelik. Ek draai om en hardloop.

Hy haal my op die voorste grasperk in en trek my soos ‘n luiperd plat.

“Stop,” sê ek, maar hy weet dat ek weet dat ek klaar is met opdragte gee.

“Lê stil, sê my tuinwerker wanneer sy een groot hand uiteindelik oor my bors vou.

“Trek uit jou broek,” beveel hy en ek trek die toutjies wat die driehoekie vashou langs my heupe los.

“Maak oop daai gat waar ek moet plant,” sê Tukudzwa en natuurlik luister ek weer. Ek maak my bene oop, want dis wat ek al weke lank vir hom wil doen.

Op die grasperk van my voorstedelike tuin skuif hy sy swart lyf oor my wit ene en verander hy in die dier wat ek begeer het hy moet wees. Sy hande is in my hare en sy lyf skuur oor my borste en dan steek hy homself so diep in my in dat my asem wegslaan. Ek dink nie eens hy voel my naels wat in sy skouers wegsink en my tande in sy skouers nie. Maar ek voel hom, ek voel alles van hom op elke stukkie van my lyf en dis baie beter as my beste fantasie.

En dan vou ek my bene om sy rukkende boude wanneer hy met ‘n dierlike kreun in my kom.

“Is jy dors,” vra hy in my oor wanneer hy bedaar het.

“Ja,” sê ek.

“Maak oop jou mond,” sê hy.

“Ja meneer,” fluister ek en ek sien hy glimlag net voor hy sy warm mond op my wagtende ene neersit.

2+

20 thoughts on “Swart op Wit

  • Avatar
    Jun 27, 2019 at 8:12 am
    Permalink

    Annelise, glo my as ek jou tuinier was en jyt daar rond geloop met n geel bikini, dan was daar verseker ook geen blommetjies geplant nie. Weereens n fantastiese strorie.
    En moet jou asb nie aan die negatiewes steur nie.

    Reply
  • Avatar
    Jun 26, 2019 at 7:38 pm
    Permalink

    Mense kan so twee voudig wees…

    As man kan jy perv oor die seksie (swart) girl by die bar, maar as haar boetie met jou girl se bff praat, raak ons moerig…

    WDF mense???

    Reply
  • Avatar
    Jun 26, 2019 at 10:34 am
    Permalink

    wow wat n storie Annelise!
    Jy is n meester daarmee.
    Ek het dit baie geniet…amper vergeet om asem te haal.
    Skryf nog… asb

    Reply
    • Avatar
      Jun 26, 2019 at 10:35 am
      Permalink

      Dankie mydream x

      Reply
  • Avatar
    Jun 26, 2019 at 2:23 am
    Permalink

    Swak is dit nie genoeg dat dit op TV op ons afgedwing word nie dit is die laaste keer wat ek kombiekiehier sal lees

    Reply
    • Avatar
      Jun 26, 2019 at 8:23 am
      Permalink

      Het die wit man en swart vroue stories jou nie gepla nie? Hier dwing niemand enigiets op enigiemand af nie. Dis onmoontlik dat elke storie se tema in almal se smaak sal val.

      Reply
    • Avatar
      Jun 26, 2019 at 10:04 am
      Permalink

      Dis mos jou vry wil om te lees? Ignoreer dit as dit jou nie pas nie?

      Reply
    • Avatar
      Jun 26, 2019 at 10:54 am
      Permalink

      Ag, kom net oor jouself

      Reply
  • Avatar
    Jun 25, 2019 at 5:46 pm
    Permalink

    Op daai ou ek wens ekke kry so n kans! Bliksem!!

    Reply
    • Avatar
      Jun 26, 2019 at 6:42 am
      Permalink

      As jy wens vir so’n kans met “mevrou” wat die storie geskryf het, Pieta, lê daar vir jou laaang riemrukkende nagte voor : Mevrou slaap nie rond nie, net as sy self so besluit soos hierdie storie bewys.

      Reply
      • Avatar
        Jun 26, 2019 at 8:25 am
        Permalink

        Hoekom voel dit vir my heeltyd asof julle dink ek doen al die STORIES wat ek skryf?

        Reply
        • Avatar
          Jun 26, 2019 at 12:55 pm
          Permalink

          Haha Annelise in our wettest dreams

          Reply
  • Avatar
    Jun 25, 2019 at 5:14 pm
    Permalink

    Donner Annelise eks bledy jaloers!!

    Reply
  • Avatar
    Jun 25, 2019 at 4:48 pm
    Permalink

    Grrrrr… “Down Boy”. Dankie onse Maangodin. xx

    Reply
  • Avatar
    Jun 25, 2019 at 2:59 pm
    Permalink

    Sjoe Lies baie baie goed. Riemrukkend goed

    Reply
  • Avatar
    Jun 25, 2019 at 1:15 pm
    Permalink

    Goeie Hel !
    Wat ‘n storie !
    Ek het stokstyf geraak met hierdie verhaal…en net sommige van die ander stories gee my so’n semi.
    maar hierdie een het my kliphard.
    Verskoon my…ek sal later verder kommentaar lewer…m-moet nnnou eers iet and..and..anders doen…

    Reply
    • Avatar
      Jun 25, 2019 at 1:47 pm
      Permalink

      Hehe, dankie Willewill.

      Reply

Leave a Reply

Your email address will not be published.

error: Kontak ons as jy iets van Kombiekiehier wil hou vir jouself. ;)