Oor Vuil Vroue
deur Uther Pendragon
Dit is eintlik ‘n baie erotiese tema, maar sal natuurlik nie in almal se smaak val nie.
Vir sommige van ons is seks ‘n baie meer genuanseerde interaksie tussen ‘n man en ‘n vrou as vir ander. Vir my en die vrouens met wie ek seksueel verkeer is seks nie primêr romanties of sentimenteel of mooi of ordentlik nie, maar eerder ‘n ontdekking en ontsluiting en verkenning van mekaar se fisiese en emosionele aspekte. Gedurende ons seks-sessies, wat ure lank kan duur, eksperimenteer ons en doen goed wat nie noodwendig aan die samelewing se norme en waardes voldoen nie, maar wat ons intens bevredig.
Een van die aspekte waaroor ek al geskryf het is die onderdrukking van ons behoeftes deur ons sosiale programmering. Ons is emosioneel en fisies diere wat van kleins af vertel is hoe sondig dit en dat en veral seks is en dat seks deur die samelewing en die kerk gesanksioneer moet word voordat dit tussen een man en een vrou op ‘n sekere manier mag plaasvind. Enige afwyking van hierdie norm word as pervers en sondig beskou.
My missie was oorspronklik om die vrou saam met wie ek is van hierdie programmering te bevry en haar primitiewe en instinktiewe wese los te laat, maar helaas – dit vat geweldig baie moeite en werk in sommige gevalle glad nie of is net gedeeltelik suksesvol. Die sosiale programmering in sommige mense is so diepgaande dat hulle seks met apatie en selfs afkeur “toelaat” en dit glad nie geniet nie en vir sommige is selibasie ‘n normale toestand. Gelukkig het ek ontdek dat daar vrouens is wat op die oog af gesofistikeerd en ordentlik is, maar ook emosioneel reeds bevry is en erotiese avonture wil ervaar en gretig aan die verbreding van hulle erotiese horisonne wil deelneem.
Hierdie vrouens weet dat parfuum my nie aandraai nie, maar dat ek baie meer in die reuk van haar poes belangstel. Dat die snit van die rokkie irrelevant is, solank ek by haar kan uitkom. Dat die kantdingetjie wat sy honderde Rande by Victoria’s Secret voor betaal het, skaars raakgesien gaan word. Wanneer ek ‘n vrou se hare vasgryp wanneer ek haar van agter af naai kan ek nie ‘n fok omgee of sy honderde Rande vir die stilering daarvoor betaal het nie en die enigste prikkel wat ek van lipstif kry is om die ring wat dit op my skag nalaat te sien nadat sy my afgesuig het. Daardie tipe vrou weet dat ek net in een ding belangstel wanneer ek by haar is – en dit is net in haar primitiewe dierlikheid.
Sommige mans is fetisj-gedrewe en vuil is maar net nog ‘n fetisj soos vasbindery, muilbande, skoene, vroue-onderklere en seks-speelgoed. Hierdie mans sal fikseer op vroue-broekies of skoene en daarin aftos byvoorbeeld. Hulle sal ook deur vrouens wat in jellie-gevulde opblaasbaddens stoei, en daarmee besmeer word, aangedraai word. Uiteindelik word die fetisj die seksuele ervaring en die vrou is ‘n bysaak. Vir my is dit die mees erotiese ervaring wanneer die dier in die vrou uitkom en sy soos een optreë. Daardie ontpopping van ordentlik tot vieslik soos haar oerwese die oorhand kry, is ‘n ongelooflike ervaring – daar waar sy weet sy kan net oorgee aan haar diepste, dierlikste drange en dat alles toelaatbaar is. Haar ouerdom, vetindeks, skoonheid en alles buiten haar dierlikheid word irrelevant – haar wellus is al wat tel. In hierdie erotiese, instink-gedrewe spel word ons wilder en wilder en die ervarings intenser en daar is sweet, slym, sperms, pis, kwyl en vloeke, gille en kreune en ‘n stoeiery en rondrollery. In hierdie bandelose oorgawe aan wellus is nie een van ons besorgd oor tapytbrande, grasvlekke, ligaamsvloeistowwe, modderspatsels, kossmeersels, kneuse of krappe nie.
Kyk ‘n bietjie na hierdie greep uit The Matrix 2:
Merk die stomende sensualiteit, let op hoe die vrouens hulle lywe sensueel teen die mans s’n wriemel, let op die skuddende borste en boude en die vrouens se kaal voete wat in die modder trap terwyl hulle swetende lywe deur die mans betas word. Ek sal nooit die intensiteit van hierdie tipe ervarings en die diep bevrediging van my oerdrange vir sentimentaliteit, romanse en ordentlikheid verruil nie.
Vra jouself die vraag – as jy pynlik netjies is, altyd goed-versorgd is, ordentlik optreë en wel-gekleed is – het jy ook dikwels seks? As jy eerlik ja kan antwoord, jippie! As die antwoord nee is, dan het ons dalk ontdek hoekom nie. Net sekere mans word deur goed-versorgd, netjies, ordentlik aangedraai (wat opigself ‘n fetisj is) en dit is nie ouens soos ek nie.
5 COMMENTS
Ek hoor jou. Maar om die regte maat te kry wat soos jy dink en voel… Daar le die knoop. Die “opvoedingstaak” kan lank duur en uiteindelik nie suksesvol wees nie. Bygese… Ek was al per geleentheid aangenaam verras deur ‘n maat se aanslag as dit by die donker daad van die nag kom. Mens kry dit egter (in my ondervinding) meerendeels net in die BDSM gemeenskap waar openlike gesprekke die orde van die dag is. Mense is daar ook baie meer oop vir nuwe ondervings en ervarings.
Wel en duidelik gestel Uther
Jy slaan die “spyker” op die kop.
Ek stem 100 % met jou siening saam.
Ongelukkig is dit n stryd om iemand/vrou/ander te “ontdek” wat n mens se waardes en idees deel.
indien wel…pas haar op en koester haar.
Ek is op hierdie reis.
Jy praat so in my kraal!!!!
Uther
Soos met jou ander filosofiese skrywes stem ek saam.
Die idee wat mense het van seks en wat “behoort” te wees, is totaal verdraai…
Ek is op reuk ingestel, die fyn “vroulike” spuitgoed laat soms my kop draai, maar wat my op die plek jags maak is die reuk van ‘n VROU. Ek vind meeste mans is so toe vir wat om hulle aangaan dat hulle dit nooit eers agter kom nie. Dis nie ‘n reuk wat ek kan beskryf nie, want eintlik is dit nie ‘n reuk nie.
Ek sal in die straat of winkelsentrum stap en skielik het ek ‘n horing… Sommer net? Nee – iewers het ek by ‘n vrou verbygeloop wat jags is, of onlangs seks gehad het, of, in meeste gevalle, wat haar maandstonde het.
Die feromone wat ‘n vrou om haar saamweef wanneer sy bloei slaan my klokslag vir ‘n sitter (Staander). Hoekom hulle (ons) geleer word dat dit vuil of siek is, gaan my verstand te bowe.
Dit praat met jou oerbrein en maak beelde wakker van jag en naai en voortplant.
Kyk, as ‘n vrou nie gereeld was nie en dit ruik soos die dood, werk dit nie.
Maar “vuil” soos “vieslik” wat jy hierbo gebruik het is ettikette wat aan goed opgehang is deur “hulle wat beter weet”, en is ‘n belangrikke deel van mens word en mens wees en dan veral wanneer dit by seks kom.
Mens kan nie goeie seks hê as dit nie sweet, spoeg, sperm en poes-sappe tot gevolg het nie.
Ek stem absoluut met jou saam Vidar. Die magiese effek van feromone kan nie genoeg besing word nie. Ek is net so jammer dat ons in ‘n tyd en kultuur leef waar elke greintjie normale dierlikheid onderdruk of ontken word – veral dié van vrouens. Daar is soveel chemikalieë wat in die Westerse wêreld in omloop is wat met die uitsluitlike doel geskep is om feromone te onderdruk.
Weet jy dat selfs ons liggaamshaarverspreiding juis daar is om feromone op spesifieke plekke, waar dit uitgeskei word, op te vang sodat ons paringsmaats die voordeel daarvan kan geniet? Dit is dan juis daardie dele van die moderne Westerse vrou wat skoongeskeer word en met allerlei produkte gewas, besmeer en besproei word sodat sy na enigiets van ‘n chemiese fabriek tot ‘n muskushert ruik en lyk – alles buiten ‘n regte vrou. En dan wonder mense nog hoekom hulle nie met mekaar regkom nie.
Feromone word onder andere rondom die mond afgeskei – presies daar waar mans se snor en baard groei. Wanneer mense soen dan adem hulle mekaar se feromone in. Lekker ou naskeermiddel dan nê? Geen wonder vibrators lyk soos proefbuise nie.
Ek sal elke keer ‘n gewone, normale vrou verkies bo iets wat my limbiese stelsel nie kan herken nie.