Leah (1)

2+
Hoe lank gaan ek lees: 8 minute

deur Ramkat Erasmus

Maritjie sit die lêer op my lessenaar neer en dan met ‘n fyn glimlaggie sê sy: “Jy gaan die enetjie geniet …” voor sy heupswaaiend uitstap. Maritjie, 50 plus, baie goed versorg met ‘n lyf van ‘n vrou helfte haar ouderdom, kort swart hare en goedversorgde naels, is my regterhand, boekhouer en vriendin. En alhoewel ek al by meer as een geleentheid ongure gedagstes oor haar gehad het, het ek nog nooit probeer om dit tot uitvoer te bring nie.

Ek kyk na die pasientelêer wat sy neergesit her. Leah Vermaak, 32 jaar oud, ongetroud, advokaat … Hmmm. Dis ietwat ongewoon. Die mense wat my kom sien is gewoonlik in ‘n verhouding of getroud. Die enkelpersone wat my raad soek is gewoonlik ouer mans wat nie meer ‘n ereksie kan kry en handhaaf nie.

Ek is ‘n verhoudingsterapeut oftewel ‘n seksberader.

Die deur gaan oop en Leah Vermaak stap in. Dis een van daai oomblikke wat mens in nabetragtting herken as ‘n belangrike een. Sy is klein en lyk 14 alhoewel haar lêer sê dat sy 32 is.

Ek staan op en steek my hand uit terwyl ek myself voorstel. Haar handjie is klein en haar vingers is koud. Sy het ‘n stywe denim aan en ‘n wit t-hemp waaroor sy ‘n swart leerbaadjie dra. Oor haar skouer hang ‘n tamaai bruin leerhandsak.

Ek beduide dat sy moet sit en sy doen so, maar sy lyk senuweeagtig en kyk vinnig rond om my hele spreekkamer in te neem.

“Ek veronderstel ek mag nie hier rook nie?” sê-vra sy.

“Op die balkon,” antwoord ek en staan op om die balkondeur oop te skuif. Dis nie baie groot nie, maar daar is drie stoele en ‘n tafeltjie met ‘n asbak. Ek het vroeg reeds geleer dat mense wat vir berading kom en wie wil rook, makliker praat as ek hulle toelaat om dit te doen.

Sy haal ‘n silwer sigaretkassie uit die handsak, maak dit oop en haal ‘n sigaret uit. Sy steek dit met ‘n Zippo aan wat sy weer in die handsak terugsit. Dan vat sy ‘n diep teug en gaan sit op een van die stoele.

“Jammer. Ek kan die gewoonte nie afskud nie. Het al baie probeer, maar elke keer as die stress my slaan gryp ek maar weer …”

“Geen problem nie,” sê ek gerusstellend.

Sy vat weer ‘n diep teug en kyk my dan in die oë. Ek beleef weer een van daai oomblikke wat ek later as belangrik sal onthou. Haar oë is blou/pers en ek besef vir die eerste keer sy het fyn sproeitjies oor haar neus.

“Kan ek maar begin?” vra ek. Sy knik.

“Hoekom is jy hier?”

Sy kyk my lank aan, trek weer ‘n teug van haar sigaret en sê dan, doodsluiters, asof dit niks is nie: “Ek naai al van ek 14 is …”

Dis ‘n interessante manier om ‘n gesprek te begin en ek moet hard konsentreer om niks op my gesig te laat wys nie. Een ding wat jy as seksberader nooit doen nie is om afkeur te wys of krities oor te kom. Mense is mense en die spektrum van menslike seksualiteit wat ek al hier ervaar het, is nie iets wat meeste mense op ‘n gereelde basis teekom nie.

“Skok dit jou?” vra sy met ‘n effense fronsie.

“Glad nie.”

“Hmmm … Ek veronderstel jy het seker al erger gehoor.”

Ek glimlag en knik effens. Jy het nie ‘n idee nie, dink ek by myself.

Ek maak keelskoon. “Hoekom is jy hier?” vra ek weer.

“Ten spyte van my seksuele ervaring, het ek te doen met ‘n man wat my geensins bevredig nie.” Sy trek haar skouers op. “Probleem is, ek is mal oor hom …”

Ek knik weer. Die een ook al gehoor. Maar dis meesal mans wat kla dat hulle vrouens of meisies nie hulle totties wil suig nie, maar nogtans …

“En ek het op die ingewing van die oomblik op die internet gaan soek na ‘n verhoudingsberader en op jou nommer afgekom. Die dame wat die foon geantwoord het, het baie gaaf geklink en nou ja, hier is ek.”

“Maritjie … Dis sy wat hier voor sit,” sê ek effe lomp.

“Ek het haar stem herken.”

Dan raak sy weer stil. Teug haar sigaret voor sy dit vieserig in die asbak dooddruk.

“En ek is nie seker of jy my kan help nie…”

“Vertel my meer van wat hy doen, of nie doen nie. Dalk kan ek raad gee?”

“Ek gaan by die begin begin.”

Sy haal weer haar sigaretkassie uit, bedink haarself en sit dit op die tafeltjie neer.

“My broer se beste pel het saam met ons gaan vakansiehou in Margate. Ons het in ‘n karavaanpark gebly. Een aand het ons Palm Grove toe gegaan. Ken jy dit?”

Ek  knik. Ek was ook eenkeer saam met pelle Margate toe en het die kuierplek goed leer ken.

“Hy was 18, so hy kon drank bestel. Hy en my broer het bier gedrink en hy’t vir my ‘n sletsappie gekoop. Brutal Fruit, dink ek. My broer was nie baie happy daaroor nie, maar dit was net een. En net een was toe genoeg…”

Ek knik weer.

“Ons is terug karavaanpark toe en my broer moes my vashou, want ek was redelik onvas op my voete. Ek het in ‘n tent aan die agterkant van die karavaan gebly en my broer en Riaan, dit was die pel se naam, in ‘n tent op die staanpek langs ons karavaan s’n. In die nag het ek wakker geword en besef ek wou naar word, toe’s ek uit en na ‘n boom toe so ‘n ent van ons af. Ek het begin opgooi, doodbang dat my ma en pa my sou hoor. Maar toe kom Riaan uit hulle tent uit en hy’t by my kom staan en my vasgehou terwyl ek kots.”

Die keer haal sy wel ‘n siggaret uit en steek aan.

“Ek het my pajamas aangehad. So ‘n kort naghempie en ‘n los broekie. Iewers tussen my kotsery deur het hy sy hand onder my naghempie ingedruk en aan my tieties begin vat. Ek wou keer, maar dit was woes lekker en toe steek hy sy hand in my broekspyp in en vat aan my …  Jy weet? Daar!”

“Ek weet wat jy bedoel …” sê ek droog.

“Ek het skielik nie meer gekeer nie, want ek wou hê hy moes dit doen. En dit was die begin. Hy’t die volgende dag kondome gaan koop en ons het toe byna elke aand, na almal geslaap het, mekaar ontmoet en genaai.”

Sy glimlag. “Sorrie ek moet seker sê ons het seks gehad, of liefde gemaak of iets?”

“Naai is okei. Ek het die woord al gehoor.”

Sy kyk weg en dan brand haar oë my weer met ‘n striemende kyk.

“Ek weet nie waar hy geleer het nie, maar hy was goed. Vrek goed. Hy kon my netso laat kom. Met sy hande of sy tong. Fok, daai tong … Na die vakansie het ons aangehou tot my ma ons eendag betrap het. Weet jy hoe lyk jou ma se gesig as sy in die karavaan inloop … Dis waar ons genaai het. In die karavaan agter die garage. Alle geval, my ma het ingeloop terwyl ek met my bene oop op die naat van my rug gelê het met Riaan wat my eet.  ‘Redeloos woedend’ is hoe sy dit later beskryf het. Sy’t Riaan aan die hare gegryp en uit die karavaan uitgesmyt. En toe vir my. Ek het nog probeer om my panty aan te kry toe sy my begin bliksem.”

Sy gee ‘n laggie diep in haar keel. “Fokkit. Ek het gedink sy gaan my doodslaan. Maar uiteindelik het sy opgehou en ek is na my kamer toe gestuur. Riaan is die huis belet en ‘n maand of twee daarna het hulle Suid-Wes toe getrek. Sy pa het vir die Spoorwëe gewerk. Ek het een brief van hom afgekry en daarna niks. Ek vermoed my ouers het sy briewe onderskep. En ek is tot in Matriek belet om weer met seuns uit te gaan.”

“Dit moes moeilik gewees het,” sê ek, steeds nie seker waarnatoe die storie op pad is nie.

“Ek het masturbasie ontdek en kon met my herhinneringe van Riaan darem ‘n redelike orgasmiese bestaan voer. My ma se beste pogings ten spyt.”

Sy druk weer dood.

“Dit bring my nou amper by oor hoekom ek hier is. Na matriek het ek regte gaan swot. Ek’s ‘n advokaat, by the way.”

Ek knik. “Ek het gesien,” en ek beduie na die lêer.

“Op varsity het ek ‘n paar boyfriends gehad en sommer so ‘n paar one-night stands ook. Ek is nie skaam daaroor nie. Ek het dit geniet. Na my articles moes ek meer diskreet wees en deesdae is dit maar moeilik om ‘n spyker op te tel, want die regsgemeenskap in Pretoria is klein en vol skinderbekke.”

“Ek het eenkeer ‘n prokureur gedate. Ek weet wat jy bedoel,” voeg ek by. Steeds gefassineer oor die vulgêre woorde waarmee sy haar sekslewe beskryf.

“Toe onmoet ek vir Jannie … Jan, seker, maar almal noem hom Jannie.” En dan voeg sy Jannie se van by en ek besef dis ‘n baie bekende rugbyspeler saam met wie ek al per geleentheid gekuier het. ‘n Pel se losie op Loftus is een van my kuierplekke.

Ek gee niks weg nie, knik net. “Ek weet wie hy is.”

“Nou ja, so goed as wat hy op die rugbyveld is, so kak is hy in die bed. Hy is ‘n outydse gentleman met baie goeie maniere. Wel ter tale, ken sy wyn en kook soos ‘n sjef. Maar hy wil niks weet van orale seks nie. Nie ek op hom nie en definitief nie hy op my nie. En dis my probleem – die rede hoekom ek hier is.”

“Ek sien,” sê ek weer so half hulpeloos. Haar oë brand weer in myne in, en ek besef ek kan gladnie konsentreer nie. Al waaraan ek kan dink is haar kaal op ‘n bed met my tussen haar bene, haar enkels om my nek.

“Ek is bevrees …” begin ek, maar sy stop my met haar handjie in die lug.

“Daar’s nie ‘n manier op godsaarde dat hy saam met my hiernatoe sal kom nie. Nooit.”

“Okei,” sê ek. “Dan moet jy probeer uitvind wat sy probleem is met orale seks en miskien kan ons dan ‘n manier vind om hom tot ander insigte te bring.”

“Hy dink dis vuil. Ongemanierd.”

“Kyk hy ooit na pronografie?”

“Nee. Wel, ek dink nie so nie.”

“Hmmm., sê ek.

“Wat beteken dit?” vra sy, weer met haar fronsie.

“Ek probeer dink aan ‘n manier waarop jy vir hom kan wys dat seks nie net opklim, pomp en afklim is nie. Pornografie laat baie mense se oë oopgaan vir die moontlikhede wat beskikbaar is.”

“Soos wie?” vra sy. “Wie kyk nie porn nie?”

“Jou boyfriend kyk blykbaar nie.”

“True …” sê sy met ‘n wrang glimlaggie.

“Ek kry paartjies wat na my toe kom vir berading. Gewoonlik is dit die vrou wat nie wil of kan nie. Soms die mans. Keurige pornografie help in messte gevalle.”

“Wat de fok is keurige pornografie?” wil sy weet.

“Kom ek wys jou …”

Ek loop in met haar agterna, maak die kas onder die TV oop, soek deur die DVD’s en kry dan wat ek wil hê. Ek skakel alles aan, druk die DVD in die speler en trek die gordyne toe. Die DVD wat begin speel is deel van ‘n reeks genaamd: “The Kama Sutra.” Mooi akteurs wat met sensualiteit en oorgawe die verskillende seksdade en posisies demonstreer. Die een wat begin speel is een van my gunstelinge. ‘n Blonde meisie smeer haar speelmaat met olie voor sy hom begin masseer. Daar is ‘n spieël agter die bed waarin mens hulle weerkaatsing kan sien. Hulle naakte lywe op die swart satynlakens speel die oeroue spel van die liefde en dis moer eroties en baie sexy.

Dan draai sy hom op sy rug en begin sy voël liefkoos. Eers met haar hande en dan met haar mond en dan met haar geoliede lyf. Dan klim sy oor sy gesig en in ‘n nabyskoot begin hy haar lek en soen en liefkoos. Haar sappe loop uit haar uit terwyl hy sy tong in haar indruk. Haar kop beweeg op en af  terwyl sy, sy piel diep in haar mond intrek en dan weer uitdruk.

Ek kyk na Leah. Sy sit asof versteen na die TV en staar, haar hande tussen haar dye vasgelem.

Ek stap tot agter haar, kyk vining na die horlosie en besef ek het nog ‘n halfuur voor Maritjie aan die deur kom klop om my volgende pasiënt aan te kondig.

Ek sit my hande op haar skouers en sy leun terug met haar kop. Haar oë is nou toe en haar mond oop. Ek druk my wysvinger in haar mond en sy begin suig. Dan buk ek vorentoe en vat aan haar tieties wat nou met klipharde tepeltjies teen haar bra en hemp beur. Haar asem begin jaag soos ek haar deur die material maseer. Dan buk ek verder vorentoe en gly my hande af tot onder. Sy maak haar bene oop en ek glip my hand tussen haar bene in en oor haar vulva. Deur die denim vryf ek haar poessie tot sy met ‘n ruk en ‘n kreun begin bewe en dan kom.

Op die TV skerm skiet die man boog saad oor die blonde meisie se lyf …

(lees volgende episode HIER)

2+

15 thoughts on “Leah (1)

  • Avatar
    Jul 4, 2019 at 10:57 am
    Permalink

    Ai-ja-jai-ja-jai…………………
    Nee jy mag maar n man se drome op “loops” sit Ramkat en daai foto saam die storie maak dat n ou wat op prentjies werk , soos ek, sommer dadelik verstaan – LOL
    Daai advokaat kort n pakslae sommer net daar in die kantoor ! Hahahahahaaaaa

    Reply
  • Avatar
    Jun 27, 2019 at 6:17 pm
    Permalink

    Demmit…maak gou en skryf…
    Heerlike storie…hier kom n ding
    Annelise jou stoutgat… wat n mooi foto om die storie in te lei, dankie

    Reply
    • Avatar
      Jun 27, 2019 at 6:58 pm
      Permalink

      Ramkat het nogal die foto saamgestuur.

      Reply
      • Avatar
        Jun 27, 2019 at 8:20 pm
        Permalink

        Net vir die interessantheid noem dat die foto ook gebruik is (word?) by ‘n video wat handel oor “Tantric sex”) wat ‘n sub- tema is in een van my opkomende verhale.

        Reply
        • Avatar
          Jun 28, 2019 at 1:51 pm
          Permalink

          Dankie. Ek vind dit uitsonderlik sexy

          Reply
  • Avatar
    Jun 27, 2019 at 3:27 pm
    Permalink

    Maak asb gou….. skitterend soos altyd

    Reply
  • Avatar
    Jun 27, 2019 at 2:56 pm
    Permalink

    Interesante terapie styl… gee nuwe betekenis aan “hands-on approach”…

    Reply
    • Avatar
      Jun 28, 2019 at 1:53 pm
      Permalink

      Gelukkig is dit net ‘n storie. Ek dink nie sulke terapeute sal lanmk in besigheid bly nie. lmga

      Reply
  • Avatar
    Jun 27, 2019 at 2:47 pm
    Permalink

    Uitstekende verhaal wat ons midde van die gebeurtenis plaas en lok vir die volgende aflewering.
    …en soos altyd geniaal geskryf!
    Dankie Ramkat.

    Reply
    • Avatar
      Jun 27, 2019 at 3:58 pm
      Permalink

      Kan nie wag …Ramkat

      Reply
    • Avatar
      Jun 28, 2019 at 6:51 am
      Permalink

      Ràmkat, absoluut fantasties geskryf. Sien uit na die vervolg.

      Reply

Leave a Reply

Your email address will not be published.

error: Kontak ons as jy iets van Kombiekiehier wil hou vir jouself. ;)