Drome van Passie (3)

deur Wille Will

(Lees vorige eipsode HIER)

Die jaarlikse gebruik is dat mense van naburige dorpe vir die geselskap slaapplek by hul huise aanbied, al is dit selfs verskeie kamers vir verskillende mense.

Annemarie het versoek dat sy as nuweling eerder ‘n hotelkamer sal neem.

Duvan het by sy losiesplek die tannie bedank vir haar gasvryheid, maar ook meegedeel dat ‘n ou skoolvriend aangedring het dat hy by hulle oorslaap.

Hy het vinnig gaan stort, sy oornagtassie gepak en by die deur neergesit om die volgende dag op te tel en met ‘n Chino hemp, sweetpakbroek en ‘n paar loafers aan sy voete die pad gevat na die hotel toe.

Die nagportier wou hom nog inboek, maar hy het die sleutel in sy hand gewaai en gevra dat hy net die regte gang moet beduie na kamer 19 toe.

Die sleutel het die deur geluidloos laat oopgaan en hy’t gevoel hoe vining klop sy hart toe hy die deur weer van binne toestoot. Hy was in ‘n soort portaaltjie en dit was stikdonker, net ‘n dowwe lig wat skyn uit die kamer.

“Is jy hier?” het hy saggies geroep terwyl hy deurstap in die kamer in.

“Ek’t gewonder of jy gaan kom,” antwoord haar sagte stem en hy steek viervoet vas as hy haar sien.

Sy lê op haar rug, rustend op haar elmboë. Daar is net ‘n laken oor haar lyf tot bo haar borste waar haar tepels dik knoppies maak deur die laken.

Die laken gaan egter skuis af oor haar maag en een pragtige lang been is heeltemal ontbloot tot by haar heup.

“J-jy lyk ver-rruklik,” stamel hy dit amper uit terwyl sy oë weer op en af gaan oor haar liggaam.

“Dankie,” sê sy sag-skamerig. “Kom sit hier by my,” klap sy met haar een hand op die bed langs haar. Hy gee die paar treë en gaan sit versigtig terwyl sy ook bietjie opskuif. Hy ruik haar parfuum wat hom laat dink aan oker en saffier.

Sy leuen oor na die bedkassie dat haar liggaam soos ‘n elektriese skok teen syne raak en gee vir hom ‘n glasie aan met deursigtige vloeistof en ‘n suurlemoenskyfie op die rant.

“Jou gunsteling Perrier water, maar ek het ‘n knerts Vodka en ‘n paar druppels lemmetjie geursel laat byvoeg om jou skop te gee,” lag sy saggies en diep.

Hy neem die glas by haar en voel sy penis stywer word, want met die oorleuen het haar gulle borste oopgeval uit die laken en hul hang soos “twee takboklammers wat wei in die vlei.” (het Salomo mos in Hooglied gesing)

Hy kyk op in haar groot bruin oë en hulle soek goedkeuring in syne.

Hy neem ‘n groot teug uit die glas en plaas dan die glas terug op die bedkassie. Hy neem met albei hande haar gesig in syne en trek haar nader en soen haar sag op haar lippe. Haar hande gaan agter om sy hoof, maar dan maak sy haar mond oop en trek sy tong gulsig daarin.

Hul soen is soos twee oorryp papawers wat jy teen mekaar vryf. Hul lippe is nat van hartstog soos hulle teen mekaar kneus en hul tonge terg en baklei om die ander een te bevredig.

Sy hande gaan amper outomaties oor haar skouers af na haar borste toe. Hy voel die sy-sagte vel wat span oor die vol rondings en dan is haar tepels tussen sy vingers. Hulle voel klein, maar kliphard.

Hy trek sy lippe weg van hare en volg ‘n soen-paadjie oor haar ken en skouers tot dit by die een bors is. Hy lek lek aan die tepel en bring dan sy lippe daaroor en suig dit.

Annemarie gee ‘n kreun en stoot dan sy bo-lyf terug.

“Trek jou hemp uit, ek wil jou ook plesier gee,” antwoord sy sy vraende kyk. Duvan rol die hemp met een beweging oor sy kop en gooi dit een kant toe. Voor hy nog nie eers sy arms laat sak het nie, kielie haar hare hom as sy om die beurt sy tepels suig en soen en klein bytjies gee. Dit weerkaats in genotgolwe in sy brein en hy vryf met sy palms oor haar mooi lang rug, op en af dat hy haar rugstring se heuwels kan voel.

Sy soen nou laer af oor sy ribbes en hy voel haar hande knyp op sy dye.

Sy kom weer regop en hy staar na die swaai van haar borste met die bruin harde tepeltjies.

“Ek weet vrouens gee hul lovers blowjobs omdat mans soveel daarvan hou, maar ek het dit nog nooit gedoen nie, ek weet nie hoe om te begin nie?”

Sy oë vang haar blik vir ‘n oomblik en dan stoot hy haar saggies terug dat sy weer op haar rug lê.

“Dit kan later gebeur, ek sal jou sê hoe, maar wat ons nou hier begin is om maksimum plesier vir ons altwee te kan deel, so gee my kans dat ek jou ook bietjie in die ’mood’ kry.

Sy maak haar oë toe as hy die laken wegskuif oor haar onderlyf en met sy lyf, op sy knieë, tussen haar oopgespêrde bene, op die bed klim.

Hy tel haar een been op en sit haar tone in sy mond en suig hulle een vir een terwyl sy een hand op en af streel oor haar hele been tot amper by haar mik. Haar oë vlieg oop en sy sê: “Sjoe dis ongelooflik lekker dit voel soos strale wat deur my hele lyf gaan.”

Sy sien die groot knop wat sy voël maak in sy sweetpak broek en haar lus word nog groter.

Duvan glimlag net en begin dan van haar enkel af, oor die kuit, ligte soentjies al met haar been af gee.

Sy vat met haar een hand op sy arm en die ander hand woel in sy borshare.

“Skuif jou broek af, ek wil jou sien”

Hy kom regop op sy knieë en skuif sy broek af oor sy boude dat sy meneer soos ‘n gespanne veer in die lug wip.

Hy sien haar oë rek en haar tong beweeg oor haar lippe as sy sê: “Hy’s dik, nè? En jy het ‘n voorvel, ek ken net Frik s’n en hy’s besny.”

Hy sak af en tel haar bene op en plaas hulle oor sy skouers terwyl hy haar begin soen in die binnekant van haar dye. Hy ruik die muskus van haar seks en sien hoe blinknat is haar doos se buitelippe. Hy blaas sy asem ‘n paar keer, warm, op haar koek en sien hoe haar lende opbeur na hom toe.

Annemarie gryp sy skouers krampagtig vas dat haar naels in sy vel inboor.

“Neem my, asseblief, neem my ek kan nie meer hou nie… NEEM MY NOU !” skree sy met ‘n ietwat verhewe, maar hortende stem.

Hy gee een lek oor haar opgeswelde poesie, maar besef dat haar intense fisiese reaksie op sy voorspel hom ook tot op die rand gedwing het.

Hy stoot sy opgeswelde penis met een slag so diep hy kan in haar in.

Haar poesie wande is nog nou en dit voel soos ‘n te klein handskoen wat sy voël omvou. Hierdie keer gee sy ‘n harde gil en hul liggame slaan genadeloos teen mekaar en hy voel hoe sy onbeheerbaar klimaks met staccato bewegings teen sy maag en haar stem wat roep: “Duvan! Duvan! Duvan!”

Hy verloor ook alle beheer en sy saad skiet straal na straal diep binne in haar en hy kreun hard.

Hul ritme begin bedaar soos wat hul klimakse uitwoed en hy wil uittrek. Sy trek sy liggaam egter met albei haar hande op sy boude nog dieper in haar in en sê: “Bly net eers binne my ek het iets so ongelooflik met soveel intense persoonlike plesier nog nooit ervaar nie. Dis amper asof dit heilig is.”

Hy leuen op sy elmboë langs haar bolyf en speel met haar tepels wat nog steed hard is en kyk in haar oë. Haar hare is nou natgesweet geplak aan die sye van haar gesig.

“Geen vrou het my nog ooit so vining en vurig laat kom nie. Dankie, jy’s ongelooflik.”

Hy sak op sy een wang neer tussen haar borste en voel sy voël nog steeds effens klop binne in haar. Hy maak sy oë toe asof hy die buite wêreld wil uitsluit.

Sy vryf saggies met haar vingers tussen sy hare. “Wat jy nou met my gedeel het kan niemand ooit van my wegvat nie … èk moet dankie sê.”

Sy selfoon vibreer in sy broeksak waar dit in die opgefrommelde broek om sy knieë lê. Hy kry dit uit en sien dis ‘n boodskap wat hy dadelik oopmaak.

“Kan ons nie asseblief weer privaat hier by my huis bymekaar kom nie? Josephine wil ook jou wonderstok in haar swart koek ervaar.”

Volg Kombiekiehier op sosiale media:

5 thoughts on “Drome van Passie (3)

  • Oct 31, 2018 at 1:22 pm
    Permalink

    Dit was nou lekker kinky gewees. Dankie

    Reply
  • Oct 31, 2018 at 8:15 am
    Permalink

    Dankie, manne, kritiek word ALTYD waardeer!
    Ysbeer, stupid vraag…het jy al drieepisodes gelees?
    Lekker dag vir almal ☺

    Reply
  • Oct 30, 2018 at 4:27 pm
    Permalink

    Will , my ou maat. Weereens meesterlik gedoen. Lyk my ou Duvan het n besige tydjie voor hom. Kan nie wag nie.

    Reply
  • Oct 30, 2018 at 2:03 pm
    Permalink

    Kan nie wag vir die swart koek nie!!

    Reply

Leave a Reply

Your email address will not be published.

error: Kontak ons as jy iets van Kombiekiehier wil hou vir jouself. ;)