Die Begin (4)
deur Francois
(Lees vorige episode HIER)
‘n Paar dae later kry ek ‘n oproep van Johan.
“Ek wil net vir jou sê dat jy volgende Saterdag jou TV moet aansit.”
“Hoekom?”
“Ek sal vir jou ‘n ‘link’ stuur om in te skakel, as jy na die rugby wil kyk.”
“Ek kan mos by my eie huis kyk?”
“Ja, maar jy sal dan nie kan kyk na die aksie in my TV kamer nie.”
“Hoe so?”
“Jy onthou dat ek jou vertel het dat my vriend Vincent ‘n elektroniese sekuriteitsmaatskappy het?”
“Ja, en wat daarvan?”
“Wel, hy het vir my sekuriteitskameras in my TV kamer en in my slaapkamer geïnstalleer. As jy jou TV met die stelsel koppel, sal jy dus, as jy wil, alles kan sien wat daar aangaan.”
“Jy bedoel?”
“Ja. As sy byvoorbeeld weer sal kom kuier …”
Hy laat die res van die sin in die lug hang.
“Jy bedoel seker nie? Weet sy daarvan?”
“Nee, nog nie. Maar ek is seker jy sal dit geniet. En sy waarskynlik ook!”
Hy gee ‘n kort laggie en sê dan: “Ek sal vir jou die ‘link’ stuur.”
My hande bewe toe ek die foon neersit. Wat hy gesuggereer het, laat allerhande beelde deur my kop flits. Sy wat weer by hom gaan kuier, sy wat voor hom op die grond sit, sy hande wat oor haar skouers streel en dan dieper onder haar hempie ingly, hy wat haar optrek en na die kamer toe lei …
***
Die Vrydag hou ek my onskuldig toe sy sê: “Johan het my genooi om môre weer rugby by hom te gaan kyk. Kan ek maar?”
“Dit sal seker nie help as ek nee sê nie, sal dit?”
“Nee, seker nie.”
“Wel, geniet dit dan!”
Die Saterdagmiddag was sy skaars by die deur uit toe ek die TV aansit en die kode wat Johan aan my gestuur het, insleutel. Na ‘n paar oomblikke verskyn ‘n helder beeld van ‘n TV kamer op my skerm. Dit wys ‘n bank wat
voor ‘n TV is, en twee stoele aan weerskante van die bank. Op die bank sit-lê ‘n man met ‘n kortbroek, t-hemp en plakkies aan.
Ek kyk met aandag na die man, wat ek aanvaar Johan moet wees. Ek het hom nog nooit in lewende lywe gesien nie – slegs sy stem oor die telefoon gehoor. Hy het ruie bruin hare en wenkbroue, en hy streel argeloos oor die
donker hare wat in die opening tussen sy t-hemp en kortbroek wys.
Om seker te maak, bel ek die selnommer wat nog onder sy naam as ‘n “recent call” wys. Ek sien hoe hy sy hand uitsteek na die tafeltjie langs hom, waar ‘n selfoon begin lui het.
“O, dis jy,” sê hy. “Ek sien jy stel darem belang om te sien wat hier kan aangaan,” en hy knipoog.
“Ja,” sê ek. “Ek sal mos wil sien wat daar gebeur.”
“Wel,” sê hy. “Maak jouself gemaklik en geniet die ‘fliek’. Hulle sal seker
nou-nou hier wees.”
“Wat bedoel jy met ‘hulle’?”
“O,” sê hy onskuldig. “Ek het vir Vincent en Gerbrand weer genooi om saam te kom rugby kyk. Ek het gedink hulle sal dit geniet.”
Hy lag weer, net toe die voordeurklokkie lui. “Dis seker hulle wat nou hier is. Verskoon my, ek moet my gaste gaan verwelkom.”
Hy maak die deur oop en twee mans kom ingestap.
“Hello, julle. Maak julleself tuis en kry solank iets om te drink.”
Hulle gaan sit in die twee stoele aan weerskante van die bank.
Die een, wat ek veronderstel Vincent is, vra: “En is jy gelukkig met jou videokameras, Johan?” Hy lyk meer na ‘n ‘nerd’ – lank en benerig, maar met wakker oë en hare wat ‘n haarsny kort.
“Beslis, ja,” sê Johan.
“Watse videokameras?” vra die ander ou, wat seker Gerbrand moet wees.
Hy is groot en lyk redelik rof, met ‘n tatoe wat net onder sy kortmouhemp se mou uitsteek. Hy het ook ‘n kortbroek aan, en ‘n paar fris kuite laat sy bene soos stampers lyk.
“Vincent het vir my ‘n sekuriteitstelsel geïnstalleer,” sê Johan en verduidelik dat die twee kameras per hand of met ‘n tydskakelaar geaktiveer kan word. Hy skakel die kameras aan en sê vir Gerbrand: “Jy kan selfs van ‘n ander plek af hierop inzoem, solank as wat binne ‘n redelike afstand is. Reg so, Vincent? Kyk, jy kan selfs nou op jou selfoon kyk.” Vincent knik instemmend.
Gerbrand maak sy selfoon oop en tik die kode in wat Johan aan hom gee. Vincent kyk saam oor sy skouer en sê “Ek is darem bly dat die stelsel doen wat dit behoort te doen”.
“Tot dusver het ek geen probleme nie,” sê Johan. “Ons sal kyk hoe dit vanmiddag gaan. Ek het ‘n ander vriend ook genooi om saam met ons rugby te kyk.”
Hy kyk direk op na die kamera en knipoog vir my.
Die voordeurklokkie lui weer en Johan maak die deur oop vir Ané, wat verbaas lyk toe sy inkom en vir Gerbrand en Vincent ook daar sien.
“Ek hoop nie jy gee om nie, maar Gerbrand en Vincent het die wedstryd laasweek so geniet dat ek hulle weer genooi het.”
Ané bloos bloedrooi. Sy het ‘n denimrokkie aan wat voor van bo na onder oopknoop met koperknope. Daarby het sy blou kniehoogte kousies aan en wit seilskoene.
“Nee, ek gee nie om nie,” sê sy.
“Ek het nie gedink jy sal omgee nie,” sê Gerbrand en bekyk haar van bo na onder. “Dit het laas week gelyk of jy die wedstryd baie geniet het.”
“Dit was nogal … interessant, ja,” sê sy en kyk met ‘n onpeilbare blik in haar oë na die mans.
Om haar so op ‘n afstand te sien, deur die oë van ander mans, laat my dink aan hoe sy dikwels aangestaar word as sy gaan inkopies doen. Sy is treffend mooi, met lang bene en ‘n sexy lyf. Haar groot bruin oë kyk altyd direk na wie sy ookal mee sou praat en haar lippe is gul en vol. Ek ken haar intiem wat haar persoonlikheid en voorkeure betref, maar ook dat haar sensualiteit en erotiese begeertes, wat gewoonlik goed onderdruk word, soms kan uitborrel en oorkook. Om haar egter nie in persoon te ervaar nie, maar waar te kan neem soos in ’n erotiese fliek as ’n objek van die ‘male gaze‘ is ietwat onthutsend.
“Kom sit hier,” sê Johan, en beduie dat sy langs hom op die bank moet gaan sit. “Dê, hier is vir jou ietsie om te drink”, en hy gooi vir haar ‘n fris G&T in. “Jy hou mos hiervan?”
Sy gaan sit op die bank en teug aan die drankie.
Johan gaan sit langs haar. Haar lang bruin hare blink in die son wat deur die gordyn straal en selfs die haartjies op haar kaal arms laat gloei. Haar lippe is nat toe sy die glas weer laat sak en haar tande blink.
“Nou ja, laat die show begin,” sê Johan en sit die TV aan waar die spanne net op die veld draf.
Hulle is almal spoedig verdiep in die spel en net soos die vorige Saterdag jil en kreun Ané saam met die drie om haar as die wedstryd spannend begin raak. Ek sien hoe Johan weer haar glas vol maak, maar met ‘n stewige dosis gin in. Gerbrand het gesien wat Johan doen, en sê: “Jy moet nou nie vir Ané so dronk maak dat sy haar selfbeheersing verloor nie, ou maat!” Almal lag, sy ook.
Johan gee die drankie vir Ané en vlei homself weer langs haar op die bank neer, maar nou met sy een arm om haar skouer.
Sy arm sak gaandeweg al laer oor haar skouer en streel dan liggies oor haar hals en rug. Na ‘n rukkie begin Ané diep asemhaal. Haar oë blink en haar pupille word al hoe groter. Sy lek met die pienk puntjie van haar tong
oor haar lippe.
Johan draai haar na hom toe, vou sy arms om haar en gee haar ‘n diep soen. Sy huiwer ‘n oomblik, maar soen hom dan tog terug. Sy tong vroetel tussen haar lippe en sy beantwoord die uitnodiging deur met haar tong oor
sy tong te speel.
Die nat geluide van die gesoenery is selfs vir my hoorbaar tydens die enkele onderbrekings in die entoesiastiese sinne van die wedstrydkommentator. Gerbrand en Vincent het intussen vir hulself stewige drankies ingegooi en bekyk die warm toneel voor hulle met intense belangstelling. My oë is ook wyd oop met ‘n mengsel van verbasing en ongeloof terwyl ek die toneel voor my sien ontvou.
Ané sit op die rand van die bank, haar gesig ‘n masker van verwarring en iets anders – begeerte, dalk? Johan het nou opgestaan en buk oor haar. Hy streel haar skouers saggies. Ané se asemhaling versnel terwyl sy opkyk
na hom, haar lippe effens oop asof sy iets wil sê, maar geen woorde kom uit nie.
Hy leun nader oor haar en met sy lippe teen haar oor fluister hy iets wat te sag is vir my om te hoor. Haar wange word diep rooi, en sy maak haar oë toe, terwyl ‘n klein kreuntjie oor haar lippe ontsnap. Sy hande gly af oor
haar arms, dan weer op, en volg daarna die kurwes van haar liggaam met doelbewuste, stadige hale. Ané bewe onder sy aanraking, haar oë nog gesluit, haar bors dein nou vinniger op en af.
Johan sit sy hand op haar heup. Hy kyk op na my, ‘n Glimlag op sy lippe. Dan vestig hy weer sy aandag op Ané en sy vingers begin haar rokkie se knope stadig losmaak. Ané se oë gaan oop, en ontmoet vir ‘n oomblik Johan s’n voordat sy wegkyk en op die muur oorkant hulle fokus. Haar asemhaling is nou vlak, elke inaseming skerp en vinnig.
Dit lyk of Ané in haar eie wêreld verlore raak, en haar liggaam reageer sensitief op elke aanraking van Johan. Hy maak die boonste knopies van haar rok heeltemal los, trek die rok van haar skouers af en ontboot haar
borste. Sy het nie ‘n bra aan nie. Sy hande streel. oor haar borste, en hy trek liggies aan haar tepels. Hulle word onmiddellik styf. Sy sug, gooi haar kop agteroor en haar hare val oor haar skouers. Sy is nou heeltemal onder
die streling se betowering, en haar liggaam verraai haar met elke verbygaande sekonde meer en meer.
Ek kyk met verwondering hoe Johan oor haar buig, sy lippe op Ané se nek laat sak en haar saggies soen en byt. Hy beweeg laer en steek sy tong uit om die vel net onder Ané se oor te proe. Sy bewe, haar hande gryp die bank onder haar vas en sy slaan haar naels in die materiaal van die bank in.
“Kyk na my,” beveel Johan, sy stem skor.
Ané kyk op, haar pupille groot oop van begeerte.
“Vertel ons hoe dit voel.”
Ané huiwer. Sy kyk vir ‘n breukdeel van ‘n sekonde na die ander mansvoordat sy weer na Johan kyk.
“Dit voel … goed,” erken sy met ‘n bewende stem.
Ek ervaar ‘n vreemde gewaarwording. My vrou, die vrou vir wie ek lief is, geniet hierdie verleiding. Johan glimlag. Hy gaan voort om met sy hande oor haar kaal borste te streel. Ané maak weer haar oë toe en maak in afwagting haar lippe oop. Johan neem sy tyd om elke oomblik te geniet en sy oë wyk nooit van Ané se gesig af nie. Hy leun vorentoe en vou sy mond om een van haar tepels. Hy begin dit suig – aanvanklik saggies, toe harder.
Ek kan dit nie verduur om langer te kyk nie. Ek maak my oë toe, maar selfs met my oë toe, kan ek nog steeds die geluide hoor – Ané se kreuntjies, die geritsel van klere, Johan se lae fluisterings.
Toe ek weer my oë oopmaak, staan Johan tussen Ané se bene, sy hande teen haar binnedye gedruk. Hy moedig haar met drukkies aan om haar bene verder oop te maak. Ané sug, en haar bene bewe effens toe sy hulle wyer oopmaak.
Johan kniel voor haar, sy gesig net bo haar middel. Hy kyk op na Ané, sy oë swart van wellus.
“Sê my wat jy wil hê,” eis hy, sy stem skor van begeerte. Ané sluk hard, haar stem amper ‘n fluistering.
“Ek wil…..jou hê,” erken sy, terwyl haar wange van skaamte en opgewondenheid brand.
Johan laat sak sy kop, trek haar broekie eenkant toe en steek sy tong uit om haar te proe. Ané beur boontoe, haar hande gryp sy hare vas, haar liggaam krimp ineen onder hom. Ek kyk hulpeloos hoe die toneel ontvou, elke beweging, elke geluid, ‘n dolk in my hart. Johan sit sy verleiding voort, sy tong vaardig en meedoënloos, en dit laat Ané al hoër en hoër ry op ’n golf van ekstase. Jagse geluidjies vul die kamer en haar liggaam is gespanne van die opbou na ‘n klimaks toe. En toe, ‘n finale, desperate kreun, breek die damwal – haar liggaam krul naarstiglik, haar vrylating oorstroom haar soos ‘n vloedgolf.
Johan trek terug en hou haar aandagtig dop, sy eie opwinding duidelik. Terwyl Ané se asemhaling stadig weer normaal word, staan hy op en draai sy oë weer na my.
“Nou,” sê hy tevrede. “Nou gaan ons voort.”
Ané, nog besig om van haar orgasme te herstel, se gesig weerspieël skuldgevoelens. maar ook diep bevrediging. Haar vel gloei onder die sagte beligting, elke kromming en kontoer van haar lyf is beklemtoon. Sy is heeltemal blootgestel. Haar bene is oopgestrek, haar dye bewe effens asof sy probeer om hulle te sluit, maar nie kan nie. Haar wange is rooi, en ek kan in my verbeelding die hitte voel wat van haar uitstraal.
Ek voel self ‘n vreemde mengsel van emosies. Hoe kan dit gebeur? Watter tipe man sal toekyk dat sy vrou so behandel word? Maar onder die verleentheid het ‘n donkerder, meer primitiewe drang begin opwel. Die
beeld van my amper naakte vrou, so kwesbaar en blootgestel, het ‘n skok van opwinding direk deur my lyf gestuur.
“Wel, wel,” sê Johan. “Kyk net hoe ‘perform’ die ster van ons vertoning.”
Gerbrand lag, terwyl Vincent met ongeloof en fassinasie toekyk. Ané krimp ineen, haar oë flits van die een man na die ander, en haar liggaam bewe.
“Kyk na haar,” sê Johan, sy stem hees van afwagting. “Sy is volmaak.”
Ek kom agter dat ek nog nader aan die skerm geskuif het, my oë vasgenael op die beeld van my vrou. Ek sluk hard, my keel is droog. Die woorde weerklink in my gedagtes en laat iets diep binne-in my ontvlam.
Perfek. Ja, sy is. En om haar so blootgestel en hulpeloos te sien, is bedwelmend.
My hart bons in my bors, en elke klop stuur warm bloed na my lieste. Ek weet ek behoort iets te doen om ‘n einde te maak aan hierdie vertoning. Maar hoe langer ek daar staan, hoe moeiliker word dit om helder te dink. My liggaam het gereageer op die toneel voor my, ek word styf in my broek.
Johan kyk skielik op na die kamera teen die plafon. “Wil jy kyk?” vra hy direk aan my, sy stemtoon tergend.
“Kyk,” hoor ek myself sê, al weet ek hulle kan my nie hoor nie. Die woorde het uitgekom het voordat ek dit kon keer. “Ek wil kyk.”
Die ander twee het nader gekom en langs Ané gaan staan. Ek het nie omgegee nie. Al waarop ek kon fokus, was die beeld van my vrou, haar liggaam skaamteloos blootgestel aan die drie mans. Ané se asemhaling het vlak geword, haar bors het vinnig op en af beweeg. Haar tepels was stokstyf, regop in die koel lug van die vertrek. Ek kon sien hoe die sweetdruppels langs haar voorkop pêrel, haar lippe oop terwyl sy sukkel om ‘n skyn van kalmte te handhaaf.
“Kyk net hoe nat is sy,” fluister Gerbrand en wys na die glinsterende plek tussen Ané se dye.
Ek bal my vuiste, terwyl teenstrydige emosies in my dwarrel. ‘n Deel van my wou skree. Maar ‘n ander deel, ‘n donkerder, meer verraderlike deel, het die toneel geniet. Die beeld van my vrou, so blootgestel, so kwesbaar,
wat deur vreemdelinge bekyk en bewonder word, was betowerend.
“Hou jy daarvan om jou vrou so te sien?” vra Johan met ‘n sagte stem. “Om te sien hoe ander haar gebruik?”
Ek huiwer, my gedagtes ’n maalkolk van emosies. Die vraag hang in die lug, swaar en gelaai. Waarvan hou ek?
Geniet ek hierdie vertoning, of is ek bloot vasgevang in die oomblik, nie in staat om van die magnetiese aantrekkingskrag van die skerm los te breek nie?
Die beeld op die skerm wys die rou emosie op Ané se gesig. Haar oë was soos glas, haar gesigsuitdrukking ‘n mengsel van skaamte en iets anders – iets donkerder, meer primêr. Begeerte.
“Asseblief,” kreun sy met ‘n krakie in haar stem. “Asseblief … hou op.”
Die mans lag net.
“Sy wil hê ons moet ophou,” sê Johan. “Maar ek dink nie sy bedoel dit nie.”
Ek sien hoe hulle oë oor haar borste beweeg, die tepels styf en uitnodigend. Hulle oë is honger. Ek kan hulle opgewondenheid aanvoel, my begeerte meng met hulle begeerte. Stadig, amper ongemerk, het my hand na my lendene geskuif, terwyl my vingers teen die uitstulping in my broek gestreel het. Die gevoel was soos elektrisiteit, en dit veroorsaak ‘n rilling langs my ruggraat af.
Die beeld van Ané, so kwesbaar, so blootgestel, het my mal gemaak. My vingers het met die rits van my broek gesukkel en dit met ‘n ligte geruis van materiaal afgetrek. My hand het gebewe toe ek my hand in my broek
steek, my vingers het om my kloppende ereksie gesluit. Die gevoel was oorweldigend, ‘n stortvloed genot wat my knieë byna laat knak het. Ek kon hoor hoe die mans om haar harder asemhaal en hoe hulle opgewondenheid met elke sekonde toeneem.
“Kyk na haar,” het een van hulle gemompel, “Sy wil nog hê.”
Ek kyk op die skerm na Ané se gesig. Haar gesig was vertrek van pure wellus, haar oë het gesmeek dat sy verlos moet van die oorweldigende begeerte waarin sy besig is om te verdrink.
Ek was naby daaraan om beheer te verloor. Met ‘n hortende asem het ek begin om myself te streel, my bewegings stadig en doelbewus.
Die mans om haar het hulle oë nooit van Ané se kaal lyf weggeneem nie. Ek kon hulle blik soos ‘n fisiese aanraking voel. Dit het tot die intensiteit van die oomblik bygedra. Ek het die tempo versnel, my hand met vinnige, dringende hale beweeg. Die genot het gegroei, hoër en hoër gestyg, totdat ek gedink het dat ek sou ontplof weens die intensiteit daarvan.
Ek kon die mans hoor wat klaarblyklik obsene aanmoedigings mompel. Ek het my oë teruggedwing na die skerm, my blik op Ané gerig. Haar gesigsuitdrukking het verander, haar oë het donker geword met ‘n mengsel
van begeerte en iets anders – iets dieper, meer primordiaal. Sy het na die mans gekyk, haar bors het met elke kort asemteug gehyg, haar lippe was oop asof sy wou praat.
“Asseblief,” het sy gefluister, haar stem skaars hoorbaar. “Asseblief ..”
Ek kon voel hoe die druk in my opbou, hoe die plesier na ‘n hoogtepunt groei. Ek het my greep stewiger gemaak, my hand het vinniger beweeg, my asemhaling het in hortende asemteue gekom. Die genot was ondraaglik, soos ‘n vloedgolf wat oor my gestort het en gedreig het om my onder te sleep. Ek kon sien hoe die mans nader kom na Ané, hulle gesigte verwronge van afwagting. En toe, met ‘n finale, oorweldigende slag, kom ek.
Johan het intussen oor haar gebuig en haar tepels begin suig. Sy gooi haar kop agteroor, haar lippe is oop en sy trek Johan stywer teen haar vas. Hy stroop haar broekie heeltemal af en ontbloot die donker driehoekie tussen haar bene. Sy hand streel met sirkelbewegings oor haar maag, en beweeg dan al laer. Haar bene val nog wyer oop en sy lê hygend met oop bene uitgestrek.
Johan soen al laer oor haar maag en lek tentatief oor die haartjies wat haar skaamlippies bedek. Gerbrand het langs hulle op die bank gaan sit om haar reaksies van nader te kan beskou. Na ‘n paar oomblikke volg
Vincent sy voorbeeld; hy gaan kniel voor hulle op die mat en bekyk die gevryery met sy volle aandag.
Gerbrand kan homself nie meer beteuel nie en sit ‘n groot hand op haar een bors.
“Fok, ek is nou darem baie jags,” mompel hy.
Hy begin haar bors stadig masseer. Toe sy nie wegtrek nie, knyp hy haar tepel stewig vas en trek liggies daaraan totdat sy kreun.
Johan onderbreek sy verkenning van haar mik vir ‘n oomblik om ‘n haartjie tussen sy tande uit te trek, en Vincent gebruik die kans om tussen haar bene te voel. Haar koekie was mooi blootgestel met haar skaamlippies wat
net-net tussen die bossie donkerbruin hare gewys het.
‘n Prentjie skiet deur my kop: Toe ons kort na ons huwelik seksuele fantasieë met mekaar gedeel het, het sy gesê dat een van haar fantasieë is om hulpeloos blootgestel te wees terwyl mans aan haar doen net wat hulle wil. Sy het toe dieselfde uitdrukking op haar gesig gehad as nou – oë half toe, haar lippe rosig en oop en ‘n smagtende, amper smekende uitdrukking op haar gesig.
Terug in die hede kyk ek weer na die toneel voor my. Ané begin worstel om weg te kom van die hande wat haar nou orals oor haar lyf bevoel. Ek wonder of die worsteling kamstig of werklik is – of sy regtig wil loskom en of sy net maak of sy wil. Wat die geval ookal is, stoei sy tevergeefs, want Gerbrand hou haar arms styf bokant haar kop vas, Vincent hou haar bene stewig oop en Johan gebruik sy tong om die delta tussen haar bene te ondersoek. Hy lek met lang hale oor haar binnebene, al hoër en hoër, totdat sy haar asem intrek en snak toe sy tong haar klit ontdek. Hy rol sy tong om haar klit en suig dit dan behaaglik. Hy byt haar klit liggies en rol dan weer sy tong om en om, om en om.
Sy begin krampagtig boontoe beur, haar bene skop styf en die are in haar nek bult uit. Sy kreun onbeheers en bereik dan ‘n luidrugtige klimaks.
“Goeie fok,” sê Gerbrand. “Sy kan darem kom, né!”
Hy los haar arms en Ané sak behaaglik terug op die sagte bank. Vincent los ook sy greep op haar bene en hulle val los en wyd oop. Johan gee nog ‘n paar lekke met sy tong oor haar poesie en staan dan op.
Vir ‘n paar oomblikke kyk hulle na die pragtige, natgeswete lyf wat voor hulle uitgestal is.
“Nou toe,” sê Johan. “Wie is eerste?”
Sonder verdere omhaal stoot Gerbrand hom uit die pad, trek sy broek en onderbroek af en steek sy stywe piel diep in haar in. Hy stamp verwoed ‘n paar hale en kom dan met ‘n hees gebrul. Johan kyk na Vincent wat met groot oë die toneel voor hom dophou en besig is om die harde knop voor in sy broek ritmies te vryf.
“Hier is nou jou kans,” sê Johan.
Vincent trek sy broek af en sy stywe stingel spring regop in die lug. Hy huiwer ’n oomblik, maar vat toe sy piel tussen sy vingers en voer dit stadig in Ané se poesie in. Die pers pielkop word gretig verwelkom en dan dieper gesuig tussen die pienk lippe van Ané se dosie.
“Aaaaa,” ontsnap ‘n amper wanhopige kreun oor Vincent se lippe en hy begin vir Ané naai met die passie van opgehoopte drif.
Hy was skaars ‘n minuut besig voordat hy haar krampagtig vasgryp, ‘n paar keer verwoed ruk en dan bo-op haar sagte liggaam ontspan.
Johan trek sy klere alles uit, draai kaal om na die kamera om sy kloppende voël vir my te wys en sê dan: “Jy wou mos hê haar grense moet getoets word.”
Hy draai weer om, sleep vir Ané ondertoe tot op die rand van die bank sodat haar voete net aan die grond raak en trek dan haar bene weer wyd oop. Hy vryf sy nat pielkop oor haar lyf. Dit laat ‘n slymerige slakspoor oor haar borste, oor haar maag en oor haar heupe. Hy kyk vir Ané diep in haar oë en begin haar met sy stywe piel oor haar tieties en op haar poesie tik, eers sag en dan al hoe harder. Sy wriemel haar kaal lyf heen en weer, aanvanklik om die houe te vermy en dan later om hulle gretig tegemoet te kom. Haar tieties word styf en verkleur ligpienk en haar poesie begin weer nat word as die vog uit haar begin opwel. Ek verkyk my aan haar opwellende lus, hoe sy haar lyf rondrol en hoe sy al hoe jagser word, heeltemal kaal en oorgelewer aan drie mans wat net een ding in gedagte het. Ek sien hoe haar oë diep flonker en dan ‘n hunkerende uitdrukking kry. Haar gesig vertrek in die euforie van die oomblik.
Gerbrand en Vincent kyk ook verwonderd na die erotiese toneel voor hulle. Toe Johan ‘n oomblik wegtrek om asem te skep, piets Gerbrand haar linkertiet skielik hard met sy plathand, toe haar regtertiet en toe weer links. Spoedig is sy hande net ‘n wasige beweging soos wat hy haar tiete
wiks.
“Vat so, jou teef, jou hoer!” skree hy.
Johan druk sy piel diep in haar verwelkomende gleuf in en verlekker homself in die sensuele omhelsing van die warm en nat fluweelsagte skede.
Die kombinasie van pyn en liggaamlike drif dryf vir Ané tot ‘n piek van ekstase vanwaar sy weer duiselend afstort en verswelg raak in ‘n kolk van genot en dierlike plesier. Sy gil rou krete van vroulike oorgawe: “Fok my, fok my, fok my!”
Haar gesig en keel is bloedrooi en die are in haar nek swel en bult soos wat sy probeer om nog meer genot te pers uit die intense seksuele ekstase waarin sy oorgelewer is. Sy gooi haar kop agteroor en haar oë begin omdop. Sy reik met een arm ondertoe tot waar Johan se piel in haar dosie pomp en vryf haar lippies lustig met ‘n vinger
wat nat is van die sap wat nou vrylik uit haar poesie loop.
“Hnh….hnh….hnh,” kreun sy terwyl Johan haar verwoed naai. Sy slaan haar bene krampagtig om sy lyf en trommel met haar hakskene op sy rug. “Nog! Nog! Nog dieper! Aaaaah! AAAAAAHHH! “ Met ‘n laaste kreet
ontplof sy met ‘n luidrugtige klimaks net toe Johan sy saad met lang hale in haar spuit.
Vir ‘n paar oomblikke lê hulle so. Haar hare is nat gesweet en ‘n aar pols ritmies in haar nek.
“Sjooeewiiieee,” sug sy dan en stoot Johan van haar af.
Sy lê nog ‘n paar oomblikke, rol dan om, buk op haar knieë en vee haarself skoon tussen haar bene met ‘n papiersakdoek wat hy vir haar aangee.
Sy kyk skaam na die ander twee wat openlik met hulle self gestaan en speel het tydens die episode.
“Stop nou eers met julle gedraadtrekkery,” sê sy, “bêre julle lus vir later.”
Die vulgêre taalgebruik verklap die impak van die ervaring wat sy sopas gehad het.
Sy vat haar kledingstukkies wat op die vloer verspreid lê en verdwyn na die badkamer toe.
Die drie ouens staan effens ongemaklik rond.
“Dit was ‘n lekker wedstryd, né,” verbreek Johan die stilte.
Hulle lag selfbewus. Gerbrand ‘high-five’ vir Johan en sê: “Ek het lanklaas so ‘n lekker merrie gery.”
“Ek hoor jou,” roep Ané uit die badkamer. “Ek is nie ‘n merrie nie!”
“Jammer, jammer,” sê Gerbrand. “Ek het net bedoel dat jy besonder goed liefde kan maak!”.
“Dis beter,” sê Ané.
Na ‘n paar minute verskyn sy weer. Sy het haar rokkie, kouse en skoene aangetrek. Haar gesig gloei nog en sy het vinnig haar lippe met ‘n titseltjie rooi opgekikker. Sy lyk vars en onskuldig, maar terselfdertyd ook sensueel
en uitlokkend. Sy het ‘n botteltjie Vaseline in een hand en smeer bietjie oor haar ander arm en elmboog.
“Skuus, Johan, gee jy om? Ek het die botteltjie in die badkamer gekry. Ek is lekker skurf”.
“Ons het so gesien so, ja” sê Johan. Sy doelbewuste misinterpretasie van haar woorde laat almal lag.
“Hoe lyk dit, menere, is julle moeg?” Sy kyk skalks na die mans voor haar, wat steeds sonder klere daar rondstaan.
Ek verstom my aan die metamorfose wat sy ondergaan het – van ‘n voorbeeldige eggenote en kuise huisvrou tot ‘n begeerlike en sensuele vrou wat nie skroom om haar seksdrang openlik te wys nie en mans skaamteloos uit te lok nie.
“Nee, ek is nie moeg nie!” sê Gerbrand. Hy kyk haar stip aan. Sy ontmoet sy oë met ‘n uitdagende blik in haar oë.
“Strip!” beveel hy skielik bars.
“Wat?!” vra sy.
“Jy het my gehoor, trek jou kaalgat uit!”
Hy staan nader en dit is duidelik dat hy geen teenspraak sal duld nie.
Die ander twee lyk verras en kyk onseker na mekaar, maar ooglopend wil nie een van hulle sommer vir Gerbrand teengaan nie.
Sy maak haar rok weer knoop-vir-knoop los, laat val dit van haar skouers af en balanseer dan beurtelings op elke been om haar kouse en skoene uit te trek.
Sy staan weerloos in net haar broekie en vou haar arms oor haar borste.
Sy lyk skielik broos en kwesbaar, maar terselfdertyd ontsettend sexy. Haar oë is groot en sy kyk onseker na Gerbrand, maar haar oë se sensuele glinstering het verdiep.
“Het jy nie gehoor nie? Ek het gesê jy moet kaal uittrek! Vincent, hou haar vas. Johan, trek haar broekie uit.”
Vincent gaan staan agter haar en hou haar arms agter haar rug vas. Johan buk voor haar, druk sy vingers weerskante bo by haar broekie in en stroop dan die panty vinnig af. Sy staan nou nakend voor die drie mans.
Haar borste pronk trots in die namiddagson en die donker driehoek van haar koekie kontrasteer met haar wit maag.
Gerbrand gryp haar met een hand aan haar nek. Hy forseer haar grond toe totdat sy op haar knieë staan en beveel haar “Staan hande viervoet!”
Sy lig haar wenkbroue en vra uitdagend: “En wat daarvan as ek nie wil nie?”
“Dan maak ek jou dit doen!” sê Gerbrand.
“Jy en wie nog?” probeer sy weer, maar Gerbrand se groot hand dwing haar ondertoe totdat sy handeviervoet op die vloer neersak. Ek sien egter hoe sy oor haar nat lippe lek. Haar hare hang ‘n gordyn oor haar gesig, haar rug is effens krom, haar satynsagte boudjies is in die lug en haar tieties hang aanloklik ondertoe.
“Dis beter!” sê Gerbrand en gee haar ‘n harde hou op haar boud. Hy vat ‘n dik smeersel Vaseline uit die potjie wat sy in die proses laat val het. Hy smeer die salf tussen haar boude, vryf daarvan op sy hande, vryf heen en weer van haar poesie af tot by en haar anus en weer terug om haar boude te laat ontspan en stoot dan sy stywe piel sonder verdere seremonie in haar anus in. Sy snak na haar asem.
“Stadig, moet haar nie seermaak nie!” vermaan Johan.
“Nee wat”, sê Gerbrand. “Sy sal dit nou-nou begin geniet!”
Ons sien hoe hy sy voël ritmies in haar steek, en hoe sy stadig begin ontspan onder die aanslag van agter af.
Johan bekyk die erotiese toneel ’n paar oomblikke en gaan staan dan voor haar, lig haar ken op en hou sy piel voor haar mond. “Suig!” beveel hy.
Haar pienk tongpuntjie kom uit en sy lek huiwerig aan sy penis – eers liggies aan die kop en dan met sirkelbewegings al om die skag, op en af.
Johan gryp haar agter haar kop en forseer sy piel in haar mond in. Hy hou haar in posisie met een hand agter haar kop en begin haar dan ritmies in haar mond naai. Haar wang staan bol elke keer as hy diep in haar mond steek, en elke keer as hy sy voël uittrek, loop ‘n straaltjie spoeg uit haar mond en drup voor haar op die grond. Na ‘n paar steke hou hy skielik sy piel diep in haar mond en druk haar gesig styf teen hom vas. Sy probeer vergeefs asem kry en haar gesig word bloedrooi soos wat sy na lug snak. Dan ruk hy uit, en omvat sy piel met een hand sodat dit styf boontoe wys.
Hy druk haar gesig weer tussen sy bene vas en sê: “Lek my ballas!”
Haar nat tong dartel oor sy skrotum. Sy penis word nog harder en hy pluk verwoed daaraan. Hy beur vorentoe, forseer haar gesig tussen sy bene in terwyl hy ritmies begin beweeg, sodat sy heen en weer moet lek tussen sy
balsak en sy anus. “AAAAAA!” skiet hy hortend sy saad oor haar rug, waar dit afloop teen haar ribbes af.
Hy staan uitasem eenkant toe en Vincent neem sy plek voor haar in. Hy lig haar ken, kyk haar direk in haar oë en begin voor haar masturbeer. Ané het nou alle inhibisies verloor. Haar mond is oop, haar asem jaag en haar
tieties swaai wellustig heen en weer onder haar. Sy beur met alle mag terug teen Gerbrand wat haar nog in haar gat naai en moedig hom met obsene en kermende geluidjies aan.
Met ‘n “Fôôôôôôôk!” bereik Gerbrand ‘n luidrugtige klimaks.
Dit is te veel vir Vincent en hy skiet sy kom oor haar gesig. Dit spat oor haar oë, neus en mond en loop teen haar wange af.
Ané sidder, haar bene beweeg krampagtig en haar rugspiere is soos ‘n gespanne snaar.
“Ja, ja, jaaaaa, JAAAAA….!” kreun sy en stort dan ineen op die vloer.
Ek het al ‘n paar keer so ‘n geweldige klimaks van Ané ervaar en weet hoe hemels dit voel om in haar sidderende lyf te kom. Die toneel voor my op die skerm, veral haar entoesiastiese deelname aan die ekstreme behandeling wat sy kry, het my verskriklik aangehits en ek skiet ‘n gryswit boog semen oor die TV skerm.
“Dankie, dankie,” sê Vincent. “Ek het nog nooit so-iets ervaar nie.”
“Ek ook nie,” sê Johan.
Gerbrand staan eenkant met ‘n grynslag en sê: “Ja, dit was nie te sleg nie. Ané, met nog ‘n bietjie oefening kan jy selfs ‘n loopbaan in die pornografiebedryf oorweeg”.
“Jy is stout!” lag Ané en gee hom ‘n ligte hou teen sy bo-arm. “Sal dit darem goed betaal?”
“Virseker, sê Gerbrand.
1 COMMENT
Fassinerende explisiet wonderlik sexy storie