
Finalis-storie: Kompetisie-lekkerte
deur Wille Will
“Waarmee is jy besig?” vra Elma.
Sy lê op haar maag op die bed besig om ‘n speletjie te speel op haar selfoon. Ek sit diep in gedagte, langs die bed, voor my PC met ‘n blanko bladsy op die skerm.
“Ek probeer ‘n storie skryf vir ‘n kompetisie.”
“Agge nee! Daar verloor ek alweer!” skree sy skielik.
Ek draai op my draaistoel na haar kant toe. Sy is naak en my oë gly oor haar lyf met die pragtige ferm boudjies. Sy gooi haar foon neer en laat haar kop rus op haar wang na my kant toe. Sy giggel skielik en die groot blou oë is vol duiweltjies.
“En nou?” vra ek “As die woedebui so skielik verander?”
“Skuif jou stoel tot teen die bed,” sê sy en haar hand wat naaste aan my kant lê skuif sy onder haar maag in.
Ek wieletjie my stoel tot my kniëe teen die sykant van die bed druk.
“Watse onnutsigheid dwarrel nou weer in jou kop?” lag ek.
Sy draai op haar sy na my toe en rus haar hoof op haar hand van die elmboog wat wat nou opleun.
“Ek lag omdat ek in jou sy-broekie se pyp kon opkyk en jou tottie opgekrimp soos ‘n voëltjie in sy nes gesien het!” giggel sy weer.
My hand refleks outomaties en omvou my manlikheid oor die broekie.
Sinies, amper verontwaardig, grynslag ek: “O! Dis nou skielik ‘n voëltjie-in-sy nes?”
Sy skuif ‘n rooi-bruin krul uit haar oë en sit dan twee voorvingers in haar mond. Haar poel-bloues kyk uitdagend na my.
“Miskien kan ek die voëltjie ontwaak dat hy opstaan soos ek hom eintlik ken …”
Haar twee vingers kom stadig uit haar mond waarvan die vol lippe nou ook blink-nat skitter. Die vingers gly sensueel oor haar ken, af oor die slanke nek en hals en oor een van haar sproet-besaaide, groot, lig-bruin borste. Sy streel oor die wye bruin aureola en knyp haar tepel tussen die twee vingers vas. Ek gee ‘n groot sluk en my hand knie my skommel-goed, want ek voel dit begin nou reageer in my broekie. Ek kyk vinnig op na Elma se gesig. Haar pienk tongetjie terg heen-en-weer oor haar nat onderlip. My oë flits terug na haar tiete toe. Met die nat vingers trek sy die tepel herhalend op en af en ek sien hoe dit erek en dik word. My hand los my groeiende ereksie en ek voel my handpalm is natgesweet waneer ek dit op en af vryf oor my bo-been.
Hààr handpalm gaan rakelings oor die ander tiet se tepel en ek merk haar bo-lyf ruk met die aanraking.
Vier van haar vingers gaan vinnig in haar mond in en terug onder een bors wat sy oplig … en dan sak haar kop en sy lek die tepel! Ek merk haar oë toegaan van plesier en wanneer sy haar kop oplig en in my oë kyk met een oog, want haar glansende rooi hare hang oor die een kant van haar gesig, sê sy: “Dis seker amper dagbreek want ek sien die voëltjie het ontwaak!”
Sy lag smeulend.
Ek kyk af en ek sien my Meneer het nou tot vol ereksie gegroei en uit die broekie se pyp opgestaan!
Ek vou my vingers om sy stang en trek die voorvel af dat die groot pers kop in al sy glorie uitstaan! (Elma het een keer ‘n Lion vuurhoutjie bôksie langs die kop gehou en die kop was groter!) Ek kyk terug na haar en sien dat sy ook na die polsende glorie staar. Sy wend haar oë egter terug na haar vingers wat nou om
haar naeltjie dartel en dan verder afgaan. Met wat sy op haar sy lê lig sy haar boonste been op sodat dit,
knie gebuig, agter die ander knie regop staan. Haar ongelooflike poesie beur nou met vol dik buite lippe, half-oop, in die lug op. Haar vingers gly deur die yl, fyn, gemmer kleur haartjies totdat sy haar gleuf op en af oper skuif daarmee. My trul tril liggies in reaksie en ek sien ‘n druppel pre-kom op sý gleufie uitkom.
“Is hierdie nie dalk ‘n beter nessie vir hom nie?” hoor ek Elma asemrig sê.
Sy’t haar twee vingers nou weerskante van haar poes en trek die twee lippe vanmekaar dat jy die swart randjie van die binne lippe sien en die nat pienk marshmallows van haar binnepoes met die gaatjie in die middel. Ek ken my limiete en skuif op my kniëe bo-op die bed. My penis skuur oor die deken en tot dit wek my op. Ek buk af om daai malvalekker te verorber, maar Elma lig my aan die voorkant van my skouers op en sê horterig: “Nee naai my eers, ek’s nou te jags!”
Sy val ook dadelik plat op haar rug en lig haar onderlyf op na my. Ek gryp my loot in my hand en op my kniëe tussen haar bene vryf ek die pers kop op en af oor haar nat gleuf.
“Sit hom fokken in, ek word mal!” skreeu sy.
Haar kop swaai heen en weer en dit lyk asof sy grynslag van haar eie opwerking. Ek stoot my piel so hard en diep as wat ek kan in haar in, sak neer op my elmboë weerskante van haar lyf en gryp haar tepels. Ek
draai hulle hard en seer in die rondte, want sy’t mos deesdae die ding dat pyn haar nog lekkerder laat kom! Ek kyk vinnig op na haar. Haar blou oë is wyd oopgespêr, siende blind asof sy net genot wil ontvang, dadelik! Haar oop mond lyk soos ‘n “O” en haar onderlyf begin driftig teen my bekken slaan.
Ek slaan vurig terug in haar en voel haar poeskanaal soos ‘n silindervoering oor my piel, seepglad gly.
“Byt my tiete!” gil sy.
Ek wil nog opkyk na haar, maar sy gryp my aan my agterkop en dwing my gesig oor haar een bors. Ek byt
liggies aan haar vel.
“Ja… ja … maar byt harder!” gil sy.
Ek slaan my tande in haar tiet in, los en byt weer hard op ‘n ander plek. Sy gil.
“Nog … nog nognogg!” gorrel sy “O here ek gaan kom.”
Ons onderlywe wat in ‘n vuurdans was met mekaar die hele tyd slaan nou genadeloos, pynlik, onbeheersd teen mekaar. Dan gaan haar sluise oop en in haar orgasme spuit sy soos pis oor ons albei. Ek voel my piel ook klimaks strale uitskiet in haar. Ons verslap skielik, amper tegerlyktydig. Asof knellende bande meteens los geskiet het. Ons asems jaag en ek kan ons harte heftig voel klop teen mekaar. Ek het plat geval bo-op haar lyf.
Met wat ek my eie asem begin terugkry hoor ek haar gehyg ook bedaar. Ek voel my peester, wat weer begin krimp het, begin uitgly uit haar doos.
Elma vryf met haar vingers deur my hare op my agterkop.
“Dit was onmenslik lekker.”
“Ek weet,” prewel ek met my lippe gekneus teen haar een bors. Ek proe bloed waar ek haar gebyt het.
“Wanneer jy weer reg voel kan jy gaan eet… waar jy die eerste keer wou.”
“Ek wil jou sappe ook uitsuig en sluk.”
2 COMMENTS
Dankie Jan, ek moet nederig beken dat dit ‘n formidibale poging was. Somehow skryf ek nie meer so innoverend nie…seker maar ouderdom wat my inhaal !
Willewill
Hierdie is vir my een van jou top stories. Welgedaan en lekkker lusmakend