Finalis-storie: Die Uitstorting van die Vlees
deur Stoute Jakie
Ons praat nou van die jare sewentig toe Suid-Afrika só toe was sy kon nie eens met Skriflesing en gebed geopen word nie. In daardie benoude-boude tyd het ek, weens familiedruk, vir predikant moes gaan leer, maar deur al die jare – van die eerste draadtrek op ouderdom dertien – was ek ʼn baldadige mens, maar natuurlik streng in die geheim. My paar ‘kaal prentjies’ was mooi weggesteek onder my matras vir gebruik laataand. Groot kak toe my ma eendag die matras laat omkeer … ewenwel, met die wortel van die hemel voor my neus en die terpentyn van die hel in my gat, is ek dwarsdeur my skoolloopbaan en die sewe jaar op universiteit sonder dat daar ʼn ander hand selfs naby my piel was, praat nie eers van ʼn
woltoffie nie.
Van ons derde jaar in die kweekskool af kon ons gedurende die vakansies in gemeentes gaan help; dit gee dan die herder en leraar die geleentheid om bietjie elders te gaan rus. Op dié manier beland ek toe Desembermaand by ʼn gemeente in die Boland. Die dominee en sy familie is weg Stilbaai (of Stilletjiesnaai?) toe en ek is stokalleen in die groot pastorie. Omdat ek nog nie ‘afgestudeer, gelegitimeer, beroep en verordineer’ is nie, mag ek nie preek of op die preekstoel staan; jy staan op die vloer en jy lees voor uit ʼn goedgekeurde preekboek en bid uit die voorgeskrewe gebedeboek. Prakties beteken dit jy is bloot ʼn sieketrooster, ʼn spaar piel in die hoerhuis.
Vrydagaand sit ek in die woonkamer en kyk na die beeldsaaipoging van die SAUK toe die voordeurklokkie lui. Ek skrik my omtrent uit my geloof uit, hol deur toe en maak oop. Dis ʼn jong bruin vrou en sy staan en snik, baie oortuigend, in die halfdonker. ‘Is pastoor hier?’ huil-vra sy. Ek staan met my bek vol tande, want ek weet nie mooi hoe om die saak te hanteer nie, maar sy hoor die TV en skuur by my verby om te gaan kyk. Ek maak maar die deur toe en volg haar.
In die woonkamer steek ek ʼn tree agter haar vas, want toe sien ek nou dinge wat die slang in my bekken baie opstandig maak: die vrou het ʼn flenterrokkie aan wat tot net onderkant haar boude reik, en die materiaal is só dun ek kan die knoppe op haar rugstring duidelik uitmaak. Toe draai sy om, vee die trane met die agterkant van haar hand af, en glimlag so effe meewarig. Maar my mond hang oop, want dis nou duidelik die rok is al wat sy aanhet! Haar linkerpram is ontbloot en ek verwonder my aan die groot bruin areola en die prominente nippel. My knuppel begin onwillekeurig huppel en wil net spoeg!
Van nie weet wat nie, vra ek: ‘Kan ek vir jou ʼn glas melk gee?’
‘Ja, dankie, pastoor,’ sê sy en probeer die linkerpram toemaak, maar toe trek die rok op en ek sien die skoenborseltjie tussen haar dye flits ʼn oomblik. Nou moet jy mooi verstaan, dit was destyds hoogs onwettig vir ʼn bleekgesig spaan om botter te karring in ʼn kerriekoekie: dis wat my boonste kop sê, maar my onderste kop sê, ‘Dis die Voorsienigheid!’
Ek haal diep asem en stap kombuis toe terwyl die oorlog tussen die Here bó en die Satan onder woed, en hoor sy stap saam. Ek is skoon dom, maak die yskas oop, kry die melk uit, maar weet skielik nie waar die glase is nie. Die meisie skuur weer by my verby – soos ʼn speelse katjie maak – al is daar oorgenoeg plek om verby te kom. Sy moet op haar tone staan om ʼn glas bo uit die kas te haal, en die rok trek so ver op dat ek haar kaal boude kan sien. Sy vat die glas en gee dit vir my aan, toe wip sy op en gaan sit op die toonbank. Met dié wip die rok op en ek kry so ʼn vinnige kyk na haar woltoffie. Dis toe die eerste keer wat ek die wolf-nes sien en sy moes gesien het hoe geskok ek lyk, want toe lag sy al te lekker, lig ewe die rok
op en maak haar bene oop en bly so sit.
‘Jammer, pastoor, maar my panty het by die dans agtergebly.’
Intussen kry ek die reuk en die Here gee die saak gewonne. Ek besluit om eiers te bak en probeer die eiers uit die yskas haal, maar ek bewe so dat die meisie afspring en my kom help. Sy dra die pakkie eiers na die stoof toe en breek behendig vier van hulle in die pan. Met die eierspaan in die regterhand hang die linkerhand langs haar lyf af, maar toe die eiers begin sis, lag sy en toe vat sy so ʼn volvat op my stywe trul.
‘Lekker jags, hê?’ lag sy. ‘Het hierdie kerriekoekie jou peester bemeester?’
Got, ek is so jags, maar ek waag nie om iets te sê nie. Sy skakel die plaat af en los die eiers so in die pan, en die volgende oomblik toe maak sy my broek los en trek hom af tot op my knieë. Ek is so verstom ek staan met my bek vol tande terwyl daai linkerpram my koggel.
Toe trek sy die onderbroek ook af, druk my so teen die toonbank af en sak af op haar knieë hier voor my. Sy sit haar hand om my piel en begin so liggies my draad te trek, en terselfdertyd begin sy my pielkop soen. Got, dis so fokken lekker, want daai tongpunt kielie hier al oor die gevoeligste plek.
‘Got, meisiekind, ek gaan skiet!’
‘Djy kan maar skiet, pastoor, ek ken van dit. Ek’s nie verniet die voorste hoer van Blikkiesdorp nie!’
Sy vat die eerste skoot in haar mond, maar die volgende vier sprei so oor haar bors en oor haar maag, ‘sodat ek jags kan ruik,’ beduie sy.
Ons sit by die kombuistafel en eet.
‘So jy’s ʼn hoer, sê jy?’
‘Dja, pastoor, ek’s ʼn naaimasjien want dis die botter en brood vir ons mense. Dis die wit slange innie bruin paradys, onwettig, maar dis fokken lekker onwettig!’
Saterdagoggend elfuur bel die dominee my Stilbaai uit om te hoor hoe dit gaan. Ek mompel iets, en hy vra, ‘Was die hoermeisie toe gisteraand daar by jou?’
Ek is bietjie stadig van die merk af. ‘Ja, ek het vir haar ʼn glas melk en twee gebakte eiers gegee, want sy was honger.’
‘En wat het sy met die wors gemaak?’
‘Ek het nie wors gebak nie, dominee.’
Kanselstem. ‘Ek het netnou met haar gepraat, broer, so ek weet wat gebeur het.’
Ek word yskoud!
Sy stemtoon verander. ‘Sy speel goed toneel, nè? En daai blowjob, wat ek die “uitstorting van die vlees” noem, is altyd uit die boonste rakke!’
My kopratte begin kliek.
Hy lag jagserig. ‘Sy’t ʼn goeie werk by die koöperasie, maar Vrydagaande kom bedien sy my altyd by die pastorie; dis wanneer my vrou uithuisig is. Gisteraand het sy jou net ʼn voorsmakie gegee. Volgende Vrydagaand … O Here, sy naai ʼn hond uit ʼn bos uit. Ek weet!’
3 COMMENTS
Geen mens sal dir weerstaan nie, n lekker stukkie sagte vleis bly maar bobaas
🙂
Ook maar mens ook maar lus nè Dit is waarom bordjies langs die pad “Pad predikante” genoem word. Hulle wys die pad maar loop dit glad nie.
Dankie vir ‘n lekkerlees storie. Ek hoop ons lees nog baie van jou skeppings uit jou pen.
Stoute Jakie jy skryf ‘n kont uit ‘n hond uit!…..of so iets ek kannie meer onthou nie.
Soos met jou bekendstelling-storie is jou natuurlike humor die anker en wenner in jou storie!
Daarmee saam ‘n kennis van mense alhoewel die jagsheid van 2 predikante nie altyd sommer blootgestel word vir leesstof nie! Jy kraak Afrikaanse (skyn) heiligheid middeldeur. Hulle is tog ook viiriele mans soos enige ander ?
Ek het weereens my gebreek soos ek lag….ek hoop jy skryf nog baie vir ons.
Wie weet jy kan dalk hierdie kompetisie beslis wen. Sterkte!