Al lê die berge nog so blou

Hoe lank gaan ek lees: 7 minute

deur Wille Will

Die scenario was die tipiese: Afrikaanse agtergrond, navolging van Christelike beginsels, ‘n statiese
wenresep vir sogenaamde “liefde”- vir ‘n ewige lewe van trou aan mekaar sonder passie! Marius is met sy matriekkys getroud, groot onthaal, bekende en gesiene mense en tannies wat almal sê: “Ai, hulle is ‘n pragtige paartjie!” En dan nog ‘n kaaspoffertjie soek om in die mond te druk by die onthaaltafel.

Maar na ‘n jaar het die euforie versplinter. Elma wat op haar natuurlike skoonheid gery het, het skielik
besef daar’s baie ander girls in die regte lewe wat haar oorskadu. Dit het haar net aangespoor om met
desperate afsydigheid haar ‘skoonheid’ te behou, selfs teenoor Marius. Marius het graad gevang en sy eie praktyk begin. Geld en rykdom het Elma egter nog meer in ‘n surrealistiese teef laat ontluik. Sy’t begin reis die wêreld vol en haar min gesteur aan Marius. Hul intieme lewe was ‘n nul, want sy’t beslis dit kan haar lyf lelik maaken het dit selde vir Marius ge-offer of met hom gedeel. Sy wou ook nie kinders gehad het nie.

Vandag is hulle geskei en Marius het uit die stad getrek en ‘n kantoor begin op ‘n klein dorpie in die
Karoo. Hy wou terug na sy oop lewe toe hy nog ongeskonde was en eerlikheid en opregtheid ‘n deug was in iemand se bestaan. Hy is ‘n gesogte alleenloper op Vergenoegd, maar hy hou sy lewe privaat en meng nie sommer met almal nie.

Met die jaareindfunksie van die burgermeester, wat hy as stadsraadlid verplig was om by te woon, het hy alleen opgedaag en nie veel uitgesien na die vervelige toesprake, geveinste vriendelikheid van almal en die voggies wat die innerlike venyn van die hoogdrawendes na die oppervlak bring nie. Die spyseniering is gedoen deur ‘n gesogte maatskappy vanaf die stad en die aand sou ‘n blink gedoente wees wat self die stedelinge sou jaloers maak. Plaaslike mense is aangestel om in die kombuis te help, kelnerinne te wees, skoon te maak, teen vergoeding.

Marius het by ‘n tafel vir ses gesit saam met twee ander paartjies en ‘n ryk wewenaar-boer van die
distrik. Hy het gesit en mymer en gewonder hoe sou Elma nie hierdie funksie van prag en praal geniet het nie! ‘n Sagte stem by sy skouer het hom skielik laat opkyk.

“Kan ek vir u die volgende gang bring of wil u eerder eers ‘n drankie geniet?”

Sy buk en neem die leë voorgeregbord weg voor hom op die tafel. Haar spierwit glimlag weerkaats in die ligblou groot oë en die kelnerrin-kadotjie op haar lang rooi-bruin hare lyk uiters onvanpas.

“Ek sal wag vir die ander mense hier by ons tafel, dankie” Hy verwonder homself weer aan die kuiltjies
langs haar mondhoeke.

“Ek herken jou nie as iemand van ons distrik nie?”  stuit hy haar toe sy wil wegstap. Sy draai na hom met ‘n effense blos op die wange: “Ek is ‘n finale jaar student van Kovsies wat by my ouers kuier vir die vakansie. Hulle boer in u buurdorp, De Aar, se grense en het my aangemoedig om ‘n ekstra geldjie te kom verdien vir die laaste skof van my studies.”

Hy glimlag bemoedigend en sy draai om en stap weg met die leë bord.

Die aand het sy loop geneem met ‘n jazz trio uit Kaapstad wat die agtergrond musiek verskaf.

Marius en ‘sy’ kelnerin het met glimlaggies en dankies die ete voltooi tot en met die koffie en likeurs stadium.

“Ek vertrou u het u aand geniet? Ek kan as afronding vir u van ons fyngebak aanbied saam met u koffie? Die Karamel Merengue’s smelt in jou mond,” lag sy.

Met ‘n glimlag knik Marius sy kop ineenstemmend.

Hy staar haar lyfie en mooi kuite agterna en besef skielik hoe ‘n gemis hy het aan vroulike geselskap
en wat daarmee saamgaan. Hy moet weer ‘n plan maak en sy lewe uitsort. Meteens verskyn oom Tokkie langs die jazz trio. Hy’s geklee in ‘n ligblou safaripak met ‘n kam wat in een van sy lang kouse uitsteek. Hy vee met ‘n sakdoek sweet van sy voorkop af en sy rooi gesig vertoon dat hy al ‘n paar knertse agter die blad het.

“Vrinne, ek wil onse ‘meyer’ namens almal bedank vir ‘n heerlike maaltyd, maar die aand sal nie volmaak wees as ons nie ook bietjie lekker skoffel nie, of hoe?”

“Hoor-hoor,” skree iemand en almal klap spontaan hande. Die konsertina in sy ander hand gee ‘n skewe kreun, maar dan tel hy dit by sy loshand en trek kwinkslag note daaruit. Toe hy wegtrek met die inleiding van “Outa in die langpad” val die jazz-ouens saam met hom in met groot glimlagte op hul gesigte. Jy hoor net stoele skraap en skuif en skielik is die dansruimte gevul met paartjies wat dans. Die pare by Marius se tafel gaan dans ook en Marius en die ander Oom kyk met genoegdoening na almal se danspassies.

“Ek weet ek’s al van diens af, maar ek kan vir oulaas vir meneer my dienste aanbied as metgesel op die
dansvloer?” lag ‘n sagte stem weer by sy skouer.

Marius trek sy asem in toe hy omswaai en moet met inspanning sy gesig neutraal hou. Sy kelnerin het ‘n
gedaanteverwisseling ondergaan! Sy’t verklee in ‘n noupassende lamé aandrok, uit silwer gegiet, wat
elke kurwe van haar liggaam aksentueer en na onder in ‘n blou skakering vloei. ‘n Silwer skoenlapper met sirkoonvlerkies is die haarknippie wat die rooibruin blink haredos versier wat nou in golwe dy na net die een kant van haar gesig tot op haar skouers. Dieselfde skoenlappertjies verskyn in elke oorbel as oorbelle en ‘n skoenlapper met ‘n saffierkop hang laag om haar hals aan ‘n fyn silwer kettinkie. Die rok se hals is laag en die ornament het nes geskop in die begin van die gleuf wat haar twee redelike groot borste
vertoon.

“Dit kan net ‘n plesier en ‘n voorreg wees,” antwoord hy sjarmant terwyl hy opstaan.

Met sy een hand op haar middeltjie en haar hand in sy ander hand lei hy haar op die dansvloer.

“Ek ken nie eers jou naam nie!” sê hy soos wat hul draai en swaai.

“Marlee,” lag sy terug. “En joune?”

“Marius” antwoord hy en trek haar lyf stywer teen hom en kyk in haar oë. Hul oë praat met mekaar in
flitse van vrae en behoeftes, maar dan draai sy haar kop weg met ‘n skaam laggie.

Oom Tokkie smag seker na ‘n voggie, want die orkes neem ‘n blaaskans na die derde nommer en Marlee mik na Marius se tafel met sy hand in hare.

Hy stop haar egter en sê: “As jy wil, kom ons gaan skep eers bietjie vars lug.”

Hulle glip by een van die sydeure uit wat in ‘n roostuin uitloop tussen hoë rankrose en ‘n hoë klimopbedekte muur. Hul val gelate neer op ‘n opgestopte drie-sitplek tuinbank wat onder ‘n
kanferfoelie gerankte boog staan. Hy los haar hand en haal ‘n sakdoek uit sy broeksak waarmee hy oor
sy hoof en gesig vee. Hy draai na haar om die sakdoek aan te bied, maar sy skud haar kop heen en weer met ‘n glimlag.

“Lyk my hierdie girl het iemand flou gedans?” sê sy, maar gee sy been, teen hare, ‘n drukkie.

“Ek’t te lanklaas die kans gehad om met so ’n mooi vrou só lekker te dans,” antwoord hy en plaas sy
hand oor hare op sy b0-been.

Hul gesigte is baie na aan mekaar en wanneer sy die begeerte in sy oë sien blink in die flou lig van die
bedekte tuinlampies, laat sak sy haar wimpers en sit haar ander hand om sy nek. Sy hand wat op die bankie se rugleuning agter haar lyf gerus het omvou haar skouers en trek haar op teen hom.
Hul lippe omsluit mekaar, eers saggies en soekend maar dan gaan hul monde oop met so‘n drif en ‘n
honger dat hulle in mekaar insuig met tonge wat wriemel van plesier.

Sy handpalm gly oor haar maag en die silwer see van haar lyf tot hy haar een bors vasgryp in lus en
dit knie. Haar hand wat op sy been gerus het kramp saam en haar vingernaels dring deur sy broek in sy
vleis in. Sy hand ontdek die ritssluier agter haar rug en hy trek dit met mening af en maak die hakies los van haar bra wat hy skielik voel by sy vingers. Sy soen raak nog meer indringend en sy tong gly oor die
riffeltjies van haar verhemelte. Haar hand het opgeskuif na sy lende en skielik voel sy die enorme ereksie wat veg teen sy broek. Op hierdie oomblik het Marius haar bors wat hy geknie en gestreel het verlos uit haar rok en sy mond spoegstreep oor haar hals na haar tepel toe.

Haar hand is skielik op sy wang en sy druk sy gesig saggies van haar bors af waar haar nat tepel soos ‘n
uitroep teken troon.

“Hierso, Marius?” fluister sy asemrig.

“Op die gras agter daardie struik,” antwoord hy en beduie met sy kop en trek haar op van die bank af
en begin sy baadjie uittrek. Haar een bors hang nog steeds uitdagend uit haar rok uit.

Hy draai om en vou die baadjie so netjies moontlik in sy haas en plaas dit op die bankie. Met die terugdraai sien hy haar kaal voete agter die struik uitsteek en die dansskoene wat weerskante weggeskop is. Hy loer oor sy skouer na die sy-deur se kant toe, maar die konsertina teem in die verte en jy kan die
mense hoor lag. Hy begin sy broekgordel losmaak wanneer hy weer op sy knieë sak en om die struik kruip. Die silwer lamé rok is opgetrek tot by haar middellyf en hy sien die wit van haar pêntie tussen haar dye waar sy haar bene nou wyd opgetrek het. Haar hande, onderom haar tiete, het albei nou uitgelig uit
die rok en bied dit vir hom aan terwyl sy hyg: “Neem my nou … e-ek k-kan nie meer terughou nie.”

Hy wou net sy penis by sy ritssluier uitlig vir die daad, maar die vuur van die oomblik maak dat hy sy broek en onderbroek saam afrem tot op sy knieë en sy ereksie skiet in die lug op. Hy neem sy staaf in sy een hand en sak af tussen haar dye en vryf sy pielkop op en af in haar gleuf deur haar broekie. Met sy ander hand vryf hy weer oor albei tepels.

Haar hande los haar buuste en pluk skielik haar pêntie af terwyl sy haar boude lig. Sy gryp sy voël uit
sy hand en stoot dit in haar poes in terwyl sy met haar ander hand om sy boude hom in haar intrek.
Hy voel haar nattigheid wat sy hele trul omhul en hy stoot so diep in as wat hy kan.

“O liewe here … liewe here …” gil sy amper en hy plaas sy hand vining oor haar mond. Haar onderlyf
begin freneties en hard teen syne klap en hy probeer by die ritme hou terwyl hy sy lus voel opwel.

“E-ek ko…” dring haar stem tussen sy vingers deur. Dit voel asof sy sy hele liggaam deur haar poes wil insuig soos wat haar poeswande hom vasknyp en op en af oor sy voël gly. Hy voel dat haar een hand se vingers venynig met haar klit speel terwyl hulle naai.

Hy kan by homself nie meer terughou nie en skielik skiet sy sperm strale in haar in.

Hul lywe ontplof intens teen en in mekaar asof dit die oordeelsdag is. Roggelend neem die verskietende tower oomblik af en hul lywe begin stadiger beweeg.

Uit die danssaal huil oom Tokkie se konsertina: Al lê die berge nog so blou …

2 thoughts on “Al lê die berge nog so blou

  • Jan Pielewiet

    Lekker man lekker.

    Reply
  • Ai ou Will jy skryf so na my smaak!!

    Reply

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

error: Kontak ons as jy iets van Kombiekiehier wil hou vir jouself. ;)