Droom van jou (2)

deur Dromer

(Lees eerste episode HIER)

Ek het gedroom dat ek en jy movies gelê en kyk het. Lekker onder ‘n fleece kombers snoesig voor die grootskerm TV met die surround sound wat letterlik blêr soos die skote klap in die aksie-fliek. Dit is donker in die TV-kamer en die enigste lig in die vertrek kom van die TV af. Die mure is ‘n donker pastelbruin wat geen lig reflekteer nie.

Ek lê op my rug met my kop op ‘n kussing en jy lê met jou kop op my bors en jou hand streel rustig en liggies my bors. Ek ruik die sjampoo in jou hare en die reuk van jasmyn vul my neus. My arm omvou jou en rus op jou skouer. My vingers streel op jou skouer en ek gly dit af oor jou skouer na jou elmboog. Ek voel hoe jy in hoendervleis uitslaan en ek kry ‘n stil smile op my gesig. Ek dink my self in as jy so in hoendervleis uitslaan of dit dieselfde effek op jou borste sal hê. Ek gee jou ‘n ligte soen op jou kroontjie en toe ek my lippe wegneem kyk jy op na my. Die lig van die skerm maak blink beelde in my oë. Jy glimlag vir my en ek glimlag terug. Ek gee jou n stywe druk terwyl ek voel hoe jou oë intens na my staar. Meteens weet ek dat fliekkyk nou iets van die verlede is.

Ek begin van my rug af draai en jy draai instinktief op jou rug. Ons kyk vir mekaar in die oë en ek beweeg nader en gee jou ‘n sagte soen en beweeg weer terug en kyk jou stip in die oë. Jy kyk intens in my grys-blou oë. Die volgende oomblik gryp ons mekaar. Jou hande weerskante van my borskas. My regterhand langs jou kop waarmee ek my gewig oor jou stut. My linkerhand onder jou kop met my vingers in jou hare. Ons lippe styf en sappig teen mekaar. Ons tonge wat speels ontmoet soos ‘n oerdans tussen twee lovers. ‘n Dans wat alby weet waar dit gaan eindig, maar nogsteeds as ritueel gedoen word.

Die geraas van die surround sound en die oorlog op die skerm is al lank vergete en heel uitgesny van die heelal wat net uit ons twee bestaan vir die oomblik. My lyf begin reageer op die passievolle gevry en ek kan voel dat ek styf is soos ek lank laas was. Ek weet jy kan dit voel soos my ligaam gestut oor jou gestrek is. Ek weet dat jy my teen jou lies kan voel. Ek kan jou vol borste teen my voel en ek kan ook jou tepels teen my voel, klein getrek van opwinding en dit druk trots teen my om te verklaar dat jy nou myne is, al is dit net vir vanaand.

Ek skep asem en ons albei se asems is hygend van opwinding en ‘n dringendheid van lus en passie. Ek draai terug op my rug en voel hoe my hart intens klop. Ek voel hoe hy ook in my broek klop en dat dit n klop is wat verlos wil word. Jy draai op jou sy en dan verder tot bo-op my. Jy sit oor my en rus nou vol met jou sagte vroulikheid bo-op my. Ek sê vir jou dat ek nou definitief jou van jou en my klere sal moet verlos. Jy trek jou
top uit en jou borste groet my met glorie, vol borste met klein donkerbruin tepels staan trots en soebat vir aandag. Aandag wat ek dadelik gee, want ek sit regop en dadelik met my lippe eers op jou linkertepel terwyl my hande sagkens jou borste brei. Jou asem hyg van die aandag. Jou liggaam geniet my aanraaking, jou vroulikheid straal hitte uit op my manlikheid. Jou heupe begin stadig vorentoe en agtertoe maal op my, ritmies en intens. Ek kan die warm klammigheid van jou begin voel. My hande sak af en ek begin jou broek se knoop loswoel. Die ritssluiter gly af en my vinger voel die sagte kant wat jou vroulikheid toeskerm. Ons is terug in die vurige gesoen van vroeër. Jy skuif effens terug en begin my broek se knoop losmaak. Ek voel die verligting soos my manlikheid bevry word.

Ek lig jou van my af en skuif af na jou voete. Ek neem jou broek langs jou heupe en sommer saam met jou kantbroekie en begin jou ontkleë. Nie eens met grasieuse bewegings nie, ons is al lank verby daardie tyd. Ek sien jou skoongeskeerde skaamlippe en ek kan die gesig voel in my manlikheid. Ek ruk dadelik my my broek af tot op my enkels en trap ongeduldig uit hom uit. Jou hand gaan instinktief na jou skaamlippe toe met die gesig van my stywe voel wat penorent staan om oorlog te maak, soos n spies wat gemaak is om oorlog te voer. Met die wat ek sien hoe jy jou self aanraak gaan my hand instinktief na my voël en gee hom ‘n harde druk en trek my voorvel terug sodat die kop nou heel ontbloot is. Ek kan sien hoe jou natheid blink in die TV skerm se lig en kyk dan af en merk op dat ekself natheid afskei wat glinster in die dansende ligweerkaatsing in die vertrek. Ek sak af op jou en moet soos ‘n oermens eers proe aan die geskenk wat hier voor my pronk. Ek proe jou en kan die frank smaak inleef. Die muskus reuk in my neus vul die vertrek. My tong dans en terg jou klit. My duime vlek jou oop en ek liefkoos jou totdat ek die ritmiese beweging in jou heupe op my nek en kakebeen kan voel. My tong terg jou nou meer intens en ek voel jou asemhaling raak meer ongereeld en vlak. Jy kreun liggies en met eens vloei die orgasme oor jou en jy kom met ‘n harde kreet. Ek skuif op en ontmoet jou gesig soos my kop tussen deur jou boste gly. Toe my lippe joune raak voel ek terselfdertyd hoe my voël se punt jou nattigheid bereik. Ek beweeg my heupe effens en jy kan voel hoe my voëlkop jou binnedring. Ek penetreer jou met my spies, ‘n spies wat nou in seremonie gaan oorlog maak.

Ek begin my nou al hoe dieper in jou instoot, sonder om op te hou om jou vurig te soen. Ek stoot jou stadig met diep hale wat ek later met korter hale begin afwissel,. Jou liggaam reageer goed op die korter hale en ek kan voel hoe jou heupe weer begin deelneem aan hierdie oorlogsdans. Ek voel self hoe my liggaam begin reageer en voel hoe my balsak begin saamtrek, deel van die oorlog. Hierdie oorlog gaan gewen word. Die volgende oomblik breek ek ons soen en sak my mond na jou oor. Ek voel hoe jou ligaam verstyf en jou heupe ruk. Jy voel hoe ek binne jou begin klop. Ek roep uit dat ek gaan kom. Ek voel hoe jy ook saamtrek. Jou roep ook in ‘n kreet uit dat jy kom. Ek voel die oorlogshale oor my rug soos jou naels die eerste bloed trek van die oorlog. Jy voel hoe jy gevul word met my buit van die oorlog. Meteens sak ek neer op jou. Uitasem. Ons albei hyg en giggle soos twee tieners en ek weet dat die glimlag op my gesig slegs deur slaap vanaand sal afwas.

 

Volg Kombiekiehier op sosiale media:

2 thoughts on “Droom van jou (2)

  • Nov 6, 2018 at 6:25 pm
    Permalink

    Netjies geskryf Dromer, ek sekondeer vir ou Will, jy mag maar. Hoop ons hoor binne kort van jou.

    Reply
  • Nov 6, 2018 at 2:49 pm
    Permalink

    Dromer jy kan maar, hoor. Die storie baie geniet, dis so intiem geskryf dat ek elke sekonde meeleef.
    Dankie, welgedaan !

    Reply

Leave a Reply

Your email address will not be published.

error: Kontak ons as jy iets van Kombiekiehier wil hou vir jouself. ;)