My ongewone Kersgeskenk
deur JouBok
Taalversorging deur Lusman
My lyf is moeg wanneer ek die N2-padpredikant sien wat die afrit aankondig na die kusdorp waar my vakansiehuis is. Ek ry deur verlate strate. Die digitale horlosie op die instrumentpaneel wys dat dit lank na middernag is wanneer ek voor die vlekvryestaalhek tot stilstand kom en wag dat dit oopskuif.
Gewillig grom die dieselenjin wanneer ek die versneller trap. Die outomatiese ratkas tol die wiele wanneer die voertuig in beweging kom teen die skuins oprit na die huis wat hoog bo die straatoppervlak gebou is.
Langs die geplaveide oprit blink ‘n lang ry liggies. Terwyl ek boontoe ry, sien ek die balkon hoog bo die bome van die tuin uittroon. Skuins onder die balkon is die swembad verlig deur ‘n onderwaterlig. Die gekleurde liggies teen die balkon weerkaats ‘n kaleidoskoop van kleur op die water. Alles is skoon en in orde.
Die voertuig klim die steilte moeiteloos uit tot op die boonste terras. Met ‘n druk van ‘n knoppie skuif die soliedekiaat-motorhuisdeure oop. Ek parkeer die motor op die spierwit teëls in die ruim motorhuis. Met dankbaarheid skakel ek die motorenjin af. Die vogtige hitte slaan my in die gesig wanneer ek die motor se deur oopmaak. Ek klim uit om my moeë lyf te rek.
Die motorhuis ruik muwwerig van die toe staan. Wanneer ek die knoppie op die afstandbeheer druk, skuif die motorhuisdeure geruisloos toe.
Na die lang, moeilike rit wil ek in die bed kom. Met my hande vol bagasie stap ek die huis binne en loop na my slaapkamer. Met die bagasie neergesit skuif ek die buitedeur, wat op die balkon uitloop, oop. Die koel windjie wat van die see af waai streel my moeë liggaam. In die donker tuur ek oor die KwaZulu-Natalse ruigtes na die see wat op die horison lê.
Hier en daar is mense se tuine en huise versier met gekleurde Kersliggies. Talle kinders het die vorige aand waarskynlik opgewonde gaan slaap, met die hoop dat hulle hul gekose geskenk onder die boom gaan vind wanneer hulle vanoggend wakker word.
Kersdag vir my het aangebreek op die N3 êrens tussen Harrismith en Estcourt. My gemoedstoestand is nie baie feestelik op hierdie oomblik nie. Ergerlik dink ek aan die egskeiding en die kinders wat gekies het om ander dinge te doen. Om met die myn getroud te wees het voor- en nadele. Die grootste voordeel is ruim bonusse en bevordering. Dit kan vakansiehuise en luuksheid koop, maar nie verstrengelde persoonlike verhoudings en stres uitsorteer nie. Hierdie wegbreek is so ‘n bietjie alleentyd om weer perspektief te kry.
Ek skuif die gedagtes uit my kop en trek my longe vol vroeë oggendlug. Die dreuning van die see en die roep van ‘n naguiltjie, nou en dan, vul die stilte van die nag. Dit is tyd om te gaan slaap.
Na ‘n vinnige stort val ek moeg op die bed neer …
***
Ek hoor water spat. My gedagtes is ‘n waas. My oë is swaar en staar nikssiende na die dakwaaier en die denneplafon, maar wil nie in fokus kom nie. Die skuifdeur en blindings staan wawyd oop. Die rooi van die opkomende son kleur die horison. Los wolke hang lui oor die see en die sonstrale verkleur hulle in diep rooi en oranje. Dagbreek lig val vrolik die vertrek binne.
Die gespat van die water trek my aandag. Wanneer ek uitstap op die balkon het die eerste strale van die son net oor die horison gebreek. Ek is nuuskierig om te sien wie so vroeg in die swembad te baljaar.
Wanneer ek afkyk na die swembad sien ek die buitelyne van ‘n vrou in die water. Sy swem onderwater van kant tot kant. Haar lang hare is los en sprei wyd oor haar lyf. Toe sy vir die derde keer teen die kant kom, gryp sy die rand van die swembad vas en lig haar kop uit die water. Sy druk haar kop agteroor in die water. Die water spoel deur haar hare agter haar kop wanneer sy regop kom. Met haar hande vee sy die laaste water en hare uit haar gesig. Haar gesig verstar wanneer sy my op die balkon sien staan.
Soos ek afkyk na haar kan ek sien dat haar borste kaal is.
‘n Paar gedagtes moes gelyk deur die langhaarvrou se kop gegaan het. Sy onthou haar borste is kaal en haar hande sak af om haar perfekte tieties te bedek. Haar oë soek na haar handdoek wat eenkant lê. Sy wonder seker hoe sy dit gaan kry, met ek wat op die balkon staan.
Ek staan onbeskaamd en kyk na die naakte liggaam van die godin voor my in die water. My gedagtes teken prentjies van die kurwes wat onder die water versteek is. Wanneer my blik uiteindelik weer na haar gesig terugkeer, sien ek dat haar oë nie meer na my gesig kyk nie – hulle kyk na my onderlyf. Skielik tref dit my: Ek het ook nie ‘n draad klere aan nie. Met my uitstap op die balkon het ek nie gedink aan klere nie.
Langhare kyk na my deur die glas onderkant die reling. My manlike trots, wat in die lig van die opkomende son halfmas hang, moet vir haar duidelik sigbaar wees. Ek kyk af na my lyf, daar waar ek die opwekking van lus in my horing voel roer. My amper sesduim-roede spring wanneer spiere in my bekken onwillekeurig saamtrek. Skielik is ek lus – en my lus word dringender terwyl my voël vinnig besig is om op aandag te kom. Ek vou my regterhand daarom.
Ek kyk af na die vrou in die water. Sy staar steeds woordeloos na my. Haar oë is vasgenael op my horing wat voor by my vuis uitsteek. Rondom haar kop dryf haar hare half op die water. Sy byt haar onderlip aan die linkerkant tussen haar tande vas. Haar bolip is effens teruggetrek, sodat haar perfekte wit tandjies afgeëts is teen die pienk van haar vasgebyte onderlip. Sy vou haar hande om haar tieties. Dis nie om hulle weg te steek nie. Sy is besig die tweeling hardhandig te masseer. Nou en dan sien ek die donker van haar verharde tepeltjies uitloer, wanneer sy haar vingers oor hulle vryf.
Haar mond gaan oop om iets te sê, maar ek druk met my linker wysvinger teen my lippe om haar te stop. Ek begin om die trappe af te stap na die swembad. My horing steek soos ‘n spies voor by my vuis uit. Dit soek iets om te deurboor. Haar oë volg my hand se heen-en-weer-beweging en haar hande beweeg wellustig oor haar tieties.
Wanneer ek by die swembad se rand tot stilstand kom, buk ek af en steek my hande na haar uit. Van naby sien ek dat daar ‘n rooierige skynsel in haar hare is wanneer die son se strale daarop skyn.
Sonder om te aarsel, steek sy haar hande na myne uit. Ek vat haar klein handjies in my hande vas. Terwyl ek diep in haar oë kyk, begin ek haar stadig uit die water trek. Wanneer haar tieties uit die water breek, sien ek haar donker areolas teen die wit van haar vel kontrasteer. Die son se strale steek haar hare aan die brand. Die ligstrale betas die kurwes van haar lyf soos meer van haar te voorskyn kom.
Haar tieties is nie groot nie. Meer as ‘n mondvol, maar minder as ‘n handvol. Perfek rond en nog nie ‘n millimeter afgestaan aan swaartekrag nie. Die koudheid van die water het haar tepeltjies saamgebondel tot twee stokstyf puntjies. My mond water om hulle te soen. Water loop in strepies teen haar lyf af, soos ek haar verder uit die water trek.
Haar oë bly vasgenael op die paal tussen my bene wat reguit na haar wys. Op die punt van my pers geswelde eikel het ‘n druppel pre-kom gevorm. My besnede voël spring-spring met die saamtrek van die spiere in my onderlyf, terwyl ek my waternimf verder uit die water trek. Ek sien hoe haar tong onbewustelik oor haar lippe streel.
Onder haar ferm tieties word meer van haar tafelplat magie sigbaar wanneer die waterkleed van haar liggaam afrol. Soos in ‘n stadig draaiende rolprent sien ek hoe haar rooierige haartjies onder haar naeltjie uit die water kom. Waterdruppels klou verbete aan die sagte krulle vas, maar val dan uiteindelik ook terug in die swembad.
Twee perfekte skaamlippies word verlig deur die opkomende son. ‘n Ligte, rooierige dons bedek die poesie van die skoonheid voor my. Ek is lus verby.
Wanneer sy voor my staan, verkyk ek my aan die atletiese lus van ‘n lyf, hier reg voor my. Haar kop staan skouerhoogte voor my. Met my regterhand lig ek haar ken hoër. Hemelblou oë kyk uitdagend na my. My linkerhand druk agter teen haar rug en trek haar hardhandig nader. My mond sluit oor haar lippe. Ek kneus haar lippe met myne en hoor ‘n kreun uit haar keel ontsnap. Haar tieties is koud en styf wanneer hulle teen my bors druk. My warm, stywe voël druk teen die koudheid van haar maag. Ek voel hoe sy vir ‘n oomblik heen en weer beweeg om die gevoel daarvan tussen ons te ervaar.
Beide my hande sak af na haar boude, wat vreemd koud is maar ‘n vuurwarm ervaring deur my senuweestelsel stuur. Wanneer ek haar boude van mekaar trek en met my vingers soek na haar slymerige nattigheid, word ek beloon met nog ‘n dringender kreun uit haar keel. My regterhand se middelvinger ontdek haar agterdeur. Dit trek sirkels oor die gevoelige weefsel van haar anus. My linkerhand vind die slymagtige nattigheid van haar poesie. Sy druk haarself teen my hand vas.
Teen die tyd dat ek haar uit my vurige omhelsing laat gaan, het die son reeds bo die horison geklim. Ek tel haar in my arms op en soen haar vurig terwyl ek met haar die trappe opstap na my kamer.
In die kamer gooi ek neer haar op die spierwit duvet waarmee die koningsgrootte bed opgemaak is. Sy lê terug teen die kontinentale kussings. Steeds speel haar uitdagende glimlag op haar lippe. Haar oë hou myne gevange. Sy steek haar hande na my uit en trek my nader om haar intieme spasie met haar te deel.
My hande vou vir die eerste keer oor haar perfekte tiete. Ek leun vooroor om haar op haar voorkop, neus, wang, ore en nek te liefkoos. Ons het nog geen woord met mekaar gepraat nie, maar ons liggame kommunikeer in perfekte harmonie. Die vingers van haar hande vroetel eers deur die krulle van my borshare en vind my tepels. Dan begin die vingers oor my maag begin soek na my gietyster-horing wat wag om aandag te kry.
My mond volg die pad van haar nek en my lippe vind haar tepels, wat steeds effens koud is na haar vroeë oggendswem. ‘n Warm blos vorm op die rondings van haar lyf soos haar hart vinniger klop. My mond ervaar die vuur wat hoog in haar vagina brand wanneer my lippe oor haar heuwel beweeg en oor haar poesie sluit.
Met my tong verken ek haar onbekende. My tong gly vanwaar haar dons ophou, deur haar spleet, tot waar dit wegraak in haar wellustige, warm, donker dieptes. My tong trek keer op keer ‘n voor tussen haar geswolle buitelippe, oor haar skaam pienk binnelippies wat net-net uitloer. Ek voel hoe haar klit wakker word wanneer ek saggies daarom sirkel met my tong en daarop blaas. Ek word beloon met ‘n dierlike kreun en ‘n onwillekeurige druk van haar heupe teen my gesig. Haar vingers raak verstrengel in my hare en hou my kop vas.
Haar lus-sap proe soos heuning. Ek gee myself oor soos ‘n werker-by wat gewillig in die feromoon-bedwelmde tronk van die koningin-by dien. My totale aandag word deur my koningin opgeëis. Haar plesier en haar bevrediging is al wat belangrik is.
Veels te gou word die slaapkamer gevul met die klank van haar ekstase. Ek druk twee vingers van my regterhand in haar poesie op.
Ek hoor en voel gelyk. Haar heupe ruk weg van my indringende vingers en haar mond vorm vir die eerste keer ‘n woord: “Eina!”
Oombliklik ruk my horing. Die begeerlike skoonheid voor my is ‘n maagd! ‘n Gewillige, uitdagende maagd. Ek skeur my lippe van haar poesie weg en sak op my knieë neer sodat ek tussen haar bene kniel. Met my twee hande se vingers trek ek haar poesie oop om soos ‘n wafferse roofkyker te kan loer. En sy? Sy lê agteroor met haar knieë wyd opgetrek en kyk uitdagend na my. Sy praat die tweede keer met my: “Dis joune, maar ek wil eers ordentlik kom.”
Trompette weergalm triomfantlik in my kop. Onmiddelik sluit my mond weer oor haar poesie. My regterhand se vingerpunte trek sirkels om haar anus. Met my middelvinger penetreer ek haar agterdeur tot waar ek voel haar kringspier saamtrek. Ek probeer met my tong so diep moontlik in haar poesie indring om te voel of ek daardie magiese vroulikheid kan bereik. Te kort! Met ‘n glimlag keer my tong terug na haar knoppie van lus. Met genoegdoening dink dat ek wel die regte gereedskap het om hierdie takie te kan verrig.
Mond, tong, vingers en heupe vind ‘n ritme wat al hoe dringender raak. Met my linkerhand begin ek haar boude te masseer. Sy lê te plat op die bed om haar met die plathand ‘n vinnige raps te kan gee. Ek druk haar boude hard sodat haar sagtheid bulte maak tussen my vingers. Dit laat my terugdink aan die dae toe ek as kind my ouma gehelp het om beskuitbolletjies uit te druk.
Met haar oë toe en haar hande agter my kop, trek sy my mond teen haar poes vas. Met bene wat soos ‘n tang my ore klem, kom haar oomblik van oor die afgrond stort. Haar heupe stamp teen my mond. Rooikop se asem jaag vinniger en skor uit haar keel. Sy lig haar boude van die bed en skree die woorde “Ek ko-o-o-m-m-m-m” hard uit.
Ek voel haar boude en dyspiere ritmies saamtrek en pols. Sy is steeds kromgetrek met haar boude in die lug wanneer ek haar hoor skree: “Fokkit, dit is lekker.” My vingers en mond jaag haar soos ‘n oorvol rivier na ‘n waterval – ‘n waterval van orgasmiese genot.
Wanneer sy op die bed neersak sien ek hoe haar nektar uit haar fontein ‘n lang sliert maak. Ek lek dit op.
Haar hande op my skouers en haar knieë wat toedruk sê dat dit goed genoeg was. In my kop hoor ek die woorde: “Ek wil jou in my voel. Jy moet my diep en hard naai. Môre wil ek steeds voel hoe jy my joune gemaak het.”
Alle ordentlikheid verlaat my brein wanneer ek oorweldig na die skoonheid voor my staar en verstaan wat sy wil hê.
Redelose lus in my maak dat ek haar oplig asof sy veerlig is. Ek dwing haar op die bed, by die kant daarvan, op haar knieë. Haar boude hoog in die lug en met haar kop plat op die matras staan ek agter haar en hou haar heupe vas. Ek vryf my pielkop tussen haar lippe deur en voel daar is nie werklik enige ekstra smeermiddel nodig nie. My voorvog en haar lus het reeds die voorbereiding gedoen.
Haar liggaam verstyf wanneer my eikel die opening van haar grot vind en daarin wegsak. Met ‘n dierlike oorwinningsgrom uit my keel, druk ek in een beweging my volle lengte in haar weg. Ek hoor haar gil … Diep in haar begrawe, stop ek om haar ‘n oomblik te gee om gewoond te raak aan die indringer wat haar lewenslank verander het. My vingers beur haar boude oop en ek kyk na die plek van ons koppeling. Haar geswolle lippe is uitgerek rondom my horing wat diep in haar geanker is. Haar poes sluit handskoenstyf om die lengte van my piel. Sy is vrou gemaak, deur my!
Stadig trek ek my horing uit haar dieptes. Haar heupe volg my beweging. Wanneer ek halfpad uit is, stamp ek dit rof terug. Ek hoor hoe sy snak na asem. Weer en weer doen ek dit, totdat ek nie meer haar asem hoor snak nie. Al wat ek nou hoor is die gejaag van my asem en die bruis van die bloed in my ore. Dan dring haar hees stem deur die newels van lus tot my deur, waar sy in dierlike passie uitroep: “Dieper en harder!”
Dit word na ‘n paar minute se harde gestamp vervang met: “Ek gaan kom! Moenie ophou nie!”
Terwyl my piel doelgerig in en uit pomp, kyk ek af na waar ek elke keer verdwyn. Telkens, wanneer my horing halfpad uit is, sien ek rondom my piel die mengsel van vloeistowwe wat halsstarrig aan my kleef. Haar eenmalige bloedoffer meng pienk met die natuurlike smeermiddel van haar sappe en my lekkende voël. Ons vloeistofmengsel van lus drup uit haar opgeswelde poes teen haar bene af.
Sonder dat ek my aan haar woorde of die waarskuwing van my naderende ontploffing steur, beur ek voort. Hierdie is myne en myne alleen. Wanneer ek myself diep in haar leeppomp, verstyf die lyf onder my …
Ek val neer en raak weg in niemandsland.
***
Wanneer ek wakker word, brand die son warm deur die oop skuifdeur op my lyf. Nog half deur die slaap, onthou ek die rooikop. Ek steek my hand uit na langs my op die bed om haar lyf te voel. Daar is niks.
Niks? My oë knip, knip om gewoond te raak aan die skerp lig.
Sy lê nie langs my nie. Dit lyk ook nie of daar ‘n man en ‘n vrou hulle seksoerdrange op die bed bevredig het nie. Die spierwit duvet en lakens lê steeds netjies oor die bed …
Ek kyk af na my lyf. My lyf is kaal soos ek in die vroeë oggendure uit die stort geklim het en op die bed neergeval het. Aan my piel en my maag klou droë oorblyfsels van semen.
Ek onthou haar lyf en die druppende pienk … Hoopvol ondersoek ek die oorblyfsels van die droë semen op soek na ‘n titseltjie rooi as ‘n bewys dat hierdie meer as ‘n droom was.
Teleurgesteld sak ek terug op die bed.
***
Ek hoor water spat …

Netjies!!
Dankie julle. Ek is baie bly julle het die storie geniet en sexy gevind.
Ek wonder nou… hoekom is die ‘Langhaar-besoeker’ se hare rooi?
Hmmm daar kry ek ‘n gedagte en ‘n broek vol planne.
😉
JouBok sjoe wat n storie – absoluut finominaal geskryf.
JouBok hierdie is ‘n befôkte stukkie skryfwerk wat ek enduit geniet het!
Dankie man, jou stories stel nooit teleur nie.
Jis ou maat ekt van begin tot einde erg geniet- en die kink aan die einde is baie goed
Hierdie is ‘n baie sexy storie, JouBok.
Dankie Madam. Waardeer!