deur Wille Will
“Debor-a-h … dis tyd.”
Wilhelm se bas-stem resoneer van die stoep af deur die huis tot in die kombuis waar Debbie die laaste bord van die skottelgoed afspoel in die opwasbak met die skoon water. Sy plaas dit in ‘n vakkie op die skottelgoed droograk en stroop die rubberhandskoene van haar hande af.
“Moet ek vir jou koffie saambring?” roep sy terug met ‘n glimlag.
“Ons kan agterna drink … die ketel gaan nou te lank vat om te kook,” kom sy antwoord terug.
Sy glimlag steeds.
Sy hang haar voorskoot op aan die hak langs die opwasbakke. Sy loer vinnig in die blink weerkaatsing van die ketel, vryf haar hare uit haar oë en druk-druk haar kapsel reg teen haar ore. Sy smak haar mooi vol lippe, sodat hulle nat en sexy lyk en stryk die kreukels uit van die bra-lose T-hempie, oor haar vol borste, sodat haar dik tepels sommer regop uitstaan.
Sy skop haar sloffies uit en kaalvoet dan na die gang se kant toe. By die kombuisdeur huiwer sy ‘n oomblik, draai dan om, buk en stroop haar broekie onder haar romp uit oor haar enkels. Sy trippel weer oor die vloer en druk die pêntie sommer in die wye voorsak van die voorskoot.
***
Wilhelm sit op die houtdekstoel met die rugleuning wat kan terugslaan. Hy het sopas die stoel ingeskuif agter die seilbedekking wat hy laat sak het aan die een kant van die stoep om ongenooide oë uit te hou. Hy’t sy werkstewels uitgetrek en het net ‘n outydse seil werksbroek aan en ‘n wit T-hemp met die “Pfizer” -logo wat skuins oor die bors vertoon met ‘n skets van ‘n erekte penis daar onder. Hy dra hierdie hempie net by die huis as hulle alleen is. Hy wikkel sy tone en verskerp sy vashou op die twee leunings van die stoel wanneer Debbie uitkom op die stoep.
“Is dit alweer ons wit pilletjie wat werk?” glimlag Debbie vir hom met vonkelende oë.
Sy skuif sy bene uitmekaar en sak dan tussen hulle op haar knieë neer op die stoep. Sy skuif haar hande onder sy hemp in en bestreel sy maag opwaarts na sy bors.
Hulle kyk in mekaar se oë en hy glimlag ook en skuif sy bene nog wyer uitmekaar.
“Wel, dis die eerste keer wat ek ‘n pielstyf kry terwyl ek dubbeltjies uithaal tussen my groente!” lag hy.
***
Die verhaal se aanloop het begin toe hul albei nog by Waterwese gewerk het as klerke. Hulle was geneë tot mekaar van die eerste ontmoetslag af met hul wedersydse humorsin en terggees geaardheid. Hulle het begin saam uitgaan en die vriendskap het ontluik totdat hulle intiem geraak het. Deborah het begin wenke los van “moontlik trou,” want sy het nie in saambly geglo nie. (Kamstig Protestants groot geword!)
Wilhelm het net geantwoord: “Die regte tyd sal kom.”
Hy het vandat hy na skool by Waterwese begin werk het aangevra dat sy pensioenaftrekking dubbeld verhaal moes word elke maand. Hy wou ‘n neseier opbou. Sy is tien jaar jonger as hy, maar hulle het so aangepas by mekaar dat hulle daarna nie ‘n kans laat verbyglip het as hulle kon naai nie of ten minste vurig vry nie!
Toe Wilhelm 50 word het hy Deborah een Saterdagoggend genooi om saam met hom te ry, want hy’t ‘n verrassing vir haar. Hulle het op die Oos Rand hoofweg gery totdat hy by Benoni afgedraai het. Daarna het hy die roete na Putfontein geneem.
“Ag, ou Romantic, het jy vir my ‘n ponie gekoop by een van hierdie plotte?” het sy gelag-terg terwyl sy liefderik met haar hand speel tussen sy hare op sy agterkop terwyl hy bestuur.
Wilhelm glimlag net en draai af op ‘n grondpaadjie en verminder spoed.
“Kyk uit vir ‘n bordjie met ‘Plot 47’ daarop, asseblief,” sê hy vir haar. Hulle sien tegelykertyd die bordjie en hy draai in en parkeer die motor naby die hek.
“Kom,” sê hy en spring by die motor uit. Hy neem haar hand wanneer sy voor die kar by hom aansluit en hul stap deur die lang gras tot hul teen die groot hek staan.
Aldus die beboude plotte weerskant, loop net die grensdrade albei kante af met hier en daar ‘n boom tot agter waar ‘n ry Bloekombome die agtergrens aandui. Verder is daar niks.
Deborah sit haar arm oor sy skouer waar hy nou met ‘n tevrede glimlag oor die stukkie aarde van lang gras en klip tuur met sy arms gesteun op die hek.
“Hier’s gaan niks aan nie, Will ?” vra sy terwyl sy ook staar.
“Wag net, Debs, ek gaan jou nou vertel.”
Hy spring om met flink treë tot by die motor se agterbak wat hy oopmaak. Hy kom weer te voorskyn, laat die klap val en kom met ‘n piekniekmandjie, ‘n kombers en ‘n kussing aangestap.
“Jy maak my baie nuuskierig, weet jy” sê sy terwyl hy die hek oopmaak en haar aan die hand deurlei en na die naaste groot boom stap. Hy sprei die kombers oop onder die boom op die gras en gooi die kussing neer en plaas die mandjie op die kant van die kombers en gaan sit op sy knieë langs dit.
“Sit op die kussing as jy wil, ek wil gou vir jou iets baie belangrik vertel.”
Debbie het haar “naweek” denim-kortbroek aan en vou haar bene saam langs haar wanneer sy op die kussing gaan sit. Bo-langs het sy net ‘n wit hemp aan waarvan sy die pante geknoop het om haar midrif net onder haar borste sonder om die knopies van die hemp te gebruik. Haar tepels maak puntjies deur die materiaal.
Die stilte van die omgewing word net onderbreek deur voëls wat in die boom bo hulle kwetter. Die skadu van die boom sluier hulle van die son wat skerp neerskyn.
Sy kyk nuuskierig en afwagtend na Wilhelm wat die mandjie oop het en doenig is daar agter die klap waar sy nie kan sien nie. Hy is besig om iets te skink uit ‘n donkergroen bottel.
Hy kom op sy knieë na haar geskuif met ‘n glasie vonkelwyn in elke hand. Wanneer sy die glas neem wat hy uithou vra hy saggies: “Sal jy met my trou, Debs?”
Sy kyk stomgeslaan op in sy oë en vang dan iets wat blink onder in haar glas. Sy haal die ring uit met twee voor-vingers en lek die borrel wyn daarvan af terwyl sy die glas neersit. Sy stoot dit oor haar ringvinger en vlieg op op haar knieë.
“Kom hier jou lawwe mansmens!” gryp sy hom om sy nek en soen hom met alles wat sy in haar het.
Sy glas het hy reeds neergesit, êrens langs die kombers, en hy omhels haar met albei arms. Hulle soen was nog nooit in hul hele verhouding so intens as op daardie oomblik nie. Hy het haar spoeg ingedrink en haar tong het gedartel in sy mond, hulle het gesuig en gesluk.
Hy het sy arms vorentoe gebring en sy hande het onder die hemp haar tiete omvou en hard gekneus. Haar tepels was so hard soos niekerbôls en hy’t sy mond weggeruk uit hare en haar een tiet hard gesuig.
“O Liewe here, Will …k wil jou NOU in my hê!” roggel sy en gryp wanhopig aan sy erekte trul deur sy broek. Hy stoot met ‘n swiepslag sy broek en onderbroek sommer saam af tot op sy knieë en sy voël slaan op teen sy maag.
Haar hande vou klemmend om sy voël en sy rem sy voorvel verwoed op en af. Haar asem jaag.
Hy’t haar denim-broek se boonste bronsknoop losgekry en stoot haar broek en pêntie hard af so ver hy kan.
Debbie vlieg skielik op haar bene en trek die broekkies uit en gooi dit eenkant toe en sak weer af.
Wilhelm stoot haar terug op haar rug en trek die kussing nader met die ander hand. Hy lig haar bene op en vou die kussing dubbeld onder haar boude en stoot haar onderlyf oor na haar bolyf toe. Haar poes staan nou in die lug soos ‘n oopgebarste granaat.
Sy maak kerm geluidjies en dan gryp hy sy meneer en druk dit in haar nat, sappige poes in, so diep as wat hy kan.
Haar uitgerekte gil laat die kwetterende voëls in die boom bo hulle almal wegvlieg.
Hy het kwalik twee stote gegee toe ruk Debbie se hele lyf asof sy stuipe kry.
“E-e-e-k kommm! Wil-le! O fôk … ek kom ekkom ekkomekkomekkom..!”
Hy besef sy klimaks stoot ook op
“Hou net aan hou net aan Wille! aaagh ek sal sommer weer kom ….eee… dis so lekker …uh-uh-uh,” roep Debbie weer. “Ek’t gedink jy sal nooit weer kan nie!”
Haar boude slaan soos ‘n BMW op hoë spoed se suiers teen sy bekken. Dis te veel vir hom en hy gee mee en laat sy brieke los en skiet sy saad diep in haar in … en weer … en weer …
Daarna het Wilhelm vir Deborah vertel dat sy sopas haar eerste steek gekry het op hul nuwe plot wat hy met sy pensioen geld gekoop het. Hy is oor drie maande met pensioen en sy kan nog aanhou werk, dis haar keuse, maar hier gaan hulle nesskop.
Sy’t oor die kombers gekruip om haar broek en klein-broekie te gaan optel waar sy dit, hoog jags, vroeër weggesmyt het. Hy sien haar nat, blink poeslippe wat drup onder haar boude met haar kruip oor die kombers en sy oë rek wanneer hy afkyk en sien sy horing het alweer tot volle ereksie gegroei. Dit toring in die lug op met die wat hy nog op sy rug lê.
Sy’t die broekies gekry en staan op en draai om na hom om dit aan te trek. Sy laat die broekies val soos wat haar hand na haar mond gaan uit verbasing toe sy Wilhelm se nuwe monoliet van plesier in die lug op sien pronk!