Warm swart koffie

8+
Hoe lank gaan ek lees: 11 minute

deur Altyd Lus

Taalversorging deur Lusman

Dis vroegoggend. Die son breek oor die horison.

Dit is weer een van daardie oggende waar slaap maar min was. Die honde het ‘n paar maal geblaf, maar ek kon niks verdags op die plaaswerf sien nie.

Ek staan toe maar op soos oudergewoonte en gaan steek die gasketel aan.

In die huis is daar my niggie, Elsie. Sy is op pad na Mosambiek. Sy het by my stilgehou en oorgeslaap, soos sy al ‘n paar maal gedoen het. Sy slaap in die kamer aan die einde van die gang. Elsie het gesê sy wil vroeg beweeg.

Dit neem nie lank nie voor die ketel kook. Ek loop kombuis toe om koffie te maak.

Dis enkele minute voor ek die gang af stap met ‘n klein skinkbordjie met twee koppies warm swart koffie. Die koppies en pierings is van ‘n stel wat ek net vir spesiale geleenthede gebruik. ‘n Bakkie met beskuit staan op die een hoek van die skinkbord.

Ek klop aan die deur en sy nooi my in. Ek kan sien sy het nou net wakker geword en lê lekker onder die kombers op die dubbelbed.

Ek plaas die skinkbordjie op die bedkassie langs haar neer.

Sy nooi my om hier langs haar op die bed te kom sit terwyl sy haar piering met die koppie vat. Ek hou vir haar die bakkie met beskuit en sy vat een terwyl sy my komplimenteer met die tuisgebak-voorkoms. Ek gaan sit links van haar op die rand van die bed, skuins na haar gedraai. Langs my koppie koffie, stewig in my hand, lê ‘n beskuit in die piering.

Ons gesels baiekeer so oor ‘n koppie koffie as sy by my oorslaap. Ons gesels oor die ekonomie en die plaas en haar vakansies in Mosambiek – wat vir haar al amper werk begin raak.

Ek doop my beskuit in die koffie en ons gesels terwyl ek dit stadig eet. Die onverwagte gebeur skielik toe die beskuit se punt afbreek en direk in die warm koffie val. Ek skrik so groot dat ek die piering met die koppie wegruk. Die koppie val om en ‘n groot klomp warm koffie stort oor my skoot. Dit val op die voorkant van my kort swart LO-broek en los ‘n warm, stomende dam, wat my onmiddellik begin brand. Die nat, warm broek druk direk teen my dele. Dit pyn. Ek slaap gewoonlik sonder klere en het vanoggend my LO-broek sonder ‘n onderbroek aangetrek – vir die koffie. Ek wou na die koffie gaan stort.

Voor ek kon opspring, skree Elsie sy sal help. Sy kom vinnig van haar sittende posisie, rug teen die kopstuk, regop. Sy sit haar koffie vinnig neer en gryp die handdoek wat regs van haar op die bed lê. Sy leun oor en druk dit onmiddellik op my LO-broek se voorkant en begin die plas koffie opdroog. Blykbaar sonder om te dink, het sy haar regterhand onder die borek van my broek in. Terwyl ek die rugkant van haar hand teen my brandende slap voël voel, sien ek hoe sy die nat, warm voorpant van die broek met dartelende vingerpunte daaronder in die lug hou, om te verhoed dat ek brand.

Terwyl ek nog met die omgekantelde koppie op die piering in my hand op die bed sit, leun sy verder vorentoe. Met haar regterhand steeds onder die voorpant van die broek in, druk sy die handdoek en lap van die LO-broek met haar hande teen mekaar. Ek sien hoe die handdoek die koffie opsuig. Dit help dadelik om die brand te verlig.

In haar haas trek Elsie haar hand onder die broekrek uit. Sy druk die los punt van die handdoek onder my LO-broek se linkerkantste wye pyp op. Sy begin my van dié kant af ook afdroog. Weer eens voel ek hoe haar hand liggies aan my voël raak. Dan is dit asof sy harder oor my voël vryf. Skielik is ek lam van die afdroëry binne-in my broek. Ek wil opspring, maar kan nie, want ek sit nog met die piering en die koppie met ‘n bietjie oorblywende koffie in my hand.

As dit lyk asof sy klaar is, bedaar ek effens. Elsie het my van ‘n gewisse erge brand gered en ek voel dankbaar. Maar dan, terwyl sy haar lyf strek om mooi by te kom, begin sy weer onder in my LO-broek rondvoel. Sy sê sy moet kyk of daar dalk nog koffie is.

Met die gerondvoel het Elsie iets in my swart broek laat wakker word. Ek is besig om lewe te kry waar ek nie moet nie. Sy kom dit ook nou agter, kan ek sien, terwyl sy haar hand terugtrek.

Elsie is nie skaam nie en is ook nie getroud nie. Sy gee voor om baie besorgd te wees oor wat sy dink my gebrande bates is. Haar hand kom weer nader. Sy vat die LO-broek se regterpyp aan die bokant en lig dit op, om mooi te kan sien. Dit is toe dat sy sien daar het lewe in my broek gekom. Sy sê sommer gou sy sien daar lê nog koffie – sy sien rooi merke.

My LO-broek se regterpyp is al vir ‘n tyd so ‘n bietjie geskeur op die naat. Elsie se vingers voel-voel daaraan terwyl sy nou ver in haar sittende posisie oorleun. Haar kop is nou naby aan my broek, so asof sy die stukkende naat goed wil bekyk. Voor ek my kan kry, gryp sy die broek aan die pyp en skeur dit sommer heeltemal oop.

Ek laat val sommer die piering met koppie en al op die vloer. Dit lê aan skerwe. Ek is in ‘n gevriesde staat en wonder wat nou aangaan.

Elsie het nou op een of ander manier uit die bed gekom en kom staan reg voor my, waar ek steeds op die rand van die bed sit. Dis toe dat ek sien dat sy met net ‘n T-hemp aan slaap. Ek sien die skoon geskeerde vroulike driehoek voor my. Dis op daardie  oomblik dat sy my ‘n stamp gee. Ek val agteroor op die bed.

Dinge gebeur so vinnig dat ek nie kan of wil keer nie. My LO-broek is wyd oopgeskeur en die nat voorpant lê op my maag. Dis nog steeds vas aan die boonste rek … amper soos ‘n “lendekleed”.

Elsie werk sagkens. Terwyl sy buk na waar ek nou op my rug op die bed lê, lig sy die broek se verflenterde voorpant met haar voorvinger en duim. Met my halfslap voël nou oop en bloot begin sy om versigtig met die handdoek al die koffie, wat sy reeds met die eerste keer afgedroog het, weer af te droog. Dit veroorsaak dat elke kubieke millimeter van my kosbare bate stadig gevul raak met bloed.

Die oggendson breek nou mooi deur die venster en dit skyn mooi op haar vroulike driehoek. Dit laat my orgaan nog vinniger rys.

Ek gee my heeltemal oor en besef dat ek nie teen enigiets wat Elsie nou doen wil baklei nie. Ek is reeds kliphard in die ondergedeeltes. My voël staan penregop as sy die handdoek wegneem. Toe sy dit neersit, sien ek sy het haar T-hemp reeds opgelig. Sy trek dit oor haar kop.

Die oggend-sonstrale verlig haar bors. Sy tree vorentoe, buig vooroor en sak bo-op my neer. Ek voel hoe haar borste tot bo-op my bors afsak. My hande beweeg onwillekeurig en ek voel-voel vir die vroulike driehoek … ek besef dadelik dat hier geen keer is nie.

Ek vat haar om die lyf en trek haar langs my neer. Met een beweging rol ek haar om, sodat sy op haar rug lê. Ek lê ook plat op my rug, styf teen haar linkersy. My penis troon steeds die lug in. Dan draai ek op my regtersy en druk haar van my weg, sodat daar ‘n gaping tussen ons is. Net die punt van my voëlkop raak aan haar, by haar heup.

Die volgende oomblik het my linkerhand sy pad na onder gevind en is my vingers is op haar driehoek. Ek streel saggies daaroor.

Ek vryf stadig oor haar driehoek. My vingers gly lekker glad daaroor en ek besef dat sy goed nat is. Ek lig my lyf, kom regop en verskuif na ‘n posisie tussen haar bene. Dié het, toe sy my op my knieë sien nader skuifel, wyd oopgegaan.

Dit neem nie lank om my middelvinger in haar in te steek nie. Die vinger begin soepel in en uit haar doos gly. Gou-gou is my voorvinger saam met die middelvinger in. Ek voel hoe haar vagina om die vingers begin klamp.

Ek besef hier gaan ek vir Elsie vandag spyker. Dit is iets waaroor ek al verskeie male lekker gedroom het.

Steeds gly my vingers in en uit. Met tye uitgetrek, gly die vingers oor die lippe van haar sopnat doos. Dan is dit weer tussen die lippe in, en uiteindelik weer by die opening in.

Stadig maar seker werk ek haar op. Sy “kla” en geniet elke oomblik. Met haar linkerhand gryp sy my hand vas en help my dieper in. Haar ander hand soek vat-vat na my voël. Ek hou my vorentoe staande voël tergend net buite haar bereik.

Sy kyk my skielik in die oë en smeek my om haar te penetreer. Ek trek my vingers stadig uit haar uit. Soos ek met daardie deel van my lyf waarna sy verlang al nader aan haar kom, sien ek sy hou hom dop. Dan gryp sy my voël vas met haar regterhand. Sy vou dit netjies toe in haar hand, voor sy dit ‘n oomblik later stadig weer los. Ek voel haar  hand gaan onder teen my skag af – en dan nog verder af. Sy het my aanstons met omklemmende vingers aan my balsak beet.

Ek probeer terugtrek, maar haar greep is vas om my sak. Ek besef sy gaan my beheer. Sy trek my nader en nader aan my ballas. Ek geniet die hardhandige beheer met haar hand op my sak.

Ek is lus vir haar doos, maar speel ‘n spel hier. Ek wil haar stamp, maar ek is steeks … ek gaan dit stadig doen en speel so ‘n bietjie vir tyd. Sy trek my tot teen haar en beheer my verder hardhandig aan my balsak. Elke millimeter van my voël staan styf. My voëlkop blink in die sonlig wat nou die kamer vol belig.

Elsie trek my nog nader aan haar. My rol van weerhouding verbrokkel. Ek beweeg nou self nader om in te sit … en haar te spyker.

Elsie het egter ‘n ander idee: Sy gly skielik af teen die bed. Sy kom regop en vra ek moet omdraai en op my rug lê. Met haar voete op die vloer en haar bene reguit, leun sy vooroor, oor die rand van die bed – na my toe. Haar kop kom al nader aan my prykende horing. Dan laat glip sy my stywe voël in haar mond in. Sy suig die blink stadig maar seker van my voëlkop af …

Ek voel hoe sy my balle leeg gaan suig – tot hulle induik, voel dit vir my. Ek lig my bolyf en kom in ‘n sittende posisie voor haar op die bed. Haar lippe is steeds om my voël gesluit. My hand reik onder haar bolyf deur, tot by haar doos. Soos netnou, streel ek weer oor haar doos … en weer glip my vingers in haar in.

Skielik kry ek lus om haar moemfie te besmul. Met my twee hande lig ek haar kop van my voël af. Dan draai ek op my sitvlak heeltemal om op die bed, sodat my rug na haar wys. Ek lê agteroor, my rug weer plat op die bed. Elsie se groot borste swaai liggies hier bokant my gesig as sy oor my begin leun. Haar arms is langs my sye soos haar hande op die bed druk. Haar kop mik na my steeds regop staande voël, kan ek sien. Maar dis nog buite haar bereik.

Ek skuifel op my rug terug, in die rigting van haar bene langs die bed. My oë gaan oor haar borste, haar maag en haar naeltjie soos ek afbeweeg. Sy kom agter waarheen is my kop op pad. Ek hoor aan die geskuifel van haar voete en sien aan die sydelingse bewegings van haar lyf, sy het haar voete weg van mekaar geskuif. Dis soos ek daai bene wil hê, dink ek. Hulle moet wyd oop wees!

As my kop oor die rand van die bed begin hang, voel ek hoe haar binnedye liggies teen my ore begin aandruk. Omtrent dieselfde tyd dat my lippe op die stoppels van haar skoongeskeerde skaamheuwel tuiskom, voel ek hoe haar mond weer om my voël sluit. Ek voel haar hand weer op my ballas. Aan die hand wat haar bolyf bokant my onderlyf stut, lei ek af dis haar regterhand wat my aan die ballas beet het.

Ek hoop nie sy suig my leeg nie, dink ek. Maar ek kan nie wegtrek nie; haar regterhand se duim en wysvinger is stewig om my knaters gesluit. In antwoord op haar attensies, stoot ek haar lyf, met my hande op haar boude, vorentoe. Ek wil haar hele agterwerk – ook haar dosie – mooi kan sien. Nadat ek my aan die toneel voor my oë verlustig het, lek ek met ver uitpeulende tong oor haar lippies, en dan tussen hulle. My mond begin met haar klit speel. Weldra is my middel- en voorvinger weer in haar. Lekker, vir haar, begin ek hulle in en uit haar opening beweeg terwyl ek haar klit steeds met my tong en lippe karnuffel.

Die agteroor buig van my om by haar doos uit te kom, het veroorsaak dat my manlikheid mooi vertoon – en ook groter lyk. As ek my kop laat sak en tussen haar bene deur loer, sien ek hoe gulsig sy my nou suig, terwyl sy my knaters nog ferm in haar regterhand beet het.

Ek speel verder met haar doos en kom agter sy kan dit nie meer hou nie. Sy kreun en ek voel hoe sy die greep op my knaters laat ontspan. Ek gebruik die geleentheid om my mond van haar klit weg te trek … en ruk my vingers uit haar doos uit. Ek kry my kop tussen haar bene uit en kom langs haar regop op die bed. Ek gryp haar om die lyf en trek haar teen die bed op. My hele lyf is op hare van die lus as ek haar omdraai en sy op haar rug op die bed tot ruste kom. Ons kyk mekaar diep in die oë. Ek sien die lus in hare ook.

Met my arms en bene skuifelend weerskante van haar, gly ek stadig teen haar af. Ek voel my stywe voël se onderkant gly eers oor haar skaamhare en dan oor haar doos. Dan stoot ek vorentoe … skielik is ek in die kol. My voël sak gladweg in haar doos in. Sy geniet my binnekoms, kan ek voel. Ek hoor dit ook aan haar kreun – dis diep uit haar keel uit.

Stadig begin ek haar spyker. Dit voel vir my of die jare se gedroom nooit gaan ophou nie. Ek naai haar en sy geniet dit. Elke maal wanneer my groot voël met die vorentoe steekhaal haar diep binnedring, kreun sy van genot.

Dan maak ek my pas stadiger.

Haar vingers omklem my nek en my skouers en dit maak seer soos sy haar naels in my skouers inwerk. Ek hou vol met die stadige pas en geniet die seer aan my skouers. Ek besef ek gaan nie meer lank kan hou nie. Ek is besig om alle beheer te verloor … ek stamp dieper en my spoed neem toe. Dan gaan ek oor die rand.

Ek skiet my kom baie diep in haar in terwyl ek voel hoe haar doos om my voël klamp en haar lyf begin ruk. Ons kom heerlik saam.

Sy het al begin kom met my stadige hale, en uiteindelik ten volle gekom met dié dat ek skielik vinniger begin beweeg het. Dit was soos ek al dikwels gedroom het.

Ek lê so ‘n oomblik stil en besef dit was eintlik net die begin. Ek is glad nie klaar nie. Dit voel of ek ‘n tweede maal sal kan kom. Ek trek my voël stadig uit en stoot dit weer in haar in. Stadig begin ek haar weer spyker. As ek haar hard hoor kreun en voel ek wil weer kom, vat ek ‘n pouse. Ek trek terug tot ek amper uit haar is. As my ekstase bedaar het, stoot ek weer in. Dan kom my lyf weer in beweging soos ek haar verder pomp.

Die tweede klimaks is amper lekkerder as die eerste.

Maar na hierdie keer besef ek dat my voël sy krag verloor het. Die drif het stadig maar seker begin afplat. My bate is aan die sag raak. Ek rol van haar af, maar lê styf teen haar aangevly.

Ons lê stil sonder om ‘n woord te sê. Ek besef die warm koffie het nie permanente skade aangerig nie – net alles wakker gemaak. Wat sou gebeur het as dit nie vir daai warm swart koffie was nie? wonder ek.

Elsie draai op haar sy na my kant toe. Sy vat my voël, waar hy slap op my bobeen lê, in haar hand. Terwyl sy vir hom kyk, fluister sy vir hom ‘n dankie … en dat sy hom weer môreaand gaan sien.

Elsie staan op en gaan stort. Ek lê stil en wonder oor wat alles gebeur het.

Terwyl ons ontbyt eet, luister ons na die nuus oor die radio. Ons raak stil toe die aankondiging kom dat al die grensposte gesluit gaan word. Ons besef dat as Elsie oor die grens gaan ry, dit ‘n onbepaalde tyd sal wees voor sy kan terugkeer.

Sy besluit om nie die grens oor te steek nie, maar dat sy sal oorbly vir ‘n week.

In my gedagtes sien ek al hoe ek nie een oggend in die volgende week sal oorslaan om vir haar warm swart koffie te neem nie. En ek weet wat ek hierdie keer gaan eet in plaas van beskuit.

8+

5 thoughts on “Warm swart koffie

  • May 26, 2020 at 1:18 pm
    Permalink

    …. tweede klimaks, ek voel dit afspeel… die verassing en onbeplande van die eerste…. en die moontlikhede van mekaar verder ontdek in die opkomende oggende.

  • May 19, 2020 at 1:17 pm
    Permalink

    Ek beaam wat Annelise sê: ‘n Baie sexy storie! Welkom in ons geledere Altyd Lus, sommer namens al die ander skrywers.
    Jy kan maar nog stories laat kom, ons sal dit opslurp!

  • May 19, 2020 at 1:03 pm
    Permalink

    Altyd Lus. Welkom en dankie vir ‘n uitstekende storie. Dit was nou n lekker lusmaker.

    Geluk met jou eerste publikasie waar jou erotiese kreativiteit deur duisende geniet gaan word.

  • May 19, 2020 at 12:43 pm
    Permalink

    ‘n Nuwe skrywer! Baie dankie vir ‘n baie sexy storie Altyd Lus. Ek hoop jy sal sommer gou weer vir ons skryf. 🙂

Leave a Reply

error: Kontak ons as jy iets van Kombiekiehier wil hou vir jouself. ;)