7 thoughts on “Bloufoto vir ‘n bloumaandag

  • May 26, 2020 at 12:30 pm
    Permalink

    ……mmmmm …. dames met brille…. “it’s always the quite ones….”

  • May 25, 2020 at 4:46 pm
    Permalink

    My “Bibtannie” het nie so gelyk in my Drif en Storm jare nie. Ook maar goed want dan sou ek my bed tussen die rakke gemaak het. Maar ek het goeie herinneringe aan my Beaconsfield dae.

    Dankie Madam vir weereens ‘n bobaas foto.

  • May 18, 2020 at 7:49 pm
    Permalink

    Ek is al van kindsbeen af ‘n boekwurm maar ons biblioteek het nooit daai naslaanwerke gehad nie. Ek het beslis uitgemis.

  • May 18, 2020 at 1:12 pm
    Permalink

    Ek doen nou permanent naslaan werk in die biblioteek as iemand my soek!
    SJOE !

  • May 18, 2020 at 1:11 pm
    Permalink

    Nogal ‘n oulikke biblioteekaresse nie waar nie – ek sal nogal daarvan hou om die boekie se blaaitjies deur te blaai.

Leave a Reply

error: Kontak ons as jy iets van Kombiekiehier wil hou vir jouself. ;)