
Die wellustige held
deur MysteryMe
As ’n man na ’n vrou kyk en hy het die waarborg dat hy alles kan afsluit, omdat hy haar held is – dan organiseer hy drie sessies op ‘n dag met haar en daar mag nie ‘issues’ wees nie!
Dis hoe Dries voel, hoekom wag om iets te geniet. ’n Mens moet nooit ’n enkele oomblik of sekonde mors, as jy jou kan verlekker in elke krummeltjie genot, as dit voor jou staan nie. Dit is nogal interessant dat die vrou bepaal watter seks wat vir haar aanvaarbaar is en hoe dit moet plaasvind. Sien jý, die vrou bepaal hoe alles moet lyk, die posisie ook. Dis hoekom hy sê, hulle is ‘powerful.’
Hy het so pas hierdie pragtige vrou net vir ’n oomblik gesien. Iemand het genoem haar naam is Samantha. Wow, wat ’n pragtige skepping van God was sy nie. Haar lag het hom laat omdraai in sy spore. Dit was nie ’n soet-sappige laggie nie, nie eens ’n giggellaggie nie, dit het uit haar maag gekom. Dit was half sag, maar grof. Dit het haar mooi groen oë laat traan en die plooitjies langs haar oë en mond het die hele prentjie afgerond.
Die oomblik toe hy haar gesien het, was dit genoeg om hom te laat besef hy is nog steeds ’n man en hy wil haar held wees. Sy was nou nie van die beeldskone sexy soort nie. Sy het ’n langbroek en skoene met hakke aangehad, met ’n pienk truitjie wat haar mooi borste vertoon het. Maar die oomblik was te kort, sy vriend het sy aandag getrek en toe hy weer na haar soek, was sy weg. Die groepie mense by wie sy gestaan het, het vorentoe beweeg en hy kon haar nêrens sien nie. Hy stap toe terug na die kroeg, om nog ’n drankie te kry. Toe hy omdraai, sien hy haar waar sy uit die kleedkamers kom, hard op soek na iets in haar handsak.
Sy kyk op en stap tot langs hom, sit haar handsak op die kroeg by hom en soek verder. Sy is so naby aan hom, dat sy hart voel of dit wil gaan staan toe hy haar heerlike parfuum inasem. Sag soos ’n vrou behoort te ruik.
“Tel tot tien.” Dries het nie ’n idee hoekom hy dit gesê het nie.
“Sal nie help nie, dis net nie hier nie.” antwoord sy.
“Waarna soek jy dan?” vra hy belangstellend.
“Het jy dalk ’n selfoon?” vra sy ongeërg.
Dries haal sy foon uit sy sak en gee dit vir haar. Sy neem dit, druk ’n nommer in en wag. Sy wag nie lank, toe praat sy,
“Waar is julle?” sy luister en rol haar oë. “Nou hoe het julle gedink moet ek by die huis kom?”
Dries neem die foon uit haar hand en vertel die persoon hy sal haar huis toe neem, na sy ’n drankie saam hom gedrink het. Hulle kan sy nommer stoor met die naam Dries.
Sy kyk na hom met ’n half skewe smile. “Dries neem ek aan?”
“Dis my naam ja, Samantha, jy het my volle aandag gehad ’n rukkie terug, toe jy so lekker gelag het.”
Sy hou haar hand vir ’n rukkie oor haar mond, om nie weer van voor af te begin lag nie.
“Wat’s jou planne vir die res van die aand, as ek mag vra?” wil hy weet.
“Seker huis toe gaan en myself voor die TV neer gaan plak.”
“Maar die aand is nog jonk, wil jy nog iets drink en dalk iets te ete kry nie?” met sy vingerpunte trek hy ’n lyntjie teen haar wang af.
“Flirt jy met my Dries?”
“Ek probeer my bes om jou nie te laat gaan nie, bly en gesels met my.”
Samantha bevraagteken nie die gawe wat ’n vrou gegun word nie. Veral nie met so ’n aantreklike man soos Dries nie. Hy is nogal lank, met kort grys hare hier en daar tussen die donker hare, mooi blou-groen oë en ’n mond wat verseker sensueel is en baie vroue al gesoen het. ’n Aand saam met hom, kan dalk al of die meeste van haar stress, vir een aand op sy skuif.
Genade, maar sy is beeldskoon, sonder om te aarsel en deel te wees van die omgewing en die elemente, gryp hy haar handsak, met die ander hand vat hy haar hand en hulle stap by die kroeg uit. Hy maak die motordeur vir haar oop, sodat sy kan inklim, waarna hy langs haar inklim aan die bestuurderskant. Met een kyk in haar rigting, trek hy weg en binne ‘n paar minute, stop hy weer voor ’n woonstelkompleks. Hy klim uit en maak haar deur oop, sodat sy kan uitklim. Hy neem haar hand en toe sy weer haarself kry, staan hulle in ’n woonstel. Hy neem haar in sy arms en druk haar lank vas. Sy het skoon die bewerasie.
“Net as jy hier wil wees Samantha, anders neem ek jou nou huis toe,” sê hy in haar oor.
“Ek dink ek wil,” sy lig haar kop op, tot sy baie naby met haar lippe aan syne is.
“Ek weet, of altans ek hoop jy het jou nog nooit in so ‘n posisie bevind nie, maar vandat ek jou gesien het, wou ek jou hê, al is dit net vir ‘n deel van een nag. Ek wil vir een aand bitter graag jou held wees, as jy my sal toelaat.”
Terwyl sy hier teen hom staan, kan sy nie haar bonsende hartklop beheer nie. Nog minder die lamheid in haar bewende ledemate. Ook nie die hitte van sy hande op haar arms, wat haar vel verskroei deur die trui nie.
“Ek kan nie onthou wanneer laas ek ’n vrou so begeer het nie,” sê Dries, toe hy haar trui oor haar kop trek en agtertoe gooi, dat dit mooi op die bank val. Hy eis toe vir die eerste keer haar mond op. Hy speel eers met haar lippe, voor hy sy tong tussen haar lippe indruk.
Samantha se arms gaan outomaties om sy nek en sy bied hom haar tong aan met kreun geluidjies, soos sy dit verwelkom.
“Moenie ophou nie.”
En sy druk met haar lyf styf teen syne. Sy het ’n gevoel dat dit is wat sy wil hê en dat Dries die perfekte minnaar kan wees. Hy lyk soos ’n ou wat sy ding kan doen en as hy iets soek, hy dit dadelik wil hê, nes sy nog altyd van ’n man gehou het.
Dries buk af en trek haar skoene uit. Toe maak hy haar gordel los en trek haar langbroek ook uit. Hy staan so bietjie weg en bewonder haar, soos sy daar in haar onderklere staan.
“Pragtig, jy is absoluut ‘n vrou in al haar elemente.”
Hy maak haar bra los en trek haar kant broekie ook uit. Sy staan nou naak voor hom. Hy staan weer terug om haar te bewonder.
Toe hy haar naakte skoonheid gadeslaan, die sagte rondinge van haar vol heupe, haar mooi bene en haar volmaak gevormde borste, pak ’n lus hom beet, die begeerte bruis deur sy are, sodat hy net kan aanhou staar na Samantha.
Samantha kan hoor hoe sy asem jaag. Daar’s ’n opgewondenheid in sy lyftaal. In die vêrte, deur die venster, sien sy hoe ’n blits slaan.
“Daar’s ’n storm aan die broei,” sê sy en stap nader aan hom.
“’n Mens noem dit seksuele spanning. Dis hoe ’n vrou behoort te voel voor ’n man van haar hele wese besit neem.”
En hy voeg die daad by die woord. Hy vou sy arms om haar lyf en soen haar, soos hy tree vir tree met haar agteruit beweeg, na waar sy kamer is. Hy lig haar op in sy arms en lê haar op die bed neer. Staan weer terug en begin homself uittrek, voor hy langs haar gaan lê en voortgaan met die soen, wat later so hartstogtelik raak, dat altwee eers ‘n breek moet vat om asem te kry.
“Jy slaan my asem weg! Jy is ongelooflik en dis wonderlik om jou hier teen my te voel,” sê hy.
Sy druk met haar oop handpalms teen sy bors en sy voel die siddering wat deur sy lyf gaan, toe sy hande teen haar lyf afgly neem sy, sy hande in hare en sit dit tussen haar bene waar sy begerig op hulle wag. Dis hier waar hy toe sy vingers diep binne haar laat ingly en toe is die vuur binne haar, buite beheer. Met ’n sagte kerm, boog sy haar rug van die bed af.
Dries weet die vrou weet wat sy soek en hoe. Terwyl hy haar aanhou vinger, buig hy af en lek eers saggies met sy tong oor haar gleuf. Hy gebruik sy ander hand om die twee lippies van mekaar oop te trek, toe val hy ter selfde tyd haar kilt ook aan. Te oordeel aan haar krete en asemhaling, weet hy sy is baie naby aan haar eerste groot orgasme, want sy het reeds vir hom gewys sy kan squirt, en met die ekstra natterigheid, masseer hy met sy duim haar anus ook, sodat haar kilt kan uitstaan. Toe hy nog eenkeer haar g-spot masseer met sy vingers, nog binne haar, gee sy hom als wat sy in haar het. Die samewerking was daar saam met elke in en uit met sy vingers, sy het probeer met haar sametrekkings, hom vas te hou, totdat sy slap terug geval het op die bed. Sy was total en al lam gewees.
Dries het opgestaan en vir elkeen ’n glasie wyn gaan ingooi. Met die terugkom slag, sit Samantha regop teen die kopstuk. Sy neem die glas en vat ’n groot sluk, voor sy dit op die bedkassie neer sit.
“Wow, nog nooit het ek vir iemand gesquirt nie. Ek vra verskoning,” sê sy half skaam.
“Is jy laf, wys my ‘n man wat dit nie geniet as ‘n vrou squirt nie. Dit vertel my jy het dit regtig geniet,” sê hy en gaan lê langs haar op die bed.
Hy draai hom, sodat hulle na mekaar lê en kyk. Toe vou hy haar been oor sy heup, sodat sy ereksie teen haar onderlyf druk. ’n Vlaag hitte bruis deur haar. Haar vingers krul om sy staaf.
“Dis wat jy aan my doen,” sê Dries, terwyl hy met sy hand op en af oor haar arm vryf. Hy draai haar op haar rug, hy druk haar knieë uitmekaar soos hy vooroor buk en eers een nipple, dan die ander een, soen en suig voor hy haar lippe opeis. Die soen is baie passievol en beide geniet die oomblik. Toe dring hy haar binne met sy staaf. Eers saggies en toe hy heeltemal in is, kom daar ‘n sug van verligting oor hom. Sy is wat hy hom voorgestel het. ‘n Wonderlike vrou, sy doen dit net vir hom.
Dit voel ongelooflik lekker om hom binne haar te voel. Sý por hom instinktief aan deur sy skouers saggies te gryp, toe laat sy haar vingers oor sy gladde rug, tot by sy gespierde boude afgly, terwyl sy dit streel. Die oomblik toe sy voel hy is diep binne haar, begin sy met sametrekking om op haar eie manier sy voël ‘n massering te gee, en om hom dieper in haar te kry lig sy haar rug, sodat sy haar heupe kan beweeg.
“Nie so wild nie jong, ek wil darem in beheer bly, jou held wees,” koggel Dries.
Beheer is nie wat sy soek nie, sy wil hê hy moet wild raak. Sy soek hom buite beheer.
“Werk saam met my Dries,” sê sy.
Hy luister en met haar bene om sy lyf, begin hy saam met haar ritme dieper en dieper in haar stoot. Hy kom agter hoe sy van seks hou en dit streel sy ego. Sy het glad nie ‘issues’ nie en hy hou sommer baie daarvan. Hy begin ‘n sagte plekkie vir haar kry. Sy kruip reeds onder sy vel in.
Dit eis vervulling en die afwagting bou al hoe hoër op, Samantha weet sy is naby, want hy is op al die regte plekke besig en dit voel of sy gaan ontplof. Hierdie man ken van hoe om ‘n vrou te laat bederf voel.
Toe gebeur dit, met ’n kreet van skok, gee sy haar oor aan haar klimaks wat sy solank as moontlik probeer uithou het. Dries stamp harder en vinniger en toe met een kreun van sy kant af, voel sy hoe hy sy kom warm in haar spuit en met elke trekking en drukking wat hy het, looi hy haar nog een keer, voor hy langs haar neer val.
Hy trek die beddegoed oop, sodat hy hulle kan toemaak en sy lekker in die holte van sy arm haar kop kan laat lê.
“Ja, Dries jy was my held gewees vanaand.”
Die volgende dag sit Dries in sy kantoor en wonder oor Samantha. Hulle sien mekaar weer oor die naweek wat voorlê. Is dit nie ironies nie? ‘n Vrou se aanraking is so sag. Amper net ‘n fluistering. En tog kan sy ‘n man aanhits tot soveel energie en krag. Dit maak ‘n man soos ‘n bul wat rooi sien. Daardie ligte streling van haar binnekant oor sy torpedo se geswelde kop, kan hom laat roer en roer en roer, sonder selfbeheersing. Totdat die opwelling in hom onbeheerbaar raak en hy met al sy mag beur en druk, haar in sy arms vasklem dat sy nie opskuif, weg van hom af nie, sodat hy sy opgekropte emosie kan uitgiet in haar in, teug na teug van die hemelse uitbarsting. Damn, dit maak hom sommer WOES…
5 COMMENTS
MysteryMe, as jy hier lees onthou asb. ek drup om nog ‘n storie van jou te kry !
Wow MysteryMe al jou stories laat my drip. Maak my sooooo lus!
Dankie vir die lees. Nicole ek is bly dit werk elke keer vir.
MysteryMe – Wel gedaan. Ek hoop jy skryf alreeds die vervolg.
Lekker storie !