7 thoughts on “Bloufoto vir ‘n bloumaandag

  • ……mmmmm …. dames met brille…. “it’s always the quite ones….”

    Reply
  • My “Bibtannie” het nie so gelyk in my Drif en Storm jare nie. Ook maar goed want dan sou ek my bed tussen die rakke gemaak het. Maar ek het goeie herinneringe aan my Beaconsfield dae.

    Dankie Madam vir weereens ‘n bobaas foto.

    Reply
    • annelisePost author

      Jis jy was lanklaas op ons werf 😜

      Reply
      • Mag nie se wat ek gedoen het nie. Ek is tot stilswye gesweer. 😉

        Reply
  • Jan Pielewiet

    Ek is al van kindsbeen af ‘n boekwurm maar ons biblioteek het nooit daai naslaanwerke gehad nie. Ek het beslis uitgemis.

    Reply
  • Ek doen nou permanent naslaan werk in die biblioteek as iemand my soek!
    SJOE !

    Reply
  • Nogal ‘n oulikke biblioteekaresse nie waar nie – ek sal nogal daarvan hou om die boekie se blaaitjies deur te blaai.

    Reply

Leave a Reply to JouBok Cancel reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

error: Kontak ons as jy iets van Kombiekiehier wil hou vir jouself. ;)