Stoetmateriaal
deur Wille Will
Taalversorging deur Lusman
Sy vier voorvingers wink na my glas.
“Ou Wille, ek’s dêm bly jy’t by my kom kuier,” glimlag oom Potjie.
Oom Potjie het sy bynaam gekry omdat hy net altyd potjiekos wil maak en eet. Maar sommige beweer dis omdat hy dan lekkerder kan kuier met sy dop!
“Ag, Oom, mens kuier dan so ‘n hond uit ‘n bos uit by Oom. Mens laat die kans nie verbygaan nie,” lag ek terug.
Hy skink drievinger-doppe in die twee glase uit die bottel Buffelsfontein-brandewyn wat ons alreeds halfmas gekuier het.
Wanneer hy agtertoe leun en sommer met die hand ‘n vuis vol ysblokkies uit die koelboks vat om tussen die glase te verdeel, sê hy: “Ek het al van julle ouens en girls se stories gelees op die internetblad van daai sexy webwerf-eienaar met die mooi borste. Sjit, julle maak ‘n man jags, hoor!”
Hy lag diep uit sy maag en stoot my dop oor na my op die marmerblad van die tuintafel. Hy los dit vir my om die Coke, uit die blikkie wat die kelner eenkant neergesit het, self by na my smaak by te voeg. Ek wil vir jou ‘n ware storie vertel wat eenkeer met my gebeur het …”
Ek vat ‘n groot sluk en sit agteroor om my te verlustig …
***
Oom Potjie trek los en vertel die storie met groot detail.
“Ek moes eenkeer ‘n stoetram gaan haal wat ek via die net op ‘n vendusie gekoop het. ‘n Ver pad … Leeu-Gamka se wêreld. Soos ons boere maar maak, het ek ‘n paar buurmanne gebel om te hoor of ek iets vir hulle kan saambring. Een of twee het vir gunste ingestem en ek het al die detail gekry. Die aand voor die dag wat ek sou vertrek, hou my grootste vriend, Ben, en sy seun Wessel by die voorstoep stil.
“Na ‘n paar doppe en ‘n vuurtjie wat brand sê Ben: ‘Ek’t gewonder of jy dalk sal instem vir ‘n ander soort guns. Wessel hier het laas jaar sy matriek geskryf en gaan hierdie jaar landboukollege toe. Toe’t ek gedink, siende dat hy nog nooit in Leeu-Gamka se wêreld was nie en jy vir my eendag by die koöperasie vertel het jou oë begin nou moeg word op die langpad … toe dog ek miskien kan hy vir jou bestuur, soontoe en terug. Dan het jy geselskap ook en ek sal vir hom genoeg geld saamgee om te betaal vir sy kos, verblyf, ens.’
“Ek loer toe na Wessel se kant toe en vra vir hom: ‘Sien jy kans, boetman? Dis ‘n lang trek?’
“Wessel het net so ‘n verleë laggie gegee en met sy vingers senuagtig deur sy kort kuifie gestoot en gesê: ‘Ja Oom, as Oom my vertrou.’
“Vroegoggend vertrek ons toe. Hy’t ‘n maroen sweetpak aangehad met goue strepies by die moue en die kraag en ‘n paar Nikes sonder sokkies. Die seun was gou om te sê: ‘Die sweetpak kan die twee dae hou, Oom. Ek dra in elke geval nie onderklere nie en dan het ek ook sommer nie nog bagasie ook nie.’
“Wessel se ma het twee flesse koffie, hoenderboudjies en frikkadelle en roereiertoebroodjies ingepak en ons was reg vir die langpad.
“Die leë sleepwa ratel as ons op die grootpad indraai. Na so drie ure se ry en amper uitgesels, vra ek die outjie: ‘Wessel as jy stilhouplekkie sien, trek vir my af asseblief. Dis nog 53 km na die volgende dorp en ek wil water afslaan en bietjie bene rek.’
“Nie twee minute nie, toe kry ons ‘n paar bome met ‘n sementtafeltjie en bankies. Ons spring uit en stap saam agter die bome tot teen die lyndrade, beskut van die pad, en staan wydsbeen langs mekaar om te pis.
“Ou Willas, daar sien ek toe vir jou ‘n ding!” Oom Potjie skud van die lag en neem weer ‘n teug van die brandewyn.
“Ek sukkel nog om my ritssluier oop te kry, toe laat peul hierdie Wessel sommer sy lat oor die rek van sy sweetpakbroek uit om te pis. Vader, dit lyk soos ‘n half voet van Gielie op die dorp se beste boerewors uit sy slaghuis! … he-he-he, dík en vol gelaai met die pie wat uitspuit uit die groot pers knop!
“Ek’s klaar en zip op en terg hom: ‘Wessel met daai ding van jou sukkel jou ma seker nie om die hanslammers gelukkig te hou nie?’
“Hy glimlag verleë en sê net: ‘Ag toe nou, oom Potjie.’
“Die 640 km van Bloem tot by Leeu-Gamka is toe vir Wessel geen probleem nie, solank hy net kos en drinkgoed het. Die jeug se uithouvermoë oorreed my toe dat ons deurry tot by ons eindbestemming. Ek het vooruit bespreek by die Leeu-Gamka Hotel en na ons die slaapkamer met die twee beddens bekyk het, is ons kroeg toe. In die kroeg is alles met riet en hout gedekoreer, maar daar is geen kliënte nie … net ‘n swart kroegman met ‘n wit duisendtand-glimlag. Êrens uit luidsprekers speel daar golden oldies en ‘n dakwaaier wentel stadig teen die plafon.
“Met ons tweede rondte kom daar twee dames vanaf die straatingang ingestap. Die een wat voor loop is giggelend, maar gebou om te hou. Hoog opgepluisde blonde hare, groot blou oë en skarlakenrooi lippe. Die tiervelmotief-mini wat aan haar lyf kleef herinner mens aan Pamela Anderson wanneer sy soms klere aan het. Die ander een is maar ‘n vaal muisie met ‘n dikraambril en vuil hare wat aan haar naels loop en kou.
“Toe hoor ek en Wessel die stem: ‘Precious, skink ‘n dop, ek sien jy het darem vir ‘n slag customers vanaand.’
“Wessel en ek wat oor ons skouers geloer het wie kom in, draai weer ons gesigte terug, maar nie voordat ons beterwetend eers in mekaar se oë gekyk het nie. Hy’s nogal volwasse vir sy ouderdom.
“Pat Boone se “Love-letters in the sand” kom oor die luidsprekers toe Pamela, wat so pas die kroeg ingestap het, langs Wessel kom staan en haar begeerlike vol lyf teen sy sy druk, haar lang rooi vingernaels wat tussen die hare in sy nek vroetel.
“Ek hoor toe sy pruil vir hom: ‘Kom dans met my, jou sexy ding.’
“Maar die seun stoot haar half weg en draai amper beangs na my.
“Ek knipoog vir hom en vorm met my lippe die woorde ‘Go for it’
“Hier kom vanaand ‘n groot naai, dog ek toe by myself.”
Ek vat weer ‘n sluk van die brandewyn en lê terug in my stoel by die tuintafel terwyl oom Potjie vervolg met sy storie.
“Ek draai om op my draaistoeltjie met my dop in my hand. Ek leun met my elmboë op die toonbank want ek wil die dansery dophou. Fok, Wessel se ma het hom seker leer dans want hy gooi daai meisie se mooi lyfie rond dat haar borste blom in volrondheid! Die musiek wissel na “Green green grass of home” van die immergroen Tom Jones.
“Toe Wessel haar nadertrek vir die stadiger dans, kan ek deur die sweetpakbroek se uitbulting sien dat hy ‘n halwe horing het.
“Meteens word ek bewus daarvan dat die ander girl langs my sit en met haar hand nonchalant op my kaal bobeen rus – onthou ek dra kortbroek. Sy sê: ‘Hulle maak ‘n mooi paartjie. Sal Oom vir my nog ‘n dop koop?’
“Ek draai om vir Precious se aandag en beduie … ‘n dop vir ons elkeen. Hy skink myne, maar hare is al klaar geskink wanneer hy dit bedien. Met my vraende oë flits die wit klawerbord op sy gesig weer as hy sê: ‘Sy drink altyd vodka, passion fruit en lemonade meneer.’
“Ek glimlag terug na hom en gee dan haar dop vir haar aan.
“Haar hand druk hard op my been om dankie te sê, maar sy vat dit nie weg nie. ‘Dankie Oom, ek sal die gunsie dubbel terugbetaal,’ sê sy toe vir my.
“My oë gaan terug na die dansers toe en ek neem ‘n diep teug uit die nuwe dop. Haar hand gaan egter op na my broek se pyp en sy vra: ‘Nog ‘n dop, asseblief Oom, ek’s baie dors.’
“Ek voel ‘n horing groei, want haar vingers is nou binne die broek in. Ek plaas my hand oor hare – in die broek – en beduie vir Precious … sommer nog twee vir elkeen van ons. Ek kyk af na haar en met dié wat sy my hoof aftrek na haar lippe toe, fluister sy: ‘Ek is Annelie en sy is Zsa-Zsa.’
“Dan is haar lippe oor myne. Hierdie girl ken van soen, hoor! Ek voel haar hand vou nou om my vormende ereksie bo-oor my onderbroek. Sy beweeg met hom tussen haar vingers, op en af oor hom. My oë vliet vinnig dansvloer toe terwyl Kenny & Dolly “Islands in the Sun” oor die luidsprekers sing.
“Wessel ruk my halftoe oë oop! Hy’t die tiervelrokkie afgeskuif van haar ronde, mooi lammers. Hy suig waansinnig aan die een tiet en vou met sy hand om die ander bors van onder af. Maar, bliksem, Wille, het sy mooi tiete! Bolrond, spierwit soos volmane met klein donker areolas en tepels wat lank en regop uitstaan met ‘n ligrooi tint.
“Ek voel my ereksie nog verder uitbult. Annelie fluister: ‘Maak hulle Oom jags?’ Sy vryf my horing nog harder en vinniger oor die onderbroek.
“Ek loer waar’s Precious. Hy het oorfoontjies op sy kop en sit met toe oë in die hoek agter die toonbank en hou met klappende voorvingers ritme van die musiek waarna hy luister.
“Ek trek Annelie se hand uit my broek en sê vir haar: ‘Kom ons gaan liewer kamer toe.’
“Ek staan op met ‘n bultende kortbroek. Ek stap na Wessel toe wat nou al twee Zsa-Zsa – ek wonder of sy so gedoop is – se torings met sy hande bewerk, terwyl hy met sy neus tussen hulle verdwaal. ‘Ek gaan maar kamer toe,’ sê ek vir hom. ‘Moenie oor my worry as jy kom slaap nie. Ek sal slaap soos ‘n klip, ek’t ‘n paar Buffels te veel gedrink.’ Sy gesig is bloedrooi as hy regop kom en Zsa-Zsa plaas vinnig haar hande oor haar borste. ‘Dis reg Oom, sorry Oom.’
“Ek draai om met ‘n glimlag en sien Annelie is reeds uit. Ek stap dan ook uit die kroeg uit terwyl ek Elvis hoor losbars met “Suspicious minds”.
“Annelie staan net buite die kroegdeur met ‘n dop vir ons elkeen in haar hande – wat sy wie weet waar gekry het. Met my hand in die waai van haar rug, por ek haar in die gang af en haal solank die kamersleutel uit my sak.
“Wanneer ek die sleutel in die slot draai sê sy: ‘O-oom … (kuggie) … ek sal Oom net ‘n blowjob kan gee … w-want ek het nou my … periods …’ Haar bruin oë kyk smekend, verskonend op na my. Ek stoot die deur oop en sit my een arm om haar skouers met ‘n drukkie. ‘Moenie komkommer nie, girl. Kom lê maar net langs my. Die ander twee sal seker ieder geval ook nou-nou kom.’
“Ek gaan eers badkamer toe om te pis en trek sommer uit, sodat ek net my onderbroek nog aanhet. Wanneer ek weer in die kamer terugstap, los ek die badkamer se lig aan, want ek merk op dat sy die kamerligte afgeskakel het. Ek sien haar wit lyf naak op die een bed lê in die half-lig en voel my peester weer groei onder my.
“Ek gaan sit op die kant van die bed langs haar en ruik ‘n parfuumpie wat opnewel. Ek plaas my hande op haar twee tiete en voel hulle is veel kleiner as Zsa-Zsa se kalbasse. Maar die tepels is stokstyf en sy kreun as ek met my growwe boerehande hulle stimuleer. My een hand skuif af na haar genotsgrot toe as ek buk en een tiet in my mond neem.
“Haar hande is albei skielik oor die hand by haar koekie. ‘Asseblief, nie met die bloed daar nie,’ sê sy saggies. ‘Kom lê net op jou rug hier langs my.’ Ek merk die ‘Oom’ het weggeval … seks het mos nie ouderdom of ander respekte nie … he-he.
“Ek trek die onnie vinnig uit voor ek op my rug gaan lê langs haar. Sy’t op haar een elmboog regop gekom en haar hand fladder oor my tepels en dan af oor my maag en met die een bobeen saam. Ek voel haar asem op my wang voordat sy my liggies begin soen, oral oor my gesig. Skielik voel ek hoe sy my ballas vasvat en vryf in haar hand. My oumansvoël reageer gelukkig nog en ek weet hy’s nou ten volle erek. Ek lig my eie hande op en neem weer een bors vrywend in die een hand. Met die ander een streel ek oor haar rug. “Let the good times roll” sing Chubby Checkers in my gedagtes.”
Oom Potjie lê terug in sy stoel. Ek wonder of dit die einde van die storie is.
Oom Potjie sien ek’s baie nuuskierig. Na ‘n paar teue aan sy brandewyn sit hy die glas neer. Hy vry sy hande teen mekaar wanneer hy regmaak om met sy storie te vervolg. Dan trek hy los terwyl ek aandagtig luister.
“Wanneer haar hand om my stam vou, ontglip ‘O fok’ uit my droë mond.
“Ek knyp haar tepel hard en skuif my ander hand af na haar boude toe. Sy trek my voorvel af van oor my knop en begin my draad ritmies te trek. Ek kry flitse van hoeveel vorige hande my meneer so gerol het in my fleur en dis asof ek nog stywer beur vir haar aandag.
“Haar vuil muishare kielie skielik my bekken as haar tong die gleufie van my kop terg. Donner weet, as jy só lekker kry, maak vuil of lelik nie meer saak nie!
“Haar lippe begin suig-suig en nat om my glans vasklem. My onderlyf lig op in die lug en my voorvinger gly in haar anus in. Ons altwee kreun tegelyk in passie. Dan neem sy my volle penis tot agter in haar keel in. Dit voel of my genotstok in ‘n swart gat van die sterrehemel geval het. Maar die onsienbare swart lug daaromheen is nat en polsend en klou en prikkel elke senuwee-eindpunt tot breekpunt toe.
“My middelvinger stoot en trek nou baie snel in haar anus en ek voel haar boude tril. Ons beweeg nou gesinchroniseerd. En dit voel asof my penis nie meer deel is van my nie en net wag vir verlossing.
“Haar boude stoot en suig my vinger asof dit ‘n penis is.
“Haar mond trek skielik om my voël weg met ‘n asemteug en ‘Goeie bliksem, dis lekker!’ kom uit haar mond.
“Dan suig sy my weer met mening. Haar agterent pomp oor my vinger heen in ritme met haar mond. Ek steek my voorvinger ook in.
“Sy’s nogal een wat goed reageer. ‘Hie … hie … hie,’ gee sy klein kreuntjies. Ek voel my kom opbou in my balsak en ek weet ek’s nie meer ver nie. Ek gryp haar hare en probeer haar hoof nog verder oor my piel stoot. Haar tande trek meteens strepe op en af oor my steel en dit stoot my oor die wal. Ek gee oor en skiet skoot na skoot in haar keel in.
“Ek voel hoe haar hol los en knyp om my vingers asof sy ‘n drol uitkry en ek besef sy kom ook.
“Die intense klimaks wat ons deel, is seker maar vlietend, maar dit voel asof dit sal aanhou vir ewig – nooit sal ophou nie. Sy lig haar mond op van my af. My voël val met ‘n plop op my maag. Sy val met haar gesig teen my skouer met diep asemteue wat vars lug soek. Ek’t my vingers nou uit haar hol getrek en vryf net sagkens oor haar dy wat bo lê.
“Sy’s baie uitgesproke oor my vermoëns. ‘Sjoe, nie eers ‘n ou wat my in die hol naai het my al ooit so, soos magic, laat kom nie. Jy’s fokken goed.’
“Ek antwoord nie oor die pas afgelope ongelooflikste trilsmul nie en druk net haar lyf stywer teen my vas as erkenning. Dan gaan die kamerdeur oop …
“Die ganglig wat skielik die kamer meer verlig, noodsaak my om vinnig die beddeken se punt te gryp en so ver as moontlik oor ons kaal lywe te trek. Ons lê doodstil met ingehoue asem en toe oë, asof ons slaap.
“‘n Stem klink op: ‘Jissus, Wessel, ek wil jou voël nóú sien en in my hê,’ hoor ons Zsa-Zsa se hygende stem. Ons al twee se oë gaan weer oop.
“Hulle staan aan die onderpunt van Wessel se bed en hy is besig om sy hemp van sy lyf af te pluk. Sy is besig om gebukkend, met pragtige reeds ontblote en wippende borste, die mini oor haar middel af te stroop vloer toe. Hy stoot sy kortbroek ook af en sy ereksie slaan teen sy maag vas soos die klappende geruk van ‘n Lanz Bulldog-trekker se suier met die vatslag.
“Sy kom stadig orent, starend na sy disselboom. Dis asof mens die wit van haar oë kan sien en ‘n gapende mond in die donker. Haar hande slaan om haar twee borste vas wanneer sy regop is.
“Ek byt my onderlip vas as ek na sy ereksie staar in die halfdonker. Dis baie langer as die gemiddelde man s’n en ook baie dik. Dit troon so 45 grade teen sy lyf op, bewend.
“Annelie is nie op haar bek geval nie. ‘Goeie fok,’ sê sy saggies langs my en gryp my voël skielik vas met die een hand. ‘Gee my liewer hierdie een; daai ding sal mens oopskeur.’
“Dis asof ek behae skep uit Annelie se kommentaar oor haar waarneming. Dis soos ‘n welkome toegif op haar vorige komplimente. Want ek kan nie ontken nie dat daar ‘n bietjie jaloesie by my is oor Wessel se groot lat in vergelyking met myne, wat ook nie so danig klein is nie.
“Zsa-Zsa gee ‘n tree nader aan Wessel en neem sy stang saggies aan die onderkant met die vingers van haar een hand.
“Haar duim streel lus-onderhoudend aan die bokant as sy sê: ‘K-kan ons dit net eers stadig vat in die begin, asseblief, ek wil lekkerkry … nie seer nie.’
“Die badkamer se lig verlig haar opgeswelde poes en dis asof die lippies oop en toe gaan in afwagting. Sy stoot Wessel aan sy bors dat hy saggies agteroor val op die bed. Wanneer sy kolos ook opwip, merk ek dat voorste gedeelte van sy voël nog meer opkrul na bo en nie reguit is soos ons gewone ouens s’n nie.
“Zsa-Zsa klim met haar knieë tot oor sy onderlyf op die bed. Sy neem sy trots in haar een hand en bring dit na haar koekopening toe. Stadig sak sy af en mens kan ‘n kreun hoor hoe verder sy haar poes oor hom laat afgly. Sy begin versigtig op en af beweeg en sy lyf begin ook met die beweging saamvloei. Die ritme begin versnel en sy gee klein kreuntjies met elke neerwaartse haal. Maar die kanale het seker oopgegaan, want meteens hamer hul lywe al hoe vinniger teen mekaar. Ek sien hoe Zsa-Zsa haar ongelooflike tiete weereens met altwee hande vasgryp en haar gepluisde hare wat heen en weer waai.
“Dan bereik sy haar orgasme en gil ‘n sieldeurdrenkte gil wat ek seker is die nagwag by die voordeur sal laat wakkerskrik!
“Hulle lywe klap hard en vinnig teen mekaar in die oomblik van waarheid en skielik besef ek dat Annelie my stokstywe genotstok ook alweer tot klimaks probeer bewerk.”
***
“Tjaa … hoe lekker onthou ek nou,” sug oom Potjie terwyl sy oë glasagtig tuur na iets in die tuin wat nie daar is nie.
Ek deel die laaste van die brandewyn tussen ons twee glase en skuif sy dop oor na hom toe.
“Stoetmateriaal, oom Potjie,” sê ek, “stoetmateriaal.”
4 COMMENTS
Will- as ek weer moet ry om vee te moet gaan koop dan gaan jy saam. Absoluut Fantasies! Ons kyk vir die vervolg.
Hel Will.. dit is nou n lekker storie.. het ook so n oom in die wes kaap gehad. bring baie memories trug.
dankie
Will. Dit was nou ‘n lekker lees storie gewees. Ons Stoet-Mater gaan sekerlik ‘n klompie sexy girls nog baie gelukkig maak.
Dankie
Bliksem Will! Een van jou bestes dankie