Mattewis en Meraai
deur Wille Will
Taalversorging deur Lusman
(met apologie aan Mikro vir die titel)
Tewis word wakker en sy oë fladder oop. Hy staar na die plafon en besef hy’t ‘n moerse pishoring. Hy lê nakend, sonder iets oor hom, in die versengende hitte wat die laaste paar dae geheers het. Hy kom orent, maar val kreunend terug op sy kussing met hoofpyn-weerligstrale wat deur sy kop blits soos ‘n Hoëveldse elektriese storm!
Goeie fo-o-k! Wat het hy gisteraand gesuip? Waar was hy? Wat het gebeur?
Met vrae wat onbeantwoord smeul, kom hy weer stadig orent. Hy staan op en loop badkamer toe. Sy pis stroom uit sy voël soos ‘n vol dam se sluis wat oopgemaak word. Die drukking in sy brein voel ligter en hy skud sy meneer af voor hy omdraai om verder te gaan probeer slaap – miskien.
Wanneer hy weer in die slaapkamer kom, steek hy viervoet vas: ‘n Vrou – of is dit ‘n meisie? – lê op die anderkant van sy bed op haar maag. Sy is ook poedelnakend! Sy’t ‘n langerige lyf en pragtige boudjies wat hom herinner aan ronde mosbolletjies. Haar bene is wyd oop. Sy lê met haar een wang op haar hande. Haar donker hare, met ligte ligstrepe in het oor haar gesig geval. Hy kan haar gesig nie mooi kan sien nie.
Hy stap soos ‘n trapsuutjies nader. Hy voel sy peester al weer groei – en dis dié keer nie van pis nie! Die mooi mosbolletjie-boude is effens ligter in kleur as die pragtige diep sonbruin kleur van die res van haar lyf. Die boudekleur is natuurlikerwyse ligter – geen bikinistreep is sigbaar nie.
Tewis staan nou langs die bed en sien aan haar liggaam hoe sy rustig asemhaal, asof in ‘n diep slaap. Hy sien pêreltjies sweet oral oor die vrou se rug en boude. Fokkit, sy’t mooi boude! Het hy haar gesteek gisteraand? wonder hy. Wie is sy en van waar het sy gekom – tot in sy bed? Sy gedagtes bly blanko.
Hy steek sy een hand aarselend uit en met ‘n effe bewetjie raak hy aan haar rug. Sy beweeg nie. Hy maak die bedkassie se laaitjie oop en haal ‘n botteltjie Oil of Olay uit. ‘n Vorige girl het dit hier vergeet. Hy skroef die groot deksel af en neem ‘n groot skep van die room met sy vingers uit die botteltjie. Dan klim hy op die bed, op sy knieë. Hy buig vooroor tussen haar wyd oop dye. Hy vee die klont van die room af aan haar middellyf, die helfte aan elke sy. Met net ‘n bietjie daarvan oor op sy vingerpunte, strek hy oor haar rug, totdat albei sy hande saggies op haar skouers rus. Hy voel hoe sy voël se punt aan haar boudjies raak.
Hy begin die room inmasseer met sy duime – op met haar nek en met sy ander vingers om haar sleutelbene. Hy vryf tot by haar skouerknoppe en dan weer terug na haar nek toe.
“H’m …” hoor hy haar murmel en sien hoe haar hoof roer op haar kussing. Hy beweeg nou sy handpalms oor haar skouerblaaie en van daar af streel hy af na die res van haar bolyf. Hy voel die rondings van haar tieties as hy sy hande onder haar bolyf inwurm. Hy lig sy eie onderlyf hoër die lug in, want sy penis is weer erek en druk teen haar boude aan! Dis daai fokken sagte tiete wat hom so jags maak! dink hy.
Haar kop lig ‘n entjie op van die kussing en sy vra murmelend, met toe oë – sonder dat sy die vraag spesifiek aan hom rig: “Onde estou?”
Dis vir hom ‘n vreemde taal, maar as hy geweet het dis Portugees en dit verstaan het, sou hy geweet het dit beteken “Waar is ek?”
Hy vryf vinnig maar saggies haar hare agter haar oor in en sê in Engels: “Sjuut … wees rustig.”
Hy vryf verder oor haar slape en sê, gerusstellend: “Jy’s veilig hier by my. Ek masseer jou net ‘n bietjie … as jy dalk so ‘n erge hoofpyn het soos ek. Sjuu … sjuu … ontspan.”
Haar kop sak weer terug op die kussing. Hy sien hoe sy met ‘n pienk tongetjie oor haar vol lippe – en seker weens die hitte nou ook droë lippe – lek. Daar is ‘n fyn glimlaggie op haar gesig. Bliksem! Sy’s aantreklik op haar manier. Die jong vrou se gesig is ook blasserig. Die swart, geaksentueerde, natuurlike wenkbroue en toe oë met lang wimpers is vir hom opmerklik. Bolwange met ‘n ietwat groterige neus trek ook sy aandag. Maar die pragtige vol lippe van haar mond maak op vir die tekortkominge van haar neus en wange, soos hy dit sien. Sy’t ‘n moesie op die een wang en kuiltjies by die mond. Wat hom betref, rond dit die voorkoms van haar gesig mooi af.
Hy wonder skielik of sy, met haar vreemde taalgebruik van flussies en haar blas voorkoms, dalk ‘n uitlander is.
Tewis sit met sy boude terug op sy hakke en skraap nog van die pienk room van haar middel af op met sy vingerpunte. Hy begin die stewige, mooi gevormde boude insmeer. Haar vel is sag, maar die spiertjies onder die boude wriemel soos sy vingers oor hulle heen masseer.
Met sy twee hande trek hy haar boude oop. Hy sien die swart anemoon van haar anus. Met sy voorvinger vryf hy mildelik room oor en om die gaatjie. Hy sien hoe haar boudspiere verstyf. As sy oë verder ondertoe gaan, sien hy die onderpunt van haar boudegleuf, waar dit begin oorgaan in die spleet deur haar buitelippe gevorm. Soos die boudegleuf is die grootste deel van die spleet donkerder gekleur is as die res van haar bruin vel. Sjit! Sy erekte voël beweeg op en af … hy wil haar naai!
Voor hy ‘n vinger kan verroer om daai sloot te verken, draai sy skielik op haar sy. Haar een hand is op sy bors as sy praat.
“O que o senhor está fazendo?” (Wat doen jy, Meneer?). Haar stem is duidelik, maar glad nie afwysend nie.
Hy skrik sy gesig orent en staar na haar nagswart oë met goue vlekkies daarin. Hy weet nie ‘n fok wat sy sê nie. Maar, met die amusante glimlag om haar mooi mond, met die kuiltjies weerskante, maak dit ook nie ‘n dêm saak nie!
Sy lag skielik so ‘n groot oopmond lag dat hy die goue stopsel van die een kiestand kan sien.
“Jy het nie ‘n clue wat ek sê nie, het jy?” praat sy skielik direk na hom toe.
Duiweltjies dans in haar oë. Hy’s verbaas oor die goeie Afrikaans wat sy nou skielik praat, al is daar ‘n aksent – met die s wat bietjie sleep! Is sy dalk ‘n bruin vrou? wonder hy. En dan is daar die vreemde taal wat sy praat wat dinge nog verder kompliseer.
Die vrou kyk nou stip in sy oë. Sy leun op haar een elmboog, met dié dat sy nou op haar sy lê. Haar heup en een boud staan pragtig afgerond hier reg voor hom. Hy merk dat sy haar een swarterige tepel voortdurend draai tussen die bruin vingers van die hand van die elmboog waarop sy rus. Die ander hand lê op haar maag. Bliksem, daai karameltiete is pragtig en vol! Hy vat met sy hand om sy stywe voël.
“Jy’s reg,” bieg hy, “ek het geen benul waarvan jy praat nie!” Hy gee ‘n kort laggie. “Maar jy is vrek mooi vir my en jy lê kaalgat in my bed. So ek mag seker vra watse taal praat jy … en hoe jy in my kooi beland het.”
Sy draai weer op haar rug. Haar bene maak wyd oop weerskante van hom, asof sy hom meer spasie wil gee. Haar linkerhand vroetel agter haar hoof in haar hare en die ander hand skuif oor die een mooi bors.
“Ons begin by die begin. My broer is die Miguel van Miguel’s Tavern waar jy en jou vriende so lekker gekuier het gisteraand.”
Tewis luister na haar, maar sy oë is vasgenael op haar pragtige oop poes hier reg voor hom. Die rande van die lippe van haar doos maak twee vertikale wit strepies op haar bruin vel.
Sy vervolg: “Ek het gisteraand ingestaan vir hom omdat hy moes gaan sokker oefen. Ons is Portugese, fas favor?” Sy gee hom weer ‘n verstaan-jy?-glimlaggie. “En voor jy vra, my pa was een van die Porra-op-die-hoek-brigade. Ek het in ‘n Afrikaanse voorstad grootgeword en skool gegaan en dis hoekom ek Afrikaans kan praat.”
Tewis probeer konsentreer op haar woorde. Maar sy aandag word voortdurend afgelei deur die ongelooflike naakte lyf voor hom. Hy voel sy voël, wat hy nog steeds met een hand vashou, is horingstyf.
“Het ons genaai laas nag?” onderbreek hy haar skielik.
Sy lag hard. “Ha-ha-ha … laat my toe om my storie klaar te vertel, dan sal jy weet hoekom lag ek!” Sy kom halfpad orent en plaas haar een hand oor daai lieflike poesie. Hy merk op sy loer vlugtig na sy horing in sy hand.
“Jy en jou tjomme het hard gefuif. Party is daar uit, so uitgepass dat hulle hang tussen twee ander wat hulle dra. Ander is val-val huis toe. ‘n Uur na toemaaktyd het ek gedink julle was almal weg en dat net ek en twee skoonmakers en ‘n drywer nog daar was. Hulle het haastig, maar iesegrimmig begin opruim. Want, alhoewel die drywer hul huis toe vat, is die tyd korter voordat hulle vroeg al weer moet inval.
“Een van hulle kom na my en rapporteer: ‘Daar lê nog een dronk bliksem en slaap op een van die banke, ek kry hom nie wakker nie.'”
Haar hand wat oor haar poes was tik skielik op Tewis se bors. “Dit was toe jý, Meneer!” Tewis se mond, wat oopgehang het van luister na haar relaas, lag verleë Hy kyk vir ‘n oomblik weg.
“En toe?” vra Tewis.
“Nee, ek sê toe: ‘Los hom vir my, maak maar skoon om hom.’”
Haar hand is terug oor haar doos. Tewis sien hoe haar middelvinger met die silwer-gemanikuurde nael liggies op en af vryf oor haar gleuf.
“Na hulle weg is, het ek ‘n glas yswater oor jou gesig gegooi. ‘Wat d-de f-ô-k?’ het jy gevra toe jy skielik proesend regop sit.
“Jy is papi chulo Meneer”. Sy lag vir die vraagtekens in sy oë. “Dit beteken jy’s ‘n aantreklike man … en jy’t ’n bom pau – gewis.” Sy plaas haar ander hand oor sy hand wat sy voël vashou.
“Mooi voël,” vertaal sy en bring haar verruklike lippe meteens tot by sy gesig terwyl haar hand sy penis ‘n drukkie gee oor sy hand. Haar mond kom rakelings naby aan syne en hy ruik die Portuguese likeur Amato aan haar asem.
Sy leun weer terug op haar een elmboog en gaan voort: “Ek het aan jou verduidelik waar jy is en dat jy asseblief moet huis toe gaan. Jy het met oë wat net wou toeval gemompel ‘Ek kan nie so bestuur nie.’ Ek het gesê ek sal jou vat … jy moet net die adres vir my gee.
“Ewenwel, met ‘n groot gesukkel, van die herberg af tot hier in jou bed met jou fris lyf – en jy die heeltyd in ‘n staat van limbo – het ek jou uiteindelik hier gekry. Toe sukkel jy met dom vingers om jou hempsknope los te maak. En ek help maar weer en kry die hemp uiteindelik af. En toe?… Sjoeps! Jy slaan agteroor op jou rug … aan die slaap nog voor jou kop die kussing kan raak!” Sy lag ‘n sagte laggie.
“Jou sokkies en skoene was volgende en toe sukkel ek met die gespe van jou broekgordel! Ek het gefrustreerd naderhand pens en pootjies langs jou op die bed geklim en toe uiteindelik gewen. Ek het jou broek begin afstoot oor jou bene.” Sy skud haar hoof weer met ‘n laggie.
“Ek was nogal verbaas om te sien dat jy, soos die meeste kontinentale mans, nie ‘n onderbroek dra nie!”
Die goue vlekkies weerkaats in haar oë. “Bom pau!” fluister sy en die swart oë stuur ‘n ongeuiterde boodskap uit.
“Die broek is toe uit en ek was uitgeput. Na ‘n lang, baie besige dag en daarna die gesukkel met jou gewingerde lyf, gaan lê ek net vir ‘n oomblik op my sy langs jou. Ek draai jou hoof na my toe en terwyl ek jou wang streel, dink ek weer jy’s papi chulo.”
Sy maak haar wimpers toe en plaas haar vuis op haar voorkop. Dit lyk asof sy bloos. Haar hand gaan terug oor haar vruggie. Waarvoor hou sy die ding toe? wonder Tewis. Sy kyk weer in sy gesig.
“Dis die laaste wat ek kon onthou, want toe raak ek, ongenooid, aan die slaap in jou bed! Gedurende die nag – ek onthou dat ek swetend was en hel warm gekry het – het ek seker my klere uitgetrek.”
Altwee kyk na haar kant van die bed en sien ‘n opgefrommelde geel katpak, met net ‘n pêntie daarby, op die mat lê.
“Dus, in antwoord op jou vraag,” sê sy terwyl sy Tewis stip in die oë kyk: “Ons het toe nie genaai nie.”
Hy los sy wortel en streel met albei sy hande se vingers oor haar binnedye. Haar bene tril effens maar haar oë het nou wyd oopgerek met sy aanraking.
“Wat’s jou naam?” vra hy.
“Mąria Çuelõ Perreira. Maar julle boertjies noem my almal Meraai.” Sy blaas ‘n haarkrul weg voor haar gesig.
“En joune?”
“Mattewis Prinsloo.” Hy snork ‘n laggie. “Maar almal noem my Tewis.”
Hy leun vorentoe en sy twee hande raak ‘n oomblik aan haar lieste en opgehewe poes. Dan vryf sy hande opwaarts oor haar magie tot hy altwee haar sagte ballonne in sy handpalms voel. Sy kreun wanneer sy hande om hulle vou. Sy gryp om sy gewrigte wanneer hy hulle knie en meteens die tepels tussen sy vingers vryf dat hulle regop staan.
“Boa foda! (goeie fok!)” kreun sy.
Tewis sien hoe haar tong oor haar oop lippe lek. Sy gee ‘n gedempte kreun as sy lippe meteens oor hare krul en hy sy tong diep in haar mond indruk. Haar hande gaan op na sy skouers en sy probeer sy tong suig. Maar sy mond is reeds weg van hare en knibbel aan haar een oorlel. Sy giggel van plesier wanneer sy mond afgly met haar nek en hy skielik oor haar een bors lek.
“Foda (fok), dis lekker,” prewel sy en trek met haar naels strepe af oor sy rug.
Sy voel ‘n nattigheid wat styf teen haar maag druk en besef dit moet sy aantreklike en stewige voël wees. Sy skuif haar hand tussen hul lywe in en vat sy penis stewig vas. Tewis aarsel ‘n oomblik toe hy haar hand om sy tril voel. Maar dan neem hy weer haar dik tepel in sy mond en knibbel daaraan, terwyl hy sy een hand afskuif en oor haar maag sirkels vryf.
Toe sy hand oor haar maag streel, begin Meraai die vel van sy stang op en af skuif.
“Muito bom, Bobo,” kom die Portugees vir “Baie lekker, Stoutgat” uit haar mond.
“Hou jy net aan met wat jy nou doen, Meisiekind” antwoord Tewis. Sy hand skuif af. Meteens voel hy die begin van haar kloof en die bultjie van haar beskermde klitoris. Hy streel daaroor, maar versnel die aksie terwyl hy nou ook aan die swart rosyntjie van die ander bors knibbel.
“Bon Dia (liewe Here!), jy maak lekker,” kreun sy.
Tewis kom weer regop op sy knieë tussen haar antisiperende bobene. Hy glimlag in haar oopgerekte oë. Met sy hand klap-klap hy sy kloppende, stywe orgaan, waarvan die voorvel al halfpad oor die groot pers akker afgeskuif het, op die nat, gladgeskeerde poes. Hy sien die lippe het reeds begin oopmaak.
“Dis hierdie sappige vrug van jou wat my so aanspoor,” sê hy geesdriftig.
“Coloque-o, por favor!” hyg sy en herhaal dit vir hom in gewone Afrikaans: “Sit hom in, asseblief!”.
Hy sien hoe die senings in haar dye span en sy half-orent kom met uitgestrekte hande. Dis soos kloue wat hom in haar wil intrek.
Hy bring sy meneer nader. Die volgende oomblik dring hy hom in haar in met ‘n heftige, fel stoot – so diep as wat hy kan. Hy leun vorentoe oor haar met sy hande op die matras weerskante van haar lyf en begin pomp. Maria gee ‘n kreun, met sy voël wat haar ten volle van onder vul. Sy slaan haar bene om sy middel asof sy bang is hy trek uit.
Wanneer laas het sy so ‘n lekker voël in haar gehad? dink sy. Dit voel asof dit elke millimeter binne haar aanraak! Sy ervaar vonke van lus wat deur haar lyf blits. Tewis se pielkop slaan agter teen haar serviks vas. Dit voel effens seer, maar sy gladde ritmiese in- en uitgly is seksueel so lekker dat sy die ritme optel en saam met hom beweeg.
Hulle naai nou lekker met die egalige vloei van hul lywe. Tewis kan voel hoe sy kom in hom begin opbou, al nader aan die punt om uit te skiet. Maria maak klein kermgeluidjies met elke keer wat sy voël vasslaan, diep binne haar. Jissie, hierdie boertjie naai lekker, weerkaats dit in haar brein. Sy weet haar klimaks is baie naby en sy slaan haar lyf nog vinniger, nog harder, teen sy lyf vas.
“Nee, fok, wag eers!” roep Tewis skielik en pluk sy lat uit haar uit. Maria se onderlyf slaan nog twee, drie keer in die lug op, asof hy nog binne haar is.
“W-w-at’s dit nou, Bobo?” hyg Maria dit uit. Sy was naby haar piek, op die punt om te klimaks! Sy sit die pienk naels van haar regterhand vinnig op haar klit en vryf dit flink om die oomblik te behou.
Tewis swaai haar liggaam behendig om dat sy op haar maag lê. Hy haak sy hande van agter in haar lieste in en lig haar onderlyf. Sy penis is nou geoefend en is vinnig tussen haar bene, van agter. Met sy een hand help hy homself terug in haar poes in. Wanneer hy instoot, gil sy: “Mãe de Foda! (moeder van naai!). Jy gaan my mal maak.” Hy voel hoe haar vingers ook nou by haar poes is en daar vinnig vrywe. Haar hoof lig effe die lug in.
“E-e-k gaan-n kom-m … Tewisj” sê sy met ‘n bewe-stemmetjie en haar tipies slepende s. “Ek h-h-oop jy … is … naby … e-e-e-h-h”. Haar boude klap teen sy maag, onbeheerbaar soos wat sy klimaks. Hy hou sy stywe voël binne haar. Sy naai aanmekaar soos sy gillend haar orgasme ervaar. Hy hou haar rukkende lyf vas aan haar boude, sodat sy balans behou.
Haar skouers en bolyf val plat op die matras neer as die piek van die klimaks begin taan.
“Jesu. Julle boere weet darem net hoe,” sê sy met toegeslane oë en asem wat nog liggies hyg soos sy op haar wang lê.
“Dis nog nie oor nie, Meraai. Ek moet darem ook ‘n kans kry,” sê Tewis gedemp. Dan is sy stem harder, sodat sy duidelik kan hoor: “Lig weer jou boude.”
Hy spoeg in sy hand en smeer die speeksel om haar hol-opening. Hy bring vervolgens sy nog steeds stywe voël tot by haar. Dan spoeg hy weer en smeer die vog om die kop. Hy voel-voel met sy akker oor die holte tussen haar boude. As hy die gat vind, steek hy sy stywe met een brute slag in haar op.
Marią Çuelõ Perreira uiter ‘n brul en kreet Portugese woorde uit wat Tewis se ore laat tuit. Dit kan sekerlik in die Guinness Book of Records as ‘n klimaksrekord opgeteken word, dink hy toe hy begin stoot.

Dankie, Hagar en JouBok, ek’t julle kommentaar waardeer….moet nou net nie ‘n Portugese ♪ Fado ♪ begin sing nie !….hehe.
Will – Die was nou ‘n lekker wille storie met baie lekker goed wat gebeur.
Dankie
Die lekkerte om langs ‘n naakte vrou wakker te word, haar lyne en liggaam eers met my oe in te drink… daarna met my hande te begin vertroetel… om in ‘n klimkas te eindig diep en dierlik binne haar … terwyl sy haar liggaam subtiel gebruik om my net dieper en dieper saam in haar honger lus in te trek