Skilderklas (1)
deur Oom Hennie
(Taalversorging deur Lusman)
Ek daag vir my eerste skilderklas op by ‘n bekende skilderes met die naam van Petra. Sy is ‘n pragtige dame; ek skat haar in haar veertigs. Ons drink koffie en gesels lekker. Ek bewonder van haar skilderye wat op esels staan.
‘n Jong dame sluit by ons aan. Dis ook haar eerste klas. Ek vat haar hand en soen haar op die agterkant van haar hand. Haar naam is Suné.
“Jan, dis die eerste keer in my lewe dat ‘n man my so groet.”
Ons klas begin. Petra dra haar kennis van skilder op ‘n baie eenvoudige manier oor. Op ‘n stadium val Suné se potlood van die tafel af. Ons buk gelyktydig af. Haar mooi bors skuur teen my voorarm.
“Askies” sê ek.
“Marnus, dis oukei”. Haar tepeltjie wys effens deur haar wit bloes.
Die eerste klas is baie insiggewend.
Ek nooi vir Suné vir koffie by ‘n koffiekroeg om haar beter te leer ken. Uit ons gesprek blyk die volgende: Sy is 23 jaar oud. Sy het ‘n klein, maar suksesvolle webtuiste-ontwikkelingsbesigheid. Sy is verloof aan ‘n provisiale rugbyspeler en het ‘n ouer suster.
Ek vat aan haar hand en sê: “Suné, jy is ‘n pragtige jong dame en het ‘n mooi persoonlikheid ook.”
“Dankie Marnus, ek waardeer dit … ek voel so gemaklik in jou geselskap. Iets wat ek vreemd vind is dat elke keer as jy aan my raak, ek sulke elektriese impulse deur my lyf ervaar.”
“Suné, kan ek jou impulse weer toets?”
“Marnus, gaan gerus voort.” Ek sit my hand op haar bobeen onder die tafeldoek.
“O, Marnus, die elektriese impulse is nou meer intens.” Ek voel hoe sy haar sexy beentjies effe oopmaak.
My hand skuif hoër op onder haar rompie tot die kant van my pinkie teen haar broekie is. ‘n Gedempte “O-o-o!” klink op as my vingerpunte oor haar genotgrotjie streel deur haar broekie. Ek is verbaas oor hoe nat haar broekie is. Ek voel haar geswolle klit deur die materiaal en vryf dit liggies. Sy byt aan die kant van haar wysvinger as golwe orgasmiese genot ooglopend deur haar lyfie ruk. Sy bloos bloedrooi.
Ek wag n rukkie voor ek die kelner nader roep vir die rekening. As sy opstaan kyk sy of daar nie ‘n nat kol op die stoel is nie. Sy verskoon haarself om gou badkamer toe te gaan.
Wanneer ons by haar motor kom, sê sy: “Marnus, volg my na my meenthuis toe.”
Ons is skaars in haar woonplek of ons is in ‘n stywe omhelsing. Terwyl ons staan, soen ons mekaar passievol. Ek streel oor haar rug en vou my hande oor haar sexy boudjies onder haar rompie. Sy het nie meer ‘n broekie aan nie. Sy skuur haar borste teen my bors terwyl sy ‘n soort bekkendans doen.
Sy knoop haar bloes oop en laat dit na die mat toe val. Ek knip haar bra los en trek dit uit.
“Suné, jy het pragtige borste.”
“Dankie, Marnus … soen hulle en suig my tepels.” My sagte soentjies volg.
“O-o-o!” kreun sy as ek haar tepels suig en haar nat klitoris streel.
Sy maak haar romp ook los en laat dit ook na die mat toe val. Ek kniel voor haar, lek haar klit en vinger haar G-kol tot sy ‘n orgasme uitskreeu. Ek lek haar skoon, staan op en stuur haar tot sy op die bank in die TV-kamer sit. Ek kniel weer voor haar en trek haar sexy boudjies vorentoe, tot op die rand van die sitarea van die bank. Ek maak my belt los en stoot my broek en onderbroek af tot by my knieë. Sy staar na my harde plesierspier.
“Liewe sexy Suné, net ‘n vragie: As ‘n verloofde dame, voel jy nie skuldig om so voor my te sit en heel moontlik toe te laat dat ons gaan liefde maak nie?”
“Marnus, ek weet ek behoort nie in so ‘n posisie saam met ‘n man te wees wat ek ‘n paar ure terug ontmoet het nie. Maar ek vind jou onweerstaanbaar. Jy het my vandag laat besef dat ek eerder my verlowing moet verbreek.”
“Suné, besef jy wat jy sê?”
“Ja, Marnus, ek het gedink dis ‘n pluimpie dat ‘n macho rugbyspeler in my belangstel. Maar oor tyd het ek agtergekom dat hy my eintlik misbruik. Ek moet net die mooi poppie langs sy sy wees by geleenthede – en dan regstaan as hy sy pelle oornooi vir ‘n braai, wat gewoonlik op ‘n drinkery uitloop. En dan mag ek nie kwaad raak as sy pelle in hulle beskonke toestand aan my vat en my soen met hulle suur asems nie. Jy is ‘n regte gentleman … as jy nie was nie, het jy my al lankal gesteek. Ek wil jou nou diep in my voel. Ek is op die pil en vertrou jou.”
Ek gly stadig in haar in en maak liefde met haar soos sy dit nog nooit ervaar het nie … vel teen vel wrywing op sy beste.
“Suné, streel oor jou mooi borste asseblief.”
“O Marnus, dis so lekker, veral na jy my reeds bevredig het. My verloofde sou my net gesteek het vir sy plesier, al was ek nie in ‘n bui vir seks nie en steeds kurkdroog.”
Ek vat dit stadig. Haar oë is toe en dit lyk asof sy in ‘n beswyming is. Haar heupbewegings raak wilder. Ek steek haar diep en vinniger, tot sy nog ‘n orgasme uitskreeu. Dan gee ek ‘n paar stadige stote om die sessie af te sluit.
Ek kom regop, trek my klere volledig uit en sê: “Sexy Suné, kom ons gaan stort saam.”
Sy voel soos ‘n sagte speelding in my arms. Ek neem my tyd om haar oraloor te was. Sy was my ook.
Ek draai die krane toe. Sy gee my kaal lyf, met my orgaan weer styf, ‘n drukkie. Franse soene volg. “Marnus, dankie dat jy my lewe vandag verander en verryk het.”
“SS – ek gaan jou voortaan so noem; dit staan vir ‘sexy Suné’ – dis ‘n plesier. Ons gaan nog baie goeie vriende en meer word.” Ek kry weer ‘n klapsoen.
Dieselfde aand nog het sy vir haar verloofde die ring teruggegee en vir hom gesê dat hy twee dae het om uit te trek.
Ons reël om saam aan ons skilderhuiswerk by haar meenthuis te werk.
(Lees volgende episode HIER)
3 COMMENTS
Ek hou van die verhaal.. die wakker wording en besef
‘n Goeie intrapslag van Oom Hennie wat ek aanneem nuut by ons is of dalk net die eerste keer ‘n storie ingedien het ?
Laat jou pen maar vloei hoor…..
Eerste storie – hy het gelukkig nog baie episodes