Jonglatkat maak ouderdomsverskil prettig

deur Lusman

Elders op die werf word oor die belangrikheid van ouderdomsverskille op seksuele gebied bespiegel. Sommige is van mening dat ouderdomsverskille tussen seksmaats nie groot moet wees nie. Die feit van die saak is dat dit maar persoonlike voorkeur is wat jou houding oor ouderdomsverskil bepaal. Dis ‘n magdom van lewenservaringe en allerhande ander faktore wat ‘n rol speel. So kan assosiasies uit jou kinderdae, die ander persoon se karaktereienskappe, voorkoms en ander liggaamseienskappe en ‘n menigte ander, kleiner dingetjies – vir andere dalk glad nie belangrik nie – jou lekker opgeil ten opsigte van ‘n persoon wat ouer as jy is. ‘n Meer bejaarde kan ‘n jonger mens vleeslik sommer baie geniet. Andersom ook.

Sekere ontwikkelinge in die samelewing skep geleenthede vir jong mans. Daar is byvoorbeeld die groeiende verskynsel van die jonglatkat – ‘n ouer dame wat graag met ‘n jong man bed toe gaan. Dis nie noodwendig ‘n geval dat sy ‘n jong man as permanente lewensmaat wil hê nie. Die meeste jonglatkatte wil maar net van tyd tot tyd ‘n jongeling hê om manlike jeugdigheid op lyflike vlak te ervaar.

Dat dit lyk asof hedendaags daar ‘n groter proporsie ouer dames jonglatkatte is, is maar net omdat mense vandag makliker uit die kas uit kom. Daar was nog altyd dames in die middeljare, selfs bejaardes, wat begeer het om met ‘n jong kêrel te verkeer. En, daar was nog altyd hier en daar ‘n oumatjie wat wat sou wou gee om ‘n 18-jarige te ontknaap – hom van sy maagdelikheid te ontneem.

Wat ‘n geleentheid is die jonglatkatte – wat hul voorkeure vandag op die internet bekend maak – nie vir die jong man wat ‘n vonkel in die oog en ‘n knop in sy broek kry vir ‘n ouer dame nie. Vir jongelinge wat ‘n selfversekerde, geil oumatjie goed op haar plek wil sit.

‘n Bejaarde tannie, waarvan die tiete dalk effens verrimpeld is en hang en wat dalk ‘n bietjie droog is en glymiddel nodig het, kan dikwels baie beter as ‘n jong meisie weet watter knoppies om te druk om jou maksimale plesier in die bed te gee. Sy kan iemand wees wat jou klipharde en penorent jongmansvool ywerig en met vaardigheid met haar gerimpelde, gekromde vingers kan liefkoos, terwyl jy haar hangpramme se rosyntjietepeltjies ywerig met jou mond en hande vertroetel. Iemand wat ‘n kreet so hees soos ‘n rasper gee as jy haar in alle moontlike posisies wat haar ouderdom toelaat gespyker het . . . en sy begin kom. Dit kan hemels wees om as jongeling op daardie oomblik haar drif – die kromming van haar rug, haar gekromde vingers wat in jou rug inboor en die sametrekkings van bejaarde vagina – te ervaar. En te weet dat dit jy en jou jong, soepel lyf met superstywe vool is wat op daardie oomblik dié hoogs rype dame so in die sewende hemel sit. Jy sal waarskynlik net daar en dan kom.

En, om nie te versmaai by die jonglatkat nie, is daardie oneindige dankbaarheid vir jou passievolle lyflike toewyding. Dis opregte dankbaarheid, soms heeltemal afwesig by die jonger geslag. Jy sal die dankbaarheid aanvoel by julle afskeidsoen as jy die pad vat. Jy sal dit ook aan die glinster in haar oog sien kan sien as sy jou vra om gou weer te kom.
Nee, kyk, as jy as jong man ‘n oog vir ‘n sportiewe antie het, is daar vandag vir jou geleenthede! Wees maar net op die uitkyk na die jonglatkatte!

Volg Kombiekiehier op sosiale media:

One thought on “Jonglatkat maak ouderdomsverskil prettig

  • Aug 26, 2014 at 10:52 am
    Permalink

    Baie dankie vir jou interessante skrywe, lusman. Ek sou graag hiermee jonger manne wat al so ‘n ervaring gehad het met ‘n ouer dame en andersom wou uitnooi om hul wedervarings hier op kombiekiehier te deel.

    Reply

Leave a Reply

Your email address will not be published.

error: Kontak ons as jy iets van Kombiekiehier wil hou vir jouself. ;)