Un hotel a Paris (‘n Hotel in Parys) 1/2
deur Saffie
Dis vroeg Vrydagaand en die Eurostar trek stadig in by Parys Gard du Nord stasie. Ek staan op en strek my bene en arms, haal die oorfone uit my ore en skakel my iPod af. Ek’t byna die hele rit na “Kind of Blue” en “Bithches Brew” deur Miles Davis geluister. Jazz is musiek vir die ingeligtes. Vir die puriste. As trompetspeler is daar min wie sy gelyke ken.
Ek kyk na die tyd op my selfoon – 18:15. My Hérmes leersak wat ek oor naweke vir reisdoeleindes gebruik, voel lig op my skouer. Ek’s net hier vir een aand om by Arienne te kuier. Ons het mekaar twee jaar gelede by ‘n boekskou in Frankfurt toevallig ontmoet. Op daardie stadium het ek gereeld na Frankfurt gereis met werksverpligtinge. Arienne was toe pas afgetree en daar om te ontspan en die jaarlikse boekeskou te geniet. Ek het op die ingewing van die oomblik besluit om te gaan kyk waarom daar so ‘n groot ophef gemaak word van hierdie wêreldbekende boekeskou.
Arienne was haar lewe lank ‘n journalis by Associated Press en ook met ‘n skatryk Franse grondbesitter getroud. Op 55 jarige ouderdom toe sy byna deur ‘n busbom in die buitewyke van Tel Aviv beseer is, het sy besluit om dit alles te laat vaar en terug te keer na normaliteit.
Ons het feitlik in mekaar vasgeloop toe ons beide gedurende die boekeskou saam na ‘n foto in Associated Press se stalletjie gaan kyk het. Met die eerste oogkontak, het ek onmiddellik ‘n tinteling oor my hele lyf gevoel. Die donker diepte van haar oë het boekdele gespreek. Toe sy in perfekte Engels vra waar ek vandaan kom, was ons reeds op ‘n vreemde manier aan mekaar verbind. Ek het later uitgevind dat sy ook nog vlot is in Frans, Spaans en Russies.
Na ‘n ete die aand en verskeie bottels Riesling, by die Mövenpick waar ek tuisgegaan het, het ons saam in my hotelkamer geëindig. Dis toe dat ek vir die eerste keer kennis gemaak het met Arienne se uitsonderlike seksbehoeftes en fantasieë. Die diep en somtyds donker sekswêreld van ‘n 55 jarige Franse vrou.
Sy is al sedert 26 jarige ouderdom met dieselfde man getroud. Hulle het geen kinders nie. Die huwelik het reeds verbrokkel na hulle vyf jaar getroud was. Haar man kon haar seksueel nooit bevredig nie. As praktiserende Katolieke, was egskeiding geen opsie nie. Vir haar man se besigheid sou dit ook beter wees, indien hulle getroud bly. Hulle het toe saam ooreengekom dat Arienne minnaars op ‘n diskrete manier mag akkommodeer, maar nooit in hul wonings nie. Christophe moes ook haar minnaars persoonlik ontmoet voor enige fisieke seksspel.
So vir daardie eerste aand kon ons mekaar seksueel bevredig, maar sonder penetrasie of aanraking. Sy het in die middel van die kamer gaan staan en haarself kaal uitgetrek. Arienne is fyn gebou met feitlik plat borste en klein donker uitstaande tepels. Haar ongeskeerde skaamhare vorm ‘n donker driehoek tussen haar bobene. Sy’t slanke enkels en dra altyd hoëhak skoene of sandale. Haar hande is klein met perfekte Franse manicure naels.
Haar eerste versoek was om my nakend te sien. Nadat ek van my klere ontslae geraak het, het sy rondom my gestap asof sy my wou inspekteer. Sy’t elke plooitjie en moesie bekyk. Toe het sy voor my kom staan en my diep vir ‘n ewigheid in my oë gekyk en gesê sy wil my hê en ek moes belowe dat ons altyd kontak sou behou. Sy wou toe sien hoe ek myself was. Ek het gehoorsaam onder die stort gaan staan en na die warm water vir ‘n tyd oor my geloop het, myself begin seep smeer. Haar hand het feitlik dadelik na die heuweltjie tussen haar bene beweeg en sy’t dit styf vasknyp.
Met ‘n volle erkesie nou in my hand, het Arienne saggies begin kerm en gevra ek moet myself afspoel en in die groot marmerbad kom staan. Daarmee het sy versoek dat ek my blaas ledig met die stokstywe ereksie sonder om myself vas te hou. Ek het op daardie stadium gevoel ek wou alles doen wat sy vra. Terwyl die urine met ‘n groot boog uit my spuit, het sy nadergekom met haar gesig net sentimeters van my manlikheid. Sy’t byna ‘n uitdrukking van kinderlike verwondering op haar gesig gehad, voordat sy haar hand stadig optel en dit in die pad van die straal hou. Ek kon sien hoe die water oor haar spat en elke nou en dan bring sy haar hand na haar mond en lek die water van haar vingers terwyl sy saggies in haar keel grom.
Die instink om haar te penetreer was byna onhoudbaar. My hele liggaam was op ‘n magiese manier in besit geneem deur die toneel voor my. Asof in ‘n trans kon ek sien hoe sy wydsbeen op die kant van die goot dubblebed gaan sit en my naderwink. Sy’t verduidelik dat sy nog nooit ‘n orgasme kon bereik deur manlike penetrasie nie. Sy’t gehoop dat ek haar eendag kan wys hoe. Vir nou moes ek haar egter help sonder penetrasie.
Sy’t afgebuk en een van haar fyn hoëhak swart skoene opgetel en dit voor my ereksie gehou. Haar versoek was dat ek daarin moes kom. So het ek myself bevind in ‘n situasie waar ek staan en masturbeer het met ‘n vrou wat haar skoen voor my penis hou, terwyl sy haar hele hand in haarself tot by haar pols opgedruk het.
Ek het myself probeer beheer toe ek ‘n klimaks bereik en het geëjakuleer met dik, taai skote binne haar skoen. Dit was genoeg om haar tot ‘n orgasme te dryf. Verwonderd het ek gestaan en kyk hoe haar hele liggam ruk soos die plesier oor haar spoel. Na die tyd het sy beide skoene aangetrek en verder poedelnakend met ‘n glimlag in die kamer rondbeweeg. Sy het op die bed gaan lê en nadat sy van die skoene ontslae geraak het, gevra ek moes haar een nat voet aflek. Met my tong se aanraking op haar vel, het haar hand onder haar boude verdwyn en haar middelvinger het gou die opening haar anus gevind. Haar tweede orgasme was meer intens as die eerste met ‘n verbergde gil wat uit haar keel ontsnap het.
Ek het ‘n paar maande daarna haar man in Parys ontmoet by die hotel waar ek en Arienne die naweek spandeer het. Dit was die begin van gereelde naweke en vakansies vir ons na verskillende stede in Europa.
Vanaand is ek egter terug in Parys op haar versoek, aangesien sy iets spesiaal vir ons gereël het…..
2 COMMENTS
Interessante en lekker ervaring! Sal graag wil weet watter soorte kienks jou verder met dié dame te beurt geval het. Het ook al iets soortgelyks beleef, maar darem nie so intens kienky nie.
Sal graag die kinky opvolg wil lees. Lekker storie!