Cream tea
deur Saffie
Vir ‘n properse Devonshire cream tea, het jy goeie scones, clotted cream, strawberry jam en regte Engelse tee nodig. Die Britte is ook nie verniet prosedure en tradisie bewus nie, hulle neem hul teedrinkery ernstig op. Daarom moet die tee in fyn chinaware bedien word.
Nicola het my op ons eerste date vir ‘n regte, egte cream tea by die Savoy Hotel in London geneem. Sy is wat mens sal beskryf ‘n “English rose”. Petite voorkoms, dun lyfie, mooi beentjies, klein voetjies, donker hare, nice smile, klein borsies en heserige stem. Lyk altyd prim en proper.
Sy’t my later vertel, sy was onmiddelik tot my aangetrokke, omdat ek totaal anders as die Engelse mans was. Sy’t opgemerk dat ek bloot eenvoudig meer “direk”was in my hele benadering tot die lewe en veral teenoor vrouens. Sy was totaal aangedraai deur die manier waarop ek na haar gekyk het, die dierlike lus diep in my oë en die byna blatante en openlike staar na haar lyf. Indien sy geweet het hoeveel keer daai openlike staar my al in die kak laat beland het, sou sy dit nooit opgehaal het nie.
Ons is na die ontmoeting by die hotel terug na haar woonstel en toe ontdek ek dat haar prim en proper voorkoms maar net ‘n baie dun vernislagie is. Ons het mekaar byna pap gestoot toe sy die deur toemaak en ek haar sonder aarseling vra of sy anders as die ander Engelse girls is en of sy dalk lus is vir ‘n stukkie real African lion.
Sy was eers nie seker of ek net ‘n grap maak nie. Toe ek egter stilbly en haar afwagtend aanstaar vir ‘n antwoord, besef sy dis nou die direkte aanslag in aksie. Die res is die oer oue ritueel wat al vir millenia op die planeet afspeel. Ons het ons luste onbeskaamd op mekaar uitgestort.
Daarna het ons mekaar verskeie kere ontmoet oor koffie of vir ‘n fliek. Nicola was in ‘n verhouding met een van haar pa se besigheidsvennote. ‘n Ontsettende welvarende man met groot sakebelange in Noord-Afrika en die Midde-Ooste.
Alhoewel die verhouding vir haar byna ongekende finansiële sekuriteit gebied het, was sy glad nie vervuld nie. Op seksuele gebied, was sy totaal frustreerd. Seks vir hom was iets om onder die kombers in die slaapkamer te doen. Hy was in beheer en sy moes net teruglê en ontvang tot als (gou) klaar was.
Ek het besef ek moes ons “verhouding” beïndig. Nicola was hewig ontsteld toe ek haar skakel en my intensies inlig. Sy’t dit egter verstaan. Ons was basies uit verskillende wêrelde, maar op fisiese vlak wou sy nog hê. Ek’t ingestem om haar nog een keer te sien. Ek wou dit spesiaal maak en nooi haar toe vir ‘n cream tea by my woonstel. Als is vooraf aangekoop insluitend ‘n klein chinaware teestel.
Die tafel is mooi gedek toe sy die interkomknoppie onder by die voordeur druk. Ek lig die foon van die muur en hoor haar hees stem “open please”. Ek druk die knoppie en hoor die bekende buzz geluid soos die deur oopgaan. Die hol kol op my maag voel erger en ek voel effens bewerig.
Sy’s geklee in ‘n eenvoudige wit en swart knierok. Haar bene vertoon lieflik in die wit kouse en wit sandale. “Looking good Nicola” is al wat ek uitkry. Ons gaan na die kombuis en voorkamer gedeelte van my woonstel, waar ek die teewater aansit om te kook. “Very sweet of you inviting me for a cream tea at yours” koer sy. Ek verduidelik dat ek iets persoonlik en spesiaal vir haar wou doen.
“If you want to make it really special for me, I have a small request?” sê-vra sy. “Of course”. “I would love to eat that clotted cream off your stiff cock today”.
Daar’s tye wanneer ‘n man bloot eenvoudig te jags is om te dink. Hierdie is een van daai oomblikke. Ek druk haar vas teen die opwasbak en vra haar om haar tong uit te steek. Ek begin haar tong hard en ritmies soos ‘n piel te suig en voel die bewing in haar heupe soos die jagsheid in haar opwel.
Kort voor lank staan sy net in haar sandale en wit hold-up kouse voor my. Ek’s sonder ‘n draad klere met ‘n kloppende horing en ‘n bondel klere op die grond. Die gesig van haar skoongeskeerde skulpie met ‘n vlesige klit wat tussen die lippies uitloer, is byna te veel vir my. Ons gryp mekaar vas en staan-staan naai ons met harde aanmoediging. Ek hoop die buurman bo my is weg vir die naweek.
Nicola draai ewe skielik om, leun oor en skep met twee van haar vingers ‘n goeie klomp taai room uit die bakkie op die tafel. Sy kniel voor my en smeer dit oor my kop en die res van my meneer dat die ding byna lyk soos ‘n wit Magnum roomys. Gulsig suig en lek sy die room met slurpgeluide van my voël. Dis onbeskryflik lekker om te voel en te sien. Ek is lus en skiet my balbotter teen die dak vas.
Ek voel ek moet iets doen om haar te vergoed en trek die strawberry jam nader, skep ‘n goeie handvol en smeer dit oor haar borsies dat haar tepels styf en regop deur die rooi stroop staan. Vervolgens lek ek dit stadig en met intensie van haar borste af. Sy kreun saggies diep in haar keel. “Now we’re going to have our tea like a proper English couple” kondig sy aan. En daar sit ons aan die tafel. Ek kaalgat en sy net in haar kouse en hoë hak sandale. Ons beide praat en maak grappies asof ons saam met die familie aan tafel sit.
Nadat sy haar laaste slukkie tee gedrink het, sê Nicola, “I now want you to fuck me like that first time after we had cream tea at the Savoy”. Daarmee staan sy op en gaan lê soos ‘n oopgespalkte skaap op ‘n spitbraai op die breë lening van die bank met haar bene in die lug. Met een hand open sy die spleet van haar koekie en met die ander wink sy my nader. Ek sit haar bene weerskante by my nek verby en druk myself heeltmal weg in haar. Met die bekende “sloep-sloep” geluide soos ek haar ry, grom sy binne sekondes voor sy klimaks, “fuck I’m going to miss you”.
Ek trek myself uit en vra haar om op die bank te sit en gaan staan wydsbeen voor haar, my piel enkele sentimeters van haar borste af. Sy neem my balle in haar hand en masseer my balsak terwyl ek myself afpluk. Sonder om iets te sê, skiet ek die warm, wit semen oor haar borste en maag.
‘n Paar maande gelede kry ek uit die bloute ‘n WA van Nicola – “Jeremy and I got married a few months ago. You’re invited for a cream tea at ours. Let me know when convenient.
PS. You’d be interested to know, tea will be served in the same chinaware as we had at your place with our last encounter. For old times sake….”
1 COMMENT
Wat ‘n heerlike storie al lees ek dit nou eers en dit het al 2014 verskyn !
Dankie Saffie, ek was werklik vermaak !