Naaimasjien

Hoe lank gaan ek lees: < 1 minute

kombiekiehier spring vandag uit die vere met ‘n spiksplinternuwe song wat jy nog nêrens anders kon gehoor het nie. 😀

Hierdie is ‘n teasertjie van Volkspeler se nuwe album, wat einde September beskikbaar sal wees, af.

Enjoy!

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

error: Kontak ons as jy iets van Kombiekiehier wil hou vir jouself. ;)