
Lynne
deur Neil A Morum
Ons was saam op skool, maar het nie heeltemal in dieselfde kringe beweeg nie. Jy was op die leerlingraad, lid van die redenaarspan en voorsitter van die kultuurklub. Ek was die kunssinnige rebel: die een wat sy hare lank gedra het (vir die toneel), wat boots gedra het (vir my voete), wat die reëls gerek het om by hom te pas. Op akademiese gebied was ons gelyk; wie in ons spogskool was nie?
In matriek het ons die skool gerule. Vrydag se laaste twee periodes was Liggaamsoefeninge; die twintig minute voor die einde van die dag was heeltemal ons s’n en dan het ons in die skoolswembad geboer. Ons (seuns) het PT-shorts gedra, julle sulke belaglike gymrokke. Soms het iemand sy of haar klere vergeet en het dan die risiko gedra om in skooldrag te swem. Ons het nie omgegee nie, maar julle het, want ‘n skoolhemp skyn verskriklik deur! Soos ek sê, ons het nie omgegee nie.
Bullfights was ‘n tradisie waaraan niemand kon verander nie, en dis hier waar ek die naaste aan jou gekom het. Ek kon gewoonlik kies wie ek op my nek wou dra vir die watergeveg: Gail was klein en lig, ons kon gewoonlik van ‘n kant af inkom en ‘n ander paartjie maklik omdop. Mandy was die sterk atletiese een: haar soepel bene het onder my arms deur om my rug gevou en ons was onomdopbaar. Sy was so sterk dat ek haar onder die water kon oplaai: sy het met haar bene wyd oop gestaan, ek het deur hulle gebuk en haar dan met my rug opgetel. (Ek het altyd eers onder die water gekyk of haar broekie nie iets wou weggee nie, maar ek het nooit iets gesien nie.)
Jy was my gunsteling: ek het jou altyd by die kant opgelaai, jy het jou bene oor my skouers gehaak en dan jou heupe vorentoe en agtertoe gewikkel om jou sit te kry. Jou skaambeen het teen my nek gedruk en my gek gemaak. Ek het geweet dat jou dosie net een of twee lagies materiaal van my af was en dit het my nog maller gemaak.
Ons het gewoonlik nie lank uitgehou nie: met ‘n groot gelag en ondoeltreffende gestoei is ons omgedop en uitgeskakel. Maar ek het gewoonlik tydens die omdoppe my hande vryelik oor jou liggaam laat beweeg en jou jong, stywe borsies raakgevoel. As jy dit agtergekom het, het jy nooit iets gesê nie.
Vrydagaande was gewoonlik vir my erg. Ek het die vroeë middag se gebeure in die swembad in my kop oorgespeel en alles weer ervaar: jou gladde bene teen my lyf, jou bult teen my agterkop, jou dosie teen my nek, jou tieties onder my hande. Om te dink dat jy oopsper teen my nek het my laat klop van lus en ek moes net van die drang ontslae raak. As jy maar kon weet hoeveel nagte ek gelê en draadtrek het met jou in my gedagtes!
Toe, nou-die-dag, moes ek vir fisioterapie gaan. Ek het by die spreekkamer ingestap en jou sien staan. My bek was skoon droog: jy het nie ouer geword nie, jy het eerder grootgeword. Aan jou manier van staan kon ek sien dat jy gemaklik is met jou liggaam, jy het selfvertroue uitgestraal. Ek het jou naam gesê en jy het stadig omgedraai, ‘n breë glimlag op jou gesig. Jy het jou arms om my nek gesit en my kop afgetrek na jou toe. Jou soen was sag, met net die fynste belofte van ‘n beweging in jou lippe.
“Hallo, vreemdeling. Waar kom jy vandaan? Kom, laat ek jou gaan opfieks.” Jy het my aan die hand in die gang aftrek tot in een van die hokkies in. “Trek uit en vertel my van jou lewe.” Ek het gestik en jy het gelag vir my gesigsuitdrukking.
“Toe-toe, dis net tot by jou onderklere. Dis te sê as jy onderklere aanhet,” het jy gegrinnik. Jy het uitgeloop en my gelos om die simpel jassie aan te trek. Ek het op my maag op die bed gaan lê en gewag dat jy moes terugkom.
Ons het heerlik gesels: “Onthou jy nog …, wat van daai keer toe…, en ou …, sien jy nog vir …” het ons laat terugdink en onthou. Jy het my skouers en my rug gebrei en die seer in vlae deur my gekneusde spiere laat loop.
Toe moes ek omdraai. Jy het my kaal bolyf bekyk en gesê: “Hmm, nie sleg nie.”
Ek was windgat en het opgebeur na jou toe, ‘n piksoentjie gegee en ‘n dankie geprewel. Jy het net geglimlag terwyl jy weer oor die ou dae begin gesels het.
My arm was onder jou arm deur en half om jou lyf. Die binnekant was teen jou ribbes en ek het besef hoe naby ek aan jou borste was. Ek het onthou hoe ek hulle in die swembad gesoek het en hoe jags ek altyd na LO was, en toe het my lyf oorgeneem. Ek het stadig maar seker gevoel hoe Koevoet en sy twee klippe heerlik swaar begin word en gehoop jy sien dit nie.
Jy het op daardie stadium oor my geleun en tussen jou borste deur vir my gekyk.
“Jy self het móói groot geword,” het ek gesê.
Jy het afgekyk en hulle effens teenmekaar gedruk met jou bo-arms. “O, die ou goedjies, ja, hulle het darem toe gegroei.”
“Dis nie heeltemal wat ek bedoel het nie, maar ja, hulle is mooi.”
“Dankie.” Jy het afgebuk en jou lippe harder teen myne gedruk. Die keer was jou soen langer, en ek het beslis ‘n beweging gevoel. Jy wou-wou hulle oopmaak.
“Onthou jy die swembad?” het jy gevra.
“Die bullfights…” ek het gestamel. “Julle vroumense het ons moeg gery, maar ons sou dit heeldag doen net om julle lyfies naby te kon hê.”
“Ja, en sommige van julle het ons goed bevoel as ons kastig gestoei het in die water. Ek onthou jou hande redelik gereeld op my,” het jy geglimlag.
Ek dink ek het gebloos: “Ek het nie geweet jy voel dit nie. Ek het nie geweet jy gee om nie.”
“Hoe de hel kon ek nie weet nie? Jou hande was all over my lyf!” Jy het met jou vuiste op jou heupe gestaan. “Ek kon gewoonlik nie wag om te val nie!”
“En ek kon nie wag vir Vrydae nie. Ek het geleef vir die oomblik dat een van julle op my nek kom klim.”
“Weet jy hoe het ons baklei om jou te ry? Jy lyf was van die beteres, jou arms het ons laat swoon. Dan was jy nog so stil en eenkant en geheimsinnig en bietjie van ‘n rebel! Wie het nie van jou gehou nie?”
Ek het beslis gebloos: “Wel, moer my mangels met ‘n mango… ek het nie geweet nie. Julle het dit nooit laat blyk nie.”
“Ek sê jou, ons was mal oor jou.”
Ek het die onderwerp verander: “Wat doen jy in jou vrye tyd?”
“O, ek gym en skryf.”
“Wat? ‘n Boek? Gedigte, stories, resepte?”
Jy het my fyn dopgehou toe jy doodluiters antwoord: “’n Boek oor masturbasie.”
“Moer my mangels…” ek het nie my sin klaargemaak nie.
“Met ‘n mango?” jy het gelag. “Ja, jy weet, masturbasie: selfhelp, hand-aan-eie-boesem-slaan, draadtrek, riemruk, tos, outo-erotiek, handperdry, Mev Palm-en-familie.”
Ek was so verbaas dat my groeiende ereksie weggekwyn het. “Masturbasie? Maar dit kan mos nie ‘n vreeslike dik boek wees nie? Wat kan mens daaroor skryf? Daar is mos nie miljoene maniere nie, is daar?”
“Soveel maniere as wat daar mense is. Dink aan waarom sekere meisies van perdry hou, hoe studente op hulle voete sit, sommige vrouens is mal oor motorfietsry, die verskillende soorte en vorms vibrators, en so aan. Dis nog altyd beskou as ‘n grotendeels mansaktiwiteit – vandaar die massa name uit ‘n man se oogpunt – maar vroumense doen net so lustig mee.”
Terwyl jy gepraat het, het ek beelde van wat jy sê in my gedagtes gesien. “Studente wat op hulle voete sit? Hoe nou?”
“Ja, man, damestudente sit op hulle beddens en swot. Sy sit met een voet half onder haar in, met die hak in die holte van haar bene. Dit neem nie lank vir haar om uit te vind watter lekkerte daarin opgesluit is nie.”
Hel. Ek het weer die bloed in Koevoet voel invloei. “Nog?”
“Behalwe vir die tegnieke, is daar nog grys-areas ook. Hieroor moet ek nog navorsing doen.” My frons was ‘n vraag. “Goed soos geassisteerde masturbasie, gedeeltelik-geassisteerde en gesamentlike masturbasie. Wanneer is dit nog masturbasie? Is masturbasie altyd bloot die manipulasie van die geslagsdele? Wat gebeur as daar ‘n mond bykom? Daar is baie vrae.” Ek het net aanhou frons.
“Gedeeltelik-geassisteerde masturbasie is soos wanneer ek myself vir jou ontbloot terwyl jy jou draad trek. Daar is nie regtig aksie van my kant af nie, ek is maar net ‘n lewendige prentjie. Geassisteerde masturbasie is soos wanneer ek met jou praat oor wat jy doen of jou vertel wat om te doen. Gesamentlike masturbasie is wanneer ons voor mekaar sit en masturbeer. Maar dan kom die vrae: wat van as ek jou toelaat om aan my borste te vat terwyl jy draadtrek? Wat van as ek jou testikels lek terwyl jy draadtrek? Wat van as jy my kittelaar vryf terwyl ek jou voël vryf? Is dit nog masturbasie? As ek met ‘n vibrator speel is dit suiwer, maar wat van as jy dit vir my doen? Wat van soene? Orale seks is heerlik, maar is dit seks? Is dit nie maar eintlik ‘n vorm van masturbasie nie? As jy my op die mond soen, is dit tog nie seks nie. As ek ‘n rubbervoël in my opdruk, is dit tog nie regte penetrasie nie.
Wat van jou? Hoe doen jy dit?”
Ek het gesluk aan die droog in my keel. My voël het soos ‘n paal in my onderbroek gevoel en ek was so jags soos ‘n tiener. “Seker maar soos almal, jy weet, op en af…”
Jy het afgekyk na waar die jassie ‘n bult gestaan het. “Nonsens, niemand doen dit soos almal nie. Wys my.” Met dié het jy die jassie oopgemaak. “Glad nie sleg nie.”
Ek wou vrek. Daar lê ek op my rug met ‘n horing en jy staan en bekyk die ding asof dit ‘n eksperiment is. Toe besef ek dat dit al is wat dit vir jou was: ‘n eksperiment, net nog ‘n stukkie navorsing.
Ek het hom uitgehaak en my onderbroek afgebeur. Jy het gehelp om dit tot by my knieë af te woel.
Ek het hom eers net liggies met my vingerpunte gevat, want ek begin gewoonlik rustig. Jy het aandagtig gekyk na hoe ver ek hom aftrek en hoe lank die totale op-en-afbeweging was. Later het ek hom in my vuis gevou en harder begin pluk. Jy het afgebuk om beter te kon sien en ek het gekyk hoe jou tieties nader aan my kom. Ek het onthou hoe hullle gevoel het in die swembad en hoe ek vir jou draadgetrek het in die nag en hoe ek in ‘n kous in gespuit het (om nie kolle in my bed te maak nie).
“Ek doen iets vreemds,” het ek gesê.
“Wat?”
”Ek kom in ‘n kous in. Ek rek hom lank uit, trek die voetgedeelte weer deur die bostuk en sit dan met ‘n holte waarin ek kan inspuit, jy weet, soos ‘n gebreide kondoom. Hier teen die einde druk ek my kop in, die wrywing van growwe material teen die sensitiewe punt laat my kom.”
Ek kon nie glo dat ek jou dit so kalm vertel het nie. Jy het oor jou lippe gelek en afgebuig na my toe. hierdie keer was jou soen sekondes lank, jou tongpunt het tussen my lippe ingespeel. “Vertel nog, dalk wys ek jou ook iets…”
Ek was jags genoeg om jou enige ding te vertel. “Soms vryf ek net die punt, maar daarvoor moet ek baie nat wees.”
“Soos nou?”
Ek het my voël in een vuis gehou en met my ander palm oor die kop gevee, al in die rondte. “Die wrywing raak onuitstaanbaar na ‘n ruk en dan moet ek weer gewoonweg trek.”
“Dit lyk lekker.”
“In die bad doen ek iets anders: ek hou my vingers bymekaar en druk hulle dan oor my kop. Wanneer ek so draadtrek, stamp my palm teen my punt, amper asof ek teen ‘n baarmoeder vasnaai. Dis great, maar dit werk net in die water.”
Teen dié tyd was ek wild en het gewag vir die sametrekkings diep in my lyf wat my orgasme sou aandui. Jy het my hand vasgegryp: “Wag.”
Jy het jou bloes oopgeknoop en jou bra (voor) losgemaak. Jou tiete het vorentoe gesak en vry gehang. Donker tepels het opgekreukel tot growwe puntjies en jy het sag oor hulle gevryf. Jy het jou romp en jou broekie saam afgetrek en jou doos vir my gewys. Ek het nog nooit so ‘n gladde stukkie fynvleis gesien nie: daar was nie ‘n enkele haartjie enige plek nie. Ek het gestaar.
“Ek het net na skool begin skeer en al hoe meer haartjies uitgepluk. Elektrolise het vir die res gesorg, en siedaar, glad soos seep. Dis baie gemakliker, dis baie gesonder – ek is ‘n mediese deskundige, jy weet – en ek kan great onderklere dra; dit kan deurskyn en niemand sien iets nie, soms dra ek niks onder ligte rokke nie, en niemand weet iets nie.”
Jou vingers het op jou kittelaar gepunt en jy het al in die rondte begin vryf. “Hier is my vinnigkommanier.”
Jy het half op die tafeltjie gaan sit en jou bene oopgehou. Ek het dit nog net op foto’s gesien: jou doos het onder tussen jou bene teen die tafel vasgedruk en dik vorentoe uitgebult. Jou klit was sigbaar tussen die V van jou lippe en jy het jou vingerpunte daarop gewoel. “Pluk hom, laat ek sien!”
Ek het draadgetrek soos laas op skool; lang, harde op-en-af plukke wat my voël laat buig het op die downstroke: “Ek is naby!”
“Nou spuit dan, demmit!” het jy gegrom. Ek het en ek het gesien hoe jy stil vorentoe beur en ruk in jou eie orgasme. “Sien, dis nou gesamentlike masturbasie. ‘n Handboekvoorbeeld.”
Moer my mangels … dit was great. Ek het die kolle afgevee en vir jou geglimlag. “Ek moet meer weet.”
“Trek aan dan gaan wys ek jou nog.” Jy het jou respektabel gemaak en weggeduik na jou kantoor toe. Ek het agterna gestorm; pyn? Watter pyn? Ek was so reg soos enige ding.
Jy was besig voor jou rekenaar. “Kyk… hier is sommige van die sites wat ek besoek om info te kry.” Dit was ‘n lys so lank soos twee arms: die een pornonaam op die volgende.
Jy het vir my ‘n video gewys: “Kyk hier. Die girl sit baie regop en vryf haar kittelaar. Die aksie is baie spesifiek in die rondte, gekonsentreer op die knoppie. Met haar naderende orgasme druk sy haar heupe vorentoe en vryf dan in kleiner sirkels. Kyk nou mooi…” ek het, en my bek het oopgehang. Die girl het begin oopgaap asof sy haar eie hand wou insuig! Ek het weer ‘n horing begin kry. Haar hele parra het oopgehang, ek kon sien tot waar!
“Nice, né. Kyk hier.” Jy het ‘n ander lêer oopgemaak. die vroumens het half gelê en haarself goed bewerk. Haar kermgeluide het al korter geword en toe het sy agteroorgebuig en haar koek na die kamera toe gedwing; daar het ‘n blerts spierwit sous uit haar uitgespuit tot op die bed, en nog een en nog een. “Vroulike ejakulasie. Stunning, of hoe?” Ek het net gekwyl.
(Ek weet dat meeste vroumense met hulle hele hand masturbeer; nie soos in indruk nie, maar dat hulle van die gewrig af ‘n heen-en-weerbeweging oor die kittelaar uitvoer. Ek het al baie girls na hulle asem laat snak as ek agter hulle sit en hulle met ‘n eg-vroulike manier tot in Nirvana vryf.) Ek het so gesê en jy het geknik.
“My nuwe veld is Koöperatiewe Gebruik. Kyk hier, dit werk so.”
Daar was ‘n vroumens op ‘n bed, ‘n man het oor haar gekniel. Hy het sy voël vasgehou en met die punt oor haar tepels gevee terwyl sy tussen haar bene gewoel het. “Hy mag niks meer doen as wat sy sê nie, sien, hy is niks meer as ‘n lewendige vibrator nie …”
Jou lippe was half oop en jy het oor hulle gelek. Jy het jou hand uitgehou na my toe: “Sit dit aan.” Daar was ‘n kondoom in jou palm. “Moet ek jou naai?” wou ek weet.
“Nee, man, leer jy niks?!” Jy het op die tafelrand gaan sit en jou bene oopgehou. Toe die rubber oor my hernude voël afgerol was, het jy my nader getrek. “Jy mag niks doen nie, niks behalwe wat ek vir jou sê nie. Kyk vir my tieties.”
Ek kon net staar: hulle het deur jou bloes probeer druk.
“Staan nader. Hou jou voël so.” Jy het my afgebuig tot teen jou kittelaar. “Vryf nou op en af, saggies, kortetjies…”
Ek het my punt deur jou slootjie gevee en ‘n klap gekry. “My klit, nie my lippe nie!”
My ore het beter gewerk en ek het gemaak soos jy sê: klein vryfies reg op jou klit. Dit het duidelik gewerk: jy het begin wriemel.
“Net soo… aaah… nog, nog, nog.” Ek het afgestaar na waar ek teen jou gevryf het. “Nou mag jy deur my gleuf,” het jy gesê. Ek het my punt weer deur jou gevee: die kondoom se los punt het met nat geluidjies deur jou oop lippe geglip. Ek wou met alle geweld in jou inboor, maar die feit dat ek jou “tool” was, was vir my ‘n moerse kick en ek het myself ingehou. (Eerder uit-gehou!) Jy was in beheer en ek moes maar net agterna. “Maak styf.” Ek het die kondoom agtertoe getrek sodat dit oor my punt kon span en ek het aangehou om deur jou te glip. Op jou bevel: ”Klit!” het ek weer opgewip en jou kittelaar geterg.
“Amper… nog, nog, nog, jaaaaaaaa… “ jy het gesug en ontspan. Met dié het jou heupe vorentoe gesak en my voël het net-net tussen jou lippe ingedwing.
“Nou’s dit jou beurt. Enigiets behalwe steek,” het jy aangebied. Ek wou jou tiete sien, hulle soen en jou dooslippe gebruik. Toe ek dit sê, het jy jou bo-lyf vir my kaal gemaak.
Jy het jou hande om jou borste gevou en hulle vir my aangebied om te suig. Ek het aan jou gedrink asof ek wou melk soek, terwyl ek my punt op en af deur jou gevee het. Hoe die hel moes ek kies tussen die opsies? Slap kondoom, stywe kondoom, heel kaal? Ek het besluit op nommer 1: die hele spul was glibberig en nat en ek het hom op en af deur jou gevee. Dit was asof hy gevoel het hoe naby hy aan jou was, want ek het elke stukkie van jou lippe intens ervaar. My bo-bene het begin ruk en jy het afgekyk na my voël; ek het my balle in die sagte rubber in leeggemaak. Die puntjie het met so ‘n melkerige wit bubble gestaan.
“Dit was lekker. Dankie dat ek jou kon gebruik,” het jy gesê. Ek was net so dankbaar daarvoor. “Enige tyd…, sê net…”
-O-
Ek het besluit om ook te begin navorsing doen, en toe ek dit aan Annelise noem, het dit in ‘n groter, meer ge-organiseerde projek verander. Ons wil weet wat julle doen, die hoe, wat, waar en met en vir wie. Ons sal julle noukeurig-beskryfde tegnieke op die proef stel en dan daaroor verslag lewer. Sy sal die vroue-tegnieke probeer, ek die manne se mannewales… as dit partners verg, sal ons ons eie gebruik (meeste van die tyd…)
Lesers wat ons van hulle tegnieke wil vertel, kan vir my (neilamorum@gmail.com) ‘n e-pos stuur. Onthou jou skuilnaam, maar onthou jou tegniek in fyner detail… Ons sien daarna uit om van julle te hoor!
7 COMMENTS
Dit was flippen wreed…….
Ek steek my hande op vi seconds asseblief tog!!!! Sal jou leer hoe om jou hare te gebruik om kop te laat gril en tone te laat krul.
Ons is almal bereid om die “juwele” te halveer… maar tweede beste is om julle geheime met my / ons te deel.
Nader as dit gaan ons nie kom nie, menere (en dames…)
Ek sal letterlik my linker klinker opoffer vir só geleentheid saam met jou!
🙂 xx
Annelise, as jy ooit iemand soek om mee te oefen, kan ek eerste in die ry staan asb???
Ok, aangesien jy eerste gedeps het. 😉 🙂