Poetsbakkers
deur Bikilus Retnev
My plattelandse niggie, Lizzy, het by ons kom inwoon. Sy was eerstejaar Regte terwyl ek met my derde jaar Regte besig was. Ons was altyd bietjie verlief op mekaar, het mekaar speels geterg en poetse gebak. Vir my as enigste kind, was dit my lekker om ʼn kleinsus in die huis te hê. Boonop ʼn sexy langbeen, donkerkop met die blouste blou oë. Ons was albei toegewyde studente, maar Vrydagaande het ons uitgebreek en “gesocial”.
Soms het sy met ʼn jongman in die donker verdwyn net om later ietwat blosend weer by ons aan te sluit. Dan wou ek die knapie net donner, maar moes my inhou. Na een so ‘n aand het ek haar broekie die volgende oggend in die wasmandjie gekry. Ek kon nie help om dit beruik nie, en het dit sommer vir my gevat. Dat die broekie geslakstreep was, was duidelik. Sy moes seker iets vermoed het, maar kon nie juis vra oor ʼn broekie wat uit die was weggeraak het nie.
Ons het saam kampus toe en terug gery, dus ons moes by mekaar se skedules aanpas. ‘n Paar dae later was ek die oggend ietwat laat, met die aantrek ontdek ek dat al my onderbroeke uit my kas verdwyn het. Dit kon net sy wees en daar was min wat ek op daardie stadium daaraan kon doen. In die kombuis gekom, is sy luiters besig om haar ontbytbord in die wasbak te sit.
“Jy’s laat, ek gaan my klas mis.” Sy kyk eers na my broek en toe na my met duiweltjies in haar oë.
Met Pa en Ma ook in die kombuis kon ek nie waag om haar te konfronteer nie.
Ek gryp sommer ʼn roosterbroodjie en met ‘n “Kom, ons gaan laat wees” is ek by die deur uit. Ek wou haar geen bevrediging gee nie en regdeur die rit gesels ons normaal. Die groot gemors is dat ons die middag rugby-oefening het en dat ek nie tyd sou hê om ʼn onderbroek te koop voor die oefening nie. Die rugbybroeke is maar los om die bobeen …
Nadat ons op die kampus parkeer het is sy vinnig uit die kar met: “Geniet jou rugby…”
Sy was die middag met ons oefening langs die veld, ongewoon omdat sy gewoonlik die tyd gebruik het, om in die biblioteek te studeer. Dat dit ʼn ongemaklik oefening vir ʼn slot sonder onderbroek kon wees, is waar, maar gelukkig het een van my koshuismaats my tegemoet gekom en kon ek ‘n PT broek leen om as onderbroek te gebruik. Kry, sou ek haar terugkry.
Na ʼn bietjie dink het ek jeukpoeier by ‘n apteek gekoop, en na bietjie navorsing dit met ‘n reuklose, nie giftige poeier, gemeng om die effek te verminder. Ek het gewag totdat sy begin dink het sy is vergewe en alles is vergeet.
Terwyl sy een aand gestort het, het ek my kans waargeneem, haar klerekas oopgemaak, die onderste laai waar sy haar broekies bêre, oopgemaak. Watter broekie gaan sy more dra? Ek smeer dus sommer die boonste drie broekies met die poeier, darem net ligweg.
Ons is oudergewoonte die volgende oggend klas toe. Sy was haar gewone self, hoewel ek my wou verbeel dat sy soms ongemaklik op die sitplek rond geskuif het. Sy het ‘n korterige rompie aangehad wat haar mooi bene beklemtoon. Na klas het ons soos gewoonlik rugby geoefen – dit was dus eers teen sesuur die aand dat ek by die kar terug gekom. Sy het teen die kar geleun, half wydsbeen gestaan. Toe ek amper by haar was gooi sy my met die broekie: “Jou bliksem!”
Ek het uitgebars van die lag, maar sy het uiteraard nie gedink dis snaaks nie. In die kar het sy regtig getier. “Wat het jy gedoen? Dis nie fokken snaaks nie. Dit fokken jeuk en brand. Sies man, jy is gemeen!”
Ek het skielik sleg gevoel: “Jammer niggie, ek het te ver gegaan.”
“Myle te fokken ver.”
“Ek is jammer, ek sal opmaak.”
Toe giggel sy. “Ek gaan brandnetels aan jou voël smeer, jou bliksem.”
“Het jy die heeldag sonder ʼn broekie geloop?”
“Dis nie asof ek ʼn keuse gehad het nie. Ek wou amper dokter toe gaan, toe begin ek wonder of jy iets daarmee te doen het. Toemaar, nadat ek my afgespoel het was dit nie meer so erg nie. Maar ek gaan jou terugkry jou bliksem.”
“Jy moet dalk al jou broekies was.”
“Of weggooi, dan koop jy vir my nuwes, Magtig man, kry gaan ek gaan jou terugkry.”
Ek was op my hoede. My kamer se deur gesluit gehou, die badkamer se deur gesluit as ek daarin was, my laptop onder my oë gehou, maar iewers sou ek sekerlik ‘n fout maak.
En het sy my nie teruggekry nie!
Een Vrydagaand, ‘n paar weke later, toe ek al begin ontspan het, het ons soos gewoonlik gaan “social”, ons is kampus toe om van ons vriende op te laai, en daarna na ʼn kuierplek toe. My “date” vir die aand was bekend dat sy vuurwarm was. Dat die twee agteraf gekonkel het, kon ek nie weet nie. Die aand het aangenaam verloop, en ek en die meisie het (wat eintlik vroegaand vir ons was) die buitelug gaan opsoek. Sy was vuurwarm en binne minute was haar hande in my broek.
My hande het nog na haar borste gesoek, toe sy my arms om haar nek sit en diep soen. Die volgende oomblik voel ek iets by my hande, maar voor ek kon reageer was my hande geboei. Ek probeer pad gee, maar iemand gryp my laag om my bene en ek val soos ‘n sak patats op die grond. Toe is daar orals dames op my, my bene is in sekondes vasgebind en met my arms bykans onbruikbaar sit hulle my onder. Een sit op my bors en lê met haar volle gewig oor my bolyf en my gesig, nog een sit op my bene terwyl ander my broek losmaak. Hulle trek hulle my broek en onderbroek af, gebruik my gordel om my enkels vas te maak en druk my kaalgat op my rug vas.
Een gaan roep die ander studente uit die kroeg. Hier lê ek, groot slot, op my rug, kaalgat terwyl die hele spul my met hulle selfone afneem. Ek sou dit nooit kon doodleef nie. Die fotos het deur die hele kampus versprei.
Lizzy het darem kop gehou. Sy het gesorg dat my gesig die hele tyd onder die een meisie se liggaam versteek was. Maar steeds…
Hoe lank dit aangegaan het weet ek nie, maar dit was ‘n ewigheid. Tot Lizzy se krediet moet ek byvoeg sy en die dames gesorg het dat geeneen van die manne naby genoeg kon kom om te sien wat gebeur nie. Toe smeer hulle net so ʼn bietjie jeukpoeier aan my voël.
“Dankie Girls. Dis nou genoeg. Logan, ons gaan jou pote losmaak, jou broek optrek en dan gaan ek en jy huistoe. Gedra jou of ons wys jou gesig vir almal hier.”
“My hande ook.”
“”Gmf, so dom is ons nie. Ek sal die boeie afhaal as ons by die huis is, en ek veilig is.”
Daarmee moes ek tevrede wees. Sy het die kar se sleutels uit my broek gevis, my voete is losgemaak, ‘n baadjie oor my gesig gegooi, my kar toe gelei en die flippen heelpad huistoe gegiggel.
Die brandjeuk het vinnig begin. Eers net effens en toe sterker. By die huis het sy my laat uitklim, tot by die voordeur laat loop, oopgesluit. Toe eers het sy die sleutels in die boeie gesit, sodat ek dit darem kon bykom, oopgesluit en soos blits verdwyn, veilig na haar kamer toe.
Ek is moerig kamer toe, my broek uitgetrek en onder die stort gaan staan om veral my voël te was. Dit het gejeuk en gebrand, en tog nie die slegste sensasie nie. Toe ek uit die stort uitklim en afdroog was sy skielik daar. Sy het ʼn buisie room na my toe gegooi.
“Smeer die aan. Ek het dit by die apteek gekry na jy my befok het.” Toe is sy weer uit.
Die volgende oggend het ek laat gelê, myself jammer gekry. Lizzy het die kamer ingekom, en by my op die bed kom sit: “Ek is jammer, ek dink ons gaan nou te ver. Is ons nou kiets?”
“Ons is kiets” maar ek het nie heeltemal kiets gevoel nie. Sy het my ʼn drukkie gegee, deur toe gestap en oor haar skouer gesê: “Jy het ‘n mooi voël.”
Die volgende Saterdag het die Bulle teen die Stormers gespeel. Almal in die huis het geweet dat dit die een wedstryd is wat ek ongesteurd wil kyk. Lizzy was net soos ek lief vir rugby en ʼn groot Bul ondersteuner. As ek haar wou vies maak het ek haar ‘n blouversie genoem, of erger koei. Ek het my op die sitkamerbank tuis gemaak, met ʼn pak springmielies op my skoot. Ek het aan die onderkant van die pak ʼn ronde gat ingesny, my voël daarin gedruk en gewag dat Lizzy saam kom rugby kyk.
Net voor die wedstryd begin het was sy daar, maak haar langs my op die rusbank tuis en help haarself aan die springmielies. Die rugby begin, die spanning bou op, beide spanne verdedig dat dit klap. Saam-saam eet ons springmielies, ek natuurlik versigtig, want ek weet wat kom. Die spanne verdedig dat dit klap, eers val die Bulle aan, dan ‘n goeie skop en die Stormers is op die aanval. Na sowat 20 minute loop die Stormers 6-3 voor, die Bulle het die bal, kry ‘n gaping en maak ʼn goeie lopie.
Ons beide skreeu en in die oomblik vat Lizzy weer ʼn handvol springmielies, en vat my voël raak. Dis asof sy verstar, weer vat, sy kyk na die pak, na my, vat weer: “Jou bliksem, ek dog ons is kiets.”
Sy pluk die pak springmielies van my skoot af, gooi dit weg: “Jy is ‘n bliksem, weet jy.”
Ek sit daar, met piel wat soos ʼn paal orent staan.
Sy kyk af: “Jy het ʼn mooi piel.”
Toe vat sy my voël vas, kyk in my oë. Die volgende oomblik is haar arms om my nek, ons monde vind mekaar en ons soen, diep.
“Bliksem, ek gaan jou terugkry,” maar ons tonge vleg.
Toe vry ons mekaar, soos ‘n stoute neef en niggie moet vry. Daar is geen keer meer nie, klere waai en haar ferm borste kom te voorskyn, dan staan sy op, uitdagend, trek haar denim broek en broekie uit, staan kaal en trots voor my.
“Kyk Nefie.”
“Lizzy, jy is pragtig.”
Sy kom sit wydsbeen oor my, haar poesie teen my piel, my hand vind sy pad daarheen, maak haar lippies oop, vind daai plesier ertjie, ek hoor haar hyg, dan werk sy my voël in haar in, dit wil nie lekker werk nie, ons is albei nog dom hiermee. Ek staan op, lê haar op haar rug op haar mat neer, sy maak haar bene oop en ek druk in.
“Eina,” roep sy
Ek trek terug, die keer versigtiger,
“Sit in.” nooi sy
“Is dit nie seer nie?”
“Sit in, ek sal uithou.”
Die keer druk ek stadiger in, voel hoe sy oopmaak, my innooi, sy kreun weer, ek hou stil, dan druk ek stadig, versigtig dieper, dis asof iets meegee en dan is ek in haar, in en weer uit, twee-drie keer en toe spuit ek. Voor ek myself kon keer, spuit ek in haar.
Na ‘n rukkie kom ek tot verhaal, my piel is bloederig: “Jy was nog ‘n maagd?” Se-vra ek.
“Ja, jy is my eerste.”
“Maar ek het gedink …”
“Goed gevry ja, gevinger, maar niks ooit in my nie.”
“Het jy gekom?”
“Nee, maar dis oukei, ons kan oopmaak.”
Dis halftyd, die Bulle is 9-6 voor.
Ons het vinnig gaan stort, die bloed afgewas.
Die wedstryd gaan voort, geen span kry die oorhand nie.
“Dis soos ons,” se Lizzy onverwags
“Wat bedoel jy?”
“Ons terg mekaar, bak poetse, ding mee, maar nie een wil regtig wen nie. Ons is mal oor mekaar.”
“Ons is, elke keer as jy met ʼn ou uitgaan wil ek hom donner.”
“En elke keer as jy ‘n aster in die donker gaan vinger wil ek haar oë uitkrap.”
“Ek vinger hulle nie eintlik nie.”
“Wat doen julle dan?”
“Ons vry net. Lizzy, ek is ook ‘n virgin. My pa sê altyd, hou jou ding uit gate uit en dan bly jou gat uit dinge uit.”
“Jy was vinnig met my.”
“Dit kom ‘n lang pad, mag ‘n neef verlief raak op sy niggie.”
“En ‘n niggie op haar neef. Ja, nefie, ja.”
Die TV juig. Die Bulle het sopas gedruk. “Lizzy, die Bulle is voor, ons gaan die een wen.”
“Nefie, dan wen ons saam.”
Na aandete het ek en Lizzy vroeg verskoning gemaak en na ons kamers toe verdwyn. Soos afgespreek het ons gewag dat dit stil raak, omdat haar kamer neffens my ouers s’n is het ons op my kamer besluit. Sy het saggies na my kamer toe gekom.
Die keer was ek beter voorbereid. Ek het haar versigtiger hanteer, eers lank gesoen, toe haar borste verken, haar tepels met my mond styf gemaak, my hand na haar poesie toe. Ek het gesirkel, haar pubis verken, toe haar lippies oopgemaak. Iewers het ek op ‘n plekkie afgekom wat baie sensitief was, sy het onmiddellik gekeer, my hand weggedruk, maar ek het net weer en weer die plekkie gesoek, totdat sy haar bene wyd vir my oopgemaak het. Toe eers het ek my mond na haar poesie toe beweeg, weereens het sy gekeer, die keer beslis. Poesie eet was nog nie op die menu nie.
Sy het onder my vingers gekom, ek het vir die eerste keer gevoel hoe ‘n vrou kom. Haar sagte geluidjies, haar bene wat saamspier. Dit was verruklik. Hierna was sy gereed vir my, daar was bietjie bloed aan my hande, maar ek kon makliker in haar ingaan. Ek was nou meer in beheer, kon my bewegings beter beheer, langer aanhou totdat ons beide gekom het.; Vir die eerste keer het ek gevoel hoe ‘n poesie saamtrek as ‘n vrou kom. Haar sagte geluidjies gehoor, gesien hoe sy haar kop agteroor gooi, haar mond oopgaan, oë toe en gloeiende wange.
Dit was mooi verby.