Gelukkig getroud

18+
Hoe lank gaan ek lees: 8 minute

deur Dodge

Joe is nog semi deur-die-slaap, maar vestig sy aandag op sy vrou – Cindy – waar sy staan en grimering opsit in hulle kamer. Sy staan in ‘n swart bra en panty gekleë. Sy probeer konsentreer. Joe kyk na haar lyf en hy voel hoe hy semi-hard word oor die beeld wat hier voor hom staan. Cindy is ‘n ma van twee. Hulle is albei net oor die veertig, getroud vir omtrent twintig jaar, maar hulle sekslewe is so aktief soos toe hulle net getroud is.

Cindy stop vir ‘n oomblik, kyk in Joe se rigting en vra: “Hoekom kyk jy my so op-en-af?”

Joe – nog steeds deur die mis – antwoord: “Jy is my vrou, kan jou kyk soos ek wil. Ek hou van wat ek sien, en as jy nog vyftien minute gehad het, het ek jou gelek voor jy gaan werk het.”

Cindy glimlag.  “Onthou daai vir vanaand …”

Joe het n redelikke verwronge idee van seks in die huwelik. Hy hou daarvan om te kyk. Veral as dit by sy eie vrou kom. Hy kan net vir haar sit en kyk terwyl sy met haarself speel. Die uitdrukking op haar gesig. Die manier wat sy haar lippe byt. Die manier hoe haar lyf beweeg, hoe haar vol C borste kliphard word en haar tepels penregop staan. Die manier hoe die sweet glans op haar vel uitslaan.

Hy is jaloers, maar dit maak hom jags om te dink dat sy vrou seks het met ‘n ander man … of vrou. (Cindy is by eie erkenning bi-seksueel, maar sy is eerstens mal oor ‘n stywe voël.) Hy keur nie n verhouding goed met iemand anders nie, maar is geensins negatief met die idee dat Cindy per abuis kan betrokke wees by ‘n one-night-stand en ordentlik gespyker kan word nie. Die idee is vir hom eroties … baie eroties.

Die dag eis sy tol met besigheid en alles vlieg verby. Op pad huis toe sit Joe en dink aan Cindy. Hy dink aan vanoggend. Hy dink aan hoe bevoorreg hy is om nog steeds te kan jags raak oor sy vrou na al hierdie jare. En hy dink aan André by Cindy se werk. Skielik is hy horny. Hy kry nie die idee uit sy kop uit nie. Spot sy net oor hom? Of sal sy? As sy die kans kry … sal sy laat hy haar stoot? Joe voel skielik hoe sy mond droog is en sy hart in sy ore klop. Hy sweer hy kan Cindy ruik. Haar beautiful reuk. Hy kan nie wag om vanaand sy tong in haar hol te druk nie. Sy hou daarvan. Sy is mal daaroor om op haar maag te lê, haar gat bietjie op te lig, dan speel sy met haar klit terwyl Joe haar lek, byt, suig, terg.

André is ‘n imaginary flirt wat Cindy by die werk het. Amper helfte haar ouderdom. Aantreklikke mannetjie, lank en fris gebou. Sy spot baie en sê sy sal hom wil grootmaak in die dinge van seks. Maar sy is nie die tipe vrou wat maklik is nie. Sy is hardekop. Goed grootgemaak en skugter vir affairs. Sy ken die pyn van affairs.

Maar sy is ook ‘n vrou,’n hot veertig-odd jarige vrou en sy geniet dit om sexy te voel. Een aand, paar jaar gelede het hulle as klomp vriende gaan dans by ‘n klub. Hy onthou hoe Cindy saam met haar vriendinne tussen ‘n klomp ouens gedans het en hoe Cindy hom later by die huis vertel het hoe een ou agter haar gedans het. Sy kon sy horing duidelik voel teen haar gat druk terwyl hulle dans en sy het hom gelos om te doen wat hy wil. Sy hande op haar heupe, van tyd-tot-tyd om haar middel op haar maag om haar stywer teen sy horing vas te druk Dit het haar vroulik, sexy, sletterig laat voel, maar dit was amazing. Hulle seks daardie aand was dierlike, harde seks.

By die huis gaan die aand sy gang. Hulle spandeer tyd saam met die kinders, eet, doen die normale ding. En dan raak dit stil. Die kinders is in die bed. Joe en Cindy is in die kamer, besig om voor te berei vir slaaptyd. Joe dink aan vandag en wag vir die regte oomblik.

“Hoe gaan dit met jou aanhangertjie?” vra hy.

Cindy kyk vir Joe, amper verras.

“Wie? André?”

“Jy weet presies van wie ek praat.”

Cindy lag saggies.

“Jy weet jy is n fokken perv, né?”

Joe smile. “Wel, as hy kon sien wat ek vanoggend gesien het, sou hy ook perv. Maar ek is seker hy trek sy draad oor hierdie hot ouer girl.”

Met daardie woorde loop Joe agter haar in en sit sy hand om haar. Plat op haar maag. Cindy is dood-stil.

Joe kon sweer, met sy laaste kommentaar, dat Cindy gesnak het na haar asem. En hy dink *jy wil my klein teef, jy wil hom in jou hê.*

Dan skuif hy sy hand tot oor haar een tiet. Hy byt haar saggies in haar nek van agter af. Cindy se hare is baie kort gesny – soos Pink s’n. Sexy. So daar is geen hare in die pad nie. Sy haal skielik korter asem. Joe kan voel hoe sy begin bewe … jags raak … seks wil hê. Sy ander hand gaan bo om oor haar nek. Hy vat haar keel met ‘n ferm greep vas, maar sag genoeg om haar nie seer te maak nie. Sy kreun onder sy hand. Hy skuif sy hand en sit hom onder haar hemp in. Hy vat weer n hand vol tiet vas en trek aan die bra se rand bo om haar tepel uit te kry. Hy knyp hard en rof aan haar tepel.

“Eina … jy maak my seer,” sê Cindy.

Joe smile, trek sy hande weg van haar af en los haar om daar te staan.

Sy staan en wag – weet nie wat om te verwag nie. Sy kan hoor Joe is besig om sy klere uit te trek. En dan voel sy sy kaal lyf teen haar. Haar hande gaan instinktief agter haar rug en sy voel sy lyf – kaal. Sy vat sy voël in haar hand en Joe is reeds kliphard. Na twintig jaar maak hulle nog steeds mekaar se knieë lam. Sy masseer hom stadig, saggies en sy natigheid smeer teen die binnekant van haar hand. Sy trek haar hand weg en lek daaraan. Sy proe hom op haar hand. Dan vat hy haar saggies aan haar skouers en draai haar om. Die beeld van hom voor haar is goed. Baie goed. Breë skouers, sterk bors, geen hare nie. Klein, ronde, harde tepels. Sy leun vorentoe en vat ‘n tepel in haar mond. Sy lek en suig … en byt tot hy kreun. Met haar hand het sy weer sy voël in haar hand. Sy masseer hom.

Joe vra haar hees: “Sal jy André naai as jy die geleentheid kry?”

Sy draai haar kop weg.

“Asseblief Joe, nie vanaa …”

“n Eenvoudige ja of nee, Cindy,” snou hy haar amper toe.

Sy haal asem – diep, kyk op na hom vir n rukkie en dan glimlag sy.

“Sal jy beter voel as ek ja sê?”

Joe: “Nee. Ek sal beter voel as jy kan erken jy het die hots vir die ou.”

Cindy: “Die man is bloed-jonk. Maar ek moet seker erken, in ‘n ander tyd, kan hy met my maak net wat hy wil. Hy kan sy voël indruk net waar hy wil.”

Joe glimlag. Dan soen hy haar. Oop mond, tong. Daar is iets oor die manier hoe Cindy soen wanneer sy jags is. Dit is anders. Sexy.

Joe trek weg van haar af. Hy trek haar hemp oor haar kop. Hy trek aan haar sweetpakbroek se toutjies tot dit los is. Hy druk sy hande langs haar sye in, met sy duime oor die sweetpakbroek se rek en trek die broek af. Hy buk af tot onder om haar te help om die broek oor haar voete te kry.

“Nice socks,” sê hy – oor haar pienk kouse met die swart hartjies op – tipes mamma.

Cindy giggel saam. Dan trek hy haar kouse ook uit. Hy staan op en kyk vir haar. Sy is so sexy en hot soos die eerste keer toe hulle nog tieners was. Die goue kettingtjies om haar nek lê perfek tussen haar C grootte borste. Hulle is regop. Ferm. Styf. En haar tepels vra om gelek te word.

Joe se keel voel droog. Hy is amper hees soos sy hart in sy keel klop wanneer hy sê: “Jy is n fokken hot vrou Cindy. Ek sou jou wou naai as ek jou nou eers ontmoet het.”

Cindy smile. Hy treë vorentoe en soen haar weer. Sy hande op haar gat, trek haar op boontoe, druk sy horing teen haar maag vas. Dan sit hy sy hande oor haar tiete en knyp aan haar tepels. Sy vat, voel, knyp aan hom. Joe draai haar rug na die bed toe en sy gaan lê op haar rug. Die en suite badkamer se lig is aan en skyn op haar kaal lyf. Joe klim op die bed en staan op sy knieë en hande. Hy soen haar weer en beweeg af teen haar nek.

Hy vat een van haar borste in sy hand en druk dit saggies. Hy vat haar tepel in sy mond en suig, lek, byt. Cindy se liggaam beweeg saam. Hy beweeg af oor haar maag en speel vir ‘n oomblik met die belly-ring wat sy dra met sy tong. Dan skuif hy laer tot by haar vroulikheid. Haar reuk. Dit is soos aroma. Cindy snak as hy haar klit in sy mond vat. Hy lek. Dan suig hy haar klit. Hy maak sy mond oop en plaas dit oor haar klit. Dan suig hy – amper om die area om haar klit lug dig te maak. Dan sirkel hy met sy tong oor haar klit. Sy lig haar gat om meer van hom te kry. Hy trek met sy vinger van bo na onder tussen haar lippe deur en voel hoe nat sy is. Hy druk sy vinger binne in haar in terwyl hy nog steeds suig aan haar clit. Cindy lig haar heupe op en met altwee hande trek sy die lippe aan albei kante verder oop sodat Joe meer toegang kan kry met sy op haar klit. Sy maak n ligte geluid as hy sy mond wegvat en weer haar klit in sy mond vat.

Joe sien sy vrou voor hom, maar in sy gedagte sien hy hoe André met haar besig is. Hy dink *besef hierdie mannetjie hoe fokken hot hierdie girl is? * Dan trek hy weg, staan regop op sy knieë en kyk vir ‘n oomblik vir haar – hierdie sexy girl wat voor hom lê. Dan skuif hy nader tot hy haar bene kan optel en sy voëlkop teen haar nat opening kan sit. Hy druk stadig vorentoe, en dan daardie oomblik. Sy voëlkop gly in haar in. Sy snak. Dan dryf hy hom dieper. Stoot vir stoot. Hy is jags vir haar. Hy stoot hard. Harder. Cindy speel met haar klit en is op die plek om te kom. Dan trek haar liggaam styf. Haar gat lig wild op en af. Haar ritme gooi syne uit, maar hy hou haar heupe vas en druk sy voël so diep in haar in as moontlik. Dan kom sy. Hard. Sy kreun amper uit haar maag uit. Sy kom vir n lang tyd ….

Dan gaan lê sy. Sy haal diep asem. Nat gesweet.

“Fuck me, dit was goed,” prewel oor haar lippe.

Joe het nog nie gekom nie. Sy lê so met haar oë toe. Dan soen hy haar weer oor haar lyf. Haar tiete. Haar mond. Tussen haar bene lek hy. Stadig. Saggies. Tot Cindy heeltemal kalmeer het. Sy kyk vir hom.

“Het jy gekom? Dit voel nie so nie?”

Joe smile, sy horing nog kliphard.

“Face-fuck?” Cindy smile en skuif onmiddelik met haar kop tot hy van die bed af hang, haar lyf op die bed. Joe klim af en staan met sy voël reg voor haar gesig. Sy maak haar mond oop om Joe toe te laat om sy voël in haar mond in te druk. Hy neem beheer oor haar mond. Plaas sy voël by haar lippe en druk hom in haar mond in. Met die een hand steun by homself op die bed. Die ander hand sit hy om haar keel en begin haar mond stoot. Eers stadig, maar al vinniger. Hy is mal hieroor. Om haar te “face-fuck.” Sy ritme raak al vinniger, dieper. Cindy se rug maak ‘n boog soos sy probeer keer om nie naar te raak nie, maar sy stop nie. Sy wag vir haar beloning. Dan raak Joe se aksies korter, vinniger. Hy druk nog eenkeer sy voël so diep in haar keel af – sy dink sy gaan verstik. En dan kom hy. Hard. Baie. Warm kom loop teen die kant van haar mond af. Hy kom vir ‘n lang ruk. Dan sak hy skielik neer langs haar. Bene moeg. Sy lê nog so onderstebo en smile vir hom. Hy leun vorentoe, soen haar. Hy lek die kom wat ontsnap het van haar wange af en soen haar weer.

Hulle trek slaapklere aan, klim onder die komberse in. Joe vou sy arm oor sy vrou, fluister: “Ek is lief vir jou.” Vyf minute later is albei in droomland.

18+

4 thoughts on “Gelukkig getroud

  • Avatar
    Sep 17, 2019 at 12:12 pm
    Permalink

    Fokkit ! Sorry , maar dit is ‘n fantastiese stukkie werk! Baie dankie – well done

    Reply
  • Avatar
    Sep 12, 2019 at 2:00 pm
    Permalink

    Dodge, jou ou yster. Weereens ‘n fantastiese stuk. Beslis is hierdie storie nog nie klaar nie. Ons wag in spanning.

    Reply
  • Avatar
    Sep 12, 2019 at 12:01 pm
    Permalink

    Hmm…daar is onvoltooide gedagtes en woorde tussen hulle twee… praat dit uit in die volgende episode… sien uit daarna. Mooi geskryf dankie

    Reply

Leave a Reply

Your email address will not be published.

error: Kontak ons as jy iets van Kombiekiehier wil hou vir jouself. ;)