Oggendnaai

13+
Hoe lank gaan ek lees: 6 minute

deur Wille Will

Taalversorging deur Lusman

 

Dis ‘n warm Sondagoggend. Ek sit op ‘n gestapelde leiklipmuurtjie wat ‘n privaat stoepie by ons slaapkamer se glasbuitedeur omring. My gedagtes is blanko terwyl ek my een voet, wat op die ander been se knie rus, sit en vryf. Ek drink net die son se strale in en my lyf voel al warm. Ek het net my satynslaapbroekie aan. Vyf minute terug het ek opgestaan en buite toe gekom, Anél lê nog en slaap binne op die dubbelbed.

Haar beeld kom in my gedagtes op. Sy’s ‘n lang vrou, 1,75 m lank, net onder my eie twee meter. Sy het lang steil, natuurlike rooi hare wat tot op haar boude hang as hulle los is. ‘n Ovaalvormige gesig met groot diep-groen oë, hoë wangbene en ‘n baie sensuele mond met vol lippe rond die prentjie af. Ek sien weer in my geestesoog toe sy gisteraand uit die badkamer, naak, in die kamer ingestap gekom het – haar vingers wat nog steeds water uit haar hare met lang hale getrek het, die gesig effens skuins gedraai. Sy’t bietjie breë skouers vir ‘n vrou met sleutelbene wat prominent vertoon, maar sy het ook twee vol, ronde lammers vir borste met die roesbruin tepels op groot areolas. Van hier loop haar lyf smaller na haar klein middeltjie en dy dan weer uit by haar heupe. Mens kan die effense definisie van haar buikspiere bo die plat magie waarneem want sy’s hiperfiks – sy werk by ‘n gym as ‘n instruktrise. Haar poeslippies is bedek met gemmerkleurige donsies want sy glo in “haartjies net top, nie gladskeer nie”. Die buitelippe skuif heeltyd so oormekaar tussen die fris bobene wanneer sy stap.

Ek glimlag stilweg as ek besef hoe gelukkig ek is om so ’n godin my vrou te kan noem. My een hand vryf deur my blonde hare en af oor die effe stoppelbaard op my wange. Ek kyk af na tussen my bene en besef na drie jaar se getroude lewe het Anél se liggaam nog steeds dieselfde reaksie op my. My voël bult in die satynkortbroek en wil net by die broek se pypopening uitbeur. Die kop het reeds begin verskyn. Die glans peul halfpad uit sy skede uit, met ‘n pêreltjie pre-kom op die gleufie. Fok, ek gaan steek haar sommer nou!

Ek wonder by myself: Sou ek nog sulke sterk reaksies by haar uitlok? Dan hoor ek die glasdeur oopskuif agter my. Voor ek kan omkyk omhul die kenmerkende geur van haar Chanel No 5-parfuum my. Haar lang vingers begin my skouers masseer.

Haar lang hare hang oor my een wang wanneer sy in my oor saggies sê: “En as ‘n sekere mens nou opgestaan het en nie eers vir my ‘n soentjie gegee het voor hy uitgeloop het nie?” Ek ruik die sagte geur van haar hare as haar rooi naels nou met my tepels speel en sy vooroor leun en aan my oorlel knibbel.

Terwyl ek op die muurtjie bly sit, glimlag ek terug soos ek my hoof draai na haar: “Môre, Prastag.” My een hand druk in my skoot want ek besef my meneer het nou sy volle 11 cm uitgestoot en loer in amper sy volle glorie by die sybroekie se pyp uit.

Ons lippe vou om mekaar as sy van agter my vooroor leun en my kop na haar toe draai. Dis asof dit die geestesdou van ons bymekaarwees is wat die warm oggend begroet. Anél kom sit langs my op die muurtjie, haar een heup styf teen myne. Sy het net ‘n deurskynende halflyf négligé aan oor haar bolyf.

Haar hand speel in my hare as sy na my loer en vra: “Waaroor sit jy so alleen en mymer?” Haar oë gaan af na my skoot en met ‘n laggie sê sy: “O ek sien, jy dink alweer aan kaal meisies uit jou verlede …”

Ek draai haar skouers na my toe en druk haar borste teen my bolyf styf vas voor ek haar weer effe laat los en in haar oë kyk.

“Geen skim uit die verlede of wens van die toekoms kan soos jy lyk nie,” sê ek. Sy staan op en kom staan reg voor my. Sy’t nie meer die deurtrekker van gisteraand aan nie want die gemmer donsies skitter in die oggendson met ‘n nattigheid, sommer hier vlak voor my neus. Ek plaas my palms met die duime na binne op albei die gladgeskeerde fris bobene. Daar is ‘n ligte vibrasie onder die sagte vel. Ek skuif my duime nou op en af in die plooitjies waar haar bene aan haar liggaam heg, by haar vrug. Dan blaas ek asemteugies in reëlmaat op haar, met my duime nou op haar poes. Ek sien hoe die gemmer donsies ritmies platval met elke asemhaling wat ek gee.

Haar hande is skielik al twee, indringend, op my skouers en sy hier bokant my sê: “Jy weet wat jy n-nou doen maak m-my … m-mal.” Ek sien hoe haar donskoek asof vanself opdring na my lippe. My duime is nou op haar twee buitenste lippe en ek trek hulle saggies oop. Ek blaas my warm asem op die pêrelpienk binnelippe wat nou ontbloot word. Haar vingernaels druk in my skouers in. “Fok,” hoor ek haar sug.

Sy’t ‘n groot ronde klit wat nou nat tussen die lippe uitsteek en lyk asof dit beweeg. Ek buig nader. Sy sien dat ek ‘n plan het om my mond nader aan haar mik te bring en sy begin wydsbeen, haar bene effens gebuig, staan. Sy is nou vir my baie meer bereikbaar. Ek trek met my neus ‘n streep van onder af – van naby haar hol af – op en op, oor haar gleuf, tot by haar klit. Ek ruik haar muskusgeur, eie net aan haar.

‘n Spier spring in haar bobeen. “Doen dit weer … fok,” sê sy.

Hierdie keer lek ek met die tip van my tong oor die sloot en dring daarna my tong wriemelend in haar vulva in. “Bliksem, daai tong van jou!” kreun sy. My hand gaan af na my piel wat pyn van sy ereksie. Die satynbroekie se pyp frommel op tot in my lies as ek my voël ‘n paar plukke gee. Dan bring ek my hand onder haar mik deur na die gleuf tussen haar boude. Ek druk my vinger in haar hol in, terwyl my lippe om haar klit sluit.

Anél se hele onderlyf gaan aan die ruk. Skielik pis sy oor my gesig terwyl sy ‘n gil gee. Ek knip my oë paar keer vir die sout brandgevoel van haar pis maar suig ook haar klit nou hard in my mond in. Sy pluk my aan my hare op sodat ek staan, my gesig by hare. Maar vir ‘n oomblik is haar gesig weer weg van myne, want sy buk af en ruk my broek met een haal af tot op my voete. My voël wip nog rond van die pluk wat die broekrek hom gegee het, toe sy hom vasgryp en in haar indring.

Daai groen oë sny in my siel in terwyl sy uitbulder: “Naai my nou … verdomp, of ek vermoor jou!”

Ons onderlywe het reeds beweging ontketen. Die wande van haar vulva melk my soos ek in en uit haar pomp met my penis. Sy kan nie beheer herwin nie en slaan haar arms om my nek as sy weer klimaks.

“Ek w-wou nie nou a-al nie … hou om godsnaam net aan,” smeek sy.

Ek voel effense krampe in my kuite omdat ek met my bene gebuig staan om my onderlyf in haar oopgespreide mik te kan inwig, sodat ek makliker in haar kan instoot. Ek slaan nou harder en dieper in haar in, soveel so dat ek my voël elke keer agter teen haar serviks voel stamp. Sy gee diep kreune met elke instamp en haar naels slaan nou pynigend in my skouerblaaie in.

“Kom hierdie keer saam met my, asseblief tog!” kreun sy uit.

Ek voel nog in beheer maar wanneer sy skielik my gesig tussen haar pragtige borste indruk – my achilleshiel! – voel ek my sperm opbou in my. As my semen uitspuit in haar soos wanneer ‘n swanger vrou se “water breek”, gaan sy weereens in orgasme. Haar bobene slaan om my lyf vas en haar poesie omklem my voël kragtig. Ek voel my saad spuit, spuit en spuit. Ons lywe slaan spasties teen mekaar met genot wat deur elke aar pols. Ek voel hoe my eie vingers in haar rug ingeslaan het.

Rukkend begin die plesiergolwe bedaar. Ek laat ons lywe stadig sak tot ek op my knieë rus. My kloppende penis is nog steeds in haar en haar bene nog steeds om my middel. Ek lig my hoof effens van haar borste en lek stadig aan die een tepel terwyl haar hoof afgebuig het en sy met haar neus tussen my hare rus.

In die ademlose stilte van ons seksuele epiloog roep ‘n vink êrens in ‘n tak bo ons dat dit nog steeds oggend is.

13+

8 thoughts on “Oggendnaai

  • Avatar
    Sep 27, 2019 at 11:35 am
    Permalink

    Heerlike storie… lusmakend lekker

    Reply
  • Avatar
    Sep 21, 2019 at 7:28 am
    Permalink

    Aijaijai Will my ou maat – weereens meesterlik gedoen. Daai rooikop los enige ou kort van asem en erg lighoofdig.

    Reply
  • Avatar
    Sep 21, 2019 at 7:16 am
    Permalink

    Ja nee… Daai vroegoggende…

    Reply
  • Avatar
    Sep 20, 2019 at 7:14 pm
    Permalink

    Jou oggend naai het my aand fantasie geword. Dankie Wil. Ek sien Lusman help met die taalversorging. Dink jy hy sal my goeters ook nalees? Dalk kan ons mekaar help?

    Reply
    • Avatar
      Sep 20, 2019 at 7:38 pm
      Permalink

      Ek het nie gedink jou goed het dit nodig nie Bikilus. Daai is my besluite nie Wille Will s’n nie. Ons kan oor email hieroor praat as jy wil 😁

      Reply
    • Avatar
      Sep 21, 2019 at 6:10 am
      Permalink

      Lusman se bystand, op Annelise se aanbeveling, is ‘n juweel en help my ontsettend baie en gee selfs soms ‘n nuwe hoek in my stories en altyd ‘n verbetering. Ek kan my nie voorstel om ‘n storie te skryf met die wete dat my “back-up” nie daar is nie!

      Reply
  • Avatar
    Sep 20, 2019 at 5:18 pm
    Permalink

    Wille Will

    Komplimente met ‘n lus-lekker storie wat in totale-bevrediging eindig. Uitstekend en dankie vir die kleurvolle prentjie van ‘n rooiwarm Rooikop. Ek geniet jou skryfwerk.

    Reply

Leave a Reply

Your email address will not be published.

error: Kontak ons as jy iets van Kombiekiehier wil hou vir jouself. ;)