Oom Faan het die regte spanner.

Hoe lank gaan ek lees: 11 minute

deur Carla 

“Ek dink nie ek is gemaak vir die boeke nie, Oom Faan,” het ek gesê terwyl ek myself in die spieël van die gang reggemaak het. Ek het my hare vinnig reggekam en my minirokkie ‘n bietjie hoër opgetrek. Ek was nooit die slimste kind in die klas nie— nee, die gedagte om ‘n gekwalifiseerde rekenmeester of ‘n dokter te moet wees het my net moeg gemaak om aan te dink—maar ek het geweet ek het ander talente wat nie deur ‘n handboek oorgedra kan word nie. My doel was eenvoudig: ek wou ‘n werk hê waar my liggaam nie ledig sou wees nie.

Ek het by die tennisklub gehoor dat die ‘garage’ ’n tee-dame gesoek het, so het ek dadelik aansoek gedoen. En van die begin af was ek meer as bereid om myself “beskikbaar” te stel as die geleentheid sou opkom. Die eienaar en bestuurder was Oom Faan le Roux, ’n ouderling in die NGK wat op die eerste oogopslag vreeslik opreg en streng gelyk het. Sy vrou, Bettie, het die boeke gedoen, en hulle het ’n kantoor saam met hom gedeel. Later het ek uitgevind dat dit nie net was om kostes te sny nie, maar omdat Bettie ’n oog op Oom Faan moes hou; hy was
blykbaar ’n behoorlike hoer-jaer in sy jong dae.

Die werk was egter meer as net tee maak. Ek moes elke dag by die poskantoor wees vir die pos, en by die treinstasie stop om spaaronderdele op te haal. Vir die laasgenoemde het ek ’n scooter met ’n boks agterop gekry, maar soms was die onderdele te groot, en dan kon ek die ‘breakdown-lorrie’ vat. Op daardie stadium het ek nog nie ’n rybewys vir die lorrie gehad nie, maar die verkeersbeampte was Stan, wat saam met my tot standaard agt op skool was voordat hy die bank vir ’n motorfiets verruil het. Die eerste keer toe hy my vang terwyl ek die breakdown
ry, het ek hom ’n vinnige suig en tos gegee in die klein stegie langs die apteek. Van daardie dag af was ons weer beste vriende.

Behalwe vir Oom Faan, wat ’n gekwalifiseerde dieselwerktuigkundige was, was daar Oom Ruben. Hy was amper sestig, maar sy hande kon nog raakvat, en sy oe het nooit ‘n mooi paar tiete gemis nie. Elke keer as ek vir hom sy tee gebring het, sou hy my speel-speel sommer om die borste gryp, en ek moes daarna sukkel om die olie-vlekke uit my hempies te kry. Uiteindelik het ek maar net begin om swart t-hemde te dra. Dan was daar Eben, ’n outjie in sy vroee dertigs wat volgens sy personeelrekord gekwalifiseerd was en getroud was met ’n meisie in die kafee
langs die vulstasie. Sy het hom egter gereeld verneuk, wat hom dikwels ontsteld gelaat het – totdat ek begin het om hom te ‘troos’ (tos) by die werk.

Ons heel eerste keer was in die inspeksieput terwyl ek vir hom ’n nuwe part gebring het. Ek het gevra: “Hoe lyk jou spanner vandag, Eben?” en my hand oor sy broek laat gly. Hy was onmiddelik hard, want my mond laat water het, binnekort was ek op my knieë voor hom, besig om sy rits oop te maak. Ek het net daar sy draad begin trek en toe ’n vinnige ‘blowjob’ gegee, en seker gemaak dat ek elke druppel insluk, om geen bewyse te los nie. Daarna het Eben en ek gereeld tyd gesteel in die put. Ek het doelbewus ’n los rokkie en g-string begin dra werk toe, sodat ek net
die panties eenkant toe kon skuif en buk sodat hy my van agter kon pomp. Dit was altyd ‘n vinnige gejaagde orgasme, want ou Bettie het my tyd buite die kantoor met haar stophorlosie geklok.

Maar by die tennisklub? Daar het ons behoorlik en lank begin naai!

Die derde lid van die span was Chris, ’n jong leerling in sy tweede jaar. Hy was ’n bietjie van ’n nerd wat net na die pin-ups in die werkswinkel gekyk het, so ek het hom nooit regtig ’n kans gegee nie, net ‘n stoute flash of so elke dan en wan nadat Eben my goed gespyker het in die put.

My oog was egter op Oom Faan. Martie, ’n goeie vriendin van my ma, het my stories vertel van sy jagse jeug.

“Maar vandat hy met ou Bettie getrou het en diaken geword het, is sy ‘kont knuppel’ onder slot en grendel,” het sy gesê. “Bettie het die geld gehad om die ‘garage’ te koop daardie jare, en dit is hoekom hy sy os voor haar wa gespan het… Maar fok, hy kon ’n meisie laat snak na haar asem in sy dae!”

Dit was presies waar ek wou wees. Ek het besluit dat ek nie net sou toekyk hoe iemand anders daardie “knuppel” so laat mors nie; ek wou self die instrument onder oe neem. Ek het geweet dat ’n man hou van om ’n bietjie die oog te laat wandel en die gedagtes te laat wonder, so ek het my planne begin beraam. Faan en Bettie het in die kantoor gesit, reg oorkant mekaar, maar aan sy kant was daar ’n eenwegspieël sodat hy kon sien wie by die toonbank instap sonder dat die kliënt dit weet.

Op ’n koel wintersdag het ek my beste wapens ingespan: ’n stywe swart hempie met ‘n ‘v-neck’ kraag, sonder ’n bra, met ’n ‘windbreaker’ baadjie bo oor, met sy rits aan die voorkant. Ek het ’n pakkie by die stasie gaan haal en dit vir Bettie geneem vir die fakturering. Toe ek wegdraai van Bettie af, het ek die rits van my baadjie halfpad afgetrek en myself oor Oom Faan se lessenaar geleun. “Is hierdie die regte deel vir die Audi, Oom Faan?” het ek gevra, terwyl ek seker maak my borste is presies voor sy oë.

Bettie kon niks sien nie van agter nie, maar Faan se oë het groot geword. Hy het sy lippe gelek en die boks geneem, maar sy oë het glad nie na die etiket gekyk nie – hy was blykbaar besig om die goue hangertjie tussen my borste te bestudeer. Terwyl hy die boks stadig teruggee, het sy hand “per ongeluk” oor my linkerbors gegly. Ek kon voel hoe my tepel styf trek na sy aanraking. Ek het net geglimlag, die rits vinnig opgetrek en myself uit die kantoor verskoon. Ek het geweet ek het nou sy aandag gehad en maak ‘n punt daarvan om my boude te swaai terwyl ek die kantoor verlaat.

Minute later het Oom Faan by die trappe van die werkswinkel af gekom, skynbaar dat hy “iets moes gaan nagaan.” Ek het gewag in die gang onder die trap wat na die mansbadkamer toe gelei het, gereed vir inspeksie.

“Jeez, Jaconette – jy kan nie so iets doen nie! Dis groot ka-,” keer hy homself net voor hy sy sin kon klaar maak.

Ek het net gelag en my rits weer stadig afgetrek. Ek het my arms voor my lyf na mekaar toe gedruk en borste in sy rigting gedraai. Hulle was reg om uit daardie hemp te borrel, beide my tepels was kliphard en die versoeking was toe net te veel vir Oom Faan. Hy het my onmiddellik teen die muur vas gedruk en sy een hand onder my rok tussen my bene in gedruk. Ek kon voel hoe sy “gereedskap” reeds hard was, soos ek my eie hand oor sy broek laat rondvoel het.

Ek het hom vinnig na die toilet gestuur en die deur agter ons gesluit. Ek het my baadjie heeltemal oopgegooi en my hempie opgetrek oor my tiete sodat hy kon sien hoe hard my tepels was. Toe ek sy rits oopmaak, het ek gesien dat Martie nie gelieg het nie – daardie ding was ’n monster, amper agt duim lank met are soos ysterbande om ‘n vaatjie. Ek het onmiddelik af gesak na my kniee toe en my mond oopgemaak. Ek het eers net die kop in my mond geneem, en terwyl ek hom begin lek en suig het, het ek sy balle met my een hand gemasseer. My mond het begin water, hy het so lekker geproe. Ek druk hom dieper in my mond in en maak sy hele lengte nat met my spoeg. Ek begin weer suig aan sy kop terwyl my hand hom begin tos. Ek raak so jags in daai oomblik dat ek myself heeltemal verloor en voor ek nog my tweede rat kon kry het hy begin ejakuleer. Ek kon voel hoe my poesie begin saamtrek en deeglik nat word toe hy in my keel af kom, die gevoel van ‘n man wat in my mond kom het my al van jongs af jags gemaak, en Oom Faan het ‘n gekom soos ‘n stoed-bul.

Maar ek wou nie net sy kop proe nie; ek wou daardie ‘spanner’ in my hê! Oom Faan het vinnig sonder om ‘n woord te sê sy piel terug in sy broek gesit, en net toe hy sy rits optrek en lyk of hy iets wou sê, gil ou Bettie weer van bo in die katoor: “Faaaaann! Kom gou hier!”

Net so vinnig soos wat hy gekom het het hy weer gegaan, en ek sit alleen in die badkamer, met ‘n nat koekie en vuil gedagtes. Terwyl ek op die toilet sit het, het my hand vinnig genoeg my gatjie gevind en binnekort was ek drie vingers diep besig om aan Oom Faan te dink.

Daardie aand het ek Rina gaan sien, ’n ou skoolmaat van my wat by die apteek gewerk het. ’n Paar dae later het sy vir my ’n spuit wat met ’n kleurlose vloeistof gevul was. “Dit werk soos ‘n bom, Jaconette!” het sy gewink.

Bettie was ’n ‘chocaholic’ soos hulle sê, en het ’n boks Belgiese sjokolades onder in haar lessenaarlaai gehou. Sy het nooit een gedeel nie. Ek het my kans geneem terwyl sy toilet toe was en Oom Faan op die vloer met ’n kwaai kliënt besig was. Ek het die boks uitgehaal en ’n half-mil van die vloeistof in elkeen van die tien oorblywende sjokolades gespuit. Ek het die naald aan die onderkant ingesteek sodat die gaatjie nie sou opvallig wees nie. Teen die tyd dat Bettie teruggekom het, was ek reeds besig om in die kombuisie tee te maak en die nuutste treffer op die radio te neurie.

Faan het sy tee kom haal terwyl ek die plek netjies gemaak het. Bettie het twee van die sjokolades geëet saam met haar tee en die boks weer weg gesit. Ek het die briewe geneem wat gepos moes word en toe na die mechanic gegaan om te kyk of daar nuwe bestellings vir onderdele was. Ek het my tyd geneem, want Rina het gesê dit kan tot dertig minute neem om te werk. Ek was in die gang op pad terug na die kantoor toe Bettie stormend by my verbygehardloop het. Sy het daardie oggend ’n lang wit rok gedra, en toe sy die toilet binnegaan, het ek die bruin vlek agter op haar rok gesien. Die reuk het my ’n sekonde later getref! Die spuit het perfek gewerk, nes Rina belowe het.

Ek het geglimlag en reguit na Oom Faan in die kantoor gestap, wat nou reeds bietjie soos ’n mansbadkamer geruik het. Ek het die lugverfrisser uitgehaal en die kamer bespuit, en toe het ek na my baas toe gestap en my minirokkie opgetrek, dat die onderkant van my koekie net-net sigbaar was. Ek het geen panties gedra vandag nie en ek was so lus vir hom soos ’n tienermeisie vir ‘n sjokolade, of hoe. Sonder om ‘n woord te sê het hy opgestaan van sy stoel af en verby my gestap en die kantoor deur toe getrek agter my. Hy het van agter af sy hand tussen my dye ingesteek en ek het my bene wyd gesprei sodat hy my sopnat kontjie kon voel.

Toe sê ek vir hom: “Bettie gaan nie gou weer terug wees nie, Oom Faan!”

Hy het sy lippe gelek terwyl sy middelvinger tussen my lippe in gegly het, en toe trek hy dit weer stadig uittrek, lek hy my slym van sy vinger af. Ek het in verwondering gestaar. Ek was desperaat vir ’n fok en kon nie meer wag nie. Ek het soos ‘n stoute skoolmeisie oor sy lessenaar gebuk en my rok verder opgetrek. Hy het my bekyk van agter af en ek het my oë toe gemaak toe ek sy harde hande op my boude voel. Ek hoor hoe hy sy rits oopmaak en daardie monster-slang uithaal. Hy het die kop teen my klit gesmeer, en ek het gekreun soos ek voel hoe hy my nog natter maak. Hy stoot hom toe stadig in, en ek haal diep asem soos ek voel hoe hy my lippe wyd oor sy piel strek. Dit was pure ekstase! Ek kon voel hoe die harde aare op sy voël teen my G-spot skuur, eers stadig, en toe begin hy spoed optel. Ek kon voel hoe hy met elke pomp dieper in my gaan tot hy heeltemal binne my is. Toe hy heeltemal in is stop hy eers en ek kan voel hoe sy oë oor my liggaam wandel. Ek draai om en kyk vir hom en begin my gat terug druk teen hom om nog meer van sy lengte in my te neem.

Terwyl ons albei hyg steek hy sy hande uit en begin speel met my borste, hy masser hulle en knyp elke dan en wan my tepels terwyl ek myself in n ritme teen sy harde piel op en af wip. Ewe skielik voel ek sy hande skuif terug na my heupe toe en ek draai weer terug om beter vashou plek te kry aan die lessenaar. Toe begin Oom Faan wys hoekom hy so populer was in sy jeug. Hy begin eers stadig, maar pomp my poesie vol met mening. Ek hoor hoe hy hyg soos hy my kontjie opvul met sy lengte. Die lug wat hy in my in pomp begin ontsnap tussen my lippe en sy harde lengte. Ek giggel vir die geluid, maar Oom Faan is ernstig. Harde klapgeluide bassuin deur die kantoor soos hy sy hoogste rat betree, hy naai my behoordelik in die lessenaar in en ek kan nie meer my orgasme keer nie, dit oorweldig my en ek begin amper te skree voor Oom Faan sy groot hand oor my mond druk. Net soos hy dit doen ontplof sy monster binne my en ek voel hoe my koekie hard saamtrek om sy harde piel. Ons kom saam en ek voel
hoe sy sperm uit my begin vloei nog voor hy eers uit getrek het, dit was ‘n massiewe lot kom.

Ons was nog besig om ons asem te skep to Eben sy kop in die kantoor in steek net soos Oom Faan besig was om uit my uit te gly. Hy het na sy eie asem gesnak toe hy ons sien, sy oë so groot soos pierings, en hy kon net-net sê: “Tannie Bettie roep vir hulp.”

Ek het regop gestaan en kon onmiddelik voel hoe Oom Faan se kom by my bene begin afloop. Ek het vinnig ‘n tissue uit Bettie se laai geneem en myself afgevee, alhoewel ek geweet het die nie genoeg sou wees nie. Ek het my rokkie afgetrek en die baadjie se rits opgetrek, ’n knipoog vir Oom Faan gegee, en toe na die toilette gestap om te sien wat aangaan. Nodeloos om te sê dit was totale chaos: sy het nie net haar panties volgemaak nie, maar die wit rok was ook afgeskryf.

Ek het voorgestel dat ons haar in die breakdown-lorrie huis toe neem, maar sy moes agterop sit sodat sy nie die sitplekke besoedel nie, want sy was steeds besig om te “vloei.”

Sy het nie daardie dag teruggekom nie, wat beteken dat ek en Oom Faan die kantoor vir onsself gehad het. Teen middagete het ons die kantoordeur gesluit en die blindings toe getrek. Hy het sy broek en onderklere heeltemal uitgetrek en ek het dieselfde gedoen. Hy het my opgetel en op sy lessenaar geplaas sodat hy sy tong bietjie kon laat werk. En wat ‘n tong was dit nie! Ek is oortuig dat hy ’n bees se tong gehad het, want dit het in en uit my kanaal gegly soos ’n goed gesmeerde piston, dan oor my klit geflikker en dan weer in my in om presies op my G-spot te land. Dan weer uit en af na my hol! Terselfdertyd het sy linkerhand my borste geknyp en sy regter middelvinger,
wat reeds in my hol was, was besig om sy pad in te werk. Dit was ’n totale oorlading van plesier! Ek het begin klimaks, maar hy was gereed vir my en het sy mond op my klit gehou soos ek begin my heupe teen hom druk terwyl ek gekom het.

“Ek wil jou weer fok, Jaconette!” het hy gegrom.

Hy het opgestaan voor my, sy voël alreeds nat van die lus. Nou kon ek die hemel sien aankom; en dit was ten minste 20cm lank. Ek het gestaar en gehyg na my asem soos hy dit stadig in my laat insak het. Ek het my bene wyd oopgesprei soos ek hom ingeneem het. Dit was ’n wonderlike gevoel om myself so voor hom te ontbloot. Ek het gekreun en my lip gebyt soos wat sy harde voël my oopgestrek het vir die tweede keer daardie dag! Hy het my behoorlik gefok, maar hy het sy tyd geneem. Hy sou daardie monster heeltemal instoot, homself bietjie rond-wikkel wanner hy heeltemal in is, en dan amper heeltemal uittrek tot die kop teen my lippe tik, en dan weer vinnig ingly. Hy het stadig begin om stoom op te bou, en toe skielik soos ’n vuurpyl begin pomp totdat ek nie myself meer kon inhou nie!

Toe ons die werkswinkel om sesuur sluit, het ek hom van die sjokolades vertel. Ons het saam begin beplan: hy het ’n soortgelyke boks gekoop, en ons het die bokse omgeruil. Maar elke Vrydagoggend sou ek die bokse weer terugruil, sodat Bettie huis toe moet gaan. So kon ek en Oom Faan die tyd produktief gebruik. Na ’n paar weke het Bettie die dokter gaan sien, maar sy kon nooit die oorsaak van haar “probleem” vind nie. Oom Faan het later gesuggereer dat dit sielkundig is omdat die boekhouding haar uitstres, en so het sy besluit om ’n bakkery by die huis te begin.

One thought on “Oom Faan het die regte spanner.

  • annelisePost author

    ‘n BAIE sexy storie deur ‘n opwindende nuwe skrywer 🙂

    Reply

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

error: Kontak ons as jy iets van Kombiekiehier wil hou vir jouself. ;)