Hoe lank gaan ek lees: 14 minutedeur Maarnet Man
(Lees die eerste episode HIER)
Ek word een Saterdagoggend wakker en kyk op my selfoon. Daar was in die nag ‘n WhatsAppboodskap aan my gestuur van ‘n selfoonnommer wat ek nie ken nie. Ek lees die boodskap.
“Hi. Ek hoop dit gaan goed met jou. Anet”
Anet! Wow. Lekker om van haar te hoor, dink ek. Op so ‘n konstruksie-site soos waar ons gewerk het, gebruik die vrouens in die personeelkantoor maatskappyselfone en hulle privaatnommers is soos in hoogs geheim. En iemand soos Anet wat jonk, ongetroud en boonop nog super sexy ook is, word natuurlik gedurig lastig geval deur een of ander man wat nie weet waar om die streep te trek nie. Jy kry mos altyd so ‘n paar van hulle, en sonder om nou kras, lelik of hoogmoedig te wil wees – op ‘n konstruksie-site soos die is baie van die mans baie on-afgerond. Sy het dit nooit genoem nie, maar ek raai dit is een van die redes waarom sy met alle mag hier wou wegkom. Daar was blykbaar ‘n tyd wat die maatskappy Anet vir ‘n paar dae in ‘n hotel in Kakamas laat bly het totdat “sekere elemente” van site af verwyder was – dit was voordat ek op site gekom het.
Ek ag myself baie gelukkig, want as sy nie self haar nommer vir my gegee het nie, sou ek dit op geen ander manier kon kry nie. Dit sê ook vir my dat sy my vertrou. Ek stoor haar nommer sommer dadelik op my selfoon.
Ek stuur vir haar ‘n boodskap. “Hi Anet, dis wonderlik om van jou te hoor. Gee my ‘n missed call wanneer jy alleen is, dan bel ek jou. Sal graag weer jou stem wil hoor.”
“Nou?” antwoord sy omtrent dadelik.
Ek bel haar. Dis so lekker om weer haar stem te hoor. Sy klink sommer baie meer relaxed en sy vertel my sy is baie gelukkiger by die huis. Ons gesels oor alles en wat, en dan kom dit wat ek gevrees het…
“Speel jy nog lekker met daai speelding van jou?”
“Ja, natuurlik. Altyd”
“Sê my, hoe gereeld speel jy daarmee?”
“Ag so… partykeer twee keer, partykeer drie keer per week”
“Dink jy partykeer aan my as jy speel?”
“Ja, ek doen. Onthou jy daai laaste dag – die afskeidspitbraai? Toe jy moes gaan voordat ons klaar gesels het. Daardie aand was jy in my verbeelding by my en dit was baie spesiaal en uitsonderlik lekker.”
“Ek onthou, ja. Ek het so getjank daai aand, want ek het nog nie klaar met jou gepraat oor alles wat ek wou nie, en ek het my hart stukkend gewens dat ek by jou kon wees. As ek my eie blyplek gehad het, en nie saam met Linda ‘n woonstel gedeel het nie, sou ek jou daardie aand gevra het om by my te kom slaap. En die volgende dag se reis met die werk se bussie – veertien ure se ry van Springbok tot by die kantoor – ek het die heeltyd aan jou gedink.”
“Ek wil sien …” sê sy. “Kan jy vir my ‘n video maak as jy speel? Skuus, ek weet self nie hoekom nie, maar ek het hierdie obsessie om te sien hoe jy speel met daai speelding van jou”
“Sjoe, Anet. Nou vang jy my onkant. Kyk liewer ‘n porn video – dis dieselfde of eintlik beter.”
“Nee, nee, nee, dit is nie. Jy verstaan nie. Ek wil jóú sien, jóú ereksie met jóú speelding. Nie ‘n vreemde ou s’n wat ek nie ken nie, jóúne. Ek wil sien hoe jou ereksie in daai speelding in gly … Pleezze pleezze pleezzee ek brand om dit te sien. Sal jy dit vir my doen?”
“Ek het nog nooit so iets gedoen nie, Anet. Sal kyk wat ek kan doen. Jy laat my skielik skaam voel – ek sal dit eers moet oorkom. En ek moet eers bietjie dink daaroor. Weet jy waarvoor is ek bang? Vandag wil jy ‘n video sien, môre nog een, dan nog foto’s, dan eindig dit nie daar nie. Die volgende stap is voyeurism – dan wil jy dit nie meer oor ‘n video sien nie, jy wil dit face-to-face hier reg voor jou sien. En dan die volgende stap – dan wil jy dit nie net sien nie, jy wil dit ervaar, dan wil jy hê my ereksie moet binne in jou in gly …”
“Hhhmmmm, jy gee my tips … Eintlik … kom ek wees nou baie eerlik met jou dis presies waarop ek ultimately gehoop het. Ek wil, al is dit net een keer, jou speelding wees …”
Ek is so spyt dat die ding daardie dag nie weggesteek was soos dit behoort te gewees het nie. Ek is nie goed as dit kom by sielkunde nie, maar ek kan nie glo dat sy hierdie obsessie ontwikkel het, net omdat sy met Pink lady kennis gemaak het nie. Kan dit moontlik wees? Kan ‘n meisiemens so iets oorkom? Dit maak nie vir my sin nie. Maar hoekom dan haar obsessie daarmee? En nie net daarmee nie, maar met my ook?
“Anêêêt …. Ek wil nie hê jy moet vashaak by my nie, ek wil nie hê dat jy later in jou lewe issues hê met verhoudings en weet ek het ‘n aandeel in jou probleme nie. Ek is net nog ‘n fokken ou toppie wat deel van die projekspan was. Jy is hierdie jong prinsessie, vergeet van my. Ek kan nie glo dat die jong manne nie oor mekaar val vir jou nie. Gaan aan met jou lewe. Kry jou lewensmaat, wees lief vir hom en bou saam ‘n toekoms. Geniet sy seks.”
“Ai tog. Jy klink nou nes my pa toe hy vir my tot vervelens toe gepreek het toe ek ‘n tienermeisie was. En ek verstaan nou hoekom jy so goed doen in jou werk – jy dink heeltyd net aan alles, maar alles wat verkeerd kan gaan. Ek is nie meer ‘n klein dogtertjie nie, ek verstaan jou bekommernisse en jou omgee, ek het het baie baie baie hieroor gedink en is voorbereid, ek sien dit as ‘n once-off tydelike ding. Dis nie asof ek ‘n novice is nie, ek en die ou met wie ek drie jaar uitgegaan het, het gereeld seks gehad, maar dit het nie uitgewerk nie, en ons het uitgemaak net voor ek vir die projek Noordkaap toe is. Ek weet dis eintlik verkeerd, maar dit voel so vir my dis die enigste manier hoe ek kan en wil afsluiting kry met die projek-episode van my lewe. En dis nóú my window of opportunity – wat al klaar aan die verbygaan is. Maar okay. Ek kan jou nie dwing nie, dit sou net baie nice gewees het as jy dit vir my sou wou doen.”
Jislaaik Anet. Dit sal meer as wonderlik wees om vir jou te gee wat jy vra, maar jong, ek is maar eerder aan die versigtige kant, dink ek by myself. Ek dink okay – ek sal ‘n kompromie aangaan – ek sal ‘n video maak, maar dis waar dit eindig.
“Nou het jy my in skaakmat, Anet. Gee my net ‘n bietjie tyd. Ek het hierdie hele week nog baie stres op my. En ek moet juis nou myn toe gaan. As ek dit vir jou doen wil ek dit doen wanneer ek meer ontspanne is.”
“Ek verstaan, dankie. Ek wil jou nie ophou nie. Ons praat weer later …”
Sy klink moedeloos, teleurgesteld en de moer in vir my.
Deur die week stuur ons oor en weer vir mekaar boodskappe. Ek verstaan steeds nie heeltemaal hoe werk haar kop nie. Aan die eenkant voel ek gevlei dat sy graag met my intiem wil wees, maar aan die anderkant – dis abnormaal. Afrikaanse vroue en meisies reageer net eenvoudig nie so nie – hulle is almal geprogrammeer om kuis, afsydig en “op hulle plek” te wees met sulke sake. As dit kom by getrouheid, is hulle die Afrikaner-mans maar net baie ver voor. Ek dink toe, in die opsig is die geweldige afstand tussen ons eintlik nou ‘n goeie ding, want as ons alleen saam in een van ons se blyplek moet kom, is die as af. En gelukkig woon ons ‘n goeie 200km uitmekaar in ons normale lewens. Ek hoop maar haar craze neem met tyd af en as sy net weer ‘n ou in haar lewe kry, sal sy my mettertyd vergeet.
Teen die einde van die week is die aanleg ten volle in bedryf, die instandhoudingouens en produksie-operateurs is opgelei, en die druk is van my af. My reëling met die myn is dat ek in die week wat kom aanbly tot die Donderdag vir ingeval iets snaaks gebeur, maar hulle is in beheer, en as daar probleme opduik probeer hulle dit eers self oplos, en as hulle ernstig vashaak, eers dan kom ek in om te help. Intussen sal ek remotely dokumentasie opdateer van my blyplek in Pofadder af. En die Vrydag ry ek huistoe – dis heedag se ry.
Die Saterdagoggend praat ek en Anet weer telefonies. Ons gesels sommer net, en ek deel haar die nuus mee dat ek nou ‘n rustige week het wat voorlê en Vrydag huistoe ry. Ek belowe haar dat ek oor die naweek ‘n video sal probeer maak. Eintlik kan ek nie glo dat ek myself so deur ‘n jong meisie laat voorskryf om so iets stupids te doen nie. Maar nou ja, dis vir Anet, en ek het die tyd en privaatheid. Eintlik begin dit my nuuskierigheid prikkel – ek het nog nooit so iets gedoen nie, en wonder hoe dit sal voel om na na jouself kyk.
Sommer dadelik nadat ek met haar gepraat het, besluit ek om ‘n video te maak. Maar ek kom baie gou agter dis makliker gesê as gedaan. Want nou moet jy die selfoon iewers maak staan om jou af te neem, en jy wil dit so doen dat as die video uitlek, moet niemand jou kan herken nie, dan dink jy is die beligting nie goed nie, dan moet jy dit so probeer doen dat dit maksimaal eksplisiteit wys, en jy moet jou lyf bietjie anders hou as wat dit dit normaalweg sou doen, dan val die foon om net wanneer jy wil begin … En die ander ding – vir een of ander rede is die regopstaangeit en die lusgeit net nie dieselfde nie – asof dit baie gedemp word. Seker maar ‘n gevoel van ‘n gebrek aan privaatheid en/ of ‘n selfbewustheid, maar die bottomline is dat die erotiek van die daad net baie afgewater voel. Dan moet jy die video start sonder dat die foon weer omval of skuif. Dan wil jy dit stop dat dit so min as moontlik amateuragtig lyk. Dan is jy uiteindelik deur die proses, en kyk jy na die video. Jy kom agter die fokus, of beligting, of hoek van afneem was nie heeltemal reg nie, en jy moet besluit – is dit ok so, of moet jy dit probeer verbeter. En jy besef jou lus is net nie meer daar nie – die realiteit is, dis nie sommer net vir weer probeer nie, jou sekslus moet eers weer herlaai word …
Vir die res van die dag kan ek net nie weer die lus en ook nie die “lus” opbou om weer te probeer nie. Ek laat weet vir Anet laatmiddag dat ek probeer, maar ‘n bietjie sukkel daarmee – sy moet net geduldig wees.
Sondagoggend. Ek dink by myself ek kan dalk beter sukses behaal met foto’s as met video’s. Ek neem ‘n paar naby-foto’s van my ereksie uit verskillende hoeke – ‘n paar met Pink lady naby met penis, en ‘n paar waar my ereksie vir Pink lady penetreer het. Ek kry dit toe ook reg om ‘n kort video te neem, wat nogal baie mooi en eksplisiet uitkom, van hoe my ereksie vir Pink lady penetreer.
Ek behou die twee beste foto’s en die video, en delete die res van die foto’s. Ek maak ‘n folder op my google drive, laai die twee foto’s en video daarop en share die folder met Anet. Ek stuur vir Anet ‘n WhatsApp boodskap.
“Hi Anet”
“Hallo”
“Ek het twee fotos en ‘n video vir jou.”
“Ooeee, stuur…. asseblief”
“Belowe my net eers een ding – dit bly tussen ons. Jy wys dit vir niemand anders nie.”
“Ek belowe. Ek kan verstaan hoe jy daaroor voel. Jy kan my regtig vertrou.”
Ek laat weet haar dit is op so en so folder gelaai, en stuur vir haar die link.
So halfuur later kry ek ‘n boodskap.
“WOW, WOW en nog ‘n WOW. Dankie dankie dankie. Ooeee dis wonderlik. Net wat ek wou sien. Dankie ….”
Ek dink toe daaraan – ek wonder of sy daaraan gedink het dat ek dalk ook ‘n foto of video “as beloning” sou wou sien van haar. Maar ek los dit maar daarby. Ek hoop nou net sy kry nou regtig vrede en berusting en los my nou verder uit.
Die Maandag, Dinsdag en Woensdag werk ek lekker, rustig en ongestoord teen my eie pas van my lugversogde blyplek in Pofadder af en sluit so die projek af. Donderdag sal ek net in persoon gaan koebaai sê op site, dan my goed kom pak en Vrydag ry ek huistoe.
Toe dit so begin skemer word die Woensdagaand, is daar ‘n klop aan my deur. Ek maak oop.
“Anet! Ek kan my oë nie glo nie! Hoe kom jy hier, en wat kom maak jy hier?”
Sy vertel my hoe sy haar HOD vertel het van lêers met persoonlike inligting van personeel wat op site agtergebly het, wat eintlik saam behoort te gekom het. En verder dat sy bereid sou wees om dit te gaan haal met ‘n maatskappyvoertuig, want dis eintlik net sy wat Anet is, wat weet waar die lêers is en watter moet terugkom, en watter maar daar kan bly. So is daar vir haar ‘n voertuig gereël, en twee aande se slaap in die hotel op Pofadder. Die myn is nader van Pofadder af as van Springbok af. Dat sy eintlik vere voel vir die lêers, maar dis ‘n kans wat sy gevat het omdat sy geweet het ek is nog hier, en haar eintlike bedoeling was om by my te kon wees.
“Sal jy my net bietjie vashou? Asseblief?”
Sy druk haar lyf teen my vas, sit haar arms om my lyf en laat lê haar kop teen my skouer. Ek sit my arms ook om haar lyf. Sy gee ‘n diep sug “ooo, ek het soooo uitgesien hierna” sê sy.
Ek kan dit maar erken – ek is uitgeboul … Ek weet nie regtig wat om te dink en wat om te doen nie.
“Ek dink jy moet die deur sluit en die gordyne toe trek,” sê sy nadat ons vir ‘n rukkie net so gestaan het in mekaar se arms.
Ek sluit die deur, trek die gordyne toe en skakel die lig aan. Sy stap weer na my toe. Ek sien nou eers regtig wat sy aan het. ‘n Toppie so klein dat haar magie uitsteek met ‘n kort denim broekie wat moerse sexy op haar sit en plakkies. Sy sit haar hande op my heupe en laat gly hulle op, onder my t-hemp in en trek my hemp op-op-op. Ek sien haar plan – my hemp moet uit. Ek werk saam – laat gly my hemp oor my kop. My piel voel soos ‘n wakker foxterriër wat net wil opspring en gaan kyk wat gaan aan. Sy laat gly haar hande oor my lyf – oor my bors, my maag, my sye, op na my skouers. Haar hande kom tot stilstand op my skouers. Sy kyk stip na my. Daar is ‘n honger in haar oë.
“Dankie vir die foto’s en video, dit was so mooi om te sien. Nou is ons by stap twee en drie …”
O shit, dink ek, en ‘n opgewondenheid vlam in my op soos wanneer jy petrol op ‘n vuur gooi. My piel begin seerkry soos hy wil opstaan, maar af gehou word deur my broek. Sy maak my belt los, my broek se knoop los, trek die zip af en trek die broek van my heupe af. My piel laat my onderbroek lyk of daar nou tent opgeslaan word. Dan trek sy my onderbroek oor my piel se kop en trek die onderbroek ook af. Ek help haar – trek my skoene uit en raak heeltemaal ontslae van my broek en onderbroek. Nou staan ek poedelnakend voor haar. O jinne sy lyk so so so seksie in haar pakkie. Sy gaan staan op haar knieë voor my vat met haar handjies om my skag. Sy laat gly my pielkop in haar mond en laat dit so paar keer in en uit haar mond gly. Ek snak na my asem van lekker kry.
Dan staan sy op en vra “Waar is daai speelding van jou?”
“Nie op die badkamerkassie nie – ek maak nie sommer twee keer dieselfde fout nie.”
“Haal dit uit.”
Ek stap kamer toe en haal Pink lady uit my PPE sak uit. Sy vat dit uit my hande en beskou dit van naderby.
“Verskaf dit jou baie plesier?”
“Ja, ongelooflik baie. Die tekstuur en riffeltjies binne in daai fake vagina laat ‘n ereksie oneindig lekker kry”
“Wys my as jy speel.”
“Op een voorwaarde.”
“Wat?”
“Jy moet ook kaal wees as jy wil kyk.”
“Dis nie ‘n probleem nie.”
Sy maak stadig en tergend haar toppie se twee knopies los en laat gly dit van haar skouers af. Dan haal sy haar bra’tjie af en ontbloot haar tieties. My hart begin sommer vinniger klop. Sy haal uit die een sak van haar broekie ‘n bossie sleutels uit en die ander sak ‘n pakkie kondome en sit albei op die bedkassie neer. Toe ek die kondome sien, is dit asof my hart ‘n speedbump tref. Sy trek haar broekie stadig af oor haar lieflike kaal bene. Sy het ‘n bloedrooi deurtrekker broekie aan. Dit voel of daar ‘n donderstorm in my binneste opkom. Dan trek sy daai deurtrekkertjie af. Dit voel of ek wil mal raak. Net om dit te aanskou veroorsaak ‘n moerse chemiese wanbalans in my brein – dis oneindig mooi om te sien. Sy is super super sexy.
“Kom saam met my badkamer toe.”
My buisie smeermiddel is in die badkamer, en die badkamerkassie is net ‘n lekker hoogte om Pink lady teen vas te hou en te pennetreer. Ek sit ‘n blob smeermiddel in my hand en smeer dit oor my stywe piel. Van die oorblywende smeermiddel werk ek in die fake vagina in. Dan line ek Pink lady op met my piel en laat my pielkop stadig in Pink lady in gly. Ek druk dieper totdat my hele skag daarin wegraak.
“Aaaaahhhhh dis lekker,” kreun ek.
Anet buig vorentoe en sit haar hande om myne. Sy trek my hande sodat my piel uit Pink lady uitgly. Sy vat Pink lady uit my hande uit, gee dit een kyk en sit dit op die kassie neer.
“Jy is vir nou eers klaar met die ding – dis nou my beurt – ek is nou jou speelding …”
Ek stap wasbak toe, was die smeermiddel van my piel af en droog my piel af. Met my regterhand agter haar rug en my linkerhand agter haar bobene, tel ek haar lieflike sagte jong lyfie op en dra haar kamer toe. Ek sit haar versigtig op die bed neer.
Ek gaan kniel voor haar met my knieë teen haar lyf. Ek vat haar bene en sper hulle lekker wyd oop. Sy werk gewillig saam, en sper so wyd oop dat sy amper ‘n 180 grade split doen. Haar lieflike poesie met kort kort geknipte skaamhare blom voor my. Ek sien sommer sy is sopnat. My hande vryf oor haar lieflike lyfie, oor haar bene na haar mik toe, net-net veby haar poesie na haar magie toe, oor haar ribbes en kom tot stilstand wanneer albei my hande albei haar lieflike borsies omvou. As ek oor haar borsies vryf, voel ek hoe haar tepels harder word.
Dan leun ek oor en tel die pakkie kondome van die bedkassie af op. Ek haal een uit, skeur die omhulsel oop en rol die kondoom aan.
“Ek het geweet jy sal ‘n kondoom wil gebruik, en ook geweet die kanse dat jy so iets het is baie klein.”
“Jy ken my al te goed, Anet.”
Ek gaan staan hande viervoet bo-oor haar. Buig my arms sodat my gesig by haar gesig uitkom. In die proses raak my piel aan haar poesie. Dit voel of my lyf wil disintegreer van erotieke opgewondenheid. Ek laat sak my lyf nog ‘n bietjie. My borste raak aan haar tieties. Sy gryp my om my nek, en ons strak gesigte begin mekaar vir die eerrste keer met sensuele angstigheid van nader te verken. Ons begin mekaar oopmond soen, en ons tonge woel mekaar met verwoede passie.
Ek skuur my piel heen en weer oor haar poesie terwyl ons soen. Ek voel hoe sy haar heupe oplig en haar poesie harder teen my piel druk.
Tussen ons gevry deur sê sy “ek kan nie meer wag nie, gaan in my in. Asseblief”
Ek stut myself op my een elmboog en met my ander hand vat ek my piel en vryf dit hard teen haar poesie totdat my pielkop haar opening kry. Soos my piel in haar begin ingly kreun sy van plesier: “aaaaaahhhhhhh.” Met my piel in haar stut ek my nou op albei elmboë bo-oor haar. Sy trek haar bene op sodat sy letterlik dubbel vou. O hemel dis lekker, en dit maak dat my piel se volle lengte in haar poesie wegraak.
Ek begin haar stadig naai. My piel gly heen en weer in haar vagina en ek voel dis die lekkerste lekkerste naai nog ooit in my lewe. Ons kyk mekaar in die oë terwyl ek haar naai, en kan sien sy is “in ‘n ander wêreld.” Haar lyf begin ritmies saamtrek en sy laat gly haar poesie telkens in die teenoorgestelde rigting as wat ek my piel laat gly. Dan vou sy haar bene om my en ek voel hoe haar voete teen my kuite druk. Ek hou aan en aan naai. Sy trek my met haar arms stywer teen haar vas. Ek voel hoe haar lyf ritmies al meer saambeweeg en hoor hoe haar asem al meer jaag. Haar hele lyf begin harde ritmiese saamtrekkkings maak. Dan kom daar ‘n gil-kreun diep uit haar keel uit, sy trek haar rug kom agteroor, sy kreun aanmekaar en dit klink amper soos huil, terwyl haar asem jaag. Ek staak eers my naai beweging en hou my piel diep in haar in. Ek voel hoe haar poesie sulke ritmiese sametrekkings maak en ritmies stywer om my piel knyp.
As haar asem effens bedaar, begin ek haar weer naai. Sy trek haar bene weer so hoog op. Hemel, dis lekker. Ek vryf met my een hand oor haar tieties. Sy druk haar gesig teen myne en vryf haar hande deur my hare. Dan voel ek hoe daar ‘n orgasme donderstorm vanuit my knaters begin opsteek. My hande vat om haar skouers terwyl ek myself op my elmboë stut. Ek trek haar harder teen my en naai haar al vinniger en vinniger. Dan voel ek hoe my intense orgasme inskop en ek voel hoe my semen met sarsies deur my piel geskiet word. Met ‘n laaste diep voorentoe stoot, trek ek haar hard teen my vas. Sonder om dit te kan verhelp kom daar ‘n kreun van Aaaaaaahhhhhhh uit my keel uit. My asem en hartklop jaag.
Ons lê so inkemaar gestremmel totdat ek voel my piel raak pap en gly uit haar poesie uit. Ek trek die kondoom vol kom van my piel af en gaan gooi dit in die asblikkie in die badkamer. Ek gaan lê weer langs haar.
“Dankie, ek het dit sooo nodig gehad.” fluister sy vir my. Ons lê mekaar nog so bietjie en vryf en liefkoos.
“Wou jy nie iets eet of drink nie? Jy was heeldag op die pad?”
“Nee, ek het by die hotel ‘n happie te ete en drinke gehad net voordat ek na jou toe gekom het. Ek is net baaaaie moeg. Sal jy omgee as ek net hier aan die slaap raak?”
“Nee, natuurlik nie.”
Sy klim onder die duvet in en draai op haar sy. Ek skakel die kamerlig af, gaan skuif agter haar rug in en trek die duvet mooi reg oor ons. Ek lê styf teen haar met my een arm om haar en my hand omvou haar tietie. Dis hemels om kaal teen so ‘n kaal jong lyfie te lê.
Dit was nie twee minute nie, toe hoor ek sy raak weg in ‘n diep slaap.
Ek dink by myself: Jy gaan ook eers Vrydagoggend terug huis toe, hmmmm.
Fokkit dis baie mooi!!