Skinderbekkies: Laura

Hoe lank gaan ek lees: 13 minute

deur Bikilus Retnev

Ter agtergrond: Ek is ‘n fotograaf wat ook kortverhale skryf. Ek het ʼn belangstelling in Afrikaanse stoute verhale ontwikkel en Kombiekiehier raak gegoogle. Sedertdien het ek onder meer as een skuilnaam (om te probeer wegkruip) heelwat verhale op Kombiekiehier gepubliseer. Ek vermoed Annelise sit twee en twee bymekaar…

My reeks “Skinderbekkies” is gebaseer op ware gebeure en gesprekke wat ek ‘n tyd met my sitters gehad het – ek verkies die woord “sitter” bo “model” omdat die dames meesal nie professioneel is nie, en die sensuele fotos vir die ervaring en plesier daarvan doen. Hul verhale is geredigeer, om onskuldiges en skuldiges te beskerm en herhalende frases soos um, ah, eh, ens. te verwyder. Ek maak altyd seker dat ek my sitters se motivering en behoeftes verstaan en dat hulle gemaklik is en weet wat om te verwag. Sodoende weet ek waar die grense is
wat ek nie tydens die fotosessie mag oorskrei nie. Een verkeerde woord of optrede kan ʼn sessie ruïneer en die fotograaf permanent met ʼn slegte naam laat. Die sitters praat met mekaar en so iets kan maklik die einde van ‘n fotograwe se loopbaan beteken.

 

Skinderbekkie 1: Laura

Laura is ‘n 27-jarige finansiële adviseur by ‘n bekende bank. Sy is sowat 1.70 m lank, ‘n skraal donkerkop, met pragtige 34C-borste, ‘n ekstrovert. Die storie vorm die agtergrond vir haar motivering om sensuele fotos te laat neem en ʼn album vir haar haar geliefde te maak. Ek wil byvoeg, sy is baie gemaklik voor die kamera en haal uit en wys, tog het sy ‘n manier om kort duskant pornografie te bly. Nouja, vir baie sal dit pornografies wees, vir haar (en ek stem saam), is dit sensuele fotos wat in elk geval net vir haar geliefde se oë bedoel is. Nadat ek haar storie gehoor het dink ek wel dat die album deur ʼn ander man of twee onder oë gekry is.

Toe ek besluit om die ‘Skinderbekkie” reeks te doen, was sy een van die eerste sitters wat ek gekontak het en gevra het of ek haar storie mag gebruik. Ekstrovert en ekshibisionis wat sy is, het sy geredelik ingestem, solank ek haar identiteit sou beskerm.

Laura het my besonderhede by ‘n vriendin gekry en my gebel om uit te vra oor my dienste en koste. Dit was vroeg in die gesprek duidelik dat sy onseker was oor hoe om te vra wat sy wil doen. Ek het haar aangemoedig om te sê wat sy wil hê en dan kan ons ʼn besluit neem.

Soos altyd, bespreek ek eers al die moets en moenies van die sessie en een van my eerste vrae is:

“Waarom wil jy die fotosessie doen? Ek het ‘n eerlike, reguit antwoord nodig.”

“Ek wil my man verras en hom terugkry”

Die terugkry het my op my hoede gestel. Ek wou nie by huweliksonmin betrokke raak nie.

“Verduidelik wat jy bedoel met terugkry.”

Haar verduideliking was dat sy hom (kom ons noem hom Randy) met stoute fotos wil verras, maar hom ook terug te kry omdat:

“Hy my met ʼn slap riem gevang het.”

Daarna het sy baie kortliks vir my haar “slapriem” storie vertel. Ek was tevrede met haar antwoord. Vir die reeks het ek haar gekontak, verduidelik waarmee ek besig is en gereël dat sy oor ʼn koffie afspraak die storie in detail vir my vertel. Ons afspraak het min of meer so verloop:

“Vertel my alles, so stout en reguit moontlik, want ek wil my lesers lekker jags maak.” Terwyl ek die bandopnemer aansit.

Laura laggend: “Dan skuld jy my tantieme. Goed dan, hier is my verhaal.”

“Noudat ek daaraan dink, weet jy hoe warm ek geword het tydens ons sessie. Jou bliksem, as jou reëls minder rigied was …”

“Nou vertel jy, veilig hier in die Wimpy, wie sê ek sou nie my reëls buig nie?”

“Jy het baie duidelik gemaak dat jy nie aan jou sitters raak nie, en dis waarom jy so sterk aanbeveel is, en hoekom ek jou gekies het.”

“As ek weer die kans kry met jou kry sal ek daai reël oortree, Laura.”

“Te laat vir trane, my man sê as mens ‘n naai gemis het is hy weg vir altyd, maak nie saak hoeveel ander jy kry nie, daai ene is moertoe.”

Op haar versoek besluit ek om meer te luister en minder te praat.

Laat sy vertel: “My destydse kêrel, nou my man en ek was al omtrent ‘n jaar saam toe hy my met die slapriem gevang het. Ons het ‘n goeie sekslewe; ons is avontuurlustig, en hy is mal daaroor om fotos en video&s te neem as ek uittrek, stort, en veral as ek masturbeer. Ons het baie speelgoed, en hy koop gereeld by. Hy hou ook daarvan gehou dat ek gewaagd aantrek, deurskynende bloesies en bras, minirokkies, deurtrekkers of sommer kaalpoesie en altyd hoëhakke. Dis nogal maklik om ‘per ongeluk’ jou poesie te wys as jy in of uit ʼn kar klim, of op ʼn hoë
kroegstoeltjie moet klim. Roltrappe is ‘n gunsteling. Dis lekker as ek sien hoe die mans vir my kyk, en weer kyk. Ek sit gereeld in ‘n klub of kroeg op daai stoeltjies en maak per ongeluk my bene in gedagte oop en toe, oop en toe. As die ouens na my kyk, word ek lekker warm. My man sit iewers eenkant en hou ‘n ogie. Ek voel veilig, en hy kan sien watter manne my raaksien. Soms raak van die manne opdringerig en dan is hy vinnig by.

Laura bly ʼn oomblik stil, vertel dan verder dat hulle na ‘n uitstappie mekaar se klere van hulle lywe afskeur sodra hulle min of meer alleen is. Vandat hulle in die kar klim, waai die inhibisies. Haar bloesie waai, en sy suig hom so in die ry. Partykeer spoeg hy voor tuiskom. Vang ʼn rooilig hulle wys sy haar tieties vir wie ookal kan sien, ander
kere soen sy hom met sy kom nog in haar mond. By die huis loop hulle vry- vry na die voordeur,

“Ek dink die bure kry meermale meer te sien as wat hulle dalk sou wou.”

“Of juis wil sien,” onderbreek ek.

“Agter die toe voordeur waai alles wat ons nog aan het. Ons spyker sommer in die gang, die kombuis, of op die sitkamer bank. Daai bank het ʼn paar vlekke wat nooit weer sal uitkom nie. Ons weet presies hoe om mekaar jags te maak.”

Randy sal goed sê soos: ‘Daai ou in die rooi hemp kon nie sy oë van jou tiete afhou nie. Sy broek het sommer so knop gemaak. As jy hom ‘n halwe kans gegee het, het hy jou gespyker.”

Die soort praatjies as hulle naai, maak haar baie jags.

Laura sal tipies iets se soos: “O ja! Maar het jy die ouens by die tafel agter my gesien toe ek omgedraai en van die kroegstoel afklim? Hulle het ‘n goeie kyk na my poes gekry. Het jy gesien hoe mors hulle, hulle bier?”

Die speletjies het vir ʼn paar maande aangehou en die fantasieë het stouter geword. Kussingspraatjies is hulle woord hiervoor. Sy het gefantaseer dat een van die manne saam met haar buitetoe te gaan en haar sommer in die parkeerarea spyker. Tot haar verbasing het Randy voorgestel dat hulle dit probeer. Hy sou ‘n ogie hou en seker maak dat sy veilig is.

Laura het haar slagoffer (as mens dit so wil noem) versigtig uitgesoek. ‘n Ouerig toppie wat alleen gesit en bier gedrink het, het na ʼn veilige opsie gelyk. Sy het hom so ietsie laat sien, geglimlag, haar kop in sy rigting geknip en buite toe geloop. Hy was kort op haar hakke. Sy het hom na ʼn donker hoekie toe gevat, met sy rug teen ʼn kar vasgedruk, op haar knieë afgesak en hom ‘n pielsuig gegee wat hy tot sy sterfdag sal onthou. Hy spuit sy kom oor haar hele gesig. Voordat hy tot verhaal kon kom, was sy weg en het vinnig na hulle kar toe geloop, haar geliefde, wat ‘n paar meter weg ‘n ogie gehou het, voor haar uit. Hy het die deure oopgesluit en hulle het vinnig ingeklim en padgegee, voordat die outop hulle dalk kon identifiseer. In die ry het sy die kom sommer met haar hand afgevee.
Tuis wou Randy dat sy haar gesig was, maar sy het geweier.

“Jy soen en naai my soos ek is of jy bly vanaand so.” Watter man sou kon weier. Randy het haar kom gesig skoon gesoen en sy sê dat dit een van hulle beste naaie ooit was.

BV: “Laura, dis ʼn moerse seksie storie. Ek weet nie hoe ek my destyds ingehou het nie. As ons nou alleen was…”

“Die Wimpy het toilette,” was haar stout antwoord.

Toe vervolg sy “”Hou jou in jou bliksem, jy het jou kans gehad, nou mag jy net luister.

Daarna het ons fantasie drie of vier manne ingesluit. Maar ons was te bang om dit in die publiek te doen.”

BV: “En toe kom hy met sy slapriem, stywe riem klink vir my meer akkuraat.”

Laura: “Jip, hy het een aand geskimp dat ons ‘n video moet maak met nog ‘n ou betrokke. Aanvanklik was ek geskok, maar hy het gesê ons kon dit so doen dat dit net lyk asof ek met die ou speel en seks het, ‘make believe’. Daarna kan die ander ou ons afneem terwyl ons liefde maak. Sy argument was dat ons dan ‘n baie beter video van ons twee kon kry. Die ander ou kan rond beweeg en ons uit verskillende hoeke afneem, soos wat hy doen as ek met myself speel. Normaalweg maak ons die video op ʼn driepoot staande as ons wil naai, maar dis natuurlik nie die beste resultaat nie.”

Die idee was vir haar beide sexy en tog skrikwekkend, ten spyte van haar ekshibisionistiese streep.

“Ek sal daaroor dink.”

“Die volgende aand het hy gevra of ek al daaroor gedink het? My teenvraag was of hy iemand in gedagte het.

“Ja, Andy.”

Andy is een van sy werkskollegas, aantreklik, aangenaam, ongetroud, en met wie sy meermale tydens werkspartytjies gedans en geflirt. Laura was oortuig dat Andy haar sou spyker as hy ‘n halwe kans kry. Sy erken dat as sy iemand anders as haar geliefde sou spyker, Andy baie hoog op haar lysie sou wees.

“Ek was summier opgewonde maar wou darem ook nie net soos hoer toegee nie.”

Tipiese vrou, vol verskonings.”

Sy het tyd gevra, wat Randy wou doen was baie gevra en te skielik op haar. Fantasie is een ding, om dit te doen iets veel anders en verg baie meer moed.

“Kom ons gaan slaap, of beter kom naai my, dan slaap ons.”

Die gedagtes wat hy in haar kop geplant het, het haar die hele nag gepla. Onseker, opgewonde, lus en bang.

“Die volgende oggend het ek hom konfronteer: As ons doen wat jy voorstel, wat gaan jy daarna van my dink? Hoe gaan die arme Andy voel as ons hom die “show” gee en hy kry niks? Jy moet verder dink as wat jou neus lank is. As ek dit doen, en ek sê nie fokken ja nie, dan moet dit billik wees teenoor almal. Jy moet mooi dink dan praat ons weer.”

Laura het gesê dat sy vir ten minste ‘n week niks weer daarvan wil hoor nie. Daar moet genoeg tyd verloop dat hulle die volle implikasies kan deurdink.

“Jy sê nie Nee nie,” het hy tog laat hoor.

“Hoor mooi, dis ook nie ‘n fokken JA nie.”

BV: En toe vang hy jou met die slapriem”

Laura: “Jip, net twee dae later, Saterdagmiddag, sleep hy my slaapkamer toe vir ‘n bietjie video pret, sy woorde. Videokamera in sy hand opgestel, het ek my oorgegee aan die oomblik, met myself gespeel, ek het sexy gevoel, hy het my gevlei, vertel hoe sexy ek is, hoe mooi my tieties en hoe baie hy van my skoon geskeerde poesie hou.”

“As Andy jou nou kon sien, sal hy in sy broek kom.”

Laura se vingers was besig, haar oë toe, ‘n orgasme sterk aan die opbou, toe sy iemand met haar tiete voel speel. Sy het haar oë oopgemaak en Randy het oor haar gebuk, haar gesoen, slakstrepe met sy tong af na haar poesie toe. Sy het gedink dat hy die videokamera op die driepoot gesit het. Sy tong het haar spleet gevind, sy vingers in haar poesie.

“Toe kom ek, hard soos ek altyd doen. As ek in daai toestand is gee ek nie om wie my hoor nie.

“Naai my,” het sy gevra, maar hy het regop gekom en skuldig gelyk.

“Ek het ‘n verassing vir jou.”

“Wat!?”

Toe sien sy Andy met die kamera in sy hand staan, besig om hulle af te neem. Sy het van Andy na haar man gekyk, en weer na Andy.

“Julle bliksems! Julle fokken bliksems. Vlieg moertoe albei van julle.” Sy het ‘n laken gegryp en haar toegedraai.

Randy was dadelik op sy knieë: “Ek is lief vir jou, moenie kwaad wees nie, ons albei wou dit net vir jou lekker maak, asseblief.”

Andy het geweet hier is groot drama, wou by die deur uitsluip toe keer sy hom:

“Gaan jy nou soos ʼn lafaard weghardloop en Randy in die kak los. Julle is altwee hierin. As jy ʼn man is sal jy hier bly en vat wat kom.”

“Ek is jammer Laura, dis net, ek is ʼn man, en jy is so sexy, ek sal enigiets doen om reg te maak. Ons was twee dom donners.”

“Nee, dom is ‘n te mooi woord vir julle, julle is fokken onnosel. Ek kan nie glo twee volwasse mans, kwansuis geleerd.. fok, wat maak ek met julle? Andy, jou bliksem, jy het my op my kwesbaarste gesien, wat dink jy – die jagse slet?

Die manne het regtig jammer gelyk, en die ekshibisionis in haar het die spel begin geniet.

“Wees ‘n man en trek uit Andy, en jy ook Randy. As julle dan van my ʼn slet wil maak, sal ek julle wys wat slet is.”

Hulle wou iets sê maar sy het hulle stil gemaak.

“Bly net fokken stil, ek weet nie wat om met julle te maak nie. Hou julle bekke dat ek tot verhaal kan kom.”

Die twee het gedwee van hulle klere ontslae geraak, terwyl sy hulle om die beurt bekyk, beide se piele pap na die onderonsie.

“Ag shame, en dan het julle boonop fokkol om te wys. Andy as ek so min gehad het sou ek seker ook ander mense wou afloer.”

Laura het die vernedering in Andy se oë gesien en besef dat sy hom seermaak. Sy was steeds die moer in vir hulle, maar haar aard is nie om mense willens en wetens seer te maak nie. Sy het die twee begin jammer kry. Iewers diep in haar het sy ook geweet dat sy in ieder geval JA sou sê. Sy het net meer tyd nodig gehad om die gedagte te verwerk. Dat dit haar nie gegun is nie was wel rede genoeg om hulle met die tong by te kom.

Hulle het weer verskonings gestamel en sy het kalmer geword.

“Gaan sitkamer toe, gee my net ‘n minuut om tot verhaal te kom, dan praat ons weer.”

Laura lag as sy vertel hoe beteuterd, soos twee skoolseuns, die twee uit die kamer gesluip het. Sy wou hulle egter nie te maklik laat wegkom nie. Laura, haar ekshibisionistiese streep nou behoorlik wakker gemaak, trek ek ʼn deurskynende bra en broekie aan, en bo-oor ʼn denim langbroek en kuis bloesie. In die sitkamer het twee half kop onderstebo gesit. Sy het oorkant hulle op die bank gaan sit:

“Wat het julle te se?”

Randy was eerste, probeer verduidelik dat hy regtig gedink het sy hou van die fantasie en dat sy sou saamspeel. Sy het hom laat praat tot hy later net stil gebly en kop onderstebo bly sit het

“En jy Andy? Het jy fokkol te se?”

Die arme man het probeer verduidelik dat hy haar baie seksie vind, dat hy regtig gedink sy is OK daarmee en dat hy baie, baie spyt is: “As ek die tyd kon terugdraai…”

“Het Randy vir jou gesê dat ek eintlik ‘Nee’ gesê het, en dat ons mooi daaroor moes dink?”

Sy kon die tweespalt op sy gesig sien. Sê hy ‘JA’ is hulle altwee dieper in die kak, se hy ‘NEE’ gooi hy sy pêl onder die wiel.

“Ja” sê hy na ‘n rukkie, Randy was eerlik met my, ons wou jou verras.”

“Ok, julle is nie vergewe nie, maar kom ons maak klaar wat julle begin het. Ons kan net sowel daai video nou maak. Jy het my tog nou klaar kaalgat gesien.”

Die twee se verligting en verbasing op hulle gesigte het haar stilweg geamuseer.

Randy “Bedoel jy dit? Jy het dan aangetrek? Ek wil nie verder droog maak nie.”

“Sien julle in die kamer.”

Laura is terug kamer toe, en wag hulle staande in. Die twee kom nog half onseker in.

“Randy, vat die kamera, as jy dan wil hê ek en Andy moet speel, dan beter jy sorg dat dit ʼn goeie video is. Onthou Andy, dis net speel, ‘make believe’. Jy maak net asof jy my vry, niks gevat, gesoen of so nie. Julle bleddie simpel idiote.”

Sy trek en Andy nader, wys na haar bloesie se knope: “Trek my uit, stadig en sexy sodat ons ʼn goeie video kan kry.”
Terwyl hy met bewende vingers haar bloesie oopknoop, kyk sy af, sien sy piel is besig om styf te word. Dit lyk skielik nie meer so effentjies nie. Sy kyk op na hom, in sy oë, sit haar hande om sy nek en glimlag vir hom.

“Onthou, dis net voorgee ‘make believe’ vermaan sy weer. “Omdat julle my verneuk het gaan julle niks kry nie. Sweet blou fokkol vir julle.”

Andy knoop haar bloesie oop, sy oë word groot as hy die sexy bra sien, haar ferm borste en tepels duidelik sigbaar.

“Jy is mooi.”

“Eet met jou oë bliksem, dis al wat jy kry.” Terwyl sy stip in sy oë kyk vou Laura haar hand om sy piel.

“As julle eerlik was sou ons iets hiermee kon doen” sê sy tergend.

Sy piel is nou styf, middelmatig groot, maar kliphard. Laura voel dit in haar hand klop en voel haar eie poesie se klop. Maar sy wou nie so maklik ingee nie. Sy maak self haar bra los, haar borste oop vir Andy.

“Maak of jy my tepels lek.”

Hy bring sy mond gretig nader, sy tong sirkel om haar tepels.

“Make believe” keer sy nogmaals, terwyl sy self jags word.

Sy druk Andy vir ‘n oomblik weg en stroop haar denim tot op haar enkels af.

“Op jou knieë, Andy.”

Hy sak af totdat sy gesig gelyk is met haar poesie, skoon geskeer en sigbaar onder die dun materiaal.
“Kyk jou bliksem, kyk, want dis al wat jy kry.”

Hy eet haar met sy oë op.

“Trek my broekie uit, stadig dat Randy goeie skote kan inkry. En jy mag nie vat nie!”

Stadig sensueel trek hy haar broekie af, sy oë vasgenael op haar poesie.

“Lek my, maar net buite om.”

Andy hou streng by die opdrag, sy tonge sirkel om en op haar buite lippe, vermy die binne pienk. Minute lank hou sy hom so, terwyl haar eie lus opbou, haar my sappe teen haar bobene afloop.

“Kom, die bed is gemakliker.”

Sy gaan lê op my rug, maak haar bene wyd oop.

“Kom Andy, maak die ʼn behoorlike ‘make believe’ vry. Vry my asof hier nie ʼn kamera is nie. Jy hou net jou voël weg van my en jou hande uit my doos.”

Andy is soos blits langs haar, soen haar in haar nek, werk sy tong na haar borste toe, sy een hand sirkel oor haar maag, bokant haar pubis. Toe gee sy haar oor, trek hom op, sit haar arms om sy nek, en soen hom soos mens jou geliefde soen.

“Fok die ‘make believe’, nou vry ons. Dis mos wat julle wou hê,” verontskuldig sy haar.

Van diep soen beweeg sy tong tot op haar tepels, stadig slakstreep hy sy pad na haar poesie. Die keer druk sy haar poesie in sy gesig vas.

“Eet my jou bliksem, jy kry dalk nooit weer die kans nie.”

Sy tong tussen haar nat lippe, vingers strelend oor haar boude, dan saggies oor haar hol. Sy trek sy onderlyf na haar gesig toe, neem sy stywe piel in haar mond, werk haar tong teen sy skag af, terug na haar mond.

“Jy kak as jy in my mond kom.”

“Ek gaan kom, jy moet stadig.”

Sy eet hom moet nuwe ywer, voel sy piel verstyf, trek dan haar mond weg dat hy oor haar gesig spuit. Dit sneller haar orgasme. Rukkend en kreunend kom sy. Dan voel sy Randy se piel by haar mond. Sy lek dit vir ‘n oomblik, beveel dan:

“Naai my jou bliksem, Andy kamera!”

Randy is vinnig tussen haar bene, druk sy stywe piel in haar poesie in. Steeds orgasmies kom sy dadelik en bly kom terwyl hy haar naai. Dan voel sy hoe hy sy warm wit kom in haar in spuit en spuit. Drie veer keer ledig hy sy knaters in haar.

“Andy, jou beurt.”

“Ek weet nie of ek kan nie,” keer hy

“Andy, kry daai ding styf en naai my.”

Randy klim af terwyl Andy sy half-stywe piel in haar probeer indruk. Glad en nat van Randy se kom, gly sy slapperige piel tog half in haar in. Hy begin beweeg, eers stadig in en uit, bang sy piel gly uit, word dan stywer, stywer tot hy weer kliphard is, hy naai vinniger, volstyf naai hy haar. Laura kom in een lang orgasme, net die
intensiteit verander effens… Andy, na sy eerste kom, hou veel langer aan. Minute lank naai hy haar, en soos sy eie orgasme opbou naai hy amper soos ʼn besetene.

“Kom, kom, jou bliksem.”

“In jou?” vra hy onnodig.

“In my. Fok, hou op kak vrae vra”

Andy spuit, sy piel trek verskeie kere saam, sy boude ruk. Sy druk haar naels in sy boude indruk, krap hom dat die hale hom dae later nog aan hulle onderonsie sou herinner.

“Het jy Andy daarna weer genaai?”

“Vir my om te weet, vir jou om te raai. Die is sekerlik genoeg vir nou. As jy mooi vra dan vertel ek jou anderdag meer. Sien jou.”

Daarmee staan sy op, loop deur toe.

Daar draai sy vir ʼn oomblik terug: “Naai, oeps baai” en los my met ʼn rooi gesig in ʼn vol Wimpy terwyl sy wegdraf …

*Foto geneem deur Bikilus

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

error: Kontak ons as jy iets van Kombiekiehier wil hou vir jouself. ;)