Snoekerspeel saam met Marnè.
deur JouBok
(Losweg gebaseer op ‘n droom)
Vickey Leandros sing: “Dreams are good friends when you’re lonely.”
My Saterdag verloop normaal. Parkrun en dan so ‘n rukkie rus voor ek verder aan my veiligheidskameraprojek werk. Aand dans by die Village waar ek met twee linkerbene sukkel om die ritme van die musiek te volg. Ek sit en kuier graag met vriende wat ek oor die jare ontmoet het. Wanneer hulle dans, dwaal my gedagtes na ander plekke en meer interessante mense as wat hier by die Ouetehuis bymekaar is. My gedagtes dwaal na ‘n rooikopvrou wat my wellus dryf.
Die Saterdagaand, wat normaalweg ‘n saai en vervelige aand saam met vriende is, word ‘n aand vol fantasieë en lus wanneer ek na die klomp op die dansvloer kyk. Ek kyk na die vroue en vergelyk hulle met Marnè – die rooikop wat ek ‘n tyd gelede ontmoet het. Op ‘n stadium vra my vriend my hoekom ek so geamuseerd die mense dophou. Ek bly hom ‘n antwoord skuldig, want die antwoord wat ek hom wou gee sou sy brein smelt.
In die stilbly-tye wanneer ek net na die musiek luister, droom ek hoe Marnè sou skitter met haar sexy lyf en rooi hare wat oor haar skouers vloei. Haar hare is lank en haar lyf vol kurwes wat menige man in die versoeking lei. Sy het met haar laaste besoek aan die haarkapper haar hare bietjie ingekleur. Sulke skakerings van rooi wat afhangend hoe ‘n mens daarna kyk skakerings van oranjes en goud vertoon. In die dowwe dansligte droom ek sedelose, jags dagdrome oor haar. Ek dink skielik oor hoe eentonig my brein was voor ek haar die eerste keer gesien het.
***
Ek lê op my bed en rondrol. Die gedagte en lus na Marnè lê vlak in my brein. Die slaap wat my brein moet afsny van die erotiese, jagse dagdrome voel of dit eons van my verwyder is. Soos my vriend sê: Ek lê op my bed met ‘n slaapbroek vol planne. Uiteindelik vou die slaap haar donker laken oor my. Asof my wakker gedagtes nie genoeg is bring sy Himeros en Aphrodite saam met haar na my bed. Noudat ek daaraan dink – oorgee aan die twee jagse gode is glad nie ‘n slegte idee nie! Tussen die twee van hulle kook hulle ‘n erotiese storm wat my natgesweet en met ‘n stokstyf horing laat wakker skrik. Deurmekaar wonder ek of dit net ‘n droom was of werklik gebeur het. Ek roep die droom wat so werklik in my gedagtes lê op om dit weer te beleef.
Die slim mense sê dat die meeste dromers kan nie in ‘n droom onthou nie. Ek is seker van die gelukkige paar wat dit soms ervaar. In my droom voer ek ‘n gesprek met die rooikop op Telegram. Die gesprek met haar is meer idees as woorde. Ek dink iets en lees dit op die skerm sonder om fisies te ervaar dat ek tik.
“Sal jy Saterdagaand saam met my uitgaan?”
“Is jy ernstig?”
“Doodernstig.”
“Waarheen wil jy gaan?”
“Snoeker speel.”
“Net as my man kan saamgaan.”
“Nie ‘n probleem nie!”
Daar is ‘n gewyde stilte waarin ek die wysheid van die oomblik betwyfel.
“Hy sê hy is ‘n beter toeskouer as ‘n deelnemer.”
“Dan sal ek jou laat wen! “
My droom bokspring vorentoe na waar ek op my Dual Purpose Suzuki Motorfiets ry. Ek is intens bewus van Marnè wat agter my met haar arms om my sit. Haar hande inmekaar gevleg baie naby aan my groeiende horing wat ‘n moerse ongemaklike knop in my broek druk. Ek parkeer voor ‘n kuierplek.
Wanneer sy van die motorfiets afklim kry ek kans om haar vir die eerste keer op en af te kyk. Sy skuif die visor van die valhelm op en staan met die leerbaadjie stywe arms voor my. Sy het ‘n kort swart, leerbroekie aan wat styf om haar boude span. So styf dat ek seker is daar is geen deurtrekker of broekie onder daardie swart materiaal wat so span nie. Onder haar bult is die effense verdikking waar haar bokpoot se twee kloutjies van binne trap. Haar bene is bruingebrand. Haar voete in ‘n paar rooi “killer” hoëhakskoene. In my droom weet ek dat ek met goedkeuring
glimlag wanneer ek hulle sien.
“Ek hou van jou slet-skoene,” sê ek vir haar.
Sy terg terug dat dit mos aanvaarde snoekerspeel skoene is. Haar stem is gedemp binne die valhelm.
Marnè is sexy-mooi soos sy voor my staan in haar leerbaadjie wat styf teen haar lyf span. Elke kurwe hou beloftes van baie plesier. Ek maak die gespe van die valhelm onder haar ken. My vingers streel oor haar vel en stuur rillings
van lekkerkry deur my lyf. Voor ek die helm oor haar kop trek, draai ek haar dat ek haar gesig in die lig kan sien. Haar blou oë lyk ondeund. Wanneer ek die valhelm opdruk val haar rooi hare oor haar skouers.
Ek is intens bewus daarvan dat sy vir ‘n oomblik ophou asemhaal wanneer ek met my linkerhand se vingers onder haar ken streel. Sy lig haar kop op dat ek my vingers aan die bokant van leerbaadjie kan indruk. Ek hou haar oë dop. Sy kyk nie weg nie. Ek hou my hand onder haar ken ‘n oomblik langer as wat nodig is, voor ek die leerbaadjie se ritssluiter stadig en doelgerig aftrek. Die skakels van die ritssluiter haak een vir een los. Die rillings daarvan trek deur die baadjie oor haar lyf en die klank daarvan stop in my ore. In my gedagtes weet ek dat sy moet ervaar hoe ek besig is om haar te ontklee. Met elke tand van die ritssluiter wat uithaak verkrummel die skanse van ‘ordentlikheid’ tussen ons.
Agter my het twee van my biker-pelle kom staan om Marnè te groet. Hulle geniet die vertoning as wat ek vir myself gee. Ek trek die bokant van Marnè se baadjie oop. Soos die baadjie plek maak vul die opening met haar
twee tiete wat skielik plek kry. Hulle bult verleidelik. ‘n Kreun ontsnap uit my keel wanneer ek hulle so deur die materiaal sien.
Marnè het ‘n swart T-hemp aan. Ek slaan op die stadium nie ag op die woorde wat op die swart hempie gedruk is.
Ek trek Marnè se baadjie oop en druk dit dan oor haar skouers. Met ‘n bietjie hulp van haar trek ek die baadjie uit en staan met dit in my hand. Die leerbaadjie is vogtig-warm. Haar parfuum kleef daaraan.
‘n Aura van opgewondenheid hang in die lug. Op Marnè se swart T-hemp is die woorde: “It is not cheating
if my husband is filming” in wit gedruk. Haar hemp span om haar lyf. Marnè se tiete is meer as genoeg vir ‘n handvol.
Die skielike koel na sy haar leerbaadjie uitgetrek het maak dat haar tepeltjies verleidelike stywe bultjies maak wat die prentjie skielik baie meer sexy maak. Haar hare golf soos in rooi waterval oor haar skouers. My oog vang ‘n man wat ‘n paar meter weg met ‘n klein GoPro kamera onopsigtelik ‘n opname maak.
Ek vat Marnè aan die hand en stuur haar tussen die “bikers” deur.
Een ou vra vir my of hy Marnè kan uitdaag vir ‘n pot snoeke.
“Vra haar self,” antwoord ek.
Haar antwoord is: “Kom vra my later.”
Die een ou “chirp”: “Ek wil met my bal in haar pocket score.”
Binne die boskroeg is daar seker so 15 mans en vroue wat hulleself geniet. Die kroeg is bekend vir sy eksklusiewe aande. Ek lei haar by die deur verby waar ‘n groot bord vertoon word. “Private Party” en onder dit het iemand anders bygeskryf: “Don’t be a doos.”
My droom gaan deur fases waar Marnè die middelpunt van belangstelling bly. Daar is ‘n ligte opskudding wanneer iemand haar T-hemp sien en ander se aandag daarop vestig. Die humor en die ironie gaan nie by die gaste verby nie.
Sy sit langs my op ‘n hoë kroegstoel. Sy drink ‘n blou cocktail. Ek is ‘n pervert wanneer dit kom by sexy vroue. Sexy vroue wat hulself ken en weet wat hulle wil hê maak my moertoe lus. Wanneer die “live band” se musiek polsend klop trek ek haar van die stoel af en styf teen my vas. Haar liggaam is sag, maar oor ferm teem myne. Die rondings van haar tiete druk teen my lyf. Ek ruik weer die geur van haar parfuum. Ek lig my knieg op. Bo die lawaai hoor ek haar giggel wanneer sy haar been oor myne haak dat sy haar bult teen my kan druk. Selfs terwyl ons dans is ek heeltyd bewus van die man wat soos ‘n skaduwee beweeg en seker maak dat hy Marnè heeltyd in fokus het. My kloppende horing druk teen haar vas.
Die man wat Marnè uitgedaag het vir ‘n potjie snoeker sit op haar sitplek en ‘n blonde vrou op myne wanneer ons klaar gedans het. Hy staan op en help Marnè op die stoel. Sy skuif haar gemaklik met haar hoë rooi hakkies ingehaak op die sportjie van die stoel. Ek staan agter die blonde vrou. Voor ek nog ‘n bestelling kan maak, plaas die kroegman vier vars drankies op die toonbank voor ons neer. Ons vier staan naby mekaar om gehoor te word bo die polsende plaaslike kunstenaar se musiek. Marnè giggel wanneer hy in haar oor iets fluister. Haar bloos is spontaan en sexy. Die blonde vrou gesels en lag saam.
Hy sê dat hy die snoekertafel vir vier bespreek het en dat dit oor ‘n paar minute beskikbaar gaan wees. Ons sluk haastig ons drankies weg wanneer die kelner ons kom roep. Met sy hand uitgestrek nooi hy die blonde vrou om saam te loop. Met my hand op Marnè se lae rug stuur ek haar na die agterkamer waar die snoeker tafel is. Ek bied Marnè ‘n keuse van drie verkillende kleure snoekerstokke aan. My bikervriend vra tergend met ‘n stem vol innuendo. “Is dit waar wat hulle van vroue sê wat rooi skoene dra?”
‘n Ligte blos verskyn weer op Marnè se gesig. Sy kyk na die stokke en kies die middelste bloedrooi stok. Dan draai sy na die blonde vrou en vra skersend: “Sal ons hom vertel dat die antwoord altyd “Ja” is?”
Toeskouers in die agterkamer is normaal beperk. ‘n Glasvenster met vertikale hortjies gee geleentheid vir die wat binne is om te besluit of hulle wil dat die ander buite kan inkyk. Ek loop na die venster en maak die hortjies oop sodat die mense van buite kan inkyk indien hulle sou wou. Ek antwoord Marnè se onuitgesproke vraag waarom ek dit doen met ‘n gebaar van iemand wat met ‘n kamera foto’s neem. Sy lyk vir ‘n oomblik verleë. Die glimlag op haar gesig sê dat alles okay is. Buite drom ‘n paar mans en vroue saam. Met twee balle wat ek agter my rug hou kies die vroue ‘n bal om te besluit wie gaan breek.
Marnè kies die bal met die hoogste waarde. Die snoekertafel is so opgestel dat ‘n persoon moet breek met sy gesig na die venster. Ek staan agter haar. Marnè buig vooroor. Haar lang rooi hare raak raak aan die groen vilt van die tafel. Sy kyk op na die venster en glimlag. Haar T-hemp val voor oop sodat die lus-oë wat aan die anderkant van die glas in haar tietgleuf kan inkyk en haar hangende tiete sien. Vanwaar ek staan span haar swart broek stywer om haar boude. Ek is seker dat ek my nie verbeel wanneer ek sê dat haar poeslippe druk nou meer opmerklik en groter in daardie stywe swart broekie nie. Soos sy buk trek die naat tussen haar poeslippe in. Ek kreun saggies wanneer ek jags na haar staan en kyk.
Die skerp klap van die balle ruk my aandag terug na die hede.
Een rooi bal rol in die mandjie in. Sy skuif posisie en buk weer so verleidelik om in posisie te kom vir die volgende skoot. Sy mis die bal. Die blonde vrou skiet twee rooi balle direk na mekaar in die sakkie. Sy het Jeans aan wat stywer as styf om haar onderlyf en bene gegiet is. Dit is jagsmakend om haar te sien buk. Die rooikop is egter die een wat ek dophou.
Wanneer dit weer Marnè se beurt is, staan selfs die blonde vrou so dat sy Marnè ongemerk kan dophou. Ek probeer my kloppende piel ongemerk meer gemaklik druk in my broek. Die blonde vrou kyk op na my en glimlag vir my asof sy wil sê. “Uitgevang!”
Op die stadium gee ek nie meer om nie. Ek vorm die woord “sexy” met my mond en hou haar lank genoeg dop dat ek kan sien hoe sy glimlag voor ek weer daardie vy in Marnè se broek dophou. Die spel gaan vir ‘n paar rondtes aan wanneer ek weer agter Marnè staan. Sy buk vooroor om te skiet. Die keer is haar boude na die venster. So vooroor vat ek my stok en met die dik kant druk ek dit net onder waar die leer broekie ophou teen haar binnebeen. Sy staan versteen wanneer sy die stok voel. Ek skuif die stok laer af nader aan haar knieë.
Dit lyk of sy ontspan wanneer ek die stok gebruik om haar tussen haar knieë te druk. Sy maak haar bene oop sodat haar poes duideliker gesien kan word. Die middelnaat is diep tussen haar lippe ingetrek wanneer en die stop stadig opskuif en van voor tot agter oor haar kloppende poes laat skuur.
Ek neem my stok weg en wat soos ‘n ewigheid voel klap die wit bal teen die ander balle op die tafel. Die rooi balle is almal veilig op die tafel wanneer sy opstaan en half skaam en verwytend na my kyk. Met haar volgende rondte is dit weer sulke tyd. Die keer het ek nie nodig om haar in ‘n vertoon posisie te kry nie. Met haar voete ver uitmekaar is haar bene wyd oop wanneer sy vooroor oor die tafel leun. Haar poeslippe vertoon mooi. ‘n Nat kol sprei oor die materiaal soos die nektaar van die gode tussen haar lippe begin sypel.
Ek is moedswillig en hou die keer die stok langer harder en meer doelgerig teen Marnè se poes. Haar heupe het ‘n wil en ‘n lewe van hul eie wanneer sy harder teen die stok druk. Eenkant is ons twee snoeker speelmaats besig om inmekaar te rank wanneer hy haar styf teen hom vastrek. Die nat kol is duideliker. Ek kan die reuk van lus gemeng met die reuk van haar parfuum ruik.
Ek laat haar die skoot skiet. Die keer rol die wit bal oor die tafel en maak glad nie kontak met enige van die balle op die tafel nie. Sy kyk verwytend na my wanneer sy wegbeweeg en die blonde vrou die kans gee om te skiet.
Marnè is nou in beheer. Ek word die man wat sy gebruik om haar einddoel te bereik. Wanneer dit haar beurt is vat sy die wit bal en loop daarmee dat sy dit so op die tafel kan plaas waar sy met haar boude na die venster buk.
Ek verstaan soos ek seker is almal verstaan.
Sy buk vooroor en kyk vir ‘n oomblik oor haar skouer na my wat skuins agter haar staan. Die oomblik is magic. Ek gebruik die stok om oor haar dye te skuur en net voor dit aan haar kloppende poes raak weg te vat en die reis teen haar ander been voort te sit.
Wanneer sy met haar bolyf op die groen blad gaan lê en haar hande die rand van die tafel vasvat weet ek dit is tyd om haar oor die rand te stoot. Ek gebruik die stok se ronde kop en druk dit tussen die voue van haar poes in . Dit duik haar . Die slym van haar lus het nou deurgesypel en maak die stok glad dat dit moeiteloos oor haar broekie
beweeg. Ek posisioneer die stok dat ek dit direk oor haar klit-area druk.
Marnè reageer onmiddellik met haar heupe en druk haarself harder teen die stok. Klein kerm-geluidjies kom uit haar mond. Ek vat die stok en druk dit tussen haar poes en die tafel in dat dit ‘n wig punt maak. Die stok is nou solied teen haar poes. In haar lus ry sy die stok wat tussen haar poesbult en die tafel is.
Oomblikke later bars haar poes se sluise van selfbeheersing wanneer die lekker haar liggaam ruk. Sy ruk en kerm haar lekkerkry. Ek leun oor haar en hou haar vas terwyl die rillings van lekker deur haar liggaam stadig sterf.
In my bed ruk ek wanneer ek wakker skrik. Voorkom lek uit my kloppende piel en maak my broek nat. Tevrede dat ek die droom sal onthou draai ek op my sy en dink: Himeros en Aphrodite – julle is welkom in my kop.

Hierdie “snoeker-kuier” is weer JouBok op sy beste !
Hierdie skrywer het nog nooit ‘n bydrae gelewer wat ek nie met harde roede & ‘n glimlag geniet het nie.
Dankie JouBok, …” Let the good times roll “