Visuele stimulasie
Visuele stimulasie
Erotiese kuns
deur Uther Pendragon
Mihály Zichy (1827-1906) was ‘n Hongaarse kunstenaar wat bekend was vir sy romantiese skilderye. Romantiek beteken iets anders in kuns as in die gewone gebruik van die woord. Romantiek was ‘n kunsstyl en filosofiese beweging wat aan die einde van die 18de eeu in Europa ontstaan het as reaksie teen die Franse Verligting na die Franse Revolusie en die Industriële Revolusie. Die hoofdoel van die beweging was om die belang van subjektiwiteit, verbeelding, die bo-natuurlike, die eksotiese en idealisering van geskiedenis en die natuur te beklemtoon. Romantiek het ook individualisme voorgestaan waar passie en intuïsie en morele oortuiging van die enkelling voorrang geniet het.
Visuele stimulasie
Read more “Bloufoto vir ‘n bloumaandag” →
Soete verleiding
deur Jan Pielewiet
Ek lê hier in my bed: verveeld, alleen, bietjie eensaam, maar darem nie depressief nie. Ek wonder oor die lewe, en meer spesifiek oor vrouens. Ek dink aan die kere wat ek “gaan koffie drink” het, maar daar is alles behalwe koffie gedrink. My piel is besig om te ontwaak en ingedagte dwaal my hand na die wortel van die kwaad.
Read more “Om te tos of nie te tos nie” →
Hello almal, ek was siek en as die enigste mens wat ‘n webwerf aan die gang hou siek is, dan gaan staan alles ongelukkig. Maar ek is nou terug. 🙂 Bly gesond, bly snoesig en bly lus.
xxx
![]()
Vervolgverhale
deur Fantasma
(Lees vorige episode HIER)
Gawie staan op van die bank en hou sy hand uit na Karlien. Kom ons gaan spoel die lekker van ons lywe af. Hy trek haar op en hulle staan teen mekaar met geen kledingstuk aan nie. Albei is naak en dit verbaas albei dat hulle nie skaam voel nie. Hy sit sy arms op haar skouers en soen haar op die voorkop. Read more “Groentjies: Saam” →
Skelm plesier
deur Uther Pendragon
Hanna is ‘n bobaaskok. Die heerlikste reuke vul die huis aldag en heeldag. Eintlik is Hanna ‘n boobaasbakster – sy bak terte en koeke vir die tuisnywerheid en haar koekies word by die apteek en die garage op die dorp verkoop. Hanna hou van die sensualiteit van bak en brou – die reuke, smake en selfs gevoel daarvan – soos die sensuele kraak van die buitenste korsie van ‘n koeksister voor jou tande in die sagte soetheid insink, die romerigheid van ‘n
melktert wat oor die tong smeer, die deeg wat tussen haar vingers peul wanneer sy die deeg knie. Read more “Mevrou Koster” →
Visuele stimulasie
Read more “Bloufoto vir ‘n bloumaandag” →
Vervolgverhale
deur Fantasma
(Lees vorige episode HIER)
Gawie loer na sy foon om te sien hoe laat dit is.
“Dit is nou eers negeuur, ons kan nie nou al gaan slaap nie.”
“Ek is ook glad nie vaak nie.”
Karlien se estrogeenvlakke is nog te hoog om te gaan slaap.
Read more “Groentjies: Proe My” →
Skelm plesier
deur Dolfie
Dit is ‘n Dinsdagoggend vroeg en ek is op die pad om my vrou se suster op Lanseria-lughawe te gaan haal. Sy kom kuier vanaf die Kaap. Dit is ‘n stywe ent se ry en so alleen in die voertuig laat ‘n man se gedagtes altyd dwaal. Ek wonder of sy steeds so aanvallerig is soos altyd, ek het haar eintlik lanklaas gesien. Read more “Skoonsus” →
Kienky
deur Uther Pendragon
Die son skroei die garslande. Die jong vrou staan regop en strek haar seer rug reguit. Sy vee die sweet van haar voorkop af en loer skreefoog onder haar hand na die son. Die son is nog nie eens hoog nie, maar die hittegolwe laat die lande liggeel om haar dans. Die ouer vrou langs haar kom ook orent en sê: “Sjoe, vandag bak die son ons dood!” Read more “Voetenent” →
Beweeg
Read more “Bloufoto vir ‘n bloumaandag” →
Vervolgverhale
deur Fantasma
Die varsity se Julie-vakansie het amptelik begin. Dis Vrydagaand en Gawie en Karlien is alleen in die studentekommune wat hulle deel met drie ander studente. Die ander drie, Ella, Omar en Otto is na hulle onderskeie ouerhuise vir die vakansie. Karlien se ouers toer iewers in Europa en Gawie se ouers kuier by sy broer en gesin in Kanada. Dus moet hulle twee maar die vakansie in Pretoria deurbring. Read more “Groentjies: Wys my joune” →
Beweeg
Read more “Bloufoto van ‘n bloumaandag” →
Onderwerping
deur Uther Pendragon
(Lees eerste weergawe HIER)
Ek sien elke keer uit na ons ontmoetings. Dit was my voorstel dat ons in die restaurant ontmoet. Soos ons kommunikasie gevorder het, het ek instinktief haar herken – sy is ‘n alfa vrou. Sy dink sy is submissief en gewoon-mooi maar is eintlik glad nie – sy is die versinnebeelding van oerse vroulike seksualiteit. Read more “Om met vuur te speel – Antwoord” →
Onderwerping
deur Annelise
My hart klop so hard dat ek seker is hy kan dit hoor waar hy aan die ander kant van die tafel besig is om na die spyskaart te kyk. Hierdie is die vyfde keer dat ons ontmoet, maar ons het natuurlik al baie deur eposse gepraat. Ek en hy is besig om saam aan ‘n boek oor die moderne huwelik en seksualiteit te werk en natuurlik sou die onderwerp veroorsaak het dat ons eie persoonlikhede en voorkeure ook aan mekaar bekend sou word. Read more “Om met vuur te speel” →
Beweeg
Read more “Bloufoto vir ‘n bloumaandag” →
Soete verleiding
deur Hippo
Vroegoggend stap ek met jou koppie koffie deur die huis en vind jou waar jy uitstaar by ons kamervenster na die eerste sonstrale wat skaam-skaam kop begin uitsteek agter die berg. Ek gaan staan vir ‘n oomblik doodstil en aanskou die asemrowende prentjie voor my. Jy staan in jou hoë hakskoene voor die venster met net ‘n wit tshirt aan, jou hande rustend op die vensterbank. Daai hemp maak net-net nie alles toe nie en ek kan so -n stukkie sien van jou liefdesvrug wat dadelik dinge binne my wakker maak. Read more “Oggend” →
Beweeg
Read more “Bloufoto vir ‘n bloumaandag” →
Beweeg
Read more “Bloufoto vir ‘n bloumaandag” →
Uncategorized
Read more “Bloufoto vir ‘n bloumaandag” →
Jonk
deur JouBok
Daar droom ek toe baie onwelvoeglik van jou. Nou wonder ek of dit dalk wensdenkery is? Read more “Die biblioteek” →
Visuele stimulasie
Read more “Bloufoto vir ‘n bloumaandag” →
Terugvoer
Kombiekiehier Vreesloos is Kombiekiehier se wille, onbetaamlike sussie. ‘n Mens kan ook sê dit is Kombiekiehier op hitte en sonder skaamte. Op Kombiekiehier Vreesloos is die fotos sappiger, stories is meer intens en waaghalsig, beskrywings is minder versigtig en meer kru. Hier sal jy die donker onderwerpe van seksuele fantasie kan ervaar of uitleef. Read more “Kombiekiehier Vreesloos Nuus” →
Wille Fliekies
Read more “Bonsende Vrydagtieties” →
Vervolgverhale
deur Annelise
(Lees die vorige episode HIER)
Ek weet nie hoe lank ek huil nie. Die son skyn warmer op my soos dit al meer opkom oor die woestyn agter my. Maar dis nog vroeg, want daar is amper niks mense nie. Al wat ek oor en oor dink is hoe dom ek is dat ek Gunter en Danie so geglo het. As ek nie vinnig slimmer word en my lesse leer nie gaan ek nooit in die Kaap uitkom nie. Ek het amper al die kilometers verloor wat ek al gevorder het – en nog duur betaal ook daarvoor.
Read more “Die Prys van Vryheid (6)” →
Visuele stimulasie
Read more “Bloufoto vir ‘n bloumaandag” →
featured
deur Annelise
“Sit jou oorstuk aan.”
My hart begin vinniger klop as ek die beslistheid in sy stem hoor. Ek vee my hare agter my oor in en peuter met die bluetooth oorstuk totdat dit gemaklik sit. Die son skyn warm op my bed terwyl die wind blare oor die grasperk rondjaag.
Read more “Lusweer: Verkeerde nommer” →
Visuele stimulasie
Verleidelik, vriendelik en vrygewig, nat en ontvanklik – dis hoe 2024 vir jou wag. Aanvaar jy die uitnodiging? Kom gerus in … ek maak wyd oop.

Vervolgverhale
deur Jan Pielewiet
(Lees vorige episode HIER)
Al die jare maak my vrou my wys dit is net mans wat hou van porn kyk en na stripclubs toe gaan. Verrassing, verrassing … Read more “Porn kyk en draadtrek (4)” →
Beweeg
Read more “Bloufoto vir ‘n bloumaandag” →
Drama
deur Uther Pendragon
“Ek sal oukei wees Sus … gaan, gaan, Ma wag al vir jou,” sê sy terwyl sy die laaste oorbel se pennetjie deur haar oorlob steek.
“Onthou jy moet nog vir Pieta bel … en moenie jou handruiker vergeet nie …” sê die
jonger meisie by die kamerdeur.
“GAAN Sussie! Ek is oukei – ek is amper klaar anyway – nog net die rok en skoene en dan is ek klaar. Oom Johnny sal eers oor ‘n halfuur hier wees om my te kom oplaai en dan is julle mos al lankal terug – maar net as jy NOU ry!”
Die meisie trek die deur vinnig agter haar toe.
Beweeg
Read more “Bloufoto vir ‘n bloumaandag” →
Beweeg
Read more “Bloufoto vir ‘n bloumaandag” →
Visuele stimulasie
Read more “Bloufoto vir ‘n bloumaandag” →
Vervolgverhale
deur Jan Pielewiet
(Lees vorige episode HIER)
Die groothandelmaatskappy waarvoor ek werk het ‘n hele paar takke oor die land en een van my pligte is om die takke gereeld te besoek en seker te maak hulle volg al die prosesse en prosedures soos deur die landswette en ook ons eie regulasies vereis word. Ek vlieg meestal die oggend vroeg na die naaste lughawe toe, huur ‘n kar en besoek die tak. Soms vlieg ek dieselfde dag terug, maar meestal slaap ek die aand in ‘n BnB oor en vlieg dan eers die volgende aand terug. In die gastehuis werk ek dan saans aan my bevindinge van die dag en gee die volgende dag terugvoering aan die takbestuurder. Soms help ek die personeel om probleme wat ek geëien het reg te stel of om seker te maak hulle weet wat is fout en hoe om dit reg te stel. In ons bedryf kan ‘n klein administratiewe probleempie reuse gevolge hê met enorme finansieële implikasies.
Read more “Porn kyk en draadtrek (3)” →
Beweeg
Read more “Bloufoto vir ‘n bloumaandag” →
Kienky
deur Boshcak
Chanzè sug saggies in haar binneste, terwyl die outjie van verkope met sy aanbieding aangaan.
Dit was ‘n lang week gewees – die projek wat hulle in die VSA aan die gang het lyk of dit goed op stoom begin kom, en die Vrydagmiddag vergadering wat sy voorsit op daardie oomblik fokus juis op verkoopsstrategieë vir die Amerikanse mark. Sy weet intellektueel dit is belangrik, maar dit was ‘n harde week. Twaalf-uur dae, van laas Maandag af, sewe-uur op kantoor en partymaal eers agt of nege-uur in die aand huistoe. Op een vlak is sy bly sy het niemand huidiglik nie, wie dit ookal sou wees sou baie min haar gesien het met al die werk.
Die gedagte aan ‘n man laat skielik ‘n tinteling deur haar gaan. Onwillekeurig trek haar binneste saam en ‘n stekie plesier skiet deur haar … Butterfly… die naweek …
Vervolgverhale
deur Stoute Jakie
(Lees eerste episode HIER)
Jessie was die een wat my ingelei het in die ondergrondse bedrywighede van Parravlei, soos wat
ek al vertel het. En van daardie eerste aand wat ek ʼn skoot op haar gat geskiet het, naai ons nog gereeld, maar omdat ek gebore is met ʼn moerse libido, het daar spoedig ander bygekom.
Read more “Die pramkoningin van Parravlei” →
Visuele stimulasie
Read more “Bloufoto vir ‘n bloumaandag” →
Uncategorized
deur Jan Pielewiet
(Lees vorige episode HIER)
My vrou is nou al ‘n paar dae weg met die kinders na haar ouers toe. Ons het ‘n lekker lang spyker sessie gehad die dag voor hulle gery het, maar ek is nog steeds so jags soos kan kom. Daar was vandag hierdie sexy rep met ‘n stywe pakkie en bonsende tieties en ‘n klomp suggestiewe aanmerkings by ons kantoor gewees en ek moes net mooi keer vir my wickets.
Read more “Porn kyk en draad trek (2)” →
Ouer man, jonger vroue
deur Uther Pendragon
Ek het ‘n tuinwoonstel wat ek uithuur. Deur die jare het ons seker al tien of twaalf huurders gehad, soms mans, soms vrouens. Dit is ‘n klein woonstel en dus huur ek dit slegs aan enkellopende mense uit. Deur die jare het ek egter agtergekom dat die mense wat belangstel dikwels deur ‘n rowwe tyd in hul lewens gaan en besig is om te skei of juis blyplek soek omdat hulle geskei is en uit die huis geskop is.
Enkellopende mans is die ergste, want hulle wil meisies oornooi, wat nie ‘n probleem is nie, tot die meisie vir langer en langer tydperke begin bly – wat natuurlik ‘n probleem met die water en elektrisiteitgebruik en parkering in die erf veroorsaak. Die eindresultaat was dat ek besluit het om slegs studente in te neem en so het Sonja ingetrek.
Visuele stimulasie
Read more “Bloufoto vir ‘n bloumaandag” →
Terugvoer
Read more “Gelukkige lentedag!” →
Kienky
deur Francois
“Ek moet jou iets vertel….”
Die agtergrondmusiek in die kafee en die verkeer buite in die straat maak haar woorde amper onhoorbaar.
Sy speel senuweeagtig met haar ring, strengel dan haar vingers deurmekaar. Ons het sopas koffie gaan drink nadat ons gefliek het. Dit was ’n romantiese fliek en die pragtige natuurtonele, die meesleurende
musiek and natuurlik die tragiese liefdesverhaal het ons altwee in ’n melankoliese bui geplaas.
Read more “Die Begin” →
Visuele stimulasie
Read more “Bloufoto vir ‘n bloumaandag” →
Memoires
deur Francois
Liz was in standerd ses toe ek in matriek was. Nege jaar later kry ons mekaar een aand in ‘n nagklub en begin dans en gesels. Toe is sy ‘n fikse jong vrou met lang bene en lekker B-koppies. Lang bruin hare en dimpels weerskante van ‘n mooi mond voltooi ‘n begeerlike prentjie. Toe ons mekaar groet later die aand is dit met ‘n oopmondsoen tot ons albei se verbasing. Die res van die naweek dink ek heeltyd aan haar, en die Maandag bel ek haar.